skinny.

Latest / Ons en die Onderwys

Ons en die onderwys 1 November 2020

Johan van Lill hoor hoe kernwaardes kan bydra tot die kultuur van ‘n skool. Hy praat met onderwyskundige dr. Jeanette de Klerk-Luttig oor hoe skole kernwaardes by leerders kan vestig.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.