Shows / Ons en die Onderwys

Ons en die Onderwys
Kenners praat oor opvoedingsontwikkeling en interessante en omstrede sake in die onderwys.
Episodes
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 27 Maart 2022
Johan van Lill praat met dr. Jurie Joubert, 'n onderwyskundige en historikus, oor multi-graadskole. Bestaan sulke skole nog in Suid-Afrika, en hoe kry ‘n…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 20 Maart 2022
Johan van Lill praat met Monique Strydom en Lizel van Eeden van die nie-regeringsorganisasie, Matla a Bana, oor die veiligheid van leerders. Hulle fokus op wat…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 13 Maart 2022
Johan van Lill praat met Juané van der Merwe oor die administratiewe regte en funksies van vroeë kinderontwikkeling wat skuif na die Departement van Basiese…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 6 Maart 2022
Johan van Lill praat met prof. Elza Mentz van die Noordwes-Universiteit oor die impak van selfgerigte leer op onderwys. Byron Bunt en Deon van Tonder vertel…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 27 Februarie 2022
Johan van Lill kyk na die fasilitering van vervlegde leer (blended learning) en hoe dit in 'n selfgerigte leer-konteks aangepak kan word.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 20 Februarie 2022
Johan van Lill praat met Sally Langerman en Lynette du Toit oor die “curiosity approach” tot voorskoolse onderwys. Dis ‘n benadering wat wêreldwyd al hoe meer…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 13 Februarie 2022
Johan van Lill praat met dr. Corné Kruger en prof Jako Olivier, albei van die Navorsingseenheid vir Selfgerigte Leer by die Noordwes-Universiteit, oor die…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 6 Februarie 2022
Johan van Lill kyk na die gebruik van kooperatiewe leer in ‘n digitale omgewing, waar die leerders dit met die hulp van tegnologie doen, en hoe dit selfgerigte…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 30 Januarie 2022
Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor die rol wat die Dunning-Kruger-effek speel om leerders voor te berei om suksesvol en gelukkig in die…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 23 Januarie 2022
Johan van Lill praat met twee onderwyskundiges, dr. Chris Klopper en prof. Michael le Cordeur, oor wat die uitdagings is wanneer leerders se taal van onderrig…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 16 Januarie 2022
Johan van Lill hoor by twee onderwyskundiges, Charlotte Fourie en Hildegard Brummer, of tegnologie werklik 'n positiewe impak op leerders se ontwikkeling het…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 9 Januarie 2022
Johan van Lill praat met dr. Jannie le Roux, skrywer en motiveringspreker, oor hoe om inspirasie te kry vir die 2022-onderwysjaar. Hoe maak ek van hierdie jaar…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 2 Januarie 2022
Johan van Lill praat met dr. Jaco Deacon, prof. Mariette Reyneke en Landi Slatter oor die 2022 onderwysjaar wat voorlê. Die onderwyskundiges gee ‘n oorsig van…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 26 Desember 2021
Johan van Lill reflekteer saam met Jaco Deacon, prof. Mariette Reyneke en Landi Slatter oor die 2021-onderwysjaar. Wat was problematies? Waaroor kan ons…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 19 Desember 2021
Johan van Lill praat met twee onderwyskundiges, Marietjie le Roux en Maryna Besseling, oor inklusiewe onderwys en hoe aanpassings vir leeruitdagings werk. Wat…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 12 Desember 2021
Johan van Lill praat met Maryna Besseling, betrokke by die SAOU se professionele dienste, en dr. Melody de Jager, ‘n ontwikkelingskenner, oor hoe om leerders…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 5 Desember 2021
Johan van Lill praat met dr. Chris Klopper, uitvoerende hoof van die SAOU, oor die beplande nuwe geskiedeniskurrikulum wat die Departement van Basiese Onderwys…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 28 November 2021
Johan van Lill praat met dr. Louis Swanepoel van die SAOU en dr. Jaco Deacon van Fedsas oor hoe om geld te spaar by jou skool en ekstra fondse te genereer.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 21 November 2021
Johan van Lill praat met prof. Josef de Beer en Neal Petersen van die Noordwes-Universiteit oor virtuele uitstappies, en hoe skole dit suksesvol kan aanpak.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 14 November 2021
Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor die rol wat uitvoerende funksies in leer en ontwikkeling van leerders speel. Hoe kan selfinsig, fokus en…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 7 November 2021
Johan van Lill het by die vierde Internasionele Kongres oor Selfgerigte Leer met van die aanbieders gepraat oor hulle navorsing wat op onderwysers en…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 31 Oktober 2021
Johan van Lill praat met Alice Holland en Maadje Krige van die De La Bat Skool op Worcester oor hoe 'n dowe kind se klas en lesse verskil van 'n siende kind…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 24 Oktober 2021
Johan van Lill praat met prof. Elsa Mentz en dr. Dorothy Laubscher oor die vierde Internasionale Selfgerigte Leer-konferensie, wat deur die Navorsingseenheid…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 17 Oktober 2021
Johan van Lill praat met Illöise de Goede en Chantelle Bruten van die Pionierskool op Worcester oor hoe klaskamers vir siggestremdes lyk, en watter aanpassings…
Ons en die OnderwysOns en die Onderwys 10 Oktober 2021
Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor onderwys wat lewens verander. Wat is die struikelblokke wat leerders verhinder om hulle potensiaal te bereik?
