Shows / Kompas

Kompas
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.
Episodes
KompasKompas 5 Desember 2025
Is daar genoeg geleenthede vir jong Afrikaanse musikante om hulle talente te ontwikkel?
KompasKompas 4 Desember 2025
Hazel Janse van Rensburg gesels met die wenskool van die Afrikaans 100-skolekompetisie, om te hoor hoe hulle Afrikaans verder gaan vier noudat hulle ‘n ekstra…
KompasKompas 3 Desember 2025
Is jy pas klaar met skool of universiteit? Hoe gaan jy nou te werk met jou geld?
KompasKompas 2 Desember 2025
Hazel Janse van Rensburg vind uit waarmee jongmense hulleself besig hou, sodat jy idees kan kry vir die vakansie.
KompasKompas 1 Desember 2025
Chloè van Rooyen vind uit hoe jy kan kwalifiseer as ’n tuisversorger. En ons kry raad oor hoe om in Desember jou finansies slim te bestuur.
KompasKompas 28 November 2025
Het jy al ooit gewonder hoe afslaers so vining kan praat, en hoe om een te word? Barrie Ferreira vind meer uit van beroepsgeleenthede in die veilingbedryf.
KompasKompas 27 November 2025
Renee Potgieter, ‘n haargesondheidsaktivis, verduidelik hoe jongmense hulle hare goed kan versorg.
KompasKompas 26 November 2025
Barrie Ferreira praat met drie hoërskoolleerders wat Suid-Afrika oorsee gaan verteenwoordig in teikenskiet en dans.
KompasKompas 25 November 2025
Hazel Janse van Rensburg het by Laerskool HM Swart gaan inloer om te hoor wat hulle so spesiaal maak.
KompasKompas 24 November 2025
Chloè van Rooyen gesels met ‘n verpleegkundige wat haar eie praktyk begin het, waar sy verpleging en drama integreer om pasiënte te versorg. Sy vertel hoekom…
KompasKompas 21 November 2025
Met die toenemende ontwikkeling van kunsmatige intelligensie wat intreevlakwerke oorneem, moet jy as ‘n jongmens bekommerd wees dat jy dalk nie werk sal kry…
KompasKompas 20 November 2025
Dit was ‘n goeie jaar vir Kovsies se sportsterre. Bianca Lubbe, Erich Visser en Rolene Streutker loer by Hazel Janse van Rensburg in om te vertel wat hulle…
KompasKompas 19 November 2025
Wat is die verskil tussen alledaagse spanning en uitbranding? Hoe gemaak as jy uitbranding ervaar?
KompasKompas 18 November 2025
Twee susters vertel van hulle besluit om ‘n dubbele mastektomie te kry nadat die borskankergeen by hulle bevestig is.
KompasKompas 17 November 2025
Chloè van Rooyen gesels met Danel Wentzel, ’n onderwaterfotograaf, oor wat die veld van mariene biologie alles in behels, en hoekom hierdie bewaringswerk so…

KompasKompas 13 Oktober 2025
Jason Barnard en Jacobus "Trompie" Claassen vertel wat ‘n beroep in die sirkus behels.
KompasKompas 12 Oktober 2025
Wat verg dit om ‘n wenner te wees in ’n sêr-kompetisie? Ons praat met een van die kategoriewenners van die onlangse ATKV Sêrkompetisie.
KompasKompas 11 November 2025
Dr. Hannetjie Van Zyl-Edeling, ‘n voorligtingsielkundige, praat oor hoe die netheid van jou kamer of woonstel iets oor jou geestesgesondheid kan verklap. Sy…
KompasKompas 10 November 2025
Bemarking- en sosiale media-strateeg Magriet Groenewald gee wenke vir jong entrepreneurs oor hoe om sosiale media tot jou voordeel te gebruik. Ons vind ook uit…

KompasKompas 6 November 2025
Anke Coetzer, ‘n geregistreerde apteker, gesels met jong meisies oor die verskillende voorbehoedopsies wat beskikbaar is, en wat hulle alles in gedagte moet…

