Shows / InVia Gemeente
InVia Gemeente
InVia is a contemplative community based in Stellenbosch in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.
Episodes
InVia GemeenteGroei waar jy geplant is deur Ds Marina Strydom // 25 September 2022
Groei waar jy geplant is 25 September 2022 Preek deur Ds Marina Strydom Dankie vir almal vir julle bydraes! Om hierdie week by te dra kliek hier…
InVia GemeenteOordenking: Siel Doders saam met Frieda
Oordenking: Siel Doders saam met Frieda by InVia Gemeente
InVia GemeenteWanneer Het Jy Ophou Sing? Lofliedere deur Deon Meiring
"’n Lofpsalm soos Psalm 40 borrel eintlik spontaan oor met lof. In dieselfde asem roep die psalm nog steeds om hulp ook. Dit kom vanself, sonder om eers deur…
InVia GemeenteGod: ons mede-lyer deur Frieda van den Heever // 18 September 2022
God: ons mede-lyer 18 September 2022 Preek deur Frieda van den Heever Dankie vir almal vir julle bydraes! Om hierdie week by te dra kliek hier…
InVia GemeenteWanneer Het Jy Ophou Sing? Pyn: Die broeigrond van Lof deur Frieda van den Heever
"Enige mens wat al die omsluitende druk van ‘n donker bui of pyn geken het, kan dankbaar wees vir die openhartigheid én moed van die mede-lyer in die Psalms en…
InVia GemeenteWit of swart,my kind is Jesus in jou hart? deur Pierre du Plessis / 11 Sept 2022
Wit of swart,my kind is Jesus in jou hart? 11 Sept 2022 Preek deur Pierre du Plessis Dankie vir almal vir julle bydraes! Om hierdie week by te dra kliek hier…
InVia GemeenteOordenking: 'Dit Wat Verlore Is' - pierre
Oordenking: 'Dit Wat Verlore Is' - pierre by InVia Gemeente
InVia GemeenteWanneer Het Jy Ophou Sing? Vergifnis deur Theo Geyser
"Beteken vergifnis om te vergeet? Nee. Beteken vergifnis versoening? Nee. Vergifnis is eerder ‘n handeling wat ons bewustheid nodig het om ons wraak oor te kan…
InVia GemeenteOordenking: 'My Lewe Sy Pad' - Frieda
Oordenking: 'My Lewe Sy Pad' - Frieda by InVia Gemeente
InVia GemeenteHaat jou ouers en gee weg jou geld deur Pierre du Plessis / 4 Sept '22
Haat jou ouers en gee weg jou geld. 4 September 2022 Preek deur Pierre du Plessis Dankie vir almal vir julle bydraes! Om hierdie week by te dra kliek hier…
InVia GemeenteWanneer Het Jy Ophou Sing? Waardigheid deur Frieda van den Heever
"As jy jou sou bevind in ‘n gemeenskap waar tradisionele genesing en - medisyne die toon aangegee het en jy sou ontmoedig, sonder entoesiasme, neerslagtig en…
InVia GemeenteOordenking: 'Elke Hond Kry Haar Dag' - Frieda
Oordenking: 'Elke Hond Kry Haar Dag' - Frieda by InVia Gemeente
InVia GemeenteWie is hierdie vrou? Deel III / Elke hond kry haar dag deur Frieda van den Heever / 28 Aug '22
Wie is hierdie vrou? Deel 3 Elke hond kry haar dag Liturgie deur Frieda van den Heever Dankie vir almal vir julle bydraes! Om hierdie week by te dra kliek…
InVia GemeenteWanneer Het Jy Ophou Sing? Hoop (Psalm 23) deur Theo Geyser
"Ons harte klop nie net in ritme nie, maar sing ook saam. As jy naby aan daardie lied kom dan word die spreekwoordelike frases: “lied in hart” of “huppel in my…
InVia GemeenteWie is hierdie vrou? Deel II deur Pierre du Plessis // 21 Aug 2022
Wie is hierdie vrou? Deel II 14 Augustus 2022 Preek deur Pierre du Plessis Elke bydrae maak 'n verskil. Groot of klein! Baie dankie! Om hierdie week by te dra…
InVia GemeenteGospel Contemplation: 'Ek Weet Nie Waar Hy Is Nie' - pierre
Gospel Contemplation: 'Ek Weet Nie Waar Hy Is Nie' - pierre by InVia Gemeente
InVia Gemeente4 Stemme van Binne: Stem van godsdienstigheid & vroomheid deur Theo Geyser