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 3 Oktober 2021
Johan van Lill praat met twee arbeidsterapeute, Elize Janse van Rensburg en Chané Potgieter, oor hoe om kinders met ADHD in die klaskamer te ondersteun.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 26 September 2021
Johan van Lill praat met Riaan van den Berg, bestuurder van Fedsas se Sentrum van Tegnologie, oor die gebruik van tegnologie in die onderwys. Hoe hou ek my…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 19 September 2021
Johan van Lill praat met dr. Jurie Joubert, 'n onderwyskundige en pedagoog, oor leerverlies en wat onderwysers kan doen om leeragterstande wat as gevolg van…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 12 September 2021
Johan van Lill hoor by prof. Ignatius Gous of dit nog belangrik is vir leerders om te memoriseer, en watter rol memorisering in die leerproses speel.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 5 September 2021
Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor die pandemie en gepaardgaande grendeltye wat baie onderrigtyd verlore laat gaan het. Is dit moontlik om al die…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 29 Augustus 2021
Johan van Lill praat met Daan Potgieter en Wilna van Rooyen van die AON oor die impak van Covid-19 op die onderwyslandskap die afgelope 18 maande. Hulle gee…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 22 Augustus 2021
Johan van Lill praat met Reinette Lombard en Jose Palmer oor die belangrikheid van lees, leesvaardighede en lees met begrip. Watter rol speel voorlees…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 15 Augustus 2021
Johan van Lill praat met Hugo Vermeulen, hoof van opleiding by die Skole Ondersteuningsentrum, en Celeste Labuschagne, ‘n Wolkskooldosent en…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 8 Augustus 2021
Johan van Lill kyk na die take wat onderwysers (veral laerskoolonderwysers) opgelê word wat nie op hulle pligstaat is nie, maar wat so deel is van hulle lang…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 1 Augustus 2021
Johan van Lill kyk na die uitdagings vir skole en waarop skole nou moet fokus noudat die leerders weer terugkeer skool toe. Jaco Deacon, waarnemende…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 25 Julie 2021
Johan van Lill kyk na iets wat toenemend ‘n probleem word - die groot aantal grondslagfase-leerders wat sukkel met lees, veral die Graad 2’s wat tydens die…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 18 Julie 2021
Johan van Lill kyk na die rol en verantwoordelikhede van skole wanneer daar voorvalle van substansafhanklikheid voorkom. As jy dit vermoed, mag jy ‘n…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 11 Julie 2021
Johan van Lill praat met Paul Colditz wat later vanjaar die tuig neerlê as die uitvoerende hoof van Fedsas. Hy het diep spore in die onderwys getrap, en was…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 4 Julie 2021
Johan van Lill praat met Mariesa Candiotes, 'n onderwyskundige by die Skole Ondersteuningsentrum, en Hildegard Brummer, 'n dosent by die Wolkskool, oor hoe…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 27 Junie 2021
Johan van Lill praat met Mariesa Candiotes, 'n onderwyskundige by die Skole Ondersteuningsentrum, en Hildegard Brummer, 'n dosent by die Wolkskool, oor hoe…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 20 Junie 2021
Johan van Lill kyk na selfgerigte leer en ‘n kongres hieroor wat later vanjaar plaasvind. Sy gaste is prof. Jako Olivier, dr. Sukie van Zyl en dr. Dorothy…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 13 Junie 2021
Johan van Lill hoor hoe om leerders, onderwysers en onderwysleiers te help om te oorleef, groei en floreer, en die rol wat professionele ontwikkeling hierin…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 6 Junie 2021
