Shows / Ons en die Onderwys

Ons en die Onderwys
Kenners praat oor opvoedingsontwikkeling en interessante en omstrede sake in die onderwys.
Episodes
Ons en die Onderwys13 Aug
Johan van Lill kyk na die belangrikheid daarvan om die kurrikulum in totaliteit te dek, en ons vra die vraag of die fokus tans nie te veel is op die dek van…

Ons en die Onderwys30 Jul
Johan van Lill praat met vier ouers oor hulle verwagtinge van 'n skool en die Departement van Basiese Onderwys.
Ons en die Onderwys23 Jul
Johan van Lill gesels met twee kenners oor die professionele ontwikkeling van onderwysers, en ons vind meer uit van die werk wat by die Cape Teaching and…
Ons en die Onderwys16 Jul
Johan van Lill gesels met twee kenners oor disleksie, en hoe onderwysers leerders wat met disleksie gediagnoseer word, kan hanteer.
Ons en die Onderwys9 Jul
Johan van Lill gesels met dr. Louis Dey, 'n onderwyskundige, oor die rol wat onderwysleierskap speel in 'n waardegedrewe skool.
Ons en die Onderwys2 Jul
Johan van Lill gesels met dr. Carel Krige, 'n opvoedkundige sielkundige en onderwyskonsultant, oor die rol wat waardes in dissipline by skole speel.
Ons en die Onderwys25 Jun
Johan van Lill gesels oor die Kurrikulum en Assesserings-beleidsverklaring met die onderwyskenner, dr. Jeanette De Klerk-Luttig. Díe dokument is nou in skole…
Ons en die Onderwys18 Jun
Johan van Lill gesels oor skoolgebaseerde opleiding of internskappe as 'n manier waarop vele jongmense die onderwysprofessie betree.
Ons en die Onderwys11 Jun
Johan van Lill gesels met onderwysers wat reeds 'n paar jaar in die beroep staan oor hulle gevoelens rondom hul opleiding en of hulle voel dat dit genoegsame…
Ons en die Onderwys4 Jun
Johan van Lill gesels met rolspelers uit die Overberg Onderwysdistrik in die Weskaap, wat verlede jaar as een van die toppresterende distrikte landswyd…
Ons en die Onderwys28 May
Johan van Lill gesels met onderwysers oor hoe om die onderwerp van ewolusie in die klaskamer aan te pak soos voorgeskryf in die nasionale kurrikulum.
Ons en die Onderwys21 May
Johan van Lill gesels met prof. Jannie Feirreira oor visieprobleme. Baie kinders het visieprobleme wat uitvalle veroorsaak in skolesport en akademiese leer…
Ons en die Onderwys14 May
Johan van Lill kyk na die MathMoms-program in Elsiesrivier, waar werklose ouers kinders met wiskunde by die skool help.
Ons en die Onderwys7 May
Johan van Lill kyk verder na tuisskoolonderwys, spesifiek die kurrikulumbehoeftes van tuisskolers.
Ons en die Onderwys30 Apr
Johan van Lill kyk na die voor- en nadele van tuisskoolonderwys. Wat is die uitdagings waarmee mens gekonfronteer word wanneer jy op hierdie tipe onderwys vir…
Ons en die Onderwys23 Apr
Johan van Lill gesels met dr. Jurie Joubert, 'n skrywer en historikus, oor die gebruik van tegnologie in die Geskiedenisklaskamer.
Ons en die Onderwys16 Apr
Johan van Lill kyk na sport in skole. Waarom is sport belangrik? Word dit korrek hanteer? Waarom word daar so baie keer vinger gewys na die moontlike…
Ons en die Onderwys9 Apr
Johan van Lill gesels met Petrus Jacobs, oud-onderwyser en motiveringspreker, oor die mag wat persepsie oor 'n mens het, en hoe onderwysleiers persepsie en…
Ons en die Onderwys2 Apr
Johan van Lill kyk na outisme. Hy lê besoek af by die Outisme Wes-Kaap Vereniging. Janine Chester en Antoinette du Preez is betrokke by hierdie…
Ons en die Onderwys26 Mar
Johan van Lill gesels met arbeidsterapeut en skrywer, Lizanne du Plessis, oor hoe om introverte in die klaskamer te hanteer. Introverte is baie keer ook…
Ons en die Onderwys19 Mar
Johan van Lill en dr. Melodie de Jager, 'n ontwikkelingskenner, het onlangs 'n kongres oor Learning and the Brain in San Francisco bygewoon. Hulle gesels oor…
Ons en die Onderwys12 Mar
Johan van Lill gesels met dr. Jannie le Roux, bekende skrywer en motiveringspreker, oor ONDERWYS MET PASSIE.