"Die reis van geloof gaan oor om vas te stel presies waarin my geloof is. ‘n Mens aanvaar vanselfsprekend as dit by godsdiens kom dat jou geloof in God is…
InVia GemeenteThe Virgin Prayer - saam met Pierre
The Virgin Prayer - saam met Pierre by InVia Gemeente
InVia GemeenteWie is hierdie vrou? Deel I deur Pierre du Plessis //14 Aug 2022
Wie is hierdie vrou? Deel I 14 Augustus 2022 Preek deur Pierre du Plessis Elke bydrae maak 'n verskil. Groot of klein! Baie dankie! Om hierdie week by te dra…
InVia GemeenteOordenking: Twee Oor Vrae saam met pierre
Oordenking: Twee Oor Vrae saam met pierre by InVia Gemeente
InVia GemeenteGeloof as hunkering deur Ds Louis van der Riet // 7 Aug 2022
Geloof as hunkering 7 Augustus 2022 Preek deur Louis van der Riet Skriflesing: Heb 11:1-3, 8-16 Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie…
InVia Gemeente4 Stemme van Binne: Die Stem van Depressie deur Theo Geyser
"Ronald Rolheiser sê: “Depressie is die siekte van ‘n normale persoon”. Die stelling mag dalk ons vrolike kultuur omkrap, en selfs godsdienstige tone vergruis…
InVia Gemeente4 Stemme van Binne: Die stem van Woede en Verwonding deur Theo Geyser
Waarom sou die Here vir Kain hierdie vraag vra: “Waarom is jy kwaad? Dit kan tog nie informasie wees wat die Here soek nie? Hy is immers alwetend. Dalk is die…
InVia GemeenteOordenking: 'Die Ambag' saam met Frieda
Oordenking: 'Die Ambag' saam met Frieda by InVia Gemeente
InVia Gemeente1-2-3 blok myself! deur Frieda van den Heever // 31 Julie 2022
1-2-3 blok myself! 31 Julie 2022 Preek deur Frieda van den Heever Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier…
InVia Gemeente4 Stemme van Binne: Die Stem van Selfbedrog deur Frieda van den Heever
"Jesus het gesê die koninkryk van God is in ons. Máááár – of én – daar is ook ander dinge in ons. Die sig én die sug. Die profeet én die pateet. Solank ons die…
InVia GemeenteGebed: Watter Genade Het Jy Nodig Vandag? - pierre
Gebed: Watter Genade Het Jy Nodig Vandag? - pierre by InVia Gemeente
InVia GemeenteVra net... deur Pierre du Plessis // 24 Julie 2022
Vra net... 24 Julie 2022 Preek deur Pierre du Plessis Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier…
InVia GemeenteMeer as kennis... Wysheid vir Familiesake deur Theo Geyser
Indien jy Nic Kyrgios se pa was, wat se raad sal jy vir hom gee? Nic is die nuwe stoutseun, John McEnroe. Slaan rakette stukkend, skreeu, baklei, vloek en as…
InVia GemeenteLectio, 'Besorgd en Bekommerd' - pierre
Lectio, 'Besorgd en Bekommerd' - pierre by InVia Gemeente
InVia GemeenteSIT deur Pierre du Plessis // 17 Julie 2022
SIT 17 Julie 2022 Preek deur Pierre du Plessis Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier…
InVia GemeenteOordenking: 'Die Een met die Goue Ring' saam met Pierre
Oordenking: 'Die Een met die Goue Ring' saam met Pierre by InVia Gemeente
InVia GemeenteMeer as kennis… Hoe Wysheid luister deur Theo Geyser
Ons kry nie wysheid deur iets beter te verstaan of om ‘n probleem op te los nie, maar eerder deur die vermoë te ontwikkel om diep te kan luister na dit wat ons…
InVia GemeenteBewus van lewe deur Marina Strydom // 10 Julie 2022
Bewus van lewe 10 Julie 2022 Preek deur Marina Strydom Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier…
InVia GemeenteMeer as kennis: Die Wysheid van die onbekende God deur Francois van der Merwe
"Paulus se ontmoeting met die Atheners in Handelinge 17 is vir baie mense 'n probleem. Hoekom is hy so vriendelik met mense wat afgode aanbid?"

