Shows / InVia Gemeente
InVia Gemeente
InVia is a contemplative community based in Stellenbosch in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.
Episodes
InVia GemeenteOordenking: Staan op! saam met Frieda
Oordenking: Staan op! saam met Frieda by InVia Gemeente
InVia GemeenteNa Die Opstanding... met Maria Magdalena met Frieda van den Heever
"Mense is dikwels verras dat Christus eerste aan Maria Magdalena verskyn het na sy opstanding. Hoekom? Hoekom níé!? Sy staan in die plek van alle menslike…
InVia GemeenteNa Die Opstanding... met Petrus met Theo Geyser
"Waarom is dit belangrik dat Johannes ‘n visbraai deel maak van die opstandingsverhale? Is daar nie belangriker dinge soos wonderwerke of nuwe openbaringe wat…
InVia GemeenteTabita, staan op! deur Marina Strydom // 8 Mei 2022
Tabita, staan op! 8 Mei 2022 Preek deur Marina Strydom. Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om…
InVia GemeenteKoolvure en Visse deur Pierre du Plessis // 1 Mei 2022
Koolvure en Visse 1 Mei 2022 Preek deur Pierre du Plessis Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om…
InVia GemeenteNa Die Opstanding... met Thomas deur Theo Geyser
Ek wonder hoe voel Thomas met die etiket om sy nek: “Twyfelende Thomas”. In 'n klomp Bybelvertalings word die perikoop ook die twyfelende of ongelowige Thomas…
InVia GemeenteDood: ont-angel deur Frieda van den Heever // 24 April 2022
Dood: ont-angel 24 April 2022 Preek deur Frieda van den Heever Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou!…
InVia GemeenteOordenking: Dood: Ont - Angel saam met Frieda
Oordenking: Dood: Ont - Angel saam met Frieda by InVia Gemeente
InVia GemeenteOpstandingsondag: Ware Onsinnige Praatjies deur Theo Geyser
Pyn veroorsaak die toemaak en wegkruip van alles wat my lewe seergemaak het. Soos die dissipels kruip ons ook eerder weg agter geslote deure, omdat my hart…
InVia GemeenteGoeie Vrydag: 'n Kruispad deur Theo Geyser
Wat sou Johannes bedoel het as hy sê: "They will look upon him whom they have pierced." (Joh. 19:37). Dit is woorde wat hy leen uit Sag. 12:10 wanneer hy sê…
InVia GemeenteEnergie, ontploffing, alchemie - die dood kon dit nie vashou nie // 17 April 2022
Energie, ontploffing, alchemie - die dood kon dit nie vashou nie 17 April 2022 Preek deur Frieda van den Heever Skriflesing: Rom 8:15-17 (Message) Dankie vir…
InVia GemeenteDie Pad Wat Min Loop: Voor jou dood... deur Frieda van den Heever
... die titel is dalk misleidend. Ons almal stap dié pad. Almal se lewens hang aan 'n draadjie. Elkeen se lewe is 'n one-way ticket. Die onderskeid is dat die…
InVia GemeenteOordenking: What Kind Of A King? - pierre
Oordenking: What Kind Of A King? - pierre by InVia Gemeente
InVia GemeenteNabyheid in slegte geselskap; met goeie geselskap in die verte! deur Johan Beukes // 10 April 2022
Nabyheid in slegte geselskap; met goeie geselskap in die verte! deur Johan Beukes 10 April 2022 Preek deur Johan Beukes Skriflesing: Lukas 23:39-43 Dankie vir…
InVia GemeenteHoe sal dit wees wanneer ons God se nabyheid die diepste kan beleef? deur Theo Geyser
"Die mooiste beskrywing van reinheid is wanneer ons so kan lewe, wanneer ons uit ons eie ware diepste geskapenheid kan lewe. En hoe sal dit wees en wat kan ons…
InVia GemeenteMeditasie: 'Kyk, die mens!' Joh 19 saam met pierre
Meditasie: 'Kyk, die mens!' Joh 19 saam met pierre by InVia Gemeente
InVia GemeenteHoe sal ons onsself troos deur Pierre du Plessis // 3 April 2022
Hoe sal ons onsself troos deur Pierre du Plessis 3 April 2022 Preek deur Pierre du Plessis. Skriflesing: Johannes 19: 1-15 Dankie vir almal wat gee en gee en…
InVia GemeenteMeditasie: Psalm 32 saam met pierre
Meditasie: Psalm 32 saam met pierre by InVia Gemeente
InVia GemeenteWhat happens at the table could start a revolution! deur Dion Forster
Jesus has a remarkable way of turning ordinary encounters into revolutionary events. When I have heard the story of Zacchaeus preached, most preachers have…
InVia GemeenteWaarom God boekhou van trane... deur Theo Geyser
