Shows / Ons en die Onderwys

Ons en die Onderwys
Kenners praat oor opvoedingsontwikkeling en interessante en omstrede sake in die onderwys.
Episodes
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met prof. Josef de Beer en prof. Neal Petersen van Noordwes-Univisersiteit se eenheid vir Selfgerigte Leer oor die rol wat inheemse kennis…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met dr. Jannie le Roux oor hoe jy oor jou onderwysjaar kan reflekteer en dit kan afsluit. Hy kyk terug na drie fokuspunte wat aan die…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met Erna Rheeder van SAVFamnet oor die verhouding tussen skole en pa's, en wat die impak van mentorskap deur onderwysers en onderwysleiers…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met Alta Greeff, die bedryfshoof van die MOS-Inisiatief, oor die belangrikheid van moedertaalonderwys en al die kompleksiteite wat dit…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill het die jaarlikse selfgerigte leerkongres van die Noordwes-Universiteit bygewoon, waar rolspelers in die onderwyssektor die jongste navorsing…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Deesdae is daar amper elke week 'n hartseer storie in die nuus oor 'n tragiese einde deur gesinsgeweld. Johan van Lill gesels met Adri Klindt van Huis Jabes…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met prof. Renate Schoeman, 'n psigiater in privaatpraktyk en professor in leierskap by die US Bestuurskool, oor aandagafleibaarheid…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met prof. Renate Schoeman, 'n psigiater in privaatpraktyk en professor in leierskap by die US Bestuurskool, oor aandagafleibaarheid…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met prof. Michael le Cordeur oor die Algemene Onderwyssertifikaat ná Graad 9 wat pas deur die Departement van Basiese Onderwys aangekondig…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met Bruce Probyn en Ronald Balie oor die werk wat die Principals Academy Trust met skoolhoofde doen. Hulle fokus daarop om skoolhoofde te…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met Handri de la Harpe oor die waarde van sagte-vaardighede vir leerders om hulle toe te rus vir die wêreld van werk en universiteit. Hoe…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met Marnelda de Beer oor hoe om 'n leesstuk op die regte vlak vir leerders te kies om leesbegrip te bevorder. En Bruce Collins, 'n…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met Marga Botha van AROS oor haar doktorale studie wat handel oor die welstand van onderwysers. Wat kan onderwysers doen om na hulle eie…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met Alta Graaf, die nuutaangestelde operasionele hoof van die MOS-projek, oor die impak van die Vierde Nywerheidsrewolusie op onderwys en…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill kyk na die Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL) wat volgens die Onderwyswet in alle publieke hoërskole verkies moet word, en ook op die…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill kyk na sport, wat nie net 'n groot aanwins vir skole kan wees nie, maar ook 'n gif kan word wat die skool toksies kan maak as dit nie reg…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Dis tyd vir skole om te begin beplan vir 2020. Johan van Lill praat met Paul Colditz en Jaco Deacon oor wat skole in gedagte moet hou tydens hulle…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat oor Nasionale Wetenskapweek, en lê besoek af by 'n onderwyser en 'n groep leerders om te hoor hoe hulle die vak fisiese wetenskappe ervaar.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met prof. Michael le Cordeur, 'n onderwyskundige, oor die uitdagings van leesonderrig in skole, spesifiek waarmee plattelandse skole mee…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met dr. Lourens Erasmus oor die uitdagings en voordele daarvan om aanlyn vir 'n onderwyskwalifikasie te studeer. Opleiding van onderwysers…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met Hugo Vermeulen, die hoof van opleiding by die Skole Ondersteuningsentrum, oor hoe skole robotika en kodering kan aanpak. Hy vertel ook…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met Wilna van Rooyen, 'n kenner op die gebied van voorskoolse onderwys, oor die opleidingsbehoeftes van voorskoolse onderwysers.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met Pieter Cronje, 'n kommunikasiekundige, oor die impak wat tegnologie in die toekoms op skole gaan hê en ons praat ook oor die rol wat…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met dr. Roxanne Baily oor 'n kongres oor selfgerigde leer wat later vanjaar deur die Noordwes Universiteit aangebied word.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met Hugo Vermeulen, hoof van opleiding by die Skole-Ondersteuningsentrum, oor hoe gesindheid van mense 'n skool se gesondheid kan bepaal.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met Danie Brink van die Skole-ondersteuningsentrum oor 'n opname wat hulle gedoen het oor skoolveiligheid. Hy gaan lê ook besoek af by 'n…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Hierdie week praat Johan van Lill met Danie Brink van die Skoleondersteuningsentrum oor navorsing wat hierdie week bekendgemaak word oor hoe skoolhoofde hulle…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met Melanie Buys oor die belangrikheid van onderwysers se liggaamstaal in die klaskamer, en Valentyn van der Merwe vertel hoe die…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor die belangrikheid van moedertaalonderwys. Gesprekke hieroor is tans weer druk aan die gang en ons bespreek…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met Etienne Pienaar, die vakhoof Wiskunde by Curro Durbanville, oor die Gevorderde Program Wiskunde wat hulle by die skool aanbied om…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met Carin de Beer van die Hoërskool Waterkloof en 'n paar leerders oor die waarde wat die deelname aan ekspo's en kompetisies inhou. Carin…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met Chris Deneyssen, hoof van die Hoërskool Waterkloof, oor hoe hy motivering, hoop en uitreikaksies in die skoolomgewing bestuur.