
Ontdek Ruben Engel se passievolle vertolking in Skemergrond.
Ruben Engel speel ’n duistere, onseker karakter in Skemergrond. Spannings, lojaliteit en die grys areas van morele keuses – alles in een rol.
Skemergrond is Maandae tot Donderdae op kykNET&kie (DStv-kanaal 145) om 19:30
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.