KompasKompas 4 November 2025
Rene Arendse van Afrikaans Amptelik 100 vertel hoe hulle skolekompetisie verloop, en kondig die Top 20 aan.
KompasKompas 3 November 2025
Chloè van Rooyen gesels met twee jong akteurs. Anya Human het haar eerste groot rol in ‘n sepie losgeslaan, en Keagon Cochrane het die geleentheid gehad om die…
KompasKompas 31 Oktober 2025
Wat is die ekonomie? Ons vind uit wat dit allles behels, en hoe ’n loopbaan in hierdie rigting lyk.
KompasKompas 30 Oktober 2025
Nelius du Preez van PinkDrive vertel hoe jongmense betrokke kan raak om Borskanker-bewusmakingsmaand te ondersteun.
KompasKompas 29 Oktober 2025
Barrie Ferreira vind uit hoe jy ‘n beroep as ‘n butler kan volg, en hoe om ‘n goeie kelner te wees.
KompasKompas 28 Oktober 2025
’n Tandarts praat oor die krag van ‘n glimlag en goeie mondhigiëne, om Wêreld Glimlagdag te vier.
KompasKompas 27 Oktober 2025
‘n Opvoedkundige sielkundige gee praktiese raad oor hoe om stres te bestuur tydens die eksamen.
KompasKompas 24 Oktober 2025
Is jy ‘n akademiese uitblinker? Het jy dit al ooit oorweeg om aan ’n olimpiade deel te neem?
KompasKompas 23 Oktober 2025
Moreen Coetzee, ‘n dosent verbonde aan die fakulteit opvoedkunde by Akademia, hersien Fisiese Wetenskappe se Chemie-vraestel vir die matriekeksamen.
KompasKompas 22 Oktober 2025
Barrie Ferreira praat met ’n kampioen-ysswemmer, en vind ook uit hoe jy ‘n kans kan staan om na Antarktika toe te gaan.
KompasKompas 21 Oktober 2025
Juffrou Emma Wieman van Paul Roos Gimnasium hersien Afrikaans Huistaal Vraestel 2 vir die matriekeksamen.
KompasKompas 20 Oktober 2025
Hoe kan jy KI gebruik as deel van jou studie-arsenaal? Ons hoor ook van Afrikaans.com se nuwe KI-platform.
KompasKompas 17 Oktober 2025
Hoe lyk ‘n loopbaan in spraakterapie? Leer jy mense maar net praat, of is daar meer tot hierdie beroep?
KompasKompas 16 Oktober 2025
Juffrou Annuscke Steyn, Departementshoof van Landbou en Lewenswetenskappe by Bothaville Hoërskool, hersien Landboubestuurspraktyk vir die matriekeksamen.
KompasKompas 15 Oktober 2025
Daar is ‘n skool in Bloemfontein wat hulle eie pouse-potgooi vervaardig met hulle leerders.
KompasKompas 14 Oktober 2025
Juffrou Clemizia Cupido, Ekonomie-vakadviseur vir die Eden en Sentraal Karoo Distrik, hersien Ekonomie vir die matriekeksamen.
KompasKompas 13 Oktober 2025
Chloè van Rooyen gesels met ‘n 21 jarige aanbieder, filmmaker en akteur. Toe hy sy ma verloor, en boonop matriek druip, het baie mense gedink dis die einde van…
KompasKompas 10 Oktober 2025
Om aktief na musiek te luister, kan ‘n doeltreffende manier wees om jou geestesgesondheid positief te beïnvloed.

KompasKompas 8 Oktober 2025
Is daar genoeg geleenthede vir jong Afrikaanse musikante om hulle talente ten toon te stel? Ons praat hieroor met die organiseerders van die Rockspaaider…
KompasKompas 7 Oktober 2025
Marlene Prinsloo, vakadviseur by die Metro-Noord Onderwysdistrik, hersien Geografie vir die matriekeksamen.
KompasKompas 6 Oktober 2025
Chloè van Rooyen gesels met die ATKV-debatwenners. Dié raakpraters en blitsdinkers gee wenke vir hoe om jou debatsvaardighede op te skerp. en jou woordeskat…
KompasKompas 3 Oktober 2025
Ons gesels met ‘n voormalige wenner van die Matrikulant van die Jaar-kompetisie.
KompasKompas 2 Oktober 2025
Meneer Freddie Mouton van Paul Roos Gimnasium hersien Afrikaans Huistaal Vraestel 1 vir die matriekeksamen.
KompasKompas 1 Oktober 2025
Het jy ‘n liefde vir diere, en ‘n begeerte om ‘n veearts te word? Ons vind uit wat dit verg om veeartsenykunde te studeer.
KompasKompas 30 September 2025
Moreen Coetzee van die Fakulteit Opvoedkunde by Akademia hersien Fisiese Wetenskappe Vraestel 1 vir die matriekeksamen.
KompasKompas 29 September 2025
Minnette van der Walt, wat die dokkies, DEVILSDORP en TRACKING THABO BESTER, vervaardig het, vertel hoe ware misdaadinhoud ons denke beïnvloed, en hoekom dit…
KompasKompas 26 September 2025
Wat is die verskil tussen IK en EK? Hoekom is dit belangrik om te weet waarom dié twee konsepte toepaslik is in jou lewe?
KompasKompas 25 September 2025
Meneer Ethan Vermaak van Steytlerville hersien Besigheidstudies vir die matriekeksamen.
KompasKompas 24 September 2025
Soos die matriekeksamen al hoe nader kruip, kry ons verskeie wenke en leerhulpmiddels wat jou kan help.
KompasKompas 23 September 2025
Juffrou Suzelle de Kock van die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria hersien Wiskunde Vraestel 1 en 2 vir die matriekeksamen.
KompasKompas 22 September 2025
Chloè van Rooyen gesels met jong mammas oor die realiteite van moederskap, en hoe om jou jeug te geniet terwyl jy ‘n kind grootmaak.
KompasKompas 19 September 2025
Ons gesels met jong Suid-Afrikaners wat uitskieters is, soos die wêreld se jongste krieketskeidsregter.
KompasKompas 18 September 2025
Juffrou Solanti Hough van die frikaanse Hoër Meisieskool Pretoria hersien Wiskundige Geletterdheid vir die matriekeksamen.
KompasKompas 17 September 2025
Ons gesels met nuwe talent in verskeie bedrywe, onder andere ‘n nuwe stem op RSG.
KompasKompas 16 September 2025
Juffrou Natalie Goetsch van die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria hersien Engels Eerste Addisionele Taal Vraestel 2 vir die matriekeksamen.
KompasKompas 15 September 2025
Wat gebeur wanneer ’n ouma, oupa of ’n ouer begin vergeet, verander, of anders optree? Vir jongmense kan dit hartseer en verwarrend wees, maar jy hóéf nie…