Shows / Ons en die Onderwys

Ons en die Onderwys
Kenners praat oor opvoedingsontwikkeling en interessante en omstrede sake in die onderwys.
Episodes
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 31 Januarie 2021
Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor hoe jy jou brein skerp kan hou, en wat die beste manier is om die brein te laat rus.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 24 Januarie 2021
Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor ‘n mens die brein nuwe dinge aanleer. In die tyd waarin ons leef, moet ons amper elke dag ‘n nuwe truuk…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 17 Januarie 2021
Johan van Lill praat met onderwyskundige Susan van den Heever oor die uitdagings van groot klasse, en gee wenke oor hoe onderwysers dit kan hanteer.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 10 Januarie 2021
Johan van Lill praat met onderwyskundige en wiskundeskrywer, Marese Oberholzer, oor die belangrikheid van praktiese wiskunde in die klaskamer.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 3 Januarie 2021
Johan van Lill fokus op die uitdagings wat in 2021 in die onderwys voorlê. Onderwyskenners dr. Paul Colditz en Riana Vos verduidelik waarop daar vanjaar…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 27 Desember 2020
Johan van Lill kyk na wat in 2020 in die onderwys gebeur het saam met onderwyskenners dr. Paul Colditz en Riana Vos.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 20 Desember 2020
Johan van Lill praat met dr. Deon Oerson hoe onderwysers die balans tussen skool, familie en gemeenskap kan kry. Hy gee wenke oor hoe om die verwagtinge van…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 13 Desember 2020
Johan van Lill praat met Daan Potgieter van die Afrikaanse Onderwysnetwerk oor hoekom moedertaalonderwys steeds ‘n debat is wat wyd en syd gevoer word?
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 4 Desember 2020
Johan van Lill fokus op die verskille en ooreenskomste tussen leerruimtes en klaskamers. Hy praat hieroor met De Waal Ritter, ‘n argitek en spesialis met die…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 29 November 2020
Johan van Lill kyk na die professionele ontwikkeling van onderwysers. Hy praat met Alet Nienaber en Petrus Jacobs oor kursusse wat onderwysers kan doen om…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 22 November 2020
Johan van Lill fokus op ondersoekgebaseerde leer. Hy hoor by Herman Matthee, ‘n kurrikulumkundige, wat dit behels en hoe dit in ‘n klasopset gebruik kan word.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 15 November 2020
Johan van Lill fokus op hoe onderwyers hierdie moeilike onderwysjaar kan maak werk. Petrus Jacobs, 'n onderwyskundige en opleier van onderwysers, gee wenke en…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 8 November 2020
Johan van Lill praat met dr. Jannie le Roux oor die uitdagings vir onderwysers om deur die laaste paar weke van die kwartaal te kom ná die uitdagende jaar wat…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 1 November 2020
Johan van Lill hoor hoe kernwaardes kan bydra tot die kultuur van ‘n skool. Hy praat met onderwyskundige dr. Jeanette de Klerk-Luttig oor hoe skole kernwaardes…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 25 Oktober 2020
Johan van Lill praat met Hugo Vermeulen, hoof van opleiding by die Skole Ondersteuningsentrum, oor leerders se vakkeuses, en die rol wat onderwysers hierin kan…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 18 Oktober 2020
Dis Nasionale Voeding- en Obesiteitsweek. Johan van Lill praat met prof. Lisanne du Plessis en Liezel Engelbrecht, dieetkundiges, oor wat skole kan doen om…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 11 Oktober 2020
Dis Nasionale Voeding- en Obesiteitsweek. Johan van Lill praat met prof. Lisanne du Plessis en Liezel Engelbrecht, dieetkundiges, oor wat skole kan doen om 'n…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 4 Oktober 2020
Johan van Lill praat met Paul Colditz, uitvoerende hoof van Fedsas, oor vanjaar se eksamen- en promosie-vereistes wat onlangs deur die Departement van Basiese…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 27 September 2002
Johan van Lill praat met Elzette Fritz, 'n opvoedkundige sielkundige, oor sensoriese integrasie. Hoekom is dit belangrik dat onderwysers hiervan moet kennis…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 20 September 2020