Wat doen ek wanneer my hand op ‘n warmplaat gebrand word? Ek ruk dit weg, en draai dadelik van die pyn af weg. Dit is ons natuurlike instink met enige pyn. Nie…
InVia GemeenteBloed en Vye deur Pierre du Plessis // 20 Maart 2022
Bloed en fye deur Pierre du Plessis 13 Maart 2022 Preek deur Pierre du Plessis. Skriflesing: Lukas 13 Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om…
InVia GemeenteHoe is vrede in ons omgekrapte wêreld nou moontlik?... deur Theo Geyser
Wie sou ooit kon dink dat ons in die 21ste eeu met iemand soos Vladimir Putin te doen kry wat werêldvrede bedreig. ‘n Blantante massamoordenaar wat in die naam…
InVia GemeenteMeditasie: Psalm 27 saam met pierre
Meditasie: Psalm 27 saam met pierre by InVia Gemeente
InVia GemeenteNie te min deur Frieda van den Heever // 13 Maart 2022
Nie te min 13 Maart 2022 Preek deur Frieda van den Heever. Skriflesing: Psalm 27 Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te…
InVia GemeenteOordenking: Het Jy Genoeg? Lukas 4 saam met Pierre
Oordenking: Het Jy Genoeg? Lukas 4 saam met Pierre by InVia Gemeente
InVia GemeenteNederigheid... Waarom is dié pad moeilik om te loop? met Theo Geyser
Die Pad Wat Min Loop: Nederigheid "Ons harte werk soos ‘n padkaart. Soos Google maps. Dit vertel jou waar jy is en waarheen jy gaan. Daarom was die eerste…
InVia GemeenteOnthou jou dood deur Ds Johan van den Heever // 6 Maart 2022
Lydenstyd - “Memento mori!” Onthou jou dood 6 Maart 2022 Preek deur Ds Johan van den Heever. Liturgie deur Frieda van den Heever. Skriflesing: Lukas 4 Dankie…
InVia Gemeenteín in deur Frieda van den Heever // 27 Feb 2022
ín in 27 Februarie 2022 Preek deur Frieda van den Heever. Skriflesing: 2 Kor. 3:12 - 4:2 Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie…
InVia GemeenteHoe cope ek in ’n wêreld van oorstimulasie? deur Theo Geyser
Die Pad Wat Min Loop: Onthouding. Ek het ‘n mooi storie by Ronald Rolheiser gehoor. Drie monnike bid. Een monnik sien in sy gebed hoe hy opgetel word na die…
InVia GemeenteWat presies sê ek... as ek sê ek het myself lief? deur Frieda van den Heever
Robert Holden wat die kursus Living as Love (waarmee heelparty mense by InVia nou weer besig is) aanbied, vertel toe sy dogtertjie drie jaar oud was, het hy…
InVia GemeenteMeditasie: 'Draai Die Ander Wang' saam met Frieda
Meditasie: 'Draai Die Ander Wang' saam met Frieda by InVia Gemeente
InVia GemeenteKlappe en Cancel Culture deur Pierre du Plessis // 20 Feb '22
Klappe en Cancel Culture 20 Februarie 2022 Preek deur Pierre du Plessis Skriflesing: Lukas 6: 27-38 Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om…
InVia GemeenteWat presies sê ek... as ek sê ek het ander lief? deur Theo Geyser
Dit is makliker om te sê ek het God lief as om te sê ek het ander mense lief soos wat God hulle liefhet. Vir Johannes is dit so eenvoudig soos dit: Hoe kan jy…
InVia GemeenteMeditasie: Rus Genesis 2 saam met pierre
Meditasie: Rus Genesis 2 saam met pierre by InVia Gemeente
InVia GemeenteTyd om te stop deur Marina Strydom // 13 Feb '22
Tyd om te stop 13 Februarie 2022 Preek deur Marina Strydom Skriflesing: Genesis 2:1-3 Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap…
InVia GemeenteWat presies sê ek... as ek sê ek het die Here lief? deur Theo Geyser
Wat bedoel ons wanneer ons sê: ons het God lief? Jesus wou Petrus help om nader aan hierdie vraag te kom. Hy vra hom drie keer: “Het jy my waarlik lief?” (Joh…
InVia GemeenteMeditasie: Onrein en Ongeletterd. pierre
Meditasie: Onrein en Ongeletterd. pierre by InVia Gemeente
InVia GemeenteOnrein en ongeletterd deur Pierre du Plessis // 6 Feb '22
Onrein en ongeletterd 22 Februarie 2022 Preek deur Pierre du Plessis. Skriflesing: Lukas 5:1-11 Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie…
InVia GemeenteWord Wie Jy Is: Met Ander deur Frieda van den Heever
Word Wie Jy Is: Met Ander deur Frieda van den Heever by InVia Gemeente
InVia GemeenteLocal is nie altyd lekker nie deur Frieda van den Heever \\ 30 Jan '22
Local is nie altyd lekker nie 30 Januarie 2022 Preek deur Frieda van den Heever Skriflesing: Lukas 4:21-30 (1983 Vertaling) Dankie vir almal wat gee en gee en…