Ons en die Onderwys5 Mar
Johan van Lill praat met dr Jurie Joubert, 'n historikus, skrywer en oud-onderwysdosent, oor geskiedenis, die waarheid, feite en menings. Hoe kan onderwysers…
Ons en die Onderwys26 Feb
Johan van Lill gesels met dr. Andre Vermeulen oor die impak van neurowetenskap op die onderwys.
Ons en die Onderwys19 Feb
Johan van Lill gesels met Cynthia Linde oor veiligheid in skole. En Susan Potgieter vertel ons meer van die Tygerberg Hospitaalskool.
Ons en die Onderwys12 Feb
Johan van Lill gesels met dr. Andre Vermeulen van Neurolink oor toekomsvaardighede in die onderwys.
Ons en die Onderwys5 Feb
Johan van Lill praat verder oor uitstappies vir leerders. Hy gee wenke oor waarheen jy jou leerders kan neem vir uistappies.
Ons en die Onderwys29 Jan
Johan van Lill kyk na dinge wat onderwysers in gedagte moet hou wanneer leerders op 'n uitstappie gaan. Hy lê ook besoek af by die Sentrum vir…
Ons en die Onderwys22 Jan
Johan van Lill praat met drie skoolhoofde oor wat belangrik is om op te fokus aan die begin van die jaar. Ons gee ook wenke vir hoofde wat pas aangestel is as…
Ons en die Onderwys15 Jan
Johan van Lill gesels met twee onderwysleiers, Aminda Naude en Isak Ockhuis, oor hoe om voorbereid te wees vir 2017, en om die onderwysjaar van die begin af…
Ons en die Onderwys8 Jan
Johan van Lill gesels met ontwikkelingskenner dr. Melodie de Jager oor hoe belangrik dit vir skole is om ook op ontwikkeling te fokus en nie net op die…
Ons en die Onderwys1 Jan
Johan van Lill gesels met skrywer en motiveringspreker dr. Jannie le Roux oor hoe om 2017 'n besondere onderwysjaar te maak. Hoe moet ek myself instel vir die…
Ons en die Onderwys18 Dec
Johan van Lill kyk na die gebruik van sosiale media in skole. Hy gesels ook met dr. Pedro Ferreira van die Laerskool Parow-Wes oor ouerbetrokkenheid by skole.
Ons en die Onderwys11 Dec
Johan van Lill kyk na dissipline in skole. Hy besoek twee skole wat dissipline op 'n interessante manier toepas. Dr. Pedro Fereira van die Laerskool Parow-Wes…
Ons en die Onderwys4 Dec
Johan van Lill gesels met dr. Jannie le Roux, skrywer en motiveringspreker, oor hoe mens die onderwysjaar op die regte manier kan afsluit.
Ons en die Onderwys27 Nov
Johan van Lill lê besoek af by Elnor Primêr in Elsiesrivier, en gesels met die skoolhoof, Gregory Marais, oor hoe die skool, onderwysers en gemeenskap hande…
Ons en die Onderwys20 Nov
Johan van Lill gesels oor wat 'n mens in gedagte moet hou wanneer jy met skole kommunikeer, en wat belangrik is by skoolbesoeke.
Ons en die Onderwys13 Nov
Johan van Lill gesels met ontwikkelingskenner dr. Melodie de Jager oor die sprong van graad 3 na graad 4. Watter rol speel leergereedheid in die oorgaan van…
Ons en die Onderwys6 Nov
Johan van Lill praat met prof. Johann Engelbrecht, uitvoerende direkteur van die Suid-Afrikaanse Wiskundestigting, oor Wiskunde-onderrig en spesifiek oor die…
Ons en die Onderwys30 Oct
Johan van Lill kyk na tegnologie in die klaskamer. Hy loer in by die Hoërskool Hexvallei op De Doorns om te hoor hoe hulle dit maak werk.
