skinny.

Latest / Ons en die Onderwys

Ons en die onderwys 14 Februarie 2021

Johan van Lill praat verder met Paul Colditz en Jaco Deacon oor die driejaarlikse beheerliggaamsverkiesings by skole. Hulle fokus op die verkiesing en hoe die proses moet verloop.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.