InVia GemeenteMeditasie: 'Local is nie altyd lekker nie' saam Met Frieda
Meditasie: 'Local is nie altyd lekker nie' saam Met Frieda by InVia Gemeente
InVia GemeenteWord Wie Jy Is: Jouself deur Theo Geyser
"Wil jy weet wat is fout met jouself en die wêreld? Hier is ‘n Boeddhis se raad: Kyk na ‘n groepsfoto. Wat leer dit jou? As jy soos ek is, kyk ek nie na die…
InVia GemeenteOordenking: Lukas 4 saam met Frieda
Oordenking: Lukas 4 saam met Frieda by InVia Gemeente
InVia GemeenteOngemaklike Goeie Nuus deur Johan Beukes // 23 Jan '22
Preek deur Johan Beukes. Skriflesing: Lukas 4:14-21 Dankie dat julle gee en aanhou gee het deur al die moeilike tye hierdie jaar. Ons gemeenskap kan nie…
InVia GemeenteWord Wie Jy Is: Deur God met Theo Geyser
"Die gesig van God is dalk nader as die beelde wat ons probeer skep van Hom. Jesus het op ‘n dag vir Fillipus geantwoord toe hy God wou sien: “As jy my gesien…
InVia GemeenteRitme deur Pierre du Plessis // 16 Jan '22
Ritme 16 Januarie 2022 Preek deur Pierre du Plessis. Skriflesing: Markus 6:30-32 (2020) Dankie dat julle gee en aanhou gee het deur al die moeilike tye hierdie…
InVia GemeenteMeditasie: "Breek weg sodat jy nie breek nie" - pierre
Meditasie: "Breek weg sodat jy nie breek nie" - pierre by InVia Gemeente
InVia GemeenteNuwejaarsvoornemens: Die Dans is die Balans deur Theo Geyser
Voorspoedige nuwe jaar! Baie dankie vir almal se finansiële bydraes. Dit maak wat ons doen moontlik. Besoek gerus https://www.invia.org.za/ondersteunons vir…
InVia GemeenteGeseënde Kersfees! met Theo Geyser
Baie dankie vir almal se finansiële bydraes. Dit maak wat ons doen moontlik. Besoek gerus https://www.invia.org.za/ondersteunons vir maniere waarop jy kan…
InVia GemeenteEk het Hoop... om weer lief te hê... deur Wilma Enslin-Geyser
Baie dankie vir almal se finansiële bydraes. Dit maak wat ons doen moontlik. Besoek gerus https://www.invia.org.za/ondersteunons vir maniere waarop jy kan…
InVia GemeenteEerlike Advent: Beleef God in jou liggaam deur Pierre du Plessis // 12 Des ' 21
Eerlike Advent: Beleef God in jou liggaam 12 Desember 2021 Preek deur Pierre du Plessis. Skriflesing: Lukas 2: 1-7 Dankie dat julle gee en aanhou gee het deur…
InVia GemeenteMeditasie: 'Liggaam' saam met Pierre
Meditasie: 'Liggaam' saam met Pierre by InVia Gemeente
InVia GemeenteEk het Hoop... dat ek weer vrede sal ervaar! met Frieda van den Heever
"Ek het besef dat ek nie hoop en vrede in dieselfde sin verwag het nie. Tot my skaamte, het dit vir my twee onversoenbare begrippe geword. Ek moes die volgende…
InVia GemeenteEk het Hoop... om weer bly te kan wees deur Theo Geyser
Kersfees belowe “GROOT blydskap vir die HELE volk” Luk 2:10. Die (weder)geboorte van Jesus binne ons bring ‘n gekwalifiseerde blydskap. Dit sluit die koning en…
InVia GemeenteEerlike Advent: Hoop in weerloosheid deur Frieda van den Heever \\ 5 Des '21
Eerlike Advent: Hoop in weerloosheid 5 Desember 2021 Preek deur Frieda van den Heever. Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
InVia GemeenteMeditasie: Verweef, Ps 139 saam met Pierre
Meditasie: Verweef, Ps 139 saam met Pierre by InVia Gemeente
InVia GemeenteEerlike Advent: Weerloosheid deur Pierre du Plessis // 28 Nov '21
Eerlike Advent: Weerloosheid 28 November 2021 Preek deur Pierre du Plessis Skriflesing uit Psalm 139. Om hierdie week by te dra kliek hier…
InVia GemeenteEk het Hoop... al is my famlilie feilbaar... deur Theo Geyser
"Ek hoop nie jy glo in bloedlynvloeke nie. Indien jy nie weet wat dit is nie, dit is wanneer daar in geslagte sekere probleme is soos alkoholisme, of owerspel…
InVia Gemeente'n herberg vir bergies deur Theo Geyser
"Die begin van die kersverhaal spreek een van die fundamentele probleme binne ons en ook die samelewing aan. En dit is: Daar is nie ‘n plek of herberg waar…
InVia GemeenteTussen Egipte en Kanaän deur Marina Strydom \\ 21 Nov '21
Tussen Egipte en Kanaän 21 November 2021 Preek deur Marina Strydom. Skriflesing uit Psalm 126. Om hierdie week by te dra kliek hier…