skinny.

Latest / OFM Nights

Van Karoo-stilte tot Japanse neon: ’n wêreld van kontraste op Leef Jou Reis

In hierdie splinternuwe seisoen neem Gerrie Pretorius kykers op ’n sielryke reis deur die uiterstes van die aardbol van die historiese mysteries van Roemenië en Transilvanië, deur die kulinêre en spirituele dieptes van Japan, na die prag van Noorweë en terug na die hartjie van die Karoo. Dit is nie net ’n reis van plekke nie dit is ’n ontdekking van stories wat in mure vasgevang is, smake wat herinneringe skep, en mense wat die wêreld met hartlikheid laat voel.

Leef Jou Reis — Saterdag 4 April, 19:30 op kykNET (DStv-kanaal 144)

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.