
Meer as kennis... Wysheid vir Familiesake deur Theo Geyser
Indien jy Nic Kyrgios se pa was, wat se raad sal jy vir hom gee? Nic is die nuwe stoutseun, John McEnroe. Slaan rakette stukkend, skreeu, baklei, vloek en as dinge nie lekker is nie dan hou hy op speel in die wedstryd. Op ‘n kol in die finaal op Wimbledon na ‘n hewige tantrum is sy familie op hulle voete en probeer hom help om sy oog op die bal te hou en die sideshows te los. En weereens, kos dit hom die spel! Binne elke familie is daar ‘n Nic, of ‘n teenwoordigheid wat ons kan skaad, fokus laat verloor en die prysgeld en seën laat verloor. Jesus het ondermynende wysheid vir hierdie saak en…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.