Shows / 100.5FM Radio Laeveld

100.5FM Radio Laeveld
As dit in die Laeveld van Mpumalanga gebeur is dit op 100.5FM familie radio.
Episodes

100.5FM Radio LaeveldLuilekker Sondag: Juan Bester
Juan Bester was Anne se plaaslike musikale gas tydens Luilekker Sondag.
100.5FM Radio LaeveldVerwelkom LGBTQ+ mense so
Reiskonsultant Jason Fiddler is 'n spreker by die KLCBT se toerisme-konferensie in Witrivier Woensdag. Hy sê die LGBTQ+-gemeenskap is 'n baie waardevolle mark…
100.5FM Radio LaeveldGodly Revolution kom na Mbombela
Godly Revolution is op pad na Mbombela vir Jeugdag. Bernard Posthumus gesels met die Middag Game Drive.
100.5FM Radio LaeveldDie gevare van Roblox
Roblox is 'n baie gewilde aanlynspeletjie. Nicole Dos Santos van Penryn waarsku ouers egter teen die gevare wat hul kinders daar raak kan loop, en hoe om hulle…
100.5FM Radio LaeveldViering van Afrikaans eersdaags ook in Kaapsehoop
Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans het die bekende tenoor, Coert Grobbelaar, as hul Taalaktivis van die Jaar aangewys sy bedrae tot die…
100.5FM Radio LaeveldSafari Gids van die Jaar vier 15 jaar
Safari Gids van die Jaar is hierdie jaar 15 jaar oud. Die 2026 kompetisie vind plaas 18 tot 24 Junie. Vyf finaliste is reeds gekies en die finale sal in die…
100.5FM Radio LaeveldLaeveld se krieketster Katie Prior sprei vlerke met toer na Japan
Van die Laeveld na Japan... Die plaaslike krieketspeler Katie Prior het onlangs aan die jaarlikse Women’s Japan Premier League deelgeneem. Sy gesels met die…
100.5FM Radio LaeveldInnibos 2026 sluip al nader - is jy IN?
Daar is minder as 'n maand oor voor Innibos 2026 op 2 Julie afskop. Naranda Leeuwner sê vir Sonop Ontbyt die kaartjies verkoop soos soetkoek.
100.5FM Radio LaeveldOndersteun KANSA met 'n mini Comrades
Saterdag hou die Laeveld 'n Comrades in die kleine ten bate van KANSA. Rinella Jansen van Vuren gesels met Kies Koers.
100.5FM Radio LaeveldApplous na dapper inwoner verdagte help vastrek
Callum Mac Pherson ,moes 'n kliënt die week met 'n Bell's beloon na sy dapperheid gehelp het om 'n verdagte, wie Securicon glo 'n gewoontemisdadiger is, vas te…
100.5FM Radio LaeveldHokkievrou op pad na Hokkie Wêreldbeker
Carey Clarke van LVCC is een van drie Laevelders wat ingesluit is in die nasionale meesterspan vir die komende Hokkie Wêreldbeker. Sy gesels met die Middag…
100.5FM Radio LaeveldVertrou onderwysers
Uitbranding onder onderwysers in Suid-Afrika is 'n krisis. Tot soveel as 70% van opvoeders ervaar dit, en byna 50% verlaat die professie binne hul eerste vier…
100.5FM Radio LaeveldTeistering in die werkplek
Linda Brenchley, 'n bedryfsielkundige, verduidelik hoe algemeen en skadelik verskillende teistering in die werkplek is, en wat jy daaromtrent kan doen.
100.5FM Radio LaeveldPumas lek lippe af vir Toyota Challenge
Die Airlink Pumas skop Vrydag hul Toyota Challenge af. Wian Van Niekerk en Darren Adonis gesels met Sonop Ontbyt.
100.5FM Radio LaeveldDanie Rossouw-span op pad na Europa
Elke jaar bied Hoërskool Rob Ferreira die Danie Rossouw Rugbyweek-aan en dan kies hulle twee spanne wat internasionaal gaan toer. Ons gesels nou met Conrad…
100.5FM Radio LaeveldLuilekker Sondag: Lanie Rischmuller
Die plaaslike sangeres Lanie Rischmuller was gister Anne se gas tydens Luilekker Sondag.
100.5FM Radio LaeveldBrandseisoen breek amptelik aan
Die Laeveld brandseisoen begin amptelik Maandag, 1 Junie. André Scheepers van Lefpa waarsku grondeienaars om hul versekering agter mekaar te kry.

100.5FM Radio LaeveldEreveldwagters vier NKW se 100ste
Die SANParke Ereveldwagters Laeveld ondersteun reeds sedert 1964 die Krugerwildtuin se werksaamhede. Op die vooraand van die ikone park se 100ste…
100.5FM Radio LaeveldInnibos hou fees local en lekker
Innibos bied Saterdag weer Local is Lekker-weekkaartjies teen afslag vir Laeveld-inwoners by i’langa Mall. Naranda Leeuwner verduidelik watter ander pryse jy…
100.5FM Radio LaeveldSluit aan by die KANSA Vrywilligers
Carien Hamman is die direkteur van KANSA se vrywilligersdienste. Sy vertel hoe jy betrokke kan raak.
