Shows / Radioteater

Radioteater
Teater van die verbeelding. Die dramas word in twee seisone uitgesaai: April tot Junie en Oktober tot Desember.
Episodes
RadioteaterDRAADWERK deur Daleen Kruger
Dit is die verhaal van Helen Martins en Koos Malgas wat bekend is aan Suid-Afrikaners en buitelandse…
RadioteaterBREKING deur Fanie Viljoen
Wat sou gebeur as die mediese wetenskap ons almal eendag vir ewig aan die lewe kan hou? Dit is die v…
RadioteaterDIE LAASTE VAN DIE TAKHARE deur C.J. Langenhoven
DIE LAASTE VAN DIE TAKHARE is meer as 'n honderd jaar oud. Dit handel oor 'n boer, Ou Karel Venter, …
RadioteaterBULLETS OOR BISHOP LAVIS deur Christo Davids
Dit is ’n veelvlakkige drama wat afspeel in postapartheid Suid-Afrika, met terugflitse na 1990, toe die vrylating van Nelson Mandela nog net in die vooruitsig…
RadioteaterSTILLEWE deur sir Noël Coward
‘n Stukkie steenkoolstof beland in ‘n vrou se oog. ‘n Dokter help haar op ‘n besige stasie om die irritasie uit haar oog te kry. Dit is liefde met die eerste…
RadioteaterOFFER deur Charles J. Fourie
Offer is ‘n drama wat in die koudste maand in Suid-Afrika uitgesaai word. Die koue word as leitmotief kundig deur die dramaturg aangewend. Errol Hendriks (Dean…
RadioteaterBY VERLIES AAN WOORDE deur Fanie Viljoen
Xander is ’n skrywer op soek na rus en stilte op die platteland, maar sy nuwe buurvrou laat hom nie een oomblik met rus nie. Mia se dominerende aard herinner…
RadioteaterTOT SIENS DENISE deur Mari Snyman
Colin val sy lewe lank rond en drink om sy ellende te probeer verwerk. Hy is weer eens in ‘n tronksel vir die nag om sy roes af te slaap. Hy is alleen…
RadioteaterMIS deur Reza de Wet
“Sien is glo,” sê die konstabel, met sy wit kierie, aan sy verbaasde toehoorders. Verlustig jou in hierdie “sprokie” vir oud en jonk, wat jou sal laat nadink…
RadioteaterGLASKAS deur Ireneusz Iredynski
‘n Middeljarige aktrise beland in die hospitaal ná ‘n mislukte selfmoordpoging. Hier deel sy haar lewensverhaal, anekdotes oor haar loopbaan en gebeure uit…

RadioteaterONS GAAN HUIS TOE deur William Oosthuizen
William Oosthuizen het met hierdie debuutwerk van hom die eerste plek verwerf in RSG en Sanlam se radiodramaskryfkompetisie. Dit is die verhaal van 'n vrou wie…
RadioteaterVEERTIG DAE deur Wilken Calitz
Wat gebeur wanneer ‘n klomp skoolseuns besluit om ‘n kosbare Pierneef-skets te steel as deel van die sogenaamde 40 Days in matriek? Dit wys presies wie hulle…
RadioteaterBEHOORT deur Saartjie Botha
Hierdie werk, ’n eerste radiodrama vir Botha, kyk met groot deernis na die bekende situasie in soveel Suid-Afrikaanse gesinne. Die du Toits se huishulp, wat…
RadioteaterJOHN BIRKENHEAD deur SD Fourie
Die Birkenhead, haar majesteit se troepeskip, vertrek vroeg in 1852 vanaf Cork na Algoabaai. Aan boord is nie alleen tien regimente nie, maar ook vroue…
RadioteaterVLUG deur Ingrid Penzhorn
Wim en Anja besluit om na Kanada te emigreer, maar wie se idee was dit? Hoe onskuldig is Wim se vriendskappe met verskeie mense, onder andere hulle reisagent…
RadioteaterTEERLING 3: DIE WIEL DRAAI deur PG du Plessis
TEERLING 3: DIE WIEL DRAAI deur PG du Plessis
RadioteaterAS VUUR SKOON BRAND deur Helena Hugo
