Shows / InVia Gemeente
InVia Gemeente
InVia is a contemplative community based in Stellenbosch in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.
Episodes
InVia GemeenteDie Wysheid Om Goeie Keuses Te Maak deur Theo Geyser
"Wysheid gaan nie oor intellektuele insigte of ‘n dieper verstaan van die lewe nie, dit gaan oor ‘n verstaan van hoe God teenwoordig is op hierdie aarde en hoe…
InVia GemeenteSin sonder 'n volpunt deur Deon Meiring
“Beginning is difficult, and our procrastination is a fine, ever-present measure of our reluctance to take that first close-in, courageous step in reclaiming…
InVia GemeenteWat Sy Kon, Toe Sy Kon deur Frieda van den Heever
"Jesus se goedkeuring, of stempel van genoegdoening aan die vrou van Betanië, staan lynreg teenoor die mense se verontwaardiging. Die gebeurtenis staan ook net…
InVia GemeenteAfwesig Of Teenwoordig?: Gevaarlike Pa's deur Theo Geyser
Toe sê die pa vir hom: ‘Kind, jy is altyd by my, en alles wat ek het, is ook joune.' - Lukas 15:31
InVia GemeenteDie Reuk Van Reën deur Frieda van den Heever
"Die “reuk van reën” is nie net ‘n oerinstink wat in ons agtergebly het omdat dit dui op oor-lewing nie; dis die verlange in ons om werklik ‘n lewendige lewe…
InVia Gemeente"Wees dan...opreg soos die duiwe" deur Theo Geyser
Die Heilige Gees word soms as 'n duif voorgestel. Jesus beskryf ook die innerlike kwaliteit van hierdie simbool: "Wees opreg soos duiwe..." Matt. 10:16. Die…
InVia GemeenteWanneer jy VUUR steel... Pinkster deur Theo Geyser
"God se wet of woorde kan die vuur in ons harte oopbreek. Handelinge 2 leer ons dat God daardie vuur gee en ons dit by niemand hoef te steel of namaaksel van…
InVia GemeenteVerandering is nie 'n vakansie nie deur Frieda van den Heever
"Dié van ons wat dit weet, wéét dit (soms op 7, soms op 70 eers): verandering is onvermydelik … niks hou vir ewig nie … this too shall pass … en ons wil dit…
InVia GemeenteSoos ‘n krygsman…soos ‘n vrou in kraam deur Frieda van den Heever
"Soos ‘n vrou wat in kraam is, is God besig om ‘n einde te maak aan sy volk se stilte en om ‘n kreatiewe krag te ontketen wat die wêreld gaan verander"...
InVia GemeenteDroom weer... met Nuwe Vlerke deur Theo Geyser
''What you dream alone remains a dream, what you dream with others can become a reality.'' - Edward Schillebeeckx
InVia GemeenteDroom weer... Wat word van my drome as ek wakker word? deur Deon Meiring
"The worst mistake that you can make is to think that you are alive when really you're asleep in life's waiting room." – Guy Forsyth, Waking Life
InVia GemeenteDroom weer... Wat jy kan beplan is te nou vir jou deur Frieda van den Heever
"As God lankal klaar sy plannetjies gemaak het, hoekom sou ons dan nog na Hom moes soek, vra, bid. Hoekom sou Hy na ons luister? Want die God van Israel se…
InVia GemeenteDroom weer oor onskuld... deur Theo Geyser
"Die dissipels moes weer droom na die kruisiging. Hulle het van 'n ander koninkryk en Jesus gedroom as wat God aan hulle wou voorstel. Die goeie nuus na die…
InVia GemeenteLiefde is die oog!... Opstandingsondag deur Frieda van den Heever
"Jesus het nie gekies om te sterf nie. Jesus het gekies om aan te hou liefhê en dit het gelei tot sy dood. Liefde was die krag agter sy dood én sy opstanding…