100.5FM Radio LaeveldKLCBT hou volgende maand konferensie
Vanjaar fokus die KLCBT Konferensie vir 'n hele dag slegs op toerisme, en 'n vol dag slegs op sake. Linda Grimbeek vertel alles oor 11 en 12 Junie.
100.5FM Radio LaeveldSANParke verskerp veiligheid na moorde in Krugerwildtuin
SANParke sê veiligheidsmaatreëls word verskerp in die Pafuri-gedeelte van die Krugerwildtuin na die moord op twee toeriste. Die liggame van Dina en Ernst…
100.5FM Radio LaeveldDruipkoers vir leerling-rybewyse skiet die hoogte in
Die toetse vir leerling-rybewyse is onlangs verander om korrupsie hok te slaan. Nou druip aspirant-bestuurders op groot skaal. Robert Chandler van die SA…
100.5FM Radio LaeveldOpwinding voor groot Barrel Racing-kompetisie
Meghan Wallace-Nagel kan nie wag om aan Barrel Racing te gaan deelneem in die VSA nie. Sy gesels met die Middag Game Drive.
100.5FM Radio LaeveldMoenie sigbare items in jou voertuig los nie
Callum MacPherson van Securicon bied algemele veiligheidsadvies is sy weeklikse gesprek met Laeveld Brunch.
100.5FM Radio LaeveldBehoeftesertifikaat vir gesondheidsorgverskaffers ongrondwetlik verklaar
Die Konstitusionele Hof het Maandag beslis bepalings van die Nasionale Gesondheidswet wat verband hou met die Sertifikaat van Behoefte, is ongrondwetlik. Dit…
100.5FM Radio LaeveldPumas bespreek SA Beker-eindstryd teen Griekwas
Die Griekwas en die Pumas sal mekaar vir ‘n derde agtereenvolgende seisoen in die SA Beker-finaal ontmoet na beide spanne hul halfeindronde gewen het. Die…
100.5FM Radio LaeveldLefpa: wees gereed vir brande
Die brandseisoen het arriveer in die Laeveld. André Scheepers van Lefpa gesels met Laeveld Brunch.
100.5FM Radio LaeveldInisiatief geloods om digitale vaardigheidsgaping aan te spreek
Datacomb het gister sy hernude vennootskap met Penreach bekendgestel om die MTN digitale vaardighede vir digitale werkgeleenthede-program uit te rol. Ons…
100.5FM Radio LaeveldSkryf hierom in vir Mev. Mpumalanga
Inskrywings het geopen vir vanjaar se Mev. Mpumalanga-kompetisie en sluit eersdaags. Zahné Botha en Amelia Roux gesels met die Middag Game Drive.
100.5FM Radio LaeveldOndersteun GRIP met SPAR Women's Challenge
Op 18 Julie vind die SPAR Women's Challenge Mbombela plaas en GRIP is weer die begunstigde. Tarryn Lokotsch gesels met Sonop Ontbyt.
100.5FM Radio LaeveldSecuricon se John Mhlongo steeds op sy pos
'n Storm het verlede week losgebars oor berigte dat Laerskool Nelspruit se geliefde hekwag, John Mhlongo, verwyder is. Dit na 'n ouer gekla het sy warme…
100.5FM Radio LaeveldNoordvaal-beker stel aanlyn-portaal bekend
Passie Erasmus gesels met die Middag Game Drive oor die Virseker Noordvaal-beker wat vanjaar 'n aanlyn portaal het en die Laeveldse deelnemer aan hierdie…
100.5FM Radio LaeveldSafari Outdoor Country
Safari Outdoor Country se Lizelle en Divan gesels met Sonop Ontbyt.
100.5FM Radio LaeveldPumas opgewonde vir tuis halfeind
Die Pumas en Cheetahs speel Vrydagaand om 18:00 by Mbombela-stadion in die SA Beker se eerste halfeindstryd voor die Griekwas Saterdag gashere is vir die…
100.5FM Radio LaeveldRaad met vrugtebome
Elzabé de Bruyn het raad oor hoe om hierdie tyd van die jaar jou vrugtebome organies te benader.
100.5FM Radio LaeveldMbombela Ope lok internasionale tennisspelers
Die Mbombela Open Global Series loop Sondag ten einde met die eindstryde. Die Organiseerder, Sabelo Mathebula, gesels met 100.5FM.