Ons en die Onderwys23 Oct
Johan van Lill praat met dr. Jannie le Roux, 'n motiveringspesialis, oor hoe onderwysers nie net die leerders nie, maar almal om hulle inspireer. Die meeste…
Ons en die Onderwys16 Oct
Johan van Lill kyk na die deurvloei van matrieks na universiteit. Prof. Servaas van der Berg en dr. Hendrik van Broekhuizen, albei ekonome by die Universiteit…
Ons en die Onderwys9 Oct 2016
Johan van Lill kyk na die vak Geskiedenis en die uitdagings wat daar is met die onderrig van die vak in die toekoms.
Ons en die Onderwys9 Oct 2016
Johan van Lill kyk na die vak Geskiedenis en die uitdagings wat daar is met die onderrig van die vak in die toekoms.
Ons en die Onderwys2 Oct 2016
Johan van Lill kyk na die befondsing van onderwysprojekte. Skole en onderwysorganisasies het baie keer ekstra geld nodig vir verdienstelike projekte. Francois…
Ons en die Onderwys25 Sep 2016
Johan van Lill praat met dr. Jeanette de Klerk-Luttig oor die kommunikasie tussen onderwysers en ouers. En Fanie Kriel, 'n pastorale sielkundige, bespreek die…
Ons en die Onderwys18 Sep 2016
Johan van Lill gesels met dr. Melodie de Jager, 'n ontwikkelingskenner, oor hoe mens leerders se breine kan “wakker maak” deur beweging, en hulle sodoende…
Ons en die Onderwys11 Sep 2016
Johan van Lill praat met Con Koegelenberg van die Weskusskool op Saldanha oor die voordele wat 'n vaardigheidskool vir leerders wat nie-akademiese aangelê is…
Ons en die Onderwys4 Sep 2016
Johan van Lill praat met prof. Elda de Waal, onderwysregkenner aan die Noordwes-Universiteit se Vaaldriehoek-kampus, oor skoolmeisies wat ontevrede is met die…
Ons en die Onderwys28 Aug 2016
Johan van Lill praat met Pieter Cronje, 'n kommunikasiespesialis, oor onderwysers as handelsmerke. Daar is ook nuus oor 'n innovasie-kompetisie vir…
Ons en die Onderwys21 Aug 2016
Johan van Lill gesels met maatskaplike werker Hester Bosman-Sadie oor al die aspekte van die Suid-Afrikaanse Kinderwet waarvan onderwysers moet kennis neem as…
Ons en die Onderwys14 Aug 2016
Johan van Lill kyk na 'n verslag oor kindermishandeling wat pas gepubliseer is en waarvan onderwysers moet kennis neem. Hy loer ook in by 'n kunsklas.
Ons en die Onderwys7 Aug 2016
Johan van Lill kyk na die rol wat ouers speel om hulle kinders lief te maak vir lees. En ons vind meer uit van wat alles gedurende Nasionale Wetenskapweek…
Ons en die Onderwys31 Jul 2016
Johan van Lill kyk na nie-regeringsorganisasies wat intervensies by skole doen. Sy gaste is Bjorn Alexander en Jako Pienaar wat betrokke is by Hilltop Legacy…
Ons en die Onderwys24 Jul 2016
Johan van Lill praat met dr. Lettie Horn, 'n leerondersteuningsterapeut en taalontwikkelingspesialis, oor die belangrikheid van perseptuele ontwikkeling in…
Ons en die Onderwys17 Jul 2016
Johan van Lill gesels met Nedine Blom oor hoe mens musiek kan gebruik om kinders positief te maak oor Wiskunde. En dr. Michael le Cordeur van die Universiteit…
Ons en die Onderwys10 Jul 2016
Johan van Lill loer in by een van die talle winterskole wat dwarsoor die land gehou is om leerders te help opvang met werk waarmee hulle mee agter geraak het…
Ons en die Onderwys3 Jul 2016
Johan van Lill gesels met Pieter Cronje, 'n kommunikasiespesialis, oor die emosionele versorging van onderwysers. En Wilna van Rooyen, hoof van die voorskoolse…
Ons en die Onderwys26 Jun 2016
Johan van Lill loer in by een van die laaste oefeninge van 'n groep tieners wat tans in Japan vir hulle swart gordels gradeer, en ons hoor hoe karate sekere…