InVia GemeenteGeskeur... Goeie Vrydag deur Theo Geyser
"Ons kan nie praat van die dood van Jesus as ons nie praat oor sy lewe nie. Alles wat aan die kruis gebeur het, het reeds voor dit in sy lewe gebeur. Soms…
InVia GemeenteOntwapen... Palm Sondag deur Francois van der Merwe
"No one needs a stallion for a journey with crucifixion at its end. For this purpose, a donkey is perfectly fine.” - Eleanor Trump
InVia GemeenteHoe sê ek 'JA' wanneer my planne nie uitwerk nie?... met Frieda van den Heever
"Hoe sê ek JA vir 'n lewe wat ek nie gekies het nie? Om JA te sê voel soms amper soos verraad teen die lewe wat ek geken het. Dis ‘n hartverskeurende keuse om…
InVia Gemeente"Wanneer Ek Voel Ek Is Nie Goed Genoeg Nie"... Plekke Waarheen Ons Gaan deur Theo Geyser
"Waarom waarsku Jesus ons oor angstigheid en vrees oor wat ons eet, drink en wat ons aantrek? Dit is alles dinge wat ons laat voel dat ons genoeg is en wat ons…
InVia Gemeente"Wanneer Ek Op Soek Is Na Konneksie"... Plekke Waarheen Ons Gaan deur Theo Geyser
"In moeilike tye soek jy ‘n ware vriend. ‘n Konneksie dieper as kennis. Jesus vra sy dissipels om naby hom te wees aan die einde van sy lewe. Moeilike tye wys…
InVia Gemeente"Wanneer Ek Verliese Ly"... Plekke Waarheen Ons Gaan deur Theo Geyser
"Wat doen jy wanneer jy 'n swaar verlies ly? Na watter plek kan jy gaan? Jesus gaan na Getsemane. Hy belewe die verlies en pyn van vriendskappe, verraad…
InVia Gemeente"Wie Is Ek?"... Plekke Waarheen Ons Gaan deur Deon Meiring
"Wanneer dinge min of meer gaan soos wat ek gewoond is daaraan, is dit maklik vir my om te dink ek het nogal ’n greep op die lewe. Ek het darem ’n goeie idee…
InVia Gemeente"Waar Was Jy...?" Belangrike vrae in die Bybel deur Frieda van den Heever
"Die boek Job, wat bestaan uit prosa en meestal poësie, is een van die grootste boeke wat ooit geskryf is oor gebed. Dit breek ons aannames en stereotipes oor…
InVia Gemeente"Het Jy Die Reg Om Kwaad Te Wees?..." Belangrike vrae in die Bybel deur Theo Geyser
"Baie van ons is nie net krities nie, maar ook kwaad. En dit vir ‘n baie goeie rede. Die bitter polarisasie in kerke en die regering, oneerlike selfsug, en…
InVia Gemeente"Wat Is In Jou Hand?..." Belangrike vrae in die Bybel deur Frieda van den Heever
"Die Bybel word dikwels opgetel om antwoorde te kry. God se antwoorde. En dit is daar. Duidelike antwoorde en beloftes. Daar is egter ook baie vrae. Vrae wat…
InVia Gemeente"Kan Jy Wakker Bly?..." Belangrike vrae in die Bybel deur Theo Geyser
"Indien iemand nou vir my sê: “Word wakker tjom!”, beteken dit nie dat ek uit ‘n fisiese slaap moet wakker word nie. Dit beteken eerder dat daar iets is…
InVia GemeenteDie Here is my... deur Frieda van den Heever / 22 Januarie 2023
Die Here is my... 22 Januarie 2023 Preek en liturgie deur Frieda van den Heever. Dankie vir julle deurlopende ondersteuning! Om hierdie week by te dra kliek…
InVia Gemeente"Wat soek jy?..." Belangrike vrae in die Bybel deur Theo Geyser
"Alles wat soek is net ligte skadu, refleksie van die een wat ons regtig soek! Glo jy dat God meer aantreklik is as ‘n superhero? Slimmer as jou professor?…
InVia Gemeente"Waar is jy?..." Belangrike vrae in die Bybel deur Theo Geyser
"Hoe ons ons eie wêreld verstaan is hoe ons die storie van onsself en ander vertel..."
