
JONAS deur Daleen Kruger
Jonas is ’n mens-dier wat op ’n dag in die water by ’n ou walvisstasie verskyn en onder ’n klein vissersgemeenskap aan die Kaapse Weskus kom woon om hulle te waarsku dat hulle besig is om die visbronne uit te put. Boeta, verteenwoordiger van die totale vissersgemeenskap, glo dat die kwotastelsel teen hulle diskrimineer en hulle dwing om onwettig op te tree, deur byvoorbeeld in verbode broeigebiede te gaan visvang. Uiteindelik word die konflik tussen Bewaring en Benutting op die spits gedryf wanneer Boeta sy woede en frustrasie nie meer kan beteuel nie. Daar is interessante parallelle met die…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.