Shows / InVia Gemeente
InVia Gemeente
InVia is a contemplative community based in Stellenbosch in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.
Episodes
InVia GemeenteBergpredikasie: Salig is die sagmoediges deur Frieda van den Heever
"Geseënd is die sagmoediges, want hulle sal die nuwe aarde ontvang."
InVia GemeenteBergpredikasie: Arm van Gees deur Theo Geyser
Jesus nooi ons uit om "arm van gees" te word. Die woord "arm" beteken "the very empty ones, those who are crouching," en Cynthia Bourgeault vertaal dit met…
InVia GemeenteHoekom swem ek stroomop? deur Johan Geyser
"In die woelige waters van ons daaglikse bestaan moet ek dikwels swem teen die stroom. Dit is nie 'n maklike pad nie, maar een wat ek doelbewus kies. Hoekom?…
InVia GemeenteSiel-Kundig: Seën my siel deur Frieda van den Heever
"Jou siel het seën nodig. En nodig om te seën. Dis nie net ‘n Bybelse ding nie, dis ‘n mensding. Dis nie net ‘n geestelike daad nie, dit sluit die liggaam en…
InVia GemeenteSiel Kundig - Sielsverduistering deur Theo Geyser
"Die "Donker Nag van die Siel" is presies die begin van ware geloof. In daardie duisternis, wanneer ons niks oor het nie, wanneer ons voel daar is geen God…
InVia GemeenteSiel Kundig - Ons praat in (hospi)tale deur Frieda van den Heever
"Wat jy sien en dalk aflei is nie alles nie. Daar is meer as wat jy dink jy sien..."
InVia GemeenteSiel Kundig - Waar kry ek my siel? deur Deon Meiring
As ek luister na hoe Jesus daaroor praat besef ek: Elke siel het onmeetbare waarde, maar dit beteken nie ek hoef desperaat te gryp daarna nie...
InVia GemeenteSiel Kundig - Wat vra my siel van my? deur Theo Geyser
"Jesus leer ons dat die manier hoe ons omgaan met die lewe (wêreld) het ‘n bewese effek op ons siel..."
InVia GemeenteWanneer Moses sy moses teëkom deur Frieda van den Heever
"Om onderdompel te word in God se goedertierenheid, Sy verbond (steadfast LOVE), is die begin van dankbaarheid en bewustheid wat wysheid bring. ."
InVia GemeenteBe-heer of die Heer deur Frieda van den Heever
"Ons komplimenteer graag iemand wat alles met “oorgawe” aanpak en bedoel dan eintlik seker: voluit, met passie. Maar oorgawe is nie iets wat mens kan byvoeg…
InVia GemeenteFopspene vir Dummies deur Deon Meiring
Ek begryp self nie wat ek doen nie, want wat ek wil doen, dit doen ek nie, maar wat ek haat, juis dit doen ek. – Rom.7:15 (1983 Vertaling)
InVia GemeenteWie Bid Nou Eintlik... Ek of my Ego? deur Theo Geyser
"May it be the real I who speaks. May it be the real Thou that I speak to." CS Lewis
InVia GemeenteSkadu-weë... Projek: ek deur Frieda van den Heever
Skaduwerk het alles te doen met my geloof, of ek dit nou wil weet of nie. Dis om te glo en te aanvaar dat alles wat ‘n voorkant het, ook ‘n agterkant het.
InVia GemeenteBekering... Projek: ek deur Theo Geyser
“You can't keep true self hidden forever; before long you'll be exposed. You can't hide behind a religious mask forever; sooner or later the mask will slip and…
InVia GemeenteHoe Kies Ek? Stem In deur Frieda van den Heever
In a few hundred years, when the history of our time will be written from a long-term perspective, it is likely that the most important event historians will…
InVia GemeenteStem In... Saam Met Ander met Deon Meiring
"Om saam te werk is nie altyd om met alles saam te stem nie. Ook nie om net te glo wat logies lyk nie."...
InVia GemeenteHoe Luister Ek? Stem In... met Theo Geyser
"Die meeste leiding wat ons soms van God ontvang is slegs ‘n bevestiging van dit wat ons reeds glo."....