Johan van Lill praat met onderwyskundige dr. Lettie Horn oor die rol wat perseptuele ontwikkeling speel in kinders se ontwikkeling, en hoe voorskoolse…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 13 September 2020
Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige Leanda Otto oor die leeruitdagings wat kinders in die klaskamer ervaar, en wat ons in plek moet hê om die…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 6 September 2020
Johan van Lill praat met dr. Jannie le Roux, 'n skrywer, oor onderwysers hierdie onseker tye waar dit voel asof niks weer gaan wees soos dit was nie, te kan…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 30 Augustus 2020
Johan van Lill praat met Marthinus Visser oor waar naskoolse opleiding deesdae by leerders se ontwikkeling inpas, en watter rol onderwysers hierin speel. Hulle…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 23 Augustus 2020
Johan van Lill neem saam met Paul Colditz en Maryna Besseling bestekopname van die onderwysjaar tot dusver. Wat is die belangrike dinge waarvan ons moet kennis…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 16 Augustus 2020
Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor nuuskierigheid, en hoe onderwysers leergierigheid – of anders gestel, inligting-versamelingsgedrag - by…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 9 Augustus 2020
Johan van Lill praat met Riaan Vlok, hoof van tegnologie by die Curro Groep, oor hoe skole 'n holistiese benadering kan volg om tegnologie in die klaskamer te…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 2 Augustus 2020
Johan van Lill praat met prof. Jako Olivier van die Noordwes-Universiteit oor meta-geletterdheid en die rol wat dit kan speel om kinders se vaardighede te…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 26 Julie 2020
Johan van Lill praat met prof. Jako Olivier van die Noordwes-Universiteit oor die Unesco-leerstoelprogram. Die program fokus op multimodale leer en oop…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 19 Julie 2020
Johan van Lill praat met onderwyskundige, Alta Greeff, oor hoe skole medemenslikheid by leerders kan ontwikkel, en die rol wat bertekenisvolle leer kan speel…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 12 Julie 2020
Johan van Lill vertel van TED-praatjies waarna onderwysers kan luister om hulle nie net te inspireer nie, maar ook te laat nadink oor waarop om te fokus.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 5 Julie 2020
Johan van Lill vind meer uit oor e-sport, gamification en rekenaarspeletjie-gebaseerde onderwys, na aanleiding van 'n e-sport-toernooi wat die Curro-skole…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 28 Junie 2020
Johan van Lill vind by skole uit hoe dit by hulle gaan, en watter planne hulle gemaak het met die Covid-regulasies.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 21 Junie 2020
Johan van Lill praat met prof. Josef de Beer oor die rol wat inheemse kennis in wetenskaponderrig speel, en hoe selfgerigte leerbeginsels kan put uit die…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 14 Junie 2020
Daar word deesdae dikwels gesê dat die toekoms nie meer is wat dit was nie. Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor wat kinders oor die toekoms dink…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 7 Junie 2020
Johan van Lill praat met prof. Jako Olivier oor mikroleer en hoe dit met selfgerigte leer skakel. Hulle gee wenke oor hoe jy jou aanlyn-videos vir jou leerders…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 31 Mei 2020
Johan van Lill praat met dr. Roxanne Bailey, dr. Marisa Verster en prof. Christo van der Westhuizen van die Eenheid vir Selfgerigte Leer by die…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 24 Mei 2020
Johan van Lill praat met prof. Charlene du Toit-Brits, dr. Deon van Tonder en dr. Anitia Lubbe van die Eenheid vir Selfgerigte Leer aan die…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 17 Mei 2020
Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor hoe ek my onderwyspad vind in hierdie onseker tye. en hoe ek as onderwyser vals nuus met my leerders moet…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 10 Mei 2020
Johan van Lill praat met Ronald Balie van die Principals Academy Trust oor die emosionele versorging van skoolhoofde en onderwysleiers in die tyd waarin skole…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 3 Mei 2020