InVia GemeenteNuwejaarsvoornemens... Wat's nuut? deur Deon Meiring
"Nuwejaarsvoornemens kan ons help om beter te verstaan hoe ons die lewe benader..."
InVia GemeenteNuwejaarsboodskap: Die Werk van Kersfees deur Frieda van den Heever
"Daar’s gewoonlik twee maniere waarop mense die nuwe jaar inwag: óf met ’n dik kop en ’n broos lewer óf met ’n uitasemdraffie en ’n lang lys voornemens. ’n…
InVia GemeenteKripnotas vir Kersfees deur Theo Geyser
"Hoekom is Jesus in 'n krip gebore? Waarom sou die kerk deur die eeue geglo het dat dit een van die kragtigste beelde is wat ons kan help dat God ons kan…
InVia GemeenteWanneer Kersfees 'n moeilike tyd is... deur Francois van der Merwe
"Jesus se geboorte verhaal is gevul met paradokse. Dit wil vir ons hoop gee dat paradokse saam kan en ook moet bestaan. Dit wil ons help en vra om die…
InVia GemeenteNog soveel Koninkryk om te kom deur Frieda van den Heever
"As ons gereed maak vir Christus se koms is dit nie nie net vir die geboorte van die baba Jesus in doeke nie, maar vir die koms van die Koning wat nie doekies…
InVia GemeenteWord jy eers wakker of gaan jou oë eers oop? deur Frieda van den Heever / 11 Des 2022
Word jy eers wakker of gaan jou oë eers oop? 11 Desember 2022 Preek en liturgie deur Frieda van den Heever. Baie dankie vir almal se bydraes tot ons…
InVia GemeenteAdvent: Saligmaker deur Theo Geyser
"Dit is eers wanneer jy baie naby aan die dood kom dat jy besef wat lewe beteken of om gered te word van die dood. Kersfees belowe ons redding en die woord wat…
InVia Gemeente'Advent in die Woestyn' saam met Pierre
'Advent in die Woestyn' saam met Pierre by InVia Gemeente
InVia GemeenteWawyd Wakker: Vrede deur Pierre du Plessis / 4 Des 2022
Wawyd Wakker: Vrede 4 Desember 2022 Preek deur Pierre du Plessis Baie dankie vir almal se bydraes tot ons gemeenskap. Om hierdie week by te dra kliek hier…
InVia GemeenteMeditasie: 'Ge - Lui - de' saam met Frieda
Meditasie: 'Ge - Lui - de' saam met Frieda by InVia Gemeente
InVia GemeenteWawyd Wakker: Hoop deur Pierre du Plessis / 27 Nov 2022
Wawyd Wakker: Hoop 27 November 2022 Preek deur Pierre du Plessis Baie dankie vir almal se bydraes tot ons gemeenskap. Om hierdie week by te dra kliek hier…
InVia GemeenteOordenking: 'Human + Being' saam met Frieda
Oordenking: 'Human + Being' saam met Frieda by InVia Gemeente
InVia GemeenteMaak Jesus Vry... met Johan Geyser
Johan gesels oor die moeilike gelykenis waar God aanbeveel dat bome wat nie vrug dra nie, moet uitgekap word (Lukas 13:6-9). Van watter vrug sou Jesus praat?…
InVia GemeenteOordenking: Krag In Die Chaos saam met Frieda
Oordenking: Krag In Die Chaos saam met Frieda by InVia Gemeente
InVia GemeenteHappy Hour: Karmanade deur Frieda van den Heever / 13 Nov 2022
Happy Hour: Karmanade 13 November 2022 Preek deur Frieda van den Heever Baie dankie vir almal wat steeds bydra! Om hierdie week by te dra kliek hier…
InVia GemeenteJesus: weg of Weg? deur Frieda van den Heever
Hierdie boodskap is deel van ons reeks "Maak Jesus Vry As...".