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met Johan van Breda oor e-sport. Dis wanneer leerders deelneem aan rekenaarspeletjies, individueel en/of in spanne, wat soos…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill kyk na 'n aanlyn wiskundekompetisie vir laer- en hoërskoolleerders, en praat met twee onderwysers wat in Kanada gaan ondersoek instel het na…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met dr. Lizzie Ebersohn, 'n opvoedkundige sielkundige, oor hoe 'n onderwyser verby die oppervlak moet sien, om dieperliggend na leerders…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met dr. Nicol Faasen oor die General Household Survey wat onderwys bekyk vanuit die oogpunt van huishoudings. DIt gee 'n baie interessante…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill gesels met prof Michael le Cordeur oor waar en wanneer het wat verkeerd geloop met ons onderwystelsel? Het dit nie dalk weer tyd geword dat…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met onderwyskenner Cynthia Linde oor hoe om die daaglikse negatiwiteite te hanteer, wat onderwysers in die klaskamer en onderwys ervaar.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met onderwyskenner en oudskoolhoof, Cassie Carstens, oor hoe om te werk te gaan as jy die skoolhoof van 'n ander skool word. Wat is die…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met Elzette Fritz, 'n opvoedkundige sielkundige, oor die voor- en nadele van fokusskole. Dr. Jurie Joubert vertel hoe onderwysers…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met onderwyskundige, Jaco de Kock, oor hoe onderwysers lief bly vir die vakke wat hulle aanbied, en hoe om altyd jou belangstelling in…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill kyk na 'n projek wat fokus op ondersteuning en ontwikkeling van skoolhoofde. Sedrico Husselman is pas terug van oorsee waar hy Engels gegee het…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met Elzette Fritz, 'n opvoedkundige sielkundige, oor hoe onderwysers koelkop kan bly wanneer kinders hulle uittart en uitdagende gedrag…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous van Unisa oor hoe 'n onderwyser of onderwysleier die leerproses kan ondersteun en hulp kan verleen. Daar is baie…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met Daan Potgieter oor die nuutgestigde Afrikaanse Onderwysnetwerk, en met Fiona van Kerwel oor wat die WOW-projek alles by vanjaar se…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met prof. Christo van der Westhuizen en Dorothy Loubser oor vervlegde leer. Dit is die mengsel tussen leer wat in 'n klaskamer gebeur en…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met Stoffel Goosen, 'n onderwyskundige, oor 'n nuwe geleentheid vir leerders om reeds aan die einde van Graad 9 'n beroepsgerigte…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met Anitia Lubbe en dr. Chantelle Bosch oor hoe 'n mens assessering deel van die leerproses kan maak. Mense dink baie keer aan assessering…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met dr. Jannie le Roux oor 'n fokus vir jou onderwysjaar in 2019. Hoe kan jy seker maak dat jy die jaar op die regte noot begin?
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met twee onderwyskenners, dr. Jaco Deacon en dr. Elda de Waal, oor die afgelope onderwysjaar - wat was positief, interessant en wat het…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met prof. Marthie van der Walt, dr. Neal Petersen en prof. Josef de Beer oor hoe inheemse kennis en konteks leer beïnvloed en kan verdiep…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met skrywer en motiveringspreker dr. Jannie le Roux oor hoe ek op my onderwysjaar wat verby is, kan reflekteer. Ons het aan die begin van…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill kyk na 'n tegniek wat onderwysers kan gebruik om leerders verantwoordelikheid vir hulle eie leer te laat neem en hulle meer aktief betrokke te…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat oor probleemgebaseerde leer met proff. Aubrey Golightly en Marietjie Havenga van die NWU. Hoekom is probleemgebaseerde leer belangrik, en…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill kyk verder na selfgerigte leer. Ná die vorige program was daar baie navrae van onderwysers oor hoe dit prakties in die klaskamer kan werk en hoe…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat oor lewenslange leer met prof. Ignatius Gous van Unisa. Hy het 'n model ontwikkel wat onderwysers kan toepas om hierdie belangrike…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill is by 'n kongres oor selfgerigte leer, wat die Noordwes-Universiteit in Potchefstroom gehou is.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met twee skoolhoofde oor onderwysers se ingesteldheid en dinamiek, en hoe kom gehaltepersoneel te kry en te behou.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill hoor by Peregrine Joynt of onderwysers voorsiening moet maak in hulle lesse en aanbiedings vir die verskil tussen hoe seuns en dogters ontwikkel.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met dr. Danie Brink van die Skoleondersteuningsentrum oor 'n verslag wat hulle onlangs saamgestel het oor die gemoedstoestand van…