Shows / 100.5FM Radio Laeveld

100.5FM Radio Laeveld
As dit in die Laeveld van Mpumalanga gebeur is dit op 100.5FM familie radio.
Episodes
100.5FM Radio LaeveldOperasie Glimlag herstel gesplete lippe in Mbombela
Operation Smile South Africa doen 'n beroep op individue en gesinne om na vore te kom vir gratis chirurgie en omvattende sorg vir gesplete lippe en verhemeltes…
100.5FM Radio LaeveldDiefstal van infrastruktuur neem toe
Callum MacPherson gesels met Laeveld Brunch oor die toenemende diefstal van infrastruktuur.
100.5FM Radio LaeveldChirurgiese marathon vir Mandelamaand
Cure Day Hospital Mbombela het hierdie Mandelamaand hande geneem met dokters en die ASH-stigting om toegang tot spesialis chirurgie te verbeter. Jessica Prim…
100.5FM Radio LaeveldBeskerm jouself teen brande wetlik en prakties
Lefpa en Black Sable Risk werk saam om mense se eiendom teen brande te beskerm. André Scheepers en GJ Wentzel gesels met Laeveld Brunch.
100.5FM Radio LaeveldWat jy benodig in 'n voertuighandelaar
Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, deel met die Middag Game Drive waarvoor voertuigeienaars op die uitkyk moet wees wanneer hulle wiele aanskaf.
100.5FM Radio LaeveldPumas verloor naelskraap teen Haaie in Curriebeker
Die besoekende Haaie het die Pumas Vrydag met 26-24 in die Curriebeker by Mbombela-stadion getroef. Die oorwinning het die Sharks vyf punte op die punteleer…
100.5FM Radio LaeveldLuilekker Sondag: Jacques Lombard
Jacques Lombard is 'n bekende gesig in die Laeveld en hy onlangs 'n nuwe nering by sy lang lys aktiwiteite gevoeg: Dié van kunstenaar. Hy gesels met Luilekker…
100.5FM Radio LaeveldLaevelder op pad na Pro Hyrox-kompetisie
Stephan Hartman het al twee keer aan Hyrox-kompetisies deelgeneem en pak in Augustus sy eerste pro-kompetisie in Kaapstad aan. Hy hoop om die SA-span te haal…
100.5FM Radio LaeveldHoë brandgevaar heers vandag in die Laeveld
Vandag is ‘n geen-brand dag nie, sê die Laeveld en platorand-brandbeskermingsvereniging (Lefpa) weens die heersende weerstoestande, hoë brandgevaar en wind…
100.5FM Radio LaeveldDiefstal: Wanneer dit nie vreemdelinge is nie
Ons spandeer baie geld om mense uit ons huise en ondernemings te hou, maar hoeveel misdade begin met iemand wat wettig toegang gehad het: 'n kontrakteur…
100.5FM Radio LaeveldThe Rhythm of Resilience
Lynette Nepaul penned her memoir "The Rhythm of Resilience" after surviving four different types of cancer over a decade. The book is meant to inspire, offer…
100.5FM Radio LaeveldLOMAC-lugskou eersdaags aangebied
Die Laeveld Modelvliegtuigklub (LOMAC) bied volgende Saterdag 'n lugskou aan. Alec Groenewald en Phillip Lewis gesels daaroor met Sonop Ontbyt.
100.5FM Radio LaeveldPumas lek lippe af vir Haaie in Curriebeker
Die Airlink Pumas skop hul Curriebeker-veldtog Vrydag by Mbombela-stadion teen die Haaie af. Jimmy Stonehouse en Corné Steenkamp kuier by Sonop Ontbyt.
100.5FM Radio LaeveldWat is beter: sade of saailinge?
Die organiese groentetuinkundige, Elzabé de Bruyn, was weer in die Saterdag Ontbyt-ateljee saam met Charles om te praat oor wat die beste is, sade of saailinge?
100.5FM Radio LaeveldMbombela registreer behoeftige huishoudings
Registreer by Mbombela as jy 'n behoeftige huishouding is. Phumula Mathebula gesels met Laeveld Brunch.
100.5FM Radio LaeveldMozzieweek volgende week aangebied
NHS bied volgende week die 14de keer hul jaarlikse Mozziefees aan wat topklas krieket na die Laeveld lok. Morné van der Merwe vertel meer.
