Shows / Ons en die Onderwys

Ons en die Onderwys
Kenners praat oor opvoedingsontwikkeling en interessante en omstrede sake in die onderwys.
Episodes
Ons en die Onderwys11 May 2014
Selfmisleiding by 'n onderwysleier kan groot bestuursprobleme binne 'n skool tot gevolg hê. Dit kom voor wanneer leiers nie bewus is daarvan dat hulle moontlik…

Ons en die Onderwys4 May 2014
Dit bly 'n uitdaging vir hoofde en onderwysleiers om die skoolpersoneel se talent te bestuur en in te span tot voordeel van die leerders, die skool en die…

Ons en die Onderwys27 Apr 2014
Haat, vooroordeel, stereotipering, zenofobie, boelie en diskriminasie kom nog gereeld voor in Suid-Afrikaanse klaskamers. Stan Henkeman en Lucrethia Arendse…

Ons en die Onderwys20 Apr 2014
Johan van Lill woon 'n slypskool by vir onderwysleiers oor waardegedrewe skole. Dr. Jeanette de Klerk-Luttige verduidelik hoe die praktiese uitvoering van 'n…

Ons en die Onderwys13 Apr 2014
Hoe kan onderwysers klaskamers inrig om meer 'breinvriendelik' te wees? Dr. Andre Vermeulen van Neurolink verduidelik die rol wat oog-, hand-, voet- en…

Ons en die Onderwys6 Apr 2014
“Alle kinders het vandag die reg tot alternatiewe assessering en dit neem vinnig toe in hoofstroomskole, maar ouers en onderwysers is dikwels onkundig…

Ons en die Onderwys30 Mar 2014
Spurgeon Wilson van die Rachel's Angels mentorskapprogram sê dat die baanbrekerprogram sedert 2007 ʼn reddingstou is vir talle hoërskoolleerders wat andersinds…

Ons en die Onderwys23 Mar 2014
Meagan Van Der Merwe, ʼn spraak- en taalterapeut, verduidelik wat terapie behels en hoe ouers hulle kinders hiermee kan help.