Jaco en Melissa is van Johannesburg af op pad na sy pa se veeplaas iewers tussen Vryburg en Kuruman. Die veld het tot in die aarde verbrand. Koos het by die…
RadioteaterLIEFIE EN POPPIE SE TJOP-TJOP JOPPIE deur Olaf van Renen
Daar is drama in ‘n gesinsonderneming waar daar gemuit, gestaak en demand word. Almal voel daar word teen hulle gediskrimineer en die vroue gebruik ‘n…
RadioteaterMISDAAD EN STRAF deur Feodor Dostojefski
Rodion Raskolnikof is ‘n arm student in St. Petersburg en droom van die volmaakte misdaad. Hy vermoor ‘n ou weduwee met ‘n byl en steel haar juweliersware…
RadioteaterTEERLING - DIE OPBLAASMATRASSIE deur PG du Plessis
Die drama beeld die emosionele verhouding van ‘n kinderlose egpaar uit. Hy het uitgeboer en hulle beland noodgedwonge in karige omstandighede in ‘n losieshuis…
RadioteaterJONAS deur Daleen Kruger
Jonas is ’n mens-dier wat op ’n dag in die water by ’n ou walvisstasie verskyn en onder ’n klein vissersgemeenskap aan die Kaapse Weskus kom woon om hulle te…
RadioteaterBEHOORT deur Saartjie Botha
Hierdie werk, ’n eerste radiodrama vir Botha, kyk met groot deernis na die bekende situasie in soveel Suid-Afrikaanse gesinne. Die du Toits se huishulp, wat…
RadioteaterDIE HART VAN DIE SON deur Karel Schoeman
Will Shakespeare sou nie roem verwerf as seevaarder, soos hy dikwels gedroom het nie. Jare van bittere teleurstelling berei hom voor vir die taak, om ‘die hart…
RadioteaterLA MUSICA deur Marguerite Duras
Deon Lotz en Deidré Wolhuther vertolk die rolle van 'n geskeide paar wat mekaar in die hotel raakloop waar hulle jare gelede, net ná hulle huwelik tydelik…
RadioteaterDIE HEKS deur C. Louis Leipoldt
Die drama speel af in 1425 in die denkbeeldige Ahrweiler-kasteel in Wes-Duitsland teen die agtergrond van die wrede hekse vervolging van die 14e tot 18e eeu in…
RadioteaterEEN SOMERSDAG deur Bettie Kemp
Wat word van bekende TV-persoonlikhede wat nie meer op die skerm verskyn nie? Hoe pas hulle aan by die gewone lewe sonder die kollig? Of moet die vraag liewer…
RadioteaterDONKER ONDER DIE SUIDERKRUIS deur P J Haasbroek
Die drama ontvou teen die agtergrond van die Mosambiekse eiland Inhaca. Die hoofkarakter is die see – aanloklik, maar onvoorspelbaar en gevaarliker as wat jy…
RadioteaterDIE FEESMAAL deur Helena Hugo
Adele het haar spyskaart uitgewerk en haar gastelys opgestel. Sy beplan die feesmaal van die jaar, want om die hele Kersseisoen net Anton se tande te tel, is…
RadioteaterIDEAAL deur Kotie Swart
'n Postmodernistiese siening van Suid-Afrika oor die Chinese se jag op die blink klippies van Afrika. Dis 'n boeiende verhaal vertel van ‘n nuwe vorm van…
Radioteater21 MEI 2011 deur Jan J. F. Viljoen
Marius is ‘n ouditeur wat vir post-traumatiese stres behandel word. ‘n Ruimtewese verskyn aan hom en sê hy moet ‘n lewensbelangrike boodskap aan die mensdom…
RadioteaterDIE VLOEDSTORIE deur Lancea Crafford
Talle Suid-Afrikaners onthou nog die skokkende gebeure van 25 Januarie 1981 toe vloedwater die Karoodorp, Laingsburg, in puin gelê het. Die verhaal van…
RadioteaterDIE WOONKAMER deur Graham Greene
Die woonkamer, in ‘n geheimsinnige huis van ‘n eens welvarende gesin in Londen, is die plek waar die radioteater afspeel. Daar’s tergende geheime wat ontvou in…