Shows / Ons en die Onderwys

Ons en die Onderwys
Kenners praat oor opvoedingsontwikkeling en interessante en omstrede sake in die onderwys.
Episodes

Ons en die Onderwys15 Feb 2015
Johan van Lill gesels met dr. Elize Morkel en Nelis Janse van Rensburg oor hoe skole geslagsgelykheid kan, en moet bevorder.

Ons en die Onderwys8 Feb 2015
Johan van Lill gesels met dr. Andre Vermeulen, onderwyskundige en opvoedkundige, oor geheelbreinleer. Wat is die drywers in jou brein wat jou breinkrag…

Ons en die Onderwys1 Feb 2015
Johan van Lill gesels met dr. Izanette van Schalkwyk oor die optimale funksionering van hoërskoolleerders in uitdagende hoë-risiko omgewings. Vind uit watter…

Ons en die Onderwys25 Jan 2015
Die ATKV se Onderwysafdeling het onlangs met 'n projek “Dissipline begin by die Huis” begin, waar ouers en gemeenskappe aangemoedig word om dissipline terug te…

Ons en die Onderwys18 Jan 2015
Johan van Lill praat met dr. Louis Dey van die Laerskool Constantiapark, en Nellie Standton van die Curro privaatskolegroep, oor die uitdagings wat…

Ons en die Onderwys11 Jan 2015
Johan van Lill praat met dr. Carel Krige, sielkundige en onderwyskundige van die Doxa Deo skole, oor toekomsgerigte onderwys. Watter rol speel tegnologie in…

Ons en die Onderwys4 Jan 2015
Johan van Lill praat met dr. Jannie le Roux, motiveringspreker en gelukskenner, oor watter rol gelukkige onderwysers speel om gelukkige leerders in jou skool…

Ons en die Onderwys28 Dec 2014
Johan van Lill neem die onderwysjaar in oënskou saam met Irma Eloff, dekaan van die Fakulteit Opvoedkunde by die Universiteit van Pretoria, Rika Joubert van…

Ons en die Onderwys21 Dec 2014
Johan van Lill praat met Paul Colditz en Jaco Deacon van Fedsas oor die funksionering van doeltreffende skoolbeheerliggame.

Ons en die Onderwys14 Dec 2014
Johan van Lill praat met dr Nicol Faasen, kurrikulumkenner en vryskutuitgewer, oor wat skole moet weet van taalontwikkeling, taalbeleide en die belangrikheid…

Ons en die Onderwys7 Dec 2014
Johan van Lill praat met verskeie rolspelers oor die Onderwysdepartement se onlangse voorstel dat slegs een boek per vak per graad voorgeskryf moet word.

Ons en die Onderwys30 Nov 2014
Johan van Lill kuier by die Paarlskool vir neuraalgestremdes. Hy gee ook inligting oor hoe onderwysers hulle leerders vir die Nasionale Toneelspelkompetisie…

Ons en die Onderwys23 Nov 2014
Johan van Lill gesels met Elda de Waal van die Noordwes-Universiteit oor die bestuur van kubertreitering by openbare skole. Estelle Brettenny en Elsafie Wrantz…

Ons en die Onderwys31 Aug 2014
Johan van Lill gesels met Christien Coetzee Klinger, 'n ma van 'n gestremde leerder, en Santie Terreblance van Cape Mental health oor die basiese reg tot…

Ons en die Onderwys24 Aug 2014
Johan van Lill gesels met dr. Melody de Jager oor kinderontwikkelingsvriendelike skole en hoe om die brein aan te skakel sodat leer kan plaasvind. Aspekte soos…

Ons en die Onderwys15 Aug 2014
Johan van Lill gesels hoor wat die Weskus Onderwysdistrik alles aangepak het om wetenskap en wiskunde onder onderwysers, leerders en ouers te bevorder. Hy loer…

Ons en die Onderwys10 Aug 2014
Johan van Lill gesels met dr. Jannie le Roux oor leierskap en geluk. Hoe bring 'n mens leierskap en geluk bymekaar uit? Die fokus in skole is grotendeels op…

Ons en die Onderwys3 Aug 2014
Johan van Lill gesels met lede van die Principals Academy wat daarop fokus om skoolhoofde te ondersteun deur 'n mentorskapsprogram. Bruce Probyn en Anne van…

Ons en die Onderwys27 Jul 2014
Johan van Lill gesels met Elisa Fraser van die Suid-Afrikaanse Nasionale Ruimte Agentskap op Hermanus oor wat alles in hulle wetenskapsentrum gebeur en hulle…

Ons en die Onderwys20 Jul 2014
Johan van Lill gesels met Christina Watson, bestuurshoof van Via Afrika Uitgewers, oor hoe gereed Suid-Afrika se skole is vir e-leer na aanleiding van 'n…

Ons en die Onderwys13 Jul 2014
Johan van Lill gesels met Truide Prekel oor kreatiewe probleemoplossing vir onderwysleiers. Hoe luister 'n mens vir idees wanneer ander mense praat en met 'n…

Ons en die Onderwys6 Jul 2014
Johan van Lill gesels met Wilna van Rooyen oor alles wat 'n onderwysleier in gedagte moet hou by die aanstel van 'n pre-primêre onderwyseres. Watter vrae kan…

Ons en die Onderwys29 Jun 2014
Johan van Lill gesels met dr. Anel Pepler en Mariana van Niekerk oor hoe Montessori-kleuterskole verskil van hoofstroomskole. Baie onderwysers ontvang jaarliks…

Ons en die Onderwys22 Jun 2014
Leerders bly om baie redes van die skool af weg. Kobie Kitshoff, van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement se Direktoraat: Beleidskoördinering, bespreek die…

Ons en die Onderwys15 Jun 2014
Johan van Lill praat oor die verslag van die Wêreld Ekonomie Forum wat Suid-Afrika se wiskunde en wetenskaponderrig as die swakste uit 148 lande gegradeer het.
Ons en die Onderwys13 Jun 2014
Johan van Lill praat oor die verslag van die Wêreld Ekonomie Forum wat Suid-Afrika se wiskunde en wetenskaponderrig as die swakste uit 148 lande gegradeer het.

Ons en die Onderwys8 Jun 2014
Johan van Lill praat oor 'n innoverende projek om hulpbronne aan skole te verskaf.

Ons en die Onderwys1 Jun 2014
As deel van Kinderbeskermingsweek, kyk ons na wanneer 'n skool nie meer net 'n plek van onderrig is nie, maar 'n veilige hawe vir leerders word. Twee…

Ons en die Onderwys25 May 2014
Johann van Lill woon die openingsgeleentheid van Verskabaret in die Kunstekaap by. Hier word matriekleerders op 'n innoverende manier aan die wêreld van…

Ons en die Onderwys18 May 2014
Daar is vyf leierskapsbeginsels wat van 'n gewone onderwysleier, 'n besondere en uitnemende leier maak. Dr. Pieter Barnard van die organisasie Neuroleader…
