skinny.

Latest / OFM Nights

Toerbroers, neem jou saam op ‘n opwindende reis in hul nuwe reeks, Toerbroers: Jou Toekoms

Andries Hendrik Potgieter en Wiaan Fourie, bekend as die Toerbroers, neem jou saam op ‘n opwindende reis in hul nuwe reeks, Toerbroers: Jou Toekoms, wat op 3 April om 17:30 op kykNET begin!

Hierdie unieke projek bied 'n platform aan 45 jong matrieks — die “joggies” — om hul droom in die toerismebedryf te verwirklik. Sien hoe hulle oor 13 episodes leer, groei en met elke uitdaging 'n stap nader aan 'n splinternuwe toekoms beweeg.

Met opvoedkundige geleenthede, praktiese ondervinding en verrassings aan die orde van die dag, bied hierdie reeks nie net vermaak nie, maar help dit ook om 'n…

Log in to save or queue this episode.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.