Shows / Kompas

Kompas
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.
Episodes
KompasKompas 17 September 2025
Ons gesels met nuwe talent in verskeie bedrywe, onder andere ‘n nuwe stem op RSG.
KompasKompas 16 September 2025
Juffrou Natalie Goetsch van die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria hersien Engels Eerste Addisionele Taal Vraestel 2 vir die matriekeksamen.
KompasKompas 15 September 2025
Wat gebeur wanneer ’n ouma, oupa of ’n ouer begin vergeet, verander, of anders optree? Vir jongmense kan dit hartseer en verwarrend wees, maar jy hóéf nie…
KompasKompas 12 September 2025
Hoe gemaak as jy jouself in ‘n toksiese vreindskap bevind? Moet jy dit trotseer, of moet jy daaruit kom?
KompasKompas 11 September 2025
Meneer Fraser Parker, adjunkhoof van Hoërskool Oos-Moot, hersien Rekeningkunde vir die matriekeksamen.

KompasKompas 9 September 2025
Juffrou Daleen Bergenthuin van Paul Roos Gimnasium hersien Afrikaans Huistaal Vraestel 3 vir die matriekeksamen.
KompasKompas 8 September 2025
Chloè van Rooyen gesels met ’n maatskappy wat studente finansieel ondersteun met beurse. ‘n Voedselwetenskaplike vertel wat hierdie werk behels.
KompasKompas 5 September 2025
Is skoonheid iets wat net uiterlik is, of is dit ook die binnekant wat tel? Barrie Ferreira praat met twee jong vroue wat onlangs skoonheidskompetisies gewen…
KompasKompas 4 September 2025
Meneer Jacques Louw, akademiese programbestuurder by Eduvos, doen hersiensing van Inligtingstegnologie vir die matriekeksamen.

KompasKompas 2 September 2025
Juffrou Luzaan Pieters, vakadviseur in die Overberg-distrik, hersien Rekenaartoepassingstegnologie vir die matriekeksamen.
KompasKompas 1 September 2025
ʼn Natuurbewaarder vertel wat sy werk alles behels, en van ʼn nuwe plantspesie wat hy ontdek het.
KompasKompas 29 Augustus 2025
Barrie Ferreira vind uit wat dit verg om ‘n beroep te volg as eiendomsontwikkelaar. Hy hoor ook van ’n studiebeurs.
KompasKompas 28 Augustus 2025
René Arendse van Afrikaans 100 vertel hoe jy ‘n deel van R100 000 vir jou skool kan wen!
KompasKompas 27 Augustus 2025
Hoe kan navorsing oor Mars voordelig wees vir ons op Aarde? Barrie Ferreira vind uit hoe jy in hierdie rigting kan studeer om die Aarde red.
KompasKompas 26 Augustus 2025
Juffrou Melanie vertel van emosionele herpatroneringstegnieke wat jongmense kan gebruik om onder andere met eksamenstres te help.
KompasKompas 25 Augustus 2025
Afrikaans.com vra vir prof. Ignatius Gous om leerders te help met effektiewe studie- en leermetodes. Chloè van Rooyen stel ook vas hoe leerders kunsmatige…
KompasKompas 22 Augustus 2025
Soos die lente nader kom, is hierdie die tyd van die jaar waar ‘n mens se gemoed soms ‘n bietjie laer is as gewoonlik. Barrie Ferreira vind uit hoe ons ons…
KompasKompas 21 Augustus 2025
Gabriella Marais van Kovsies het in Julie aan die Wêreld Universiteitspele deelgeneem, en ‘n bronsmedalje huis toe gebring. Sy gesels oor die ondervinding.
KompasKompas 20 Augustus 2025
’n Kriminele rekord is iets wat jy liefs moet vermy wanneer jy ‘n jonk is. Maar wat gebeur as jy wel een het op ‘n jong ouderdom?
KompasKompas 19 Augustus 2025
Parkrun is 'n Saterdagoggend-tradisie vir baie families. Hazel Janse van Rensburg gesels met Bruce Fordyce, die bestuurshoof van Parkrun Suid-Afrika, en met…
KompasKompas 18 Augustus 2025
Toe woorde hom ontbreek, het Damian Jacobs dans gebruik om sy hart te deel. Hy het sy pad oopgedans van Malmesbury af tot op die groot verhoë, en het…
KompasKompas 15 Augustus 2025
Wat beteken dit om diensbaar te wees? Barrie Ferreira vind uit wat die waarde daarvan is om ander te dien.
KompasKompas 14 Augustus 2025
Ons skoolfokus val op Hoërskool De Aar. Ons vind uit wat in hulle water is, en wat hulle spesiaal maak.
KompasKompas 13 Augustus 2025
Barrie Ferreira vind uit watter beroepe daar agter die skerms by ’n radiostasie beskikbaar is.
KompasKompas 12 Augustus 2025
Mada Oosthuizen deel wenke om jongmense wat van skool verander, te help om makliker en vinniger by hulle nuwe omgewing aan te pas.
KompasKompas 11 Augustus 2025
Oor die jare is VOO-kolleges as die stiefkind van tersiêre onderrig gesien, maar hierdie houding is stadig maar seker besig om te verander. Chloè van Rooyen…