Johan van Lill praat met Paul Colditz en Johane van der Merwe oor die kompleksiteit en uitdagings van onderwysleierskap in hierdie tye. Hulle gesels ook oor al…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 26 April 2020
Johan van Lill praat met Magdaleen de Kock, 'n onderwyser, oor haar ervaring van aanlyn klasgee. Waar pas pen en papier in by digitale leer? Sy gee ook wenke…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 19 April 2020
Johan van Lill praat met Quinton Adams, 'n opvoedkundige sielkundige, en Alta Greeff, 'n onderwyskundige, oor die dinge waaroor ouers en versorgers en kinders…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 12 April 2020
Johan van Lill praat met Jaco Deacon van Fedsas en Willem du Buisson, die hoof van Hoërskool Sand du Plessis, oor hoe die tyd by die huis leerders en onderwys…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 5 April 2020
Johan van Lill praat met Magdaleen de Kock, 'n onderwyser, oor haar ervaring van aanlyn klasgee. Waar pas pen en papier in by digitale leer? Sy gee ook wenke…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 29 Maart 2020
Johan van Lill praat met dr. Jannie le Roux oor hoe onderwysers die veranderinge kan hanteer wat deur die pandemie veroorsaak is. Skole moes hierdie week weer…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 22 Maart 2020
Johann van Lill praat met prof. Ignatius Gouws oor leer, en waaroor dit eintlik gaan in die drie vlakke van leer.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 15 Maart 2020
Johan van Lill praat met David Jantjies oor hoe skole met ouers kan gesels oor die belangrikheid van huistaal wanneer kinders leer. Ouers dring baie keer aan…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 8 Maart 2020
Johan van Lill praat met Hennie de Wet, bestuurshoof van die Rapport Onderwysfonds, oor watter behoefte daar aan onderwysers is na aanleiding van navorsing wat…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 1 Maart 2020
Tegniese onderwys is een van die steunpilare waarop Suid-Afrika se ekonomie en vooruitgang berus. Johan van Lill praat met 'n groep onderwyskundiges oor die…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 23 Februarie 2020
Regstreekse uitsending van die Afrikaanse Onderwysnetwerk en RSG se onderwyssimposium oor moedertaalonderrig,
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 16 Februarie 2020
Leerder se veiligheid tydens skooluitstappies was onlangs in die nuus nadat 'n leerder verdrink het. Johan van Lill prata met 'n skoolhoof en 'n onderwyser oor…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 9 Februarie 2020
Johan van Lill praat met dr. Jaco Deacon van Fedsas oor onderwyswetgewing. Daar is verskillende wette wat die regte van kinders beskerm, en ouers, versorgers…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 2 Februarie 2020
Johan van Lill kyk na geestesgesondheid in onderwys en opvoeding. Hoe kan leerders en studente, wat byvoorbeeld bipolêre gemoedsteuring het, ondersteun en…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 26 Januarie 2020
Johan van Lill is by die British Educational Training and Technology Show in London, en gesels met internasionale kenners en Riaan Vlok, hoof van tegnologie by…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 19 Januarie 2020
Johan van Lill praat met twee onderwyskundiges oor die rol wat tegnologie kan speel om leer te ondersteun. Deesdae lees mens al hoe meer dat tegnologie nie die…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 12 Januarie 2020
Johan van Lill praat met Bernadette Geduld, 'n onderwyskundige van die Noordwes-Universiteit se Eenheid vir Selfgerigte Leer, oor metakognisie en reflektiewe…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 5 Januarie 2020
Johan van Lill praat met dr. Jannie le Roux oor om die onderwysjaar reg te begin. Hy gee 'n onderwysfokus vir die jaar om onderwysers te inspireer om van elke…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 29 Desember 2019
Johan van Lill kyk saam met prof. Michael le Cordeur van die Universiteit Stellenbosch en dr. Jaco Deacon van Fedsas terug na alles wat in 2019 in die onderwys…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 22 Desember 2019
Johan van Lill praat met Anitia Lubbe, 'n onderwyskundige, oor assessering en watter rol dit in skoolkurrikulums behoort te speel. Hoe kan assessering bydra…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met Sukie van Zyl van die Noordwes Universiteit se Eenheid vir Selfgerigte Leer oor hoe onderwysers leerders kan bemagtig om…