skinny.

Latest / Ons en die Onderwys

Ons en die onderwys 31 Mei 2020

Johan van Lill praat met dr. Roxanne Bailey, dr. Marisa Verster en prof. Christo van der Westhuizen van die Eenheid vir Selfgerigte Leer by die Noordwes-Universiteit oor hoe mens die isolasie uit leer by die huis kan haal en hoe om groepwerk en samewerking tussen leerders te bevorder. Hulle gee raad oor hoe jy die kurrikulum kan voltooi met die beperkte tyd wat daar is. Daar word ook gekyk na die effektiwiteit van aanlyn-leer.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.