KompasKompas 7 Augustus 2025
Vanessa Archer-Delport, die hoof van onderrig en opleiding by Sol-Tech, praat oor praktiese, vaardigheidsgebaseerde loopbaanopsies vir jongmense.
KompasKompas 6 Augustus 2025
Het jy ‘n passie vir speletjies bou en die agter-die-skerms deel van die ontwikkelingswêreld? Barrie Ferreira kyk na speletjiesontwikkelaar as ‘n studierigting.
KompasKompas 5 Augustus 2025
Nadia Moolman, die stigter van Nanuki, vertel hoe ons gesond met ons allergieë in gedagte, kan eet sonder om al die lekker dinge in die lewe prys te gee…
KompasKompas 4 Augustus 2025
Vier leerders vertel van hulle ondervinding oorsee, waar hulle wetenskapprojekte ten toon gaan stel het.
KompasKompas 1 Augustus 2025
Barrie Ferreira gesels met ‘n jong uithourit-perdryer, en ‘n Suid-Afrikaanse leerder wat die nuwe onder 18-diskuswêreldrekordhouer is.
KompasKompas 31 Julie 2025
As deel van ons matriek-hersieningsreeks fokus ons op wat matrikulante moet weet om goed te presteer in Poësie, wat deel is van Afrikaans Huistaal se…
KompasKompas 30 Julie 2025
Abrakadabra! Is dit só eenvoudig om ‘n beroep as ‘n kulkunstenaar te volg? Ons gesels met iemand wat meer as 25 miljoen volgelinge op sosiale media het, wat sy…
KompasKompas 29 Julie 2025
Vier lede van die Stellenbosch Universiteitskoor gesels oor hulle onlangse toer na Denemarke, waar hulle teen 132 kore van 33 lande meegeding het. Hulle moedig…
KompasKompas 28 Julie 2025
Ons praat met die twee wenners van RSG se matriekafskeidkompetisie om te hoor wat hierdie prys vir hulle beteken.

