Shows / Ons en die Onderwys

Ons en die Onderwys
Kenners praat oor opvoedingsontwikkeling en interessante en omstrede sake in die onderwys.
Episodes
Ons en die Onderwys19 Jun 2016
Johan van Lill gesels met die skoolhoof van 'n afgeleë plaasskool wat 'n reuse verskil in die gemeenskap maak en ook oor die veerkragtigheid van onderwysers.
Ons en die Onderwys12 Jun 2016
Johan van Lill gesels met dr Jurie Joubert oor 'n besoek aan Indiese skole en ons gaan loer ook in by die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans en meer te…
Ons en die Onderwys5 Jun 2016
Johan van Lill gaan loer by die Weskaap se uitdunrondte van die SAASTA Wetenskapsdebatskompetisie in en hoor ook by twee studente hoe hulle die universiteit…
Ons en die Onderwys29 May 2016
Hierdie week in Ons en die Onderwys gesels Johan van Lill met Quinton Adams oor die uitdagings wat skole het met kinders wat uit informele nedersettings kom.
Ons en die Onderwys22 May 2016
Johan van Lill praat met met Danie van Wyk, die bestuurder van Die Suid-Afrikaanse Onderwysontwikkelingstrust oor die uitdagings wat armer skole te bowe moet…
Ons en die Onderwys15 May 2016
Johan van Lill praat met dr. Jeanette de Klerk Luttig en dr. Heinie Brand oor waardegedrewe dissipline in skole.
Ons en die Onderwys8 May 2016
Johan van Lill gesels met die skoolhoof van Jan Krielskool op Kuilsrivier oor hulle prestasie om as die beste spesiale skool in die land aangewys te word. Hy…
Ons en die Onderwys1 May 2016
Johan van Lill gesels met oogkundige Inge Loubser oor visieprobleme in die klaskamer. Sy gee wenke oor hoe onderwysers leerders met visieprobleme kan…
Ons en die Onderwys24 Apr 2016
Johan van Lill gesels met die skrywer, motiveringspreker en ontwikkelingskenner, dr. Melodie de Jager, oor wat onderwysers alles kan doen om die druk waaronder…
Ons en die Onderwys17 Apr 2016
Johan van Lill kyk na die gehalte van onderwysers wat die professie betree, en hoe om verskillende temperamente in die klaskamer te hanteer.
Ons en die Onderwys10 Apr 2016
Johan van Lill praat met Karel Esterhuyse, medeprofessor in Sielkunde aan die Universiteit van die Vrystaat, oor lees en speltoetse om kinders se…
Ons en die Onderwys3 Apr 2016
Johan van Lill gesels oor lewensafrigtingsvaardighede vir onderwysers met Kim Ikel, 'n lewensafrigter en onderwyskundige.
Ons en die Onderwys27 Mar 2016
Johan van Lill praat oor sport vir gestremdes. Jannie Putter verduidelik hoe skole oordrewe kompetering op sportgebied kan hanteer.
Ons en die Onderwys20 Mar 2016
Johan van Lill praat met onderwyskundige, Dr. Andre Vermeulen oor verskillende leervoorkeure en die rol wat leerders se breindominansie in die klaskamers speel.
Ons en die Onderwys13 Mar 2016
Johan van Lill gesels met regsonderwyskundiges, Cecile Eloff en Annamagriet de Wet van die Noordwes Universiteit, oor die hantering van rassisme in skole.
Ons en die Onderwys6 Mar 2016
Johan van Lill gesels oor 'n projek wat die Stigting vir Bemagting deur Afrikaans aangepak het om matriekleerders te help om by die eise van tersiëre opleiding…
Ons en die Onderwys28 Feb 2016
Johan van Lill praat met Idilette van Deventer, 'n onderwyskundige, oor onderwysbestuursleierskap. En jy loer in by die Hands for a Bridge-projek by die…
Ons en die Onderwys21 Feb 2016
Johan van Lill praat met Izelle Els van die Club 21 skool vir leerders met Downsindroom.
Ons en die Onderwys14 Feb 2016
Johan van Lill praat met dr. Peter Beets, hoofdirekteur kurrikulumbestuur en onderwysontwikkeling by die Wes-Kaap Onderwysdepartement, oor die taal- en…
Ons en die Onderwys7 Feb 2016
Johan van Lill praat met dr. Jeanette de Klerk-Luttig van die Kantoor vir Morele Leierskap aan die Universiteit van Stellenbosch oor wat die eienskappe van 'n…
Ons en die Onderwys31 Jan 2016
Johan van Lill gesels oor 'n paar inisiatiewe waarby onderwysers en leerders hierdie jaar kan inskakel: die SAASTA Wetenskapsdebatskompetisie, die ATKV…
Ons en die Onderwys24 Jan 2016
Johan van Lill gesels oor privaatskole. Ons fokus op hoekom ouers hulle kinders by 'n privaatskool inskryf, kyk na die kostes en gesels ook met 'n onderwyseres…
Ons en die Onderwys17 Jan 2016
Johan van Lill gesels oor tuisonderwys met Leendert van Oostrum, 'n kenner op die gebied van tuisonderwys, en Yvonne Adams, 'n ma wat al etlike jare lank…
Ons en die Onderwys10 Jan
Die onderwysers moet hierdie week terug skool toe en Johan van Lill gesels met dr. Jannie le Roux, motiveringspesialis, oor hoe om hierdie onderwysjaar met…
Ons en die Onderwys3 Jan
Johan van Lill gesels in Ons en die Onderwys met prof. Charl Cilliers oor hoe onderwysers leerders kan voorberei vir tersiëre onderrig.
Ons en die Onderwys27 Dec 2015
Johan van Lill neem die afgelope onderwysjaar in oënskou. Sy gaste is Irma Eloff, die dekaan van die Fakulteit Opvoedkunde by die Universiteit van Pretoria…
Ons en die Onderwys13 Dec 2015
Johan van Lill gesels met Paul Colditz, hoof van Fedsas, oor die staat se planne om die magte van skoolbeheerliggame in te kort, veral ten opsigte van die…
Ons en die Onderwys6 Dec 2015
Johan van Lill gesels met onderwyskundige Petrus Jacobs oor hoe onderwysers hulself emosioneel gereed moet kry vir die uitdagings van 2016.
Ons en die Onderwys29 Nov 2015
Johan van Lill gesels met Elacia Whittingham oor moegheid, uitbranding en depressie in die onderwysberoep. Hoe moet onderwysleiers dit hierdie tyd van die jaar…
Ons en die Onderwys22 Nov 2015
Johan van Lill gesels met dr. Louis Day oor die rol van leerlingleiers in skole.
Ons en die Onderwys15 Nov 2015
Johan van Lill gesels met Cecile Eloff, 'n onderwysregskenner, oor hoe onderwysers en skoolhoofde hulleself kan beskerm teen regsaksies.
Ons en die Onderwys8 Nov 2015
Johan van Lill gesels met Mariana van Zyl, hoof van die Hoër Meisieskool in die Paarl, oor prestasiekulture in skole.

























Ons en die Onderwys1 Mar 2015
Johan van Lill gesels met John Goliath van die Wynlandse Distrikskantoor oor die driejaarlikse skoolbeheerliggaamsverkiesings wat hierdie maand in alle…

Ons en die Onderwys22 Feb 2015
Johan van Lill gesels met Kobie Kitshoff oor die regte en verantwoordelikhede wat skole aan ouers en leerders moet kommunikeer.