Shows / InVia Gemeente
InVia Gemeente
InVia is a contemplative community based in Stellenbosch in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.
Episodes
InVia GemeenteOnt-doof - InVia-Gespreksreeks by die Toyota Stellenbosch Woordfees met Theo Geyser en Frieda van den Heever
Luister na die gesprek oor Theo Geyser se nuwe boek Ont-doof / UnMute by die Toyota Stellenbosch Woordfees op 12 Oktober hier.
InVia GemeenteWil jy gesond word? deur Frieda van den Heever
“There are two ways to live your life. One is as though nothing is a miracle. The other is as though everything is a miracle.” - Albert Einstein
InVia GemeenteSkoonheid: Is jy nie meer werd nie? deur Theo Geyser
Die soeke na skoonheid is in essensie die soeke na God self. Wanneer ‘n mens se hart aangeraak word deur ‘n lied, of die siel stil raak in die aanskoue van ’n…
InVia GemeenteWie het vir jou gesê dat jy naak is? deur Theo Geyser
Kwesbaarheid is nie swakheid nie – dit is moed. Dit is die moed om jou wegkruip te los en te sê: "Hier is ek, gebreek en al."
InVia GemeenteWaar was jy? deur Frieda van den Heever
Si comprehendis, non est deus. - St. Augustinus = As jy dit kan bereken, begryp, bevind, bepaal of behaal, is dit nie God nie...
InVia GemeenteWat is waar van waar ek is? deur Deon Meiring
“…only an ‘understanding heart’, and neither mere reflection nor mere feeling, makes it bearable for us to live with other people, strangers for ever, in the…
InVia GemeenteDie Heil In Humor deur Frieda van den Heever
Die Heil In Humor deur Frieda van den Heever by InVia Gemeente
InVia GemeenteDie Here Is My Herder: My Beker Loop Oor deur Theo Geyser
5b U maak my hoof vet met olie; my beker loop oor. 6 Net goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe; en ek sal in die huis van die Here bly in lengte…
InVia GemeenteDie Here Is My Herder: 'n Skaduwee ken Sy lig deur Deon Meiring
“Unfortunately, our natural instinct is to try to fix pain, to control it, or even, foolishly, to try to understand it […] [Faith] is the ability to stand in…
InVia GemeenteDie Here Is My Herder: Tussen Sterre en Stof deur Frieda van den Heever
… “Hy verkwik my siel; Hy lei my in die spore van geregtigheid ter wille van sy Naam.” Ps. 23:3...
InVia GemeenteDie Here Is My Herder: Waters Van Rus deur Theo Geyser
Contemplation means rest, suspension of activity… withdrawal into the mysterious interior solitude in which the soul is absorbed in the immense and fruitful…
InVia GemeenteDie Here Is My Herder: Brood En Belofte deur Frieda van den Heever
"Steep your life in God-reality, God-initiative, God-provisions. Don’t worry about missing out. You’ll find all your everyday human concerns will be met. -…
InVia GemeenteDie Psalms Leer Ons Van Jesus deur Deon Meiring
“During times of peace, we must try and make space for ambiguity”. – Antjie Krog, Country of my skull..."
InVia GemeenteDie Psalms Leer Ons Huil Met Hoop deur Frieda van den Heever
"Die Psalmdigter sing, bid en prys op maniere wat pyn omvorm in hoop en rou in moontlikheid. In hierdie uitdrukking, ontmoet sy vertroue in God en sy omhelsing…
InVia GemeenteGenade... wat maak genade so onbeskryflik? deur Theo Geyser
"I'm telling you to love your enemies. Let them bring out the best in you, not the worst. When someone gives you a hard time, respond with the energies of…
InVia GemeenteDie Psalms leer ons bid deur Theo Geyser
"Die Psalms is nie ’n gids vir perfekte gebede nie — dit is ’n padkaart om teenwoordig vir jouself en God te wees. Dis die plek waar jy nie net vra nie, maar…
InVia GemeenteDie Psalms leer ons sing deur Deon Meiring
Die Psalms leer ons om te sing waar ons ook al is. Woedend, laggend, huilend, smekend, dankbaar en nog wat. Dis met hierdie opregtheid dat ons dit kan waag om…