InVia GemeenteCamino Stories deur Johan van den Heever // 3 Julie 2022
Camino Stories 3 Julie 2022 Preek deur Johan van den Heever Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier…
InVia GemeenteMeer as kennis... Slim vang sy baas! deur Theo Geyser
"Watter dier of beeld sal jy gebruik om wysheid mee voor te stel? Verskillende kulture het verskillende diere en simbole wat gebruik word. Ek is mal oor die…
InVia GemeenteMeditasie: 'Donder En Liefde' saam met Frieda
Meditasie: 'Donder En Liefde' saam met Frieda by InVia Gemeente
InVia GemeenteSeuns van donder deur Frieda van den Heever // 26 Junie 2022
Seuns van donder 26 Junie 2022 Preek deur Frieda van den Heever Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier…

InVia Gemeente'Gospel Contemplation' Lukas 8, Die mal een op die dorp saam met pierre
'Gospel Contemplation' Lukas 8, Die mal een op die dorp saam met pierre by InVia Gemeente
InVia GemeenteHoe vul die Heilige Gees my? deur Theo Geyser
"Dit is goed om te dink dat jy het ‘n asem het, dit is beter om te weet dat jy eerder deur God ge-asem word."
InVia GemeenteDie mal een op die dorp deur Pierre du Plessis // 19 Junie 2022
Die mal een op die dorp 19 Junie 2022 Preek deur Pierre du Plessis Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek hier…
InVia GemeenteHoe laat die Heilige Gees my getuig? deur Theo Geyser
"Om te getuig beteken om met 'n nuwe bewustheid te leef. Die gawe van die krag wat ons ontvang is 'n nuwe teenwoordigheid van God en onsself. Paulus noem dit…
InVia GemeenteMeditasie: Psalm 8 saam met Pierre
Meditasie: Psalm 8 saam met Pierre by InVia Gemeente
InVia GemeenteOordenking: 'Hou Bene Hou' saam met Frieda
Oordenking: 'Hou Bene Hou' saam met Frieda by InVia Gemeente
InVia GemeenteGees van God - Soos 'n magneet deur Marina Strydom // 12 Junie 2022
Gees van God - Soos 'n magneet 12 Junie 2022 Preek deur Marina Strydom. Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor! Om hierdie week by te dra kliek…
InVia GemeenteHoe gee die Heilige Gees my krag? deur Frieda van den Heever
Hoe ont-vang ek hierdie krag? Presies so. Deur dit nie te vang of te begryp met die verstand nie. Deur my humus, my grond, my klei, my menswees in die gesig te…
InVia GemeenteLectio - 'Pinkster' saam met Pierre
Lectio - 'Pinkster' saam met Pierre by InVia Gemeente
InVia GemeentePinkster: God vertaal ons lived experience deur Ds Louis van der Riet // 5 Junie 2022
Pinkster: God vertaal ons lived experience 5 Junie 2022 Preek deur Ds Louis van der Riet Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie…
InVia GemeenteHoe lei die Heilige Gees my? deur Theo Geyser
Die Heilige Gees word ook Leidsman genoem. Ons word gelei. Dit is terloops die definisie van ‘n Christen en nie al die ander kwalifikasies wat ons bygevoeg het…
InVia GemeenteMeditasie: 'Toe het hy gevra vir 'n lig' - pierre
Meditasie: 'Toe het hy gevra vir 'n lig' - pierre by InVia Gemeente
InVia GemeenteDemone, Wins en Tronke deur Pierre du Plessis // 29 Mei 2022
Demone, Wins en Tronke 29 Mei 2022 Preek deur Pierre du Plessis Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou!…
InVia GemeenteMeditasie: Die Vriend saam met Pierre
Meditasie: Die Vriend saam met Pierre by InVia Gemeente
InVia GemeenteNa Die Opstanding... Jy skitter in jou afwesigheid deur Frieda van den Heever
Hemelvaart is nie meer 'n vakansiedag nie. Dis nou net nog 'n Donderdag. Op die kalender. Maar wat beteken dit vir jou? Vir my? Is dit een van daai dae wat ons…
InVia Gemeente‘n Florerende lewe ná Jesus deur Johan Beukes // 22 Mei 2022
‘n Florerende lewe ná Jesus 22 Mei 2022 Preek deur Johan Beukes Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou!…
InVia GemeenteNa Die Opstanding... met Kleopas deur Theo Geyser
"Die opstandingsverhale leer ons hoe om met pyn in ons lewe om te gaan. Ons natuurlike neiging is om soos Kleopas in Lukas 24 weg te loop van ons pyn. Pyn…
InVia GemeenteOordenking: 'Ont - Moet' saam met Frieda
Oordenking: 'Ont - Moet' saam met Frieda by InVia Gemeente
InVia GemeenteDie koninkryk van God deur Frieda van den Heever // 15 Mei 2022
Die koninkryk van God - waar swaarde ploegskare word 15 Mei 2022 Preek en liturgie deur Frieda van den Heever Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons…