Shows / Ons en die Onderwys

Ons en die Onderwys
Kenners praat oor opvoedingsontwikkeling en interessante en omstrede sake in die onderwys.
Episodes
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met Emilise Steenkamp, 'n neuro-onderwyskundige, oor hoe onderwysers 'n stresvrye omgewing in die klaskamer kan skep.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat oor selfgerigte leer, vervlegde leer en verskillende leerstyle met prof. Josef de Beer en prof. Jaco Olivier van die Noordwes-Universiteit.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met Petrus Jacobs, 'n onderwyskundige, oor die “mental toughness” van onderwysers. Hoe kan onderwysers kritiek, uitdagings en druk in…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill kyk na watter rol onderwysers en skole in Erfenisdag kan speel.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill kyk na die lewenslange leer en ontwikkeling vir onderwysers, en lê besoek af by die Deeplearning Indaba op Stellenbosch.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met prof. Ruaan Maarman oor navorsing wat by UWK gedoen word oor klaskamerpraktyke. Johan van Lille lê ook besoek af by Paarlskool vir…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill kyk na wetenskaponderrig en hoe om wanvoorstellings in die vak te vermy.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill kyk na die uitdagings met wiskunde-onderwys in die hoërskool.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill hoor hoekom sekere tradisionele onderrigmetodes nie meer in die wiskunde-klaskamer werk nie. Hy lê ook besoek af by Laerskool Totius in…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill kyk na die professionele ontwikkeling van onderwysers om tegnologie in hulle klaskamers te gebruik, en hoe om oorlaaide en angstige kinders in…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill kyk na die belangrikheid van liggaamlike opvoeding en fisieke ontwikkeling by skole. George Joubert vertel van 'n navorsingsprojek wat hy in…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met Nico Venter van Hoërskool Hexvallei oor hoe skole vennootskappe met die privaatsektor kan sluit. Hy het ook gaan inloer by Curro…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill kyk na selfgerigte leer. Van 7 tot 9 November vind daar 'n konferensie plaas by die Noordwes-Universiteit waar onderwysers, opvoedkundiges…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill kyk na differensiasie in die klaskamer. Dis 'n tegniek waarmee onderwysers vir alle leerders se leerstyle en behoeftes kan voorsiening maak, en…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill kyk na tegnologie-projekte wat deur die WNNR Meraka Instituut in plattelandse skole aangepak word, en na die gebruik van digitale handboeke in…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill kyk na die uitdagings wat wetenskaponderwysers in die klaskamer moet hanteer.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met Gavin de Bruyn van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement oor die Deurlopende Professionele Onderwyser Ontwikkelingstelsel, wat daarop…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Hierdie week in Ons en die Onderwys gesels Johan van Lill oor Jeugdag. Hoe moet dit in skole gevier word?
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill kyk na die opvoedkundige moontlikhede van museums. Hy verwys ook na wat onderwysers vir kinders kan aanbeveel om te doen by museums die komende…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill kyk na wat die proses van bemeestering, of leer van inligting, behels. Is dit belangrik dat onderwysers ook studievaardighede op skool moet…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill kyk na die relevansie van dit wat kinders in die skool geleer word. Hoe maak onderwysers dit wat in die kurrikulum staan, relevant vir kinders?
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill kyk na twee kongresse wat in Gauteng en Kaapstad gehou word vir onderwysleiers en skoolhoofde.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met prof. Christo van der Westhuizen van die Noordwes-Universiteit, en Arno Blom, onderwyser by die Hoër Jongenskool in die Paarl, oor die…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill en opvoedkundige sielkundige Fred Schouwink gee riglyne vir skole oor hoe om LGBTI-kwessies te hanteer.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill hoor by ontwikkelingskenner dr. Melodie de Jager hoe onderwysers steeds deur hulle werk geïnspireer kan word.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met twee onderwyskundiges oor die impak van armoede op kinders, skole en onderwys.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met twee vakadviseurs oor hoe onderwysers kinders se begripleesvaardighede kan ontwikkel.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill gesels met dr Michelle van der Merwe van die Departement Kurrikulumstudies by die Universiteit Stellenbosch oor die gebruik van woordeboeke in…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Hierdie week in Ons en die Onderwys gesels Johan van Lill met twee onderwysers oor presies hoe hulle tegnologie in lesse gebruik. Ons gee wenke oor oulike…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met onderwyskundiges oor hoe skole oor Menseregtedag kan dink, en dit herdenk.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met twee kenners oor die negatiewe impak wat oordadige gebruik van tegnologie in die klaskamer kan hê op leerders se ontwikkeling.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met twee skoolhoofde oor hoe tegnologie 'n verskil in hulle klaskamers gemaak het, en watter slaggate daar is met die implentering van…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
In Ons en die Onderwys gesels Johan van Lill verder met onderwyskundiges oor die skoolbeheerliggaamsverkiesing en spesifiek oor die rol wat leerders speel op…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill kyk na die verkiesing van skoolbeheerliggame wat in Maart vanjaar plaasvind. Daar word bykans 300 000 mense landswyd verkies om in hierdie…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat verder met onderwyskundiges oor wat die leesprobleem in skole regtig is, en stel ondersoek in na hoekom leerders baie keer vlot lees in…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met onderwyskundiges oor wat die leesprobleem in skole regtig is, en watter rol ouers kan speel om onderwysers se hand te sterk in die…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met onderwyskundiges oor hoe 'n mens potgooie in die klaskamer kan benut.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met drie skoolhoofde oor die uitdagings wat hulle vir 2018 voorsien, en hoe hulle beplan om dit te oorkom.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met onderwyskundiges oor die nuwe vak, Tegniese Wiskunde, wat vanjaar vir die eerste keer in die matriekeksamen geëksamineer sal word…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met skrywer en motiveringspreker dr Jannie le Roux oor die dinge waarop onderwysers en onderwysleiers vanjaar kan fokus om dit 'n…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met twee onderwyskundiges, prof. Elda de Waal en dr. Jaco Deacon, oor die hoogtepunte van die onderwysjaar wat verby is, en watter…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met twee onderwysers oor die belangrikheid van beplanning. Hulle gee wenke om jou beplanning vir die nuwe jaar deegliker te doen.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met twee onderwyskundiges en geletterdheidskenners, Andinda Vermaak en dr. Nicol Faasen, oor die onlangse PIRLS-verslag wat skokkende…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met onderwyskundiges oor die belangrikheid van beplanning, en hoe 'n mens vernuwing in jou skool daarby kan inwerk.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met skrywer en motiveringspreker dr. Jannie le Roux oor hoe onderwysers en onderwysleiers kan nadink oor die jaar wat verby is. Baie mense…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met onderwyskundiges oor die uitdagings vir 'n Graad R kind wanneer die skool begin.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met onderwyskundiges oor hoe mens leerders kan help met die oorgang van Graad 7 na Graad 8.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met twee onderwyskundiges, Albert Hoek en Cliffie Frolick, wat vanjaar afgetree het. Hulle reflekteer oor 'n onderwysloopbaan van langer…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill kyk hoe om tegnologie in die Wiskunde-klaskamer te benut.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill kyk hoe om tegnologie in die Rekeningkunde-klaskamer te benut.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met Esmarie Rohr, 'n Graad 1-onderwyseres van die Laerskool Skukuza in Mpumalanga, oor hoe die gebruik van tegnologie, spesifiek die…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill kyk na die rol wat skole kan speel om 'n aktiewe en gesonde leefstyl by leerders te ontwikkel.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill kyk na kinderkinetika, en hoekom dit belangrik is vir leerders om genoegsaam te beweeg vir optimale breinontwikkeling.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill kyk na die belangrikheid van patrone, en dat leerders ooreenkomste en verskille en verbande moet kan raaksien en identifiseer. Hy verduidelik…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill kyk na die rol wat erfenisterreine in die vak toerisme speel. Ons lê besoek af by die Distrik Ses-museum as 'n erfenisterrein, en gesels met…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill hoor hoe onderwysers waardeer kan word. Vanjaar fokus die Departement van Basiese Onderwys op die welsyn van onderwysers, en dr. Jannie le Roux…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill kyk na die akademiese uitdagings wat onderwysers in die klaskamer ervaar.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met kenners oor hoe leerders se prestasie in Wiskunde verbeter kan word.
Ons en die OnderwysOns en die onderwys
Johan van Lill praat met sielkundige en traumaspesialis Johan Erasmus oor hoe skole trauma by onderwysers en leerders moet hanteer. Ons lees baie keer in die…
Ons en die OnderwysOns en die onderwys 20 Augustus 2017
Johan van Lill kyk na Graad R-onderwys, en waar dit inpas tussen die voorskoolse jare en Graad 1. Wat moet die fokus wees in 'n Graad R-klas, en wat wil met…