InVia GemeenteGenade... is nie goedkoop nie deur Frieda van den Heever
"God is being done unto us." - Fr. Richard Rohr
InVia GemeenteWerk... Ora et labora deur Frieda van den Heever
"Vocation (calling) is responsibility and responsibility is the total response of the whole man or woman to the whole of reality.” - Dietrich Bonhoeffer
InVia GemeenteWerk... Teen watter prys? deur Theo Geyser
"I have filled my life so completely that many days there is no time to think about the fact that I am living it." Roger Ebert
InVia GemeenteWerk... vir wie? deur Deon Meiring
"Hoe ek vir God in my werksake ken gaan bepaal hoe ek my werk vir God aanpak. Ek ken nie vir God op ’n afstand soos ’n baas of slawedrywer nie. Ook nie as…
InVia GemeenteMy 'shame' het 'n opstanding nodig... met Frieda van den Heever
“Shame is the intensely painful feeling or experience of believing that we are flawed and therefore unworthy of love, belonging and connection.” - Brené Brown
InVia GemeenteMy gedagtewêreld het 'n opstanding nodig deur Theo Geyser
"The resurrection is not just a question of one day after death, but a lifelong journey in which we are being resurrected every day." - Ronald Rolheiser
InVia GemeenteMy slaap het 'n opstanding nodig... deur Frieda van den Heever
Slaap is die fasiliteerder van vergifnis, nuwe verbeeldingskrag, moed, perspektief, ontdekkings, uitvindings, onderskeiding, genade, genesing: Slaap is…
InVia GemeenteMy liggaam het 'n opstanding nodig... deur Theo Geyser
“The body is not just something we have, it is how we know the world. It is the first and last place we meet God.” - Barbara Brown Taylor
InVia GemeenteOpstandingsondag: Gesoek - Dood en Lewendig deur Frieda van den Heever
“God (in Christ) became the bearer of flesh (for a time) so that humanity could become the bearer of Spirit forever.” - Athanasius
InVia GemeenteGoeie Vrydag: Hoe Gee Ek Oor? deur Theo Geyser
Ware oorgawe is nie om vas te klou aan sekerheid, aanvaarding of mag nie, maar om dit — soos Jesus — sagkens los te laat, en jou te laat val in die liefdevolle…
InVia GemeenteLent: Hoe Luister Ek Na God? deur Theo Geyser
"Lent help ons om te weet waar ons God se stem kan hoor. Nie in die dinge wat ons wil hê of in dogmas wat God moet bevestig nie, maar eerder in die stemme wat…
InVia GemeenteLent: Die Grootste Loser Wen deur Frieda van den Heever
"Wat baat dit die mens as hy die hele wêreld wen, maar homself verloor?"
InVia GemeenteLent: Om Welkom Te Heet deur Frieda van den Heever
"In any situation in life, confronted by an outer threat or opportunity, you can notice yourself responding inwardly in one of two ways: Either you will brace…
InVia GemeenteLent: Kan ek gee wat ek begeer deur Deon Meiring
Tydens Lent word ons veral herinner aan Jesus se woorde in die woestyn: “Jy kan nie van brood alleen lewe nie…” juis wanneer hy honger is en brood die…
InVia GemeenteLent: Oor vasklou en onthou deur Frieda van den Heever
"Jy moet onthou om te kan ont-hou. En hoe vryer jy raak, hoe harder word jou honger vir vryheid. Hoe klink jou honger? Wat is die fluistering van hunkering wat…
InVia GemeenteWaarom Lent? deur Theo Geyser
"Lent is about baptismal renewal rather than penance. Our penance is only an expression of that renewal." - Ronald Rolheiser
InVia GemeenteVrae: Waar is die ander nege? deur Theo Geyser
Jesus leer dat ondankbaarheid 'n vorm van geestelike melaatsheid is wat ons isoleer van God, ander en wêreld...
InVia GemeenteVrae: Wie het aan my geraak? deur Frieda van den Heever
Hoe hoor jy vandag Jesus se woorde? Is jy bereid om alles wat jy dink jy weet te laat vaar om Hom te ken...