100.5FM Radio LaeveldDonna is a cow for the CHOC Foundation
Donna James is op 'n missie om fondse in te samel vir die CHOC Foundation wat kinders met kanker ondersteun. Sy hardloop ultra-marathons in die buiteland. 150…
100.5FM Radio LaeveldDialise-eenheid open by Robs
Rob Ferreira-hospitaal het onlangs amptelik sy dialise-eenheid geopen. Dr. Salah Bashir vertel hoe 'n groot verskil dit in pasiënte se lewens maak.
100.5FM Radio LaeveldSekuriteit met Securicon: Samewerking help die gemeenskap
Callum Mac Pherson van Securicon gesels weekliks met Laeveld Brunch oor veiligheid. Hy vertel meer oor hul betrokkenheid by die soektog na 'n vermiste sakeman…
100.5FM Radio LaeveldTwee van Mpumalanga op pad na Statebondspele vir Skaak
Twee spelers van Mpumalanga is vanjaar ingesluit om Suid-Afrika by die Statebond Skaakkampioenskap in Sri Lanka te gaan verteenwoordig. Junior Master Bafana…
100.5FM Radio LaeveldLebombo-grenspos gaan herbou word
Die Grensbestuursowerheid het die suksesvolle bieërs aangekondig om ses groot landgrensposte deur middel van openbare-privaat vennootskappe te herontwikkel…
100.5FM Radio Laeveld'Feel the music' volgende week
Die Lowveld Community Orchestra, Developement Orchestra, Lowveld Youth Choir en ander belowende jong, plaaslike musici hou volgende week konsert met "Feel the…
100.5FM Radio LaeveldKrokodilvangs in Komatirivier
Kapt. Pottie Potgieter, koordineerder van die polisie se duikeenheid in Mpumalanga het 'n baie gewaagde operasie uitgevoer om 'n krokodil uit die Komati-rivier…
100.5FM Radio LaeveldPumas soek tuis halfeind in SA Beker
Die Airlink Pumas het die Boland Kavaliers Sondag by Mbombela-stadion met 38-31 geklop in 'n riller wat agt drieë opgelewer het in die SA Beker. Dit plaas…
100.5FM Radio LaeveldKaapsehoop wildetrop groei na kommer tot agt
Die Kaapsehoop Conservancy was verlede week bekommerd dat 'n sewe-stuk troppie wildeperde verlore was, maar hulle is veilig opgespoor - met 'n nuwe vulletjie…
100.5FM Radio LaeveldPampelmoesmampoer
Pampelmoesmampoer is 'n eiesoortige produksie wat vanjaar by Innibos te beleef is. Sonop Ontbyt gesels met Matie van Graan.
100.5FM Radio Laeveld'Unspoken yet remembered'
Dr. Tracy Mmako is 'n neuroloog wat eersdaags 'n boek publiseer oor haar reis met haar dogter se autisme. Sy het ook die Dr. MT Mmako-Mkhonza Foundation gestig…
100.5FM Radio LaeveldSecuricon: Hoe om 'n krisis te hanteer
Callum Mac Pherson van Securicon gesels met Laeveld Brunch oor die grootste foute wat mense maak wanneer hulle met 'n krisis gekonfronteer word.
100.5FM Radio LaeveldLocal in Lekker by Innibos
Op 8 Mei bied Innibos 'n skattejag en Local is lekker-dag vir feesterreinkaartjies by i'langa Mall vanaf 12:00 tot 16:00. Verkope van produksiekaartjies open…
100.5FM Radio LaeveldSirkus L'amour by Innibos
Wynand van Vollenstee is tydens die komende Innibos-fees te sien in die komedie "Sirkus L'amour en die alewige getoer." Hy kuier by Sonop Ontbyt in die ateljee.
100.5FM Radio Laeveld'n CoC is noodsaaklik
'n Elektriese sertifikaat van nakoming (CoC) is 'n verpligte wetlike dokument wat bevestig dat 'n eiendom se elektriese installasie voldoen aan standaarde…
100.5FM Radio LaeveldKANSA: So werk siftingstoetse
Olivia Curlewis, dienstespesialis van KANSA, vertel meer oor die siftingstoetse wat die organisasie die publiek bied.
100.5FM Radio LaeveldDwelms en misdaad: 'Daar is 'n duidelike korrelasie'
Daar is 'n duidelike korrellasie tussen misdaad en dwelmgebruik, sê Healing Wings se Nelson Mahamba.
100.5FM Radio LaeveldCalvary vier 40ste jaar
Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld…
100.5FM Radio LaeveldGriekwas troef Pumas in SA Beker
Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels…
100.5FM Radio LaeveldAlles wat IN is op die verhoog, begin by Toyota Innibos
Kaartjieverkope vir vanjaar se Toyota Innibos-produksies open op 30 April. Naranda Leeuwner vertel vir die Middag Game Drive Alles.
100.5FM Radio LaeveldLugskou groter en beter in 2026
Daar is slegs 10 dae oor voor die Laeveld Lugskou 2026. Alichia van Ee gesels met Sonop Ontbyt.