100.5FM Radio LaeveldCaring Angels Nursing College bekroon
Caring Angels Nursing College in Nelspruit het onlangs 'n toekenning van 'n Britse organisasie ontvang. Belinda Pretorius deel haar passie oor tuisversorging.
100.5FM Radio LaeveldKoue verhoog brandgevaar: Beveilig jouself
Die brandgevaar is beduidend hoër in die winter. GJ Wentzel van Black Sable gesels met Laeveld Brunch.
100.5FM Radio LaeveldSpotbots die toekoms
"Ons is besig om in die regte rigting te beweeg wat betref pro-aktiewe misdaadbestryding," sê Callum MacPherson van Securicon.
100.5FM Radio LaeveldWarrior Ric roep avontuur-hardlopers
Warrior Ric en Michelle Scott gesels met Laeveld Brunch oor die Sabi Sands-veldwedloop 29 Augustus.
100.5FM Radio LaeveldDancing Queens bring Flashback
Die Dancing Queens se jaarlikse konsertreeks ten bate van welwillendheid vind weer die einde van die maand plaas. Angela Kent en Donna James kuier by Sonop…
100.5FM Radio LaeveldBenoekie vir kinder-geestesgesondheid
Yolandi Palmer is passievol oor kinders se geestesgesondheid en met Benoekie probeer sy daarvor fondse insamel en bewusmaking kweek.
100.5FM Radio LaeveldAmaculo Drakie Sonskyntoer arriveer in Mpumalanga
Die Drakensberg Seunskoor is op toer in die Laeveld en Mpumalanga. Hendrik Bekker gesels met die Middag Game Drive oor hul vertonings. 100.5FM Radio Laeveld…
100.5FM Radio LaeveldNeem 'n Sjimpansee aan
Sjimpansees is gaande oor kinderspeelgoed: teddiebere, poppies, ook ou tekkies, en emmertjies en grafies. Michelle en Jollene is op 'n missie om die…
100.5FM Radio LaeveldUitspraak oor permitte oorwinning vir renosterbewaring
Die hooggeregshof in Kimberley het die Noord-Kaapse regering se aansoek om appèl rondom uitvoerpermitte vir eties geoeste renosterhorings van die hand gewys…
100.5FM Radio LaeveldVan uitstel kom afstel - maar let hierop om jou risiko te verminder
Die klein dingetjies wat jy nie eens oplet nie, kan die grootste risiko inhou vir jou eiendom en onderneming. GJ Wentzel van Black Sable Risk deel advies met…
100.5FM Radio LaeveldKANSA: Junie is Internasionale Kankeroorlewendesmaand
Elise Fourie is ‘n beradingsielkundige en oorlewende van skildklierkanker wat ook ‘n Relay For Life Global Hero of Hope én ‘n leiervrywilliger by KANSA is. Sy…
100.5FM Radio LaeveldSarah Barratt die Safari Veldgids van die Jaar
Sarah Barratt van Thornybush Game Lodge is aangewys van vanjaar se Safari Veldgids van die Jaar. Sy is maar die tweede vrou in 15 jaar om die toekenning te wen.
100.5FM Radio LaeveldNuwe kindervriendelike ontwerp vanjaar by Innibos-pretpark
'n Groep ma's het tydens verlede jaar se Innibos besluit die kunswerke van skamel geklede vroue by die pretpark op die feesterrein is nie ideaal om kinders aan…
100.5FM Radio LaeveldTradition Transformed vertoon kunsvlyt se evolusie
Tradition Transformed kyk na hoe Suid-Afrikaanse kunsvlyt in moderne ontwerp verander, met 30 kunswerke wat vars, kreatiewe benaderings tot tradisionele…
100.5FM Radio LaeveldSpanning, satire, humor op die Innibos-spyskaart
Badprop Produksies het vanjaar twee komedies op die planke by die Toyota Innibos. Johan van der Merwe en Ignatius van Heerden gesels met Laeveld Brunch oor…
100.5FM Radio LaeveldLuilekker Sondag: Ruben Roos
Die plaaslike musikant Ruben Roos was gister Anne se gas in die ateljee tydens Luilekker Sondag.
100.5FM Radio LaeveldLaeveld Jeugkoor tot stand gebring
Die Laeveