
OFFER deur Charles J. Fourie
Offer is ‘n drama wat in die koudste maand in Suid-Afrika uitgesaai word. Die koue word as leitmotief kundig deur die dramaturg aangewend. Errol Hendriks (Dean Balie) en Japie van Blerk (De Klerk Oelofse) se lewensverhale speel af teen ‘n koue tydperk in menseverhoudings en die geskiedenis van Suid-Afrika. Japie en sy suster Rachel (Hannah Borthwick) trotseer as kinders die koue, aangevuur deur hul pa Marinus (Johann Nel) en afsydige ma Sandra (Susanne Beyers) in ‘n snelveranderende land waar Errol, die bomplanter, na jare terugkeer vir heling en toevallige kennismaking met die verskrikte…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.