Ons en die Onderwys16 Mar 2014
Wiskundehuiswerk in Graad 1 kan ʼn kopseer óf ʼn genot wees. Die Wiskundekenner, Marise Oberholser, sê ouers kan d.m.v. pretaktiwiteite die kleinspan help om…
Ons en die Onderwys9 Mar 2014
Die kleinspan in Graad R sê nie maklik nee vir speletjies met sand, verf en water nie. Modderhandjies en -voetjies is dus ideaal vir leer. Sό sê…
Ons en die Onderwys2 Mar 2014
Vir die meeste mense is wiskunde ʼn bangmaak-woord. Die wiskundefoendie, Marise Oberholzer, weerlê talle mites hieroor. Sy sê ouers kan d.m.v…
Ons en die Onderwys23 Feb 2014
Fiona van Kerwel en Shireen Crotz is twee staatmakers van die Universiteit Stellenbosch se Woorde Open Wêrelde-projek. Dit is ʼn lees- en…
Ons en die Onderwys16 Feb 2014
Hester Botha, Leonie Timmet en Cecelia Kleyn is grondslagfase onderwysers in Delft, Kaapstad. Hulle demonstreer hoe hulle lees onder die kleinspan bevorder.
Ons en die Onderwys9 Feb 2014
Rieldanse, poësie of sang - Maria Slinger, die afrigter van die Griekwa Jeugkoor, sê dat die jongmense trotse ambassadeurs van die Griekwakultuur is.
Ons en die Onderwys2 Feb 2014
Die Graad R-kurrikulum maak die kleinspan geleidelik vertroud met beginsels soos diversiteit en maatskaplike transformasie. Só sê Natasha Warrington van…
Ons en die Onderwys26 Jan 2014
WECTAC Leadership Academy het nommerpas intervensie- en leierskapontwikkelingsprogramme vir leerders. Wayne Erasmus vertel hoe leerders met riskante gedrag…
Ons en die Onderwys19 Jan 2014
Anthea Adams gesels met die opvoedkundige sielkundige, dr. ST Potgieter, oor drie belangrike aspekte om jou doelwitte te bereik: selfkennis, hulpbronne en ʼn…
Ons en die Onderwys12 Jan 2014
Nielda Smith en Annarika Pienaar is twee van Hoërskool Diamantveld in die Noord-Kaap se top presteerders in die 2013 matriekeksamen. In die Wes-Kaap het Ruscka…
Ons en die Onderwys5 Jan 2014
Xolisa Guzula is ʼn taal- en geletterdheidskenner by die Nelson Mandela Instituut vir Onderwys en Landelike Ontwikkeling. Die instituut bevorder geletterdheid…
Ons en die Onderwys27 Dec 2013
Musiekontwikkelingsprogramme soos die KunsteKaap Jeugorkes van Mbokweni-Wellington, is lewensveranderend vir die betrokkenes. Marlene le Roux en haar span…
Ons en die Onderwys22 Dec 2013
Marlene le Roux en Herman Solomons meen elkeen kan voortbou op oudpresident Nelson Mandela se liefde vir kinders en die onderwys en dit is een van die…
Ons en die Onderwys15 Dec 2013
Roelene Loots is onlangs deur die Wes-Kaapse Onderwysdepartement aangewys as die provinsiale wenner in die kategorie Beste Spesiale Onderrig-onderwyser…
Ons en die Onderwys1 Dec 2013
Wanneer dit by prestasie kom, het Laerskool Mikro in Kuilsrivier, Kaapstad, die X-faktor. Dis alles …
Ons en die Onderwys24 Nov 2013
Ingrid Leukes van St. Raphael's Primêr in Athlone, Kaapstad, het onlangs met die louere weggestap as…
Ons en die Onderwys11 Aug 2013
Dr. Louise van Rhyn se intervensieprogram, Partners for Possibility, maak op voetsoolvlak ʼn wesenlike bydrae tot die onderwys. ʼn Sterk vennootskapsooreenkoms…
Ons en die Onderwys4 Aug 2013
Met sy dubbelbane in teenoorgestelde rigtings is Koebergweg een van die gevaarlikste paaie in die Wes-Kaap. Anthea het gaan inloer by Laerskool Ysterplaat, wat…
Ons en die Onderwys28 Jul 2013
Anthea Adams was by Laerskool Durbanville wat net soos die res van die wêreld, Mandeladag behoorlik gevier het. Sy sit ook die kollig op ʼn bestuursprogram vir…
Ons en die Onderwys21 Jul 2013
Bykans 9 000 onderwysers in die Wes-Kaap het tydens die Junie-vakansie kurrikulum-opleiding bygewoon. Dié opleiding berei onderwysers voor vir 2014 wanneer die…
Ons en die Onderwys14 Jul 2013
Kenners praat oor opvoedingsontwikkeling en interessante en omstrede sake in die onderwys.
Ons en die Onderwys7 Jul 2013
Kenners praat oor opvoedingsontwikkeling en interessante en omstrede sake in die onderwys.
Ons en die Onderwys30 Jun 2013
Is jy ʼn gegradueerde wat jou kundigheid en talente wil inspan om ʼn verskil te maak in skole en gemeenskappe? Die Teach South Africa-program werf jong…
Ons en die Onderwys23 Jun 2013
Aandagtekort-hiperaktiwiteitsversteuring (ADHD) affekteer leerders se vordering op skool. Dr. Thereza Bothma van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement verduidelik…
Ons en die Onderwys16 Jun 2013
Nasionale Jeugdag word landswyd op 16 Junie gevier en dis veral jongmense se passie, toegewydheid en onwrikbare geloof in dit wat reg is, wat erkenning kry…
Ons en die Onderwys9 Jun 2013
ʼn Nasionale Beroepsgerigte Sertifikaat wat by ʼn VOO-kollege verwerf word, is ʼn goeie opsie vir persone sonder Graad 10, 11 en 12. So sê Ivan Swart, die…
Ons en die Onderwys2 Jun 2013
Vyf klippies, Blikaspaai, Wolf-wolf hoe laat is dit? Bok-bok, sakresies en Kat-en-muis – die arbeidsterapeut, Heleen Johnson, sê tradisonele speletjies is…
Ons en die Onderwys26 May 2013
Spelterapie het talle voordele soos dat dit leerders help om toekomstige moeilike situasies te hanteer. Anthea Adams praat hieroro met ‘n kliniese sielkundige…
Ons en die Onderwys19 May 2013
Die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie se ondersteuning gee dryfkrag aan inisiatiewe wat op nasionale en plaaslike vlak uitgerol word. Anthea Adams gesels hieroor…
Ons en die Onderwys12 May 2013
Volgens navorsing dra armoede grootliks by tot leerders se swak vordering op skool. Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement se uitgebreide voedingskema poog egter…
Ons en die Onderwys5 May 2013
Vir baie ouers is dit ʼn opdraande stryd om eksterne faktore wat dwelmmisbruik aanmoedig, af te weer. Die skoolsielkundige, Bridget Goosen, het raad.
Ons en die Onderwys28 Apr 2013
Omgewingsfaktore soos bendegeweld, egskeiding of verandering in die leerder se familiestruktuur kan lei tot angs en depressie. ‘n Skoolsielkundige, Bridget…
Ons en die Onderwys21 Apr 2013
Leerders en onderwysers word amper elke dag blootgestel aan bendegeweld in en rondom die skool. Neville Goliath, John Linderts en Grace Ziegler vertel van…
Ons en die Onderwys14 Apr 2013
Bendebedrywighede op skool is aan die toeneem en leerders en onderwysers word byna daagliks blootgestel aan een of ander vorm van geweld. ʼn Wanbalans tussen…
Ons en die Onderwys7 Apr 2013
Boelie op skool en in die gemeenskap is aan die toeneem en ouers en onderwysers is raadop. Liesl Schoonraad se Strong4life-program het ©° unieke aanslag en…
Ons en die Onderwys31 Mar 2013
Wat is die verskil tussen boelie en terg? Thamar Jacobs, ʼn maatskaplike werker, en Liesl Schoonraad van die program Strong4Life, verduidelik hoe dié negatiewe…
Ons en die Onderwys24 Mar 2013
Wie kan ʼn kompetisie weerstaan? As jy jou leerders se woordvaardighede en liefde vir boeke ʼn hupstoot wil gee dan is die Idols vir boeke-kompetisie net die…
Ons en die Onderwys17 Mar 2013
Anthea Adams het gaan inloer by die Verf- en Vers werksessies wat deel was van die Universiteit van Stellenbosch se Woordfees. Sy’t daar kennis gemaak met…
Ons en die Onderwys10 Mar 2013
Graad 8 Wiskunde is vir baie leerders ʼn uitdaging omdat hulle nie sekere wiskundige konsepte, wat hulle reeds in graad 7 moes bemeester, onder die knie het…
Ons en die Onderwys3 Mar 2013
Gee jou kind se gesukkel met wiskunde jou grys hare? Die wiskundekenner, Marise Oberholzer, help jou lag-lag om wiskundige konsepte soos tafels op ʼn praktiese…
Ons en die Onderwys24 Feb 2013
Die Wiskundekenner, Marise Oberholzer, sê ouers kan hulle kinders speel-speel help om wiskundige konsepte onder die knie te kry.