Shows / Kompas

Kompas
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.
Episodes
KompasKompas 7 Januarie 2025
Is jy ‘n avontuurdier? Johan du Toit is. Hy vertel van perde-uithouritte en berede boogskiet.
KompasKompas 6 Januarie 2025
Heruitsending: Ons verwelkom die nuwe jaar saam met die Kaapse Klopse. Chloè van Rooyen vind meer uit oor die ontstaan van die Klopse en die tradisies van die…
KompasKompas 3 Januarie 2025
Barrie Ferreira vind uit wat dit verg om 'n musiekvervaardiger te wees. Hy gesels met Loki Rothman om beter te verstaan hoe hierdie beroep prakties werk.
KompasKompas 2 Januarie 2025
TikTok-ster, Buksem, loer in om allerhande grappige wenke met jongmense te deel.
KompasKompas 1 Januarie 2025
Barrie Ferreira bespreek die relevansie van nuwejaarsvoornemens vir jongmense. Is dit nog ‘n ding? Moet jy voornemens stel vir die jaar wat voorlê?
KompasKompas 31 Desember 2024
Aangesien ons nog ‘n keer om die son is, gesels Hazel Janse van Rensburg met dr. Ruhann Steyn, ‘n ruimtefisikus, oor interessante sonfeite, en hoe jongmense in…
KompasKompas 30 Desember 2024
Ons sê totsiens aan 2024, en ons verwelkom 2025 met ope arms. Ons kyk terug op die jaar, gesels oor nuwejaarstradisies, 2024 se hoogtepunte, en waarna ons…
KompasKompas 27 Desember 2024
Barrie Ferreira vind uit hoe tegnologie jongmense se sosiale vaardighede affekteer.
KompasKompas 26 Desember 2024
Voor ons nuwejaarsvoornemens maak, kyk ons terug op 2024 en Kompas se hoogtepunte.
KompasKompas 25 Desember 2024
Barrie Ferreira gesels met die ander Kompasaanbieders oor dankbaarheid. Hulle vertel waarvoor hulle dankbaar is in die jaar wat verby is, en van die…
KompasKompas 24 Desember 2024
Ons hoor by jong Suid-Afrikaners, wat oorsee woon en werk, hoe hulle Oukersaand in die vreemde vier.
KompasKompas 23 Desember 2024
Chloè van Rooyen gesels met twee organisasies wat help om Kersfees spesiaal te maak vir groot en klein. Voetligbediening sorg dat soveel moontlik mense 'n…
KompasKompas 20 Desember 2024
Barrie Ferreira praat met ‘n menslike hulpbron-spesialis oor die belangrikheid van ‘n CV en jou eerste werksonderhoud.
KompasKompas 19 Desember 2024
As lugwaardin het Dee Theart die wêreld plat gereis. Sy het ook ‘n keer of twee die buiteland alleen aangepak. Sy vertel hoe jy jou droom om oorsee te reis…
KompasKompas 18 Desember 2024
Barrie Ferreira maak seker dat jy toegerus is om veilig te wees wanneer jy dalk ‘n slang teëkom tydens jou skoolvakansie.
KompasKompas 17 Desember 2024
Petra van der Linde, ‘n dieetkundige, deel ‘n gesonde soet-en-sout-resep om die vakansie te geniet, asook wenke om gesond te bly tydens die feesseisoen sonder…
KompasKompas 16 Desember 2024
Jurgen Romario McEwan deel sy oorlewingsgids vir jong akteurs met ons. Hy vertel waar sy akteursreis begin het, wat hy in die droë seisoene doen, en hoe hy…
KompasKompas 13 Desember 2024
Barrie Ferreira praat oor die waarde van vakansiewerk, buiten ‘n ou sakgeldjie.
KompasKompas 12 Desember 2024
Blyde Schoeman, die wenners van die 2024 Proscenium-dramakompetisie, vertel jongmense op ‘n lekker ligte manier wat hulle van voorbehoeding moet weet.
