skinny.

Latest / Radioteater

OLIFANTIE deur PJ Haasbroek

Daar is Indiese olifante en die Afrika olifante. Hulle word onderskei deur hulle grootte en veral die grootte en vorm van hulle ore. Die Afrika olifant se slurp het twee vingers teenoor die Asiese olifant se een vinger. Ou Voortrekker, die olifantbul, is 'n Afrika olifant en meer spesifiek 'n woestynolifant. Die olifant se grootste vyand is die mens. Hulle word hoofsaaklik gejag vir hulle tande. Olifante is intelligente, sensitiewe diere en liefdevol teenoor mekaar. Vir Bill Scoombie, 'n bloeddorstige jagter, is al hierdie feite van minder belang. Hy wil sy trofeebul doodskiet en klaar. Die…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.