InVia GemeenteAllesiele Dag deur Pierre du Plessis // 6 Nov 2022
Allesiele Dag 6 November 2022 Preek deur Pierre du Plessis Baie dankie vir almal wat steeds bydra! Om hierdie week by te dra kliek hier…
InVia GemeenteMaak Jesus Vry As... Teenwoordigheid deur Theo Geyser
"Ek (Theo) is nie verbaas dat Jesus sy dissipels moes vra: “Maar wie sê julle is Ek?”, want wat ons baie keer van Jesus sê, is nie wie Jesus is nie. In die…
InVia GemeenteOordenking: Genade Ongeforseerd saam met Frieda
Oordenking: Genade Ongeforseerd saam met Frieda by InVia Gemeente
InVia GemeenteRus... kan mens dit eet? deur Frieda van den Heever / 30 Okt 2022
Rus... kan mens dit eet? 30 Oktober 2022 Preek en liturgie deur Frieda van den Heever Baie dankie vir almal wat steeds bydra! Om hierdie week by te dra kliek…
InVia GemeenteExit: Met 'n Braambos met Theo Geyser
"Stay always within the boundaries where God’s love can reach and bless you. Wait patiently for the eternal life that our Lord Jesus Christ in his mercy is…
InVia GemeenteOordenking: en-JOY saam met Frieda
Oordenking: en-JOY saam met Frieda by InVia Gemeente
InVia GemeenteHier vir ‘n rede: ‘n Gesprek oor roeping deur Ds Marina Strydom // 23 Okt 2022
Hier vir ‘n rede: ‘n Gesprek oor roeping 23 Oktober 2023 Preek deur Ds Marina Strydom Baie, baie dankie vir almal wat getrou aanhou om ons te ondersteun! Om…
InVia GemeenteOordenking: 'Hoeveel Te Meer' saam met Pierre
Oordenking: 'Hoeveel Te Meer' saam met Pierre by InVia Gemeente
InVia GemeenteEXIT: Na Die Woestyn deur Frieda van den Heever
"Ek weet (voor my siel) my siel is aan God verkleef, maar om te sterf aan al my illusies is ongemaklik, selfs seer. Daar’s ‘n skrif wat sê: “En jy moet dink…
InVia GemeenteOns geloof sit in ons lywe deur Ds Louis van der Riet / 16 Okt 2022
Ons geloof sit in ons lywe 16 Oktober 2022 Preek deur Ds Louis van der Riet Skriflesing: Psalm 139 Dankie vir almal wat ons as gemeenskap ondersteun -…
InVia GemeenteEXIT: Met Rigting deur Theo Geyser
"Ek is geleer dat die Here ‘n roeping vir almal het. Jy kan dit nie sommer vir jouself kies nie, dis God-gegewe. Ons taak in hierdie lewe is dan om dit te…
InVia GemeenteDie Melaatse Samaritaan deur Johan Beukes / 9 Okt 2022
Die Melaatse Samaritaan 9 Oktober 2022 Preek deur Johan Beukes Super dankie vir almal wat gee! Om hierdie week by te dra kliek hier…
InVia GemeenteOordenking: Net 'n Saadjie Is Genoeg - pierre
Oordenking: Net 'n Saadjie Is Genoeg - pierre by InVia Gemeente
InVia GemeenteMostertsaad en Wraak deur Pierre du Plessis // 2 Oct 2022
Mostertsaad en Wraak 2 October 2022 Preek deur Pierre du Plessis Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
InVia Gemeente'n Beter Lewe: Martha en Maria deur Johan Geyser
Johan Geyser van Mosaïek Gemeente kuier by ons! Luister gerus ook na die bevestiging en ordening van Deon Meiring en Francois van der Merwe as leraars in ons…