Shows / Radioteater

Radioteater
Teater van die verbeelding. Die dramas word in twee seisone uitgesaai: April tot Junie en Oktober tot Desember.
Episodes
Radioteater‘N KERSSPEL VIRRIE KIND deur Willem Fransman Junior
Die Kaapse Bergies, Miester Brand, Myra en Bekkies, besluit om 'n Kersspel op te voer vir 'n jong seun wat gom snuif.
RadioteaterTUSSEN STASIES deur Henriette Fowler
Die drama kyk na die lewe van 'n sestienjarige tweeling, Santie en Rika, wie se ouers oorlede is. Hulle beland by 'n tante en haar geweldadige dronklap…
RadioteaterWILDE ROOSMARYN deur Daleen Krüger
'n Violis kom uit die buiteland terug na Suid-Afrika en die dorpie waar hy sy geliefde verlaat het om 'n loopbaan in die buiteland te bou. Hier ontdek hy dat…
RadioteaterHASHTAG HASEPAD deur Marion Erskine
'n Pragtige jong kelnerin bedien die man van haar drome by die restourant waar sy werk. Hulle raak aan die gesels en dit blyk gou dat sy 'n meisie met ambisie…
RadioteaterBLOEDLYN deur Martyn le Roux
Kaptein Eugene de Vries word een nag wakker gebel en opgekommandeer om 'n onverklaarbare geval in Duiwelskloofpas te ondersoek. Die verhaal wat ontvou is een…
RadioteaterVAN DIE VLEES deur van Karien Polley
Frans Kleinhans het 'n jong slawevrou, Rosiena, gelyfeien soos dit in 1706 aan Die Kaap van Storms bekendgestaan het. Buiten 'n ander slawemeisie, Dina, wat hy…
RadioteaterNAGRIT NA KEETMANSHOOP deur Christoff Blaauw
'n Verhaal gebaseer op ʼn ware gebeurtenis wat hom een koue nag meer as 30 jaar gelede in die destydse Suidwes-Afrika afspeel. ʼn Dienspligtige kry ʼn…






RadioteaterDIE DUIWEL en HARTSTOG deur Guy de Maupassant
DIE DUIWEL en HARTSTOG deur Guy de Maupassant

RadioteaterWAT SAL DIE MENSE SÊ deur Perdita Van Dijk Du Bois
WAT SAL DIE MENSE SÊ deur Perdita Van Dijk Du Bois