InVia GemeenteBang Jan Óf Dooie Jan deur Frieda van den Heever
"… anyone who holds on to life just as it is destroys that life. But if you let it go, reckless in your love, you’ll have it forever, real and eternal …" from…
InVia GemeenteHaastige Hond deur Theo Geyser
“But let patience have her perfect (complete) work, that you may be perfect and entire (fully developed), wanting nothing”. - James 1:4
InVia GemeenteKnorpot deur Frieda van den Heever
“Faced with an outrage, anger is the price we pay for paying attention. It is the rage that ought to come out, because, when faced with an outrage, it is a sin…
InVia GemeenteKlakouse deur Theo Geyser
“Only those who give thanks for little things receive big things. We prevent God from giving us great spiritual gifts because we do not give thanks for daily…
InVia GemeenteKnyp Die Kat... deur Frieda van den Heever
"Om ‘n geheim te deel is ‘n betekenisvolle daad van intimiteit omdat daar soveel kwesbaarheid en vertroue betrokke is – dis hoe ons ons laat ken. Wedersydse…


InVia GemeenteVolksverraad (Palm Sondag) deur Theo Geyser
"Laaste klompie dae in Jesus se lewe was baie moeilik. Jy kan dit maar lees as ‘n verslag van verraad. Hy word bedrieg, daar word leuens oor Hom vertel, die…
InVia GemeenteStil-weg met Carel Anthonissen
"I've cultivated a quiet heart. Like a baby content in its mother's arms, my soul is a baby content." - Psalm 131: 2
InVia GemeenteTrek die leisels in... met jou Woorde! deur Frieda van den Heever
"Die Woord is vol woorde oor woorde. Spreuke wemel daarvan. Oor die krag van woorde. Hoe ‘n blote woord, ‘n paar letters in ‘n string geryg, ‘n sin(dikaat) kan…
InVia GemeenteTrek die leisels in... met jou kos deur Theo Geyser
For he satisfies the longing soul, and the hungry soul he fills with good things. Psalm 107:9...
InVia GemeenteVerlange en Vergenoegdheid... Leef met Paradokse deur Frieda van den Heever
For he satisfies the longing soul, and the hungry soul he fills with good things. Psalm 107:9...
InVia GemeenteSpoed en Slakkepas... Leef met Paradokse deur Theo Geyser
"Hoe vind mens die balans tussen spoed en stadig-wees?"
InVia GemeenteSkoonlief en die Ondier... Leef met Paradokse met Frieda van den Heever
"Skoonheid is altyd ‘n diep uitnodiging. Dit wys na die ewigheid, die onbegryplike, die wydte en wildheid van God. In Ps. 139 sê die Psalmdigter, “Your…
InVia GemeenteBitterlekker... Leef met Paradokse deur Theo Geyser
"Paradokse in die lewe is moeilik. Die lewe is bitter en soms ook lekker. Ons vermy bitter, en glo as ons die bitter kan besweer daar meer lekker in die lewe…
InVia GemeenteWat vra hoop nou van my? deur Frieda van den Heever
"Hoop is die geestelike krag vir ‘n “suksesvolle” lewe (vol liefde en geloof) as skepsels wat aan die een kant die goddelike vermoë ingegee is om die toekoms…
InVia GemeenteWat vra geloof nou van my? deur Theo Geyser
"Jy kan geloof hê en ook onseker wees. Waarom sterf ‘n gewone soldaat sonder vrees en Jesus sterf met vrees en onsekerheid? Ons geloof werk soos Petrus wat op…
InVia GemeenteWat vra liefde nou vir my? deur Theo Geyser
"Jesus wil Sy liefde aan Petrus toon deur sy voete te was en diensbaar te wees, en Petrus weier hierdie liefde. Jakob, net soos Petrus, worstel met ‘n engel en…
InVia GemeenteWat Laat Jou Siel Sing? deur Theo Geyser
Wat Laat Jou Siel Sing? deur Theo Geyser by InVia Gemeente

InVia GemeenteKersdiens deur Frieda van den Heever
And how blessed all those in whom you live, whose lives become roads you travel Psalm 84:5 MSG
InVia GemeenteDie voordeel van die t̶w̶y̶f̶e̶l̶ vertroue deur Deon Meiring
"Give our Lord the benefit of believing that his hand is leading you, and accept the anxiety of feeling yourself in suspense and incomplete." - Pierre Teilhard…
InVia GemeenteJosef: Hoe om NEE te sê vir die moontlike... deur Theo Geyser
"Josef se lewe word die grootste avontuur, nie omdat hy aan ons definisies van ware manlikheid voldoen nie, maar omdat hy dalk meer man is as al die…
InVia GemeenteOor Monumente En Voetspore... 'n Refleksie op Kersfees deur Frieda van den Heever
"Waar lê God se voetspore in die jaar wat verby is? In die wag, die stilte, die stille treë waarvoor daar nie monumente opgerig is nie ..."