KompasKompas 11 Desember 2024
Het jy al ooit gewonder hoe word ‘n musiekvideo gemaak? Barrie Ferreira kuier agter die skerms by die verfilming van Francois van Coke se jongste musiekvideo…
KompasKompas 10 Desember 2024
Johan du Toit, die medestigter van Die Bye Boer, vertel hoekom bye so belangrik is, en hoe 'n byeboerdery werk.
KompasKompas 9 Desember 2024
'n Jong man met 'n passie vir houtwerk gee raad oor selfdoenprojekte, en leer ons die moets en moenies van houtwerk.
KompasKompas 6 Desember 2024
Barrie Ferreira praat met Albert van Wyk van Maak My ‘n Miljoenêr oor entrepreneurskap, en hoe jongmense al op skool ‘n besigheid kan begin.
KompasKompas 5 Desember 2024
Die trots Suid-Afrikaanse internasionale model, Elizma Esterhuyse, gee raad aan jongmense wat ‘n beroep in die modelwêreld oorweeg.
KompasKompas 4 Desember 2024
Barrie Ferreira praat met ‘n onderwyseres om te hoor hoe leerders kan terugkyk op akademiese jaar wat verby is.
KompasKompas 3 Desember 2024
Prof. Thys Human en Teneal Apollis vertel van die 2025 POORT-skryfkompetisie vir Graad 10 tot 12 leerders.
KompasKompas 2 Desember 2024
Ons hou kunsklas. 'n Kunsonderwyser leer jou ons om te hekel, papierblommetjies te maak, hoe om 'n juwelebakkie van lugdroog-klei te maak.
KompasKompas 29 November 2024
Barrie Ferreira praat oor die belangrikheid van boeklees, geletterdheid en storievertelling in die wêreld van jongmense. Hy gesels ook met ‘n…
KompasKompas 28 November 2024
Hazel Janse van Rensburg het jongmense gevra waaroor hulle wonder. Sy het kenners in elke veld ingespan om hierdie innoverende vrae te beantwoord.
KompasKompas 27 November 2024
Barrie Ferreira praat met Mike Bolhuis om te hoor wat dit verg om ‘n privaat-ondersoeker te wees.
KompasKompas 26 November 2024
Louise Coetzee van die Durbanville Kinderhuis gesels oor minder tradisionele kersvakansies, om jongmense wat dalk hierdie feesseisoen alleen voel, hoop te gee.
KompasKompas 25 November 2024
Chloè van Rooyen gesels met 'n sielkundige oor liefdestaal, en hoe dit jou kan help om die beste kersgeskenke vir iemand kan gee. Sy hoor ook watter geskenke…
KompasKompas 22 November 2024
Barrie Ferreira gesels oor matriekfeeste, en hoe jy op ‘n matriekvakansie kan gaan en dit geniet, op ‘n veilige en verantwoordelike manier.
KompasKompas 21 November 2024
Ons is op ‘n missie om jongmense aan te moedig om meer volhoubaar te leef. Carla Troskie, die voorsitter van die NWU se Groenspan , verduidelik hoe dit gedoen…
KompasKompas 20 November 2024
Ons vier Wêreld Kinderdag, en praat met kinders oor wat hulle dink van klimaatsverandering, konflik, oorlog, en of die leiers van die land hulle raaksien.
KompasKompas 19 November 2024
Juliann Kotze, ‘n werwing pesialis, gee raad aan jongmense oor die werkaansoekproses om beter resultate te verseker.
KompasKompas 18 November 2024
Chloè van Rooyen praat met 'n slaapterapeut oor die belangrikheid van slaap vir tieners. Watter slaapversteurings kom die meeste voor onder jongmense? Hoe…
KompasKompas 15 November 2024
Barrie Ferreira kyk na die impak wat tegnologie het op hoe jongmense se maniere en hoe hulle in-persoon kommunikeer.
KompasKompas 14 November 2024
Hoe balanseer mens skool, sport, die kollig, familie en vriende? Rico Immelman, ‘n graad 11-leerder wat die rol van Warno Alberts vertolk in Showmax se…
KompasKompas 13 November 2024
Hoe belangrik is dit vir jongmense om netwerke te bou? Hoe gaan mens te werk? Hoe kan jy dit doen as dit nie natuurlik vir jou kom nie?
KompasKompas 12 November 2024
Alette Winckler, die hoogste gesertifiseerde beeldkonsultant in Afrika, verduidelik hoe jongmense stylvol kan wees op ‘n begroting.
KompasKompas 11 November 2024
Chloè van Rooyen gesels met 'n entrepreneur wat 'n stokperdjie in 'n besigheid verander het, en met 'n Eskom Expo-wenner. Ons vind ook uit wat dit verg om 'n…
KompasKompas 8 November 2024
Watter impak het jou houding en ingesteldheid teenoor die lewe op jou lewe en geestesgesondheid?
KompasKompas 7 November 2024
Sjanel Vosloo, musiekjuffrou en musikant in eie reg, gesels met oor die verskillende vokale tegnieke, en hoe jongmense hulle stemme kan op pas.
KompasKompas 6 November 2024
Het jy al dinge gesê en gedoen wat jy nie rerig wou nie, omdat jy “cool” wou wees? Barrie Ferreira praat oor groepsdruk, wat dit veroorsaak, of dit altyd sleg…
KompasKompas 5 November 2024
Matilda Fourie, die eienaar van Pet Paws, vertel wat van jou ‘n goeie kandidaat maak om na ander mense se troeteldiere om te sien vir ‘n ekstra geldjie.
KompasKompas 4 November 2024
'n Voorkomskonsultant en modeontwerper praat oor stylpersoonlikhede, en styl en identiteit. Hulle gee ook raad oor hoe om jou eie besigheid in die modebedryf…

KompasKompas 31 Oktober 2024
Ons doen hersiening van Afrikaans Huistaal Vraestel 2 saam met dr. Nico van Niekerk, adjunkhoof van die Hoërskool Linden.
KompasKompas 30 Oktober 2024
Barrie Ferreira vind uit wat dit verg om 'n motor instand te hou. Wat is die belangrikste dele waarvan jy moet weet om seker te maak dat jy so veilig moontlik…
KompasKompas 29 Oktober 2024
Ons doen hersiensiening van Lewenswetenskappe saam met mnr. Jean Goliath, adjunkhoof en interne moderator vir Lewenswetenskappe Vraestel 2.
KompasKompas 28 Oktober 2024
Chloè van Rooyne gesels met 'n paramedikus om te hoor wat sy werk alles behels. 'n Dosent vertel ook vir haar wat die toelatingsvereistes is was nood mediese…
KompasKompas 25 Oktober 2024
Het jy onlangs hard gewerk vir ‘n toets, maar nie die punte gekry waarvoor jy gehoop het nie? Barrie Ferreira bespreek eksamenteleurstelling, en praat oor hoe…
KompasKompas 24 Oktober 2024
Ons doen hersiening van Rekeningkunde swaam met Juffrou Helouise Pretorius van Langenhoven Gimnasium in die Klein Karoo.

KompasKompas 22 Oktober 2024
Ons doen hersiening van Ekonomie saam met juffrou Clemizia Cupido, vakadviseur in die Eden en Sentraal Karoo Onderwysdistrik.
KompasKompas 21 Oktober 2024
Philip Saayman is gekroon as Suid-Afrika se beste by die WorldSkills-kompetisies in die verkoelingsafdeling. Hy vertel vir Chloè van Rooyen van sy ervaing, en…
KompasKompas 18 Oktober 2024
Hoe word jy ‘n ingenieur? Barrie Ferreira vind meer uit van ingenieurswese as ‘n studierigting, en hoe jy kan uitvind of dit vir jou is.
KompasKompas 17 Oktober 2024
Ons doen hersiening van Fisiese Wetenskappe Vraestel 1 en 2 saam met Juffrou Chloe van Aarde, vakadviseur vir die onderwysdepartement in die Wes-Kaap.
KompasKompas 16 Oktober 2024
Het jy passievolle wedywering met jou sibbe? Barrie Ferreira praat oor sibbe-verhoudings – die goed en die sleg - en hoe julle julle verskille kan oorkom.