Johan van Lill kyk na onderwysmentorskap. Wat is die praktiese uitdagings om dit in 'n skool te laat werk? Sy gaste is dr. Francois Naude, ‘n onderwyskundige…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 30 Mei 2021
Johan van Lill praat met Melissa Bekker en Alicia Bestbier, opvoedkundige sielkundiges, oor hoe om groepwerk en samewerking in die klaskamer te bevorder.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 23 Mei 2021
Johan van Lill met Jaco Kruger en Erika Lion-Cachet, onderwysleiers van SAHETI Skool in Johannesburg, oor leierskapsuitdagings in skole binne die konteks van…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 16 Mei 2021
Johan van Lill praat met Mariesa Candiotes, 'n onderwyskundige by die Skole Ondersteuningsentrum, en Marne Pedro, ‘n onderwyser, oor hoe om kreatiewe angs in…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 9 Mei 2021
Johan van Lill praat met Charlotte Fourie, ’n dosent in inligtingstegnologie by die Wolkskool, en prof. Jean Greyling van die Nelson Mandela Universiteit oor…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 2 Mei 2021
Johan van Lill praat met Melodie de Jager, 'n ontwikkelingskenner, en Wilna van Rooyen, 'n voorskoolse onderwyskundige, oor die belangrike aspekte waarop…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 25 April 2021
Johan van Lill praat met twee opvoedkundige sielkundiges, Tanya van der Walt en Natalie Pretorius, oor wenke vir onderwysers en onderwysleiers om beter na…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 18 April 2021
Johan van Lill praat met De Waal Ritter en Lauren Clarke, kenners van skoolgeboue en leerruimtes, oor hoe funksionele leerruimtes van die toekoms lyk, en wat…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 11 April 2021
Johan van Lill praat met Sukie van Zyl van die Noordwes-Universiteit se Eenheid vir Selfgerigte Leer oor hoe onderwysers leerders kan bemagtig om…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 4 April 2021
Johan van Lill praat met prof. Josef de Beer en prof. Neal Petersen van Noordwes-Universiteit se eenheid vir selfgerigte leer oor die rol wat inheemse kennis…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 28 Maart 2021
Johan van Lill kyk na kritiese denke by kinders. Sy gaste is drie kenners wat al diep spore in die joernalistiek getrap het, Ingrid Jones, Marenet Jordaan en…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 21 Maart 2021
Johan van Lill praat met Danie van Wyk van die DAK Netwerk, Conrad Steenkamp van die Afrikaanse Taalraad, teoloog, skrywer en antropoloog Willa Boezak, en…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 14 Maart 2021
Johan van Lill praat met Julian Jansen, joernalis en oudonderwyser, oor die uitdagings wat skole en gemeenskappe beleef oor die groot hoeveelheid kinders wat…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 7 Maart 2021
Johan van Lill praat met onderwyskundige Daan Potgieter, bestuurshoof van die Afrikaanse Onderwysnetwerk, oor wat hulle alles beplan vir die jaar wat voorlê…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 28 Februarie 2021
Johan van Lill praat met Valentyn van der Merwe, hoof van innovasie van die Skoleondersteuningsentrum, oor die ondersteuning wat skole benodig veral in…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 21 Februarie 2021
Johan van Lill praat met dr. Francois Naude oor die vaardighede waarop onderwysers nou in skole moet fokus om kinders gereed te maak vir die toekoms.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 14 Februarie 2021
Johan van Lill praat verder met Paul Colditz en Jaco Deacon oor die driejaarlikse beheerliggaamsverkiesings by skole. Hulle fokus op die verkiesing en hoe die…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 7 Februarie 2021
Johan van Lill praat met Paul Colditz en Jaco Deacon oor die driejaarlikse beheerliggaamsverkiesing wat in Maart en April in alle openbare skole plaasvind. Wat…