InVia GemeenteGod Goed GELD deur Theo Geyser
"Our relationship with money is a mirror of our deepest values and fears." - Parker Palmer
InVia GemeenteGod GOED Geld deur Frieda van den Heever
“We ask how much a man gives; Christ asks how much he keeps.” - Andrew Murray
InVia GemeenteGOD Goed Geld deur Frieda van den Heever
"Van God durf ek skaars praat: ek ken hom min, al ken hy my tot in die laaste sel en laaste selfbedrog …” NP van Wyk Louw
InVia GemeenteLewensvrae: "Met wie is jy op pad?" deur Theo Geyser
"You can develop a healthy, robust community that lives right with God and enjoy its results only if you do the hard work of getting along with each other, and…
InVia GemeenteLewensvrae: "Waarheen is ek op pad? deur Theo Geyser
"Jou roeping lê nie in die ontdekking van een of ander voorkennis nie, maar in die nederige oorgawe aan geloof en liefde, reg binne die omstandighede waarin jy…
InVia GemeenteLewensvrae: "Wie is ek?" deur Frieda van den Heever
Die geheim van my identiteit is weggesteek in die liefde en genade van God. Daarom is daar net een “probleem” waarop my hele bestaan, my vrede en my…
InVia GemeenteHerberge, Herders, Tente en Tempels deur Deon Meiring
“A kind of intimacy develops when men and women walk and talk together, with no immediate agenda or assigned task except eventually getting to their…
InVia GemeenteOntevrede op aarde deur Deon Meiring
”The story of Jesus does not enable us to stretch ourselves up to God; it declares that God has come down to us, to meet us in our dust and ashes.” – N.T…
InVia GemeenteOp eie akkoord: Kinders van die Wind deur Theo Geyser
“The place where God calls you to is the place where your deep gladness and the world’s deep hunger meet.” - Frederick Buechner
InVia GemeenteVleeswording (Kersdiens) deur Frieda van den Heever
“En die Woord het vlees geword en het onder ons gewoon – en ons het sy heerlikheid aanskou, ‘n heerlikheid soos van die Eniggeborene wat vol van die Vader kom…
InVia GemeenteWag deur Theo Geyser
“In 'n wêreld wat ons aanmoedig om voortdurend te doen, is die gawe van wag 'n radikale daad. Dit is 'n uitnodiging om stil te staan, om te luister, om te…
InVia GemeenteRedding deur Frieda van den Heever
"Jesus min my - dit is my heil, dis my redding, dis my salige lot. Nou..."
InVia GemeenteHoop in moeilike tye deur Theo Geyser
“Hope is not a matter of waiting for things to get better. Hope is about working to make things better while trusting in a larger grace...”
InVia GemeenteHier. Is. Ek. deur Frieda van den Heever
“In Maria sien ons ons eie onvermoë om geestelike goed te laat gebeur deur ons eie toestelle, ons eie intelligensie en met ons eie liggame; maar ek kan God…
InVia GemeenteVry deur Liefde deur Theo Geyser
Ons almal verlang na die liefde maar vrees dit. - Gerald May
InVia GemeenteVrygewig: Voëlvry of Vuisvas deur Theo Geyser
Ons siel het vrygeraak soos ‘n voël uit die vangnet van die voëlvangers; die vangnet is gebreek, en ons, ons het vrygeraak. Ons hulp is in die Naam van die…
InVia GemeenteRus in die onwis deur Frieda van den Heever
“Birds don't sing because they have answers, they sing because they have songs." - Maya Angelou
InVia GemeenteVergenoeg of vêr van genoeg? deur Theo Geyser
"Waar vind jou hart rus of wie maak die leegte in hart stil? Hoe sal jy weet as God dit gedoen het?..."
InVia GemeenteKom'in kom'in deur Frieda van den Heever
“Our lives extend beyond our skins, in radical interdependence with the rest of the world.” - Joanna Macy
InVia GemeenteBergpredikasie: Salig is die vredemakers deur Theo Geyser
"Vrede was die kernboodskap van Jesus en waarop ons lewe gebou moet word. Hy praat 42 keer oor vrede en kom uit ‘n tradisie waar dit meer as 400 keer in Ou…
InVia GemeenteKoortjies, Katarakte en Karakters deur Frieda van den Heever
“Ek druk julle dit op die hart: Laat julle lewenswandel in ooreenstemming wees met die roeping wat julle van God ontvang het." Ef. 4:1
InVia GemeenteBergpredikasie: Salig is die wat barmhartig is deur Frieda van den Heever
“We do not attain anything by our own holiness, but by ten thousand surrenders to mercy. A lifetime of received forgiveness allows you to become mercy.” -…
InVia GemeenteBergpredikasie: Salig is die wat rein van hart is deur Deon Meiring
“Geseënd is die wat rein van hart is, want hulle sal God sien.” (Matt.5:8)"
InVia GemeenteBergpredikasie: Salig is die wat honger en dors is deur Frieda van den Heever
"Die “honger en dors” waarvan hierdie saligspreking praat, staan eintlik in vir al ons verlangens en begeertes. En die “reg” waarna Matteus verwys is nie net…
InVia GemeenteBergpredikasie: Salig is die wat treur deur Theo Geyser
"Jesus sê dat ons salig (envied/blessed) is wanneer ons huil (Matt 5:4). Wanneer ons reg kan huil, belowe Jesus dat ons vertroos sal word."