skinny.

Latest / OFM Nights

Intense skote en nuwe liefde: Altus Theart gesels oor Rossouw en sy nuwe enkelsnit

In ’n eksklusiewe onderhoud gesels Altus Theart oor Rossouw—die karakter wie se lewe in Diepe Waters in ’n oomblik kantel wanneer Schalk (Izak Davel) onkant betrap, die woorde stilmaak en die skoot klap. Wat het Rossouw regtig laat sag word vir Leandri, en hoe lyk dinge ná die tragedie? Altus deel ook meer oor sy nuwe enkelsnit. Diepe Waters Maandae–Donderdae 18:30 op kykNET (DStv-kanaal 144) en ook op DStv Stream/Catch Up beskikbaar is.

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.