InVia GemeenteWerk... Verskuilde Verslawings deur Theo Geyser
“Idleness may well be the devil’s workshop, but busyness is not always a virtue.” - Ronald Rolheiser
InVia GemeenteLiefde en Seks... Verskuilde Verslawings deur Frieda van den Heever
"Sommige van hierdie verslawings ontvang openlike applous van die gehoor en ander sal die dorp se tonge so bietjie meer loskry, maar dit blyk dat die…
InVia GemeenteMenseverslawing... Verskuilde Verslawings deur Theo Geyser
“Am I now trying to win the approval of human beings, or of God? Or am I trying to please people? If I were still trying to please people, I would not be a…
InVia GemeenteGodsdiens... Verskuilde Verslawings deur Frieda van den Heever
"Many Christians are only 'Christaholics' and not disciples at all. They are escapists who are only looking for a shortcut to happiness. They want the joy that…
InVia GemeenteWanneer is ek verslaaf? deur Theo Geyser
“You're addicted to thrills? What an empty life! The pursuit of pleasure is never satisfied.” - Prov 21:16-18 (Msg)
InVia GemeenteBly In Die Liefde met Johan Geyser
"Die beeld van die wynstok wat deur Jesus gebruik word bied 'n roerende perspektief op ons verhouding met God."
InVia GemeenteHoe Verkeerd Kan Jy Wees? deur Deon Meiring
"Partykeer verbeel ek my hoe die bekende name in die Bybel vir die eerste keer in die hemel ’n eksemplaar van hierdie boek waaroor almal gons in die hande kry…
InVia GemeenteWaarom word oneerlikheid beloon? deur Frieda van den Heever
"It is easy to display a wound, the proud scars of combat. It is hard to show a pimple." - Leonard Cohen, The Favorite Game
InVia GemeenteOopkop: Bekommernis en Blydskap kan vriende word... deur Theo Geyser
“Joy is a sure sign of the life of God in the soul." - Leon Bloy
InVia GemeenteAfdag! deur Frieda van den Heever
"Ek dink een van die groot geskenke – al noem ons dit ‘n gebod – wat God ons gegee het om hierdie konflik binne-in ons te kan aanvaar is die sewende dag."
InVia GemeenteAandag! deur Frieda van den Heever
"The place where your treasure is, is the place you will most want to be, and end up being. - Matt. 6:21 MSG
InVia GemeenteHoe Liefde My Hart Oopsluit... deur Theo Geyser
Hoe raak ‘n mens ontslae van vrees? Nie met dapperheid nie. Net met liefde: “Die volmaakte liefde dryf vrees na buite.” - 1 Johannes 4:18-20
InVia GemeenteDie Lewe is deur mekaar met Deon Meiring
"In Galasiërs hoor ons van ’n groep mense wat stoei met die ou, bekende vraag: Wie is in en wie is uit? Hierdie vraag kan maklik lewenslank aan ons vreet…
InVia GemeenteHoe Vrees My Hart Toesluit deur Theo Geyser
"Vrees is ‘n emosie wat ons wil beskerm teen kwesbaarheid. Die woord kwesbaarheid of “vulnes” beteken wond. Ons verwonding aktiveer vrees......."
InVia GemeenteDie toekoms kan die verlede verander deur Frieda van den Heever
Jy is nie ‘n gevangene van jou verlede nie; jy is die argitek van jou toekoms. - Harold Kushner.
InVia GemeenteMin of Meer... Gewaarwording deur Theo Geyser
"Hoekom wil kinders hê dat dat ons na hulle moet kyk? As niemand kyk nie dan voel hulle nie belangrik nie. Dan dink ek ook dat daar seker ‘n behoefte is om van…
InVia GemeenteDie Vry Wat Vry Is deur Frieda van den Heever
"Ware vryheid is nie – die Engels sê dit in hierdie geval beter – freedom of choice nie; dis freedom from choice. "
InVia Gemeentegod of God?... Gewaarwording deur Theo Geyser
"Die ervaring van sien en word in die Bybel gaan nie soseer oor wilskrag of gedagte beheer nie, maar oor ‘n diep ontmoeting met God. Daarom is die woord 'kyk'…
InVia GemeenteDie Bly Wat Bly deur Frieda van den Heever
"Blydskap is nie ligte musiek nie. Dis hoe God klink. Dis Jesus se legacy volgens Johannes 15:11. Dis ‘n ernstige besigheid."