KompasKompas 24 Julie 2025
Leon van der Westhuizen, stigter en hoofargitek by Westhaus, vertel hoe argitektuur as 'n loopbaan in die praktyk lyk.
KompasKompas 23 Julie 2025
Wanneer jy geboelie word, is daar gewoonlik baie dinge wat jy vir hulle wil sê, en aan hulle wil doen. Maar is vergifnis een van daai dinge?
KompasKompas 22 Julie 2025
Dr Hannetjie van Zyl-Edeling praat oor die invloed wat kleur op jou het, en hoe jy dit tot jou voordeel kan gebruik wanneer dit by produktiwiteit, stres en…
KompasKompas 21 Julie 2025
Waarheen gaan jongmense om uiting te gee aan hulle emosies. Met wie kan hulle praat? Wie luister? Dít is die vrae wat die Millborrows gehad het. Hulle het toe…

KompasKompas 17 Julie 2025
Adriaan Havenga en Janco Nel gesels oor hulle gedagteprikkelende verhoogproduksie, Om skoon te wees, en oor die sterk temas wat jong gehore laat nadink.
KompasKompas 16 Julie 2025
In hierdie episode van ons Graad 9-vakkeuseskou sluit ons die reeks af met wat Lewenswetenskappe en Geografie as keusevakke behels van Graad 10 tot 12.
KompasKompas 15 Julie 2025
Gian-Quen Isaacs is Suid-Afrika se ysprinses! Sy was die enigste figuurskaatser wat Afrika by die Vier Kontinente Kampioenskappe verteenwoordig het. Sy vertel…
KompasKompas 14 Julie 2025
Hommeltuigkenner Lyverne Prinsloo leer vir Chloè van Rooyen meer oor hommeltuie, wat die werksgeleenthede in hierdie veld is, en hoekom dit 'n loopbaan is wat…
KompasKompas 11 Julie 2025
In hierdie episode van ons Graad 9-vakkeuseskou bespreek ons wat Wiskunde, Wiskunde Gelettertheid en Fisiese Wetenskap as keusevakke behels van Graad 10 tot 12.
KompasKompas 10 Julie 2025
Karkoop is nie perdekoop nie! Gys Pitzer, ‘n motorhandelaar, help jongmense om die slaggate te vermy.
KompasKompas 9 Julie 2025
In hierdie episode van ons Graad 9-vakkeuseskou bespreek ons wat Geskiedenis en Rekeningkunde as ‘n keusevak behels van Graad 10 tot 12.
KompasKompas 8 Julie 2025
Ons vier Wêreld Sjokoladedag met iemand wat sjokoladeprobleme vir ‘n lewe oplos. Haar naam is Minette Smith, en sy is ‘n trots Suid-Afrikaanse kok wat vir die…
KompasKompas 7 Julie 2025
Alicia Willemse het haar debuut vir die Vroue Springbokspan sowel as die Sewes-span vroeër vanjaar gemaak. Om die groen en goud te dra is 'n droom wat waar…
KompasKompas 4 Julie 2025
In hierdie episode van ons Graad 9-vakkeuseskou vind ons uit wat Ekonomie en Besigheidstudies as ‘n keusevak behels van Graad 10 tot 12.
KompasKompas 3 Julie 2025
Reginald Hufkie, beter bekend as Reggie Peace, gesels oor sy boek, Vredemaker, en hoe mens die innerlike werk doen om te genees en te verbeter.
KompasKompas 2 Julie 2025
Ons skop ons Graad 9-vakkeuseskou af deur uit te vind wat Drama, IT en RTT behels as ‘n keusevak van Graad 10 tot 12.
KompasKompas 1 Julie 2025
Professor Christie Dorfling van die Universiteit Stellenbosch vertel wat chemiese ingenieurswese behels.
KompasKompas 30 Junie 2025
Mnr. Suid-Afrika, Marcel Roux, en sy vrou, Simonè, kuier by Chloè van Rooyen. Vir dié twee is jeugontwikkeling uiters belangrik, en een van hulle grootste…
KompasKompas 27 Junie 2025
Het jy geweet dat selfmoord die vierdie grootste oorsaak is van dood onder jong mans tussen die ouderdom van 15 en 24? Barrie Ferreira kyk na die…
KompasKompas 26 Junie 2025
Ons doen hersiening van Musiek Vraestel 1 en 2 saam met Juffrou Trudi van Wyk.