RadioteaterDIE PROPONENTJIE deur Pieter Fourie
Op Duskantdroogtefontein, in die laat vyftigs, is hubare jong mans net so skaars soos water. Vrouens is daar egter oorgenoeg. Wanneer dominee Gaffie Geringer…
RadioteaterSIENER IN DIE SUBURBS deur PG du Plessis
Hierdie klassieke, Hertzog-bekroonde drama speel af in 'n armoedige suidelike voorstad van Johannesburg. Jakes is die zef ou wat 'n ma soek vir sy laaitie…
RadioteaterDIE BORDE MET DIE BLOU PATROON deur Mari Snyman
Mart en Debbie is twee susters met 'n gespanne verhouding. Hulle ma ontken haar rol in die wanfunksie wat in die gesin bestaan.
RadioteaterDIE MAN MET DIE 13 KINDERS deur Harry Kalmer
Jos (39) en Mathilde (33) het mekaar in Griekeland ontmoet. Hoe het dit gebeur dat hulle 13 kinders het? Hoe is hulle lewens daardeur geraak? Die drama is nie…
Radioteater'N LANG, LANG NAG deur Riana Scheepers
Die verhaal is losweg gebasseer op die mite van Sheherazade, wat baie behendig die dood gefnuik het deur die Sultan te betower met die mooiste verhale en mites…
Radioteater2092: GOD VAN KLANK deur Wilken Calitz
Alle vorme van kuns is 40 jaar gelede verbied en die kunstenaars wat steeds hulle kuns probeer beoefen het, is terreggestel. Een pianis het 'n klavier vir 40…
RadioteaterDIE PYN deur Pauline Smith
'n Bejaarde kinderlose egpaar hou 50 jaar lank hulle armoedige boerdery aan die gang en woon en werk in liefde en tevredenheid saam, tot die vrou ernstig siek…
RadioteaterSPLINTERGLAS deur Richard van der Westhuizen
Sedert haar ouers se egskeiding weier die jong Lynelle om weer klavier te speel. Sy en haar ma trek na die platteland, waar haar ma daarop aandring dat sy les…
RadioteaterDIE ONGELOOFLIKE REIS VAN MAX EN LOLA deur Vinette Ebrahim en Hugo Taljaard
Max is 80, wit en gay. Lola is 79, bruin en nie op die mond geval nie. Hulle onwaarskynlike vriendskap strek oor dekades en het begin in 'n tyd toe sulke…
RadioteaterSTERIEL deur Gideon van Eeden
Die titel van die drama is beskrywend van die gebied en die mense wat daar woon, enersyds, en die lewensgevaarlike en lewensbelangrike werk wat deur paramedici…
RadioteaterHOOR JY MY? deur Jean Cocteau
'n Middeljarige vrou (Rika Sennett) bel haar geliefde van die afgelope vyf jaar. Hy het intussen iemand anders ontmoet en trou die volgende dag met die nuwe…
RadioteaterKLIPPEKLOOF deur Cecilia du Toit
Marius Venter moet die klipformasies in die omgewing van die plaas Klippekloof ondersoek. Petrus en Kotie Versteen is baie gasvry en hy voel dadelik tuis…
RadioteaterSONSTORM deur Schalk Schoombie
Niek en Miekie woon in 'n slimgebou. Alles is geoutomatiseer en geoptimaliseer – van veiligheid en sekuriteit tot voeding en klimaatbeheer. Onbemande tuie…
RadioteaterSONSTORM deur Schalk Schoombie
Niek en Miekie woon in 'n slimgebou. Alles is geoutomatiseer en geoptimaliseer – van veiligheid en sekuriteit tot voeding en klimaatbeheer. Onbemande tuie…
RadioteaterDIE NAG VAN LEGIO deur P.G. du Plessis
Die drama is die eerste keer in 1969 opgevoer deur die destydse TRUK. In 1972 wen dit, saam met SIENER IN DIE SUBURBS, die gesogte Hertzog-prys vir drama. In…
RadioteaterDIE NAG VAN LEGIO deur P.G. du Plessis
Die drama is die eerste keer in 1969 opgevoer deur die destydse TRUK. In 1972 wen dit, saam met SIENER IN DIE SUBURBS, die gesogte Hertzog-prys vir drama. In…
RadioteaterDIE NAG VAN LEGIO deur P.G. du Plessis
Die drama is die eerste keer in 1969 opgevoer deur die destydse TRUK. In 1972 wen dit, saam met SIENER IN DIE SUBURBS, die gesogte Hertzog-prys vir drama. In…
RadioteaterDIE TRAGIESE GESKIEDENIS VAN DOKTOR FAUSTUS deur Christopher Marlowe
Faustus gee sy siel aan Lucifer, die duiwel, in ruil vir 'n langer lewe, wellus en alles wat hy wil hê.
RadioteaterAS DIE DONKER DIE SON INSLUK deur Marion Erskin
Dis die verhaal van 'n klein plattelandse gemeenskap met die gewone struwelinge en 'n lang geskiedenis van haat en nyd. Hulle leef dekades met hulle eie…
RadioteaterAAN STILLE WATERS: VROUTJIE WEET ALWEER BETER deur CJ Langenhoven
Die drama is saamgestel uit Langenhoven se rubrieke wat hy van 1921 tot 1932 vir Die Burger geskryf het. Die moderne Afrikaans waarmee hy toe al gewerk het, is…
RadioteaterVRYSLAG deur Marcel van Heerden
Hoe lyk een chaotiese dag in die lewe van 'n vryskutakteur? Hoe hanteer hy die klein katastrofes wat elke dag oor sy pad kom? Maar nog erger: hoe balanseer hy…
RadioteaterDIE TORINGKELDER deur Andre Kotze
'n Pa (Nic de Jager) sy tienerseun (Pietie Beyers) en tienerdogter (Elanza Swart) woon in die vuurtoring waarvoor hy verantwoordelik is. Hy maak hulle alleen…
RadioteaterDIE WEBLEY deur Piet Steyn
Die beskikbaarstelling van artiretrovirale middels sedert 2008 help op 'n ingrypende wyse om vigssterftes in Suid-Afrika te verminder. Nogtans kondig…
RadioteaterO Hel! deur PG du Plessis
Regstreekse uitsending vanaf die KKNK: Die gegriefde Antjie (Rolanda Marais) begelei Christoffel (Deon Lotz) in sy toetrede tot die hel. Hy't dit nie verwag…
RadioteaterOLIFANTIE deur PJ Haasbroek
Daar is Indiese olifante en die Afrika olifante. Hulle word onderskei deur hulle grootte en veral die grootte en vorm van hulle ore. Die Afrika olifant se…
RadioteaterDIESELFDE STORIE deur S.D. Fourie
'n Afgetrede visserman se dogter vra hom om die Kersverhaal vir sy kleinkinders te vertel. Hy vra sy ou vriend om hom te help en saam besluit hulle om die…
RadioteaterDIESELFDE STORIE deur S.D. Fourie
'n Afgetrede visserman se dogter vra hom om die Kersverhaal vir sy kleinkinders te vertel. Hy vra sy ou vriend om hom te help en saam besluit hulle om die…
RadioteaterSTERREKYKERS deur Flip Loots
Drie mense beleef 'n eienaardige Oukersaand op straat voor 'n supermark.
RadioteaterDIE IDEALE MINNARES deur Niel Steenkamp
Is die romanse uit jou huwelik of verhouding? Dan gaan hierdie drama dit vir jou terugsit! Dit was een van die inskrywings vir die RSG/SANLAM…
RadioteaterSIBBE deur Francois van Rensburg
'n Skoolseun wat die pad yster raak. 'n Onderwyseres wat probeer help. 'n Alkoholiese pa en 'n komen…
RadioteaterALTYD deur Anton Krueger
Die drama beeld die inherente eensaamheid van ontheemde bejaardes in 'n ouetehuis uit. 'n Baie sterk…
RadioteaterDIE KWILTER EN DIE KELNER deur Francois Toerien
'n Middeljarige reisjoernalis nooi 'n kelner met 'n BA-graad in filosofie na haar voorstedelike huis…
RadioteaterBAGASIE deur Marita van der Vyver
Marita van der Vyver se eerste radiodrama vertel die verhaal van twee verliefdes wat na Parys vlieg …
RadioteaterSTRIP deur Leon Kruger
Con Motors benodig 'n nuwe werktuigkundige. 'n Advertensie word in die koerant geplaas, maar die tel…
RadioteaterDIE BESKERMENGEL deur Anna M. Louw
Hannie se huwelik met 'n verwende skrywer lê aan skerwe. Sy sien geen lig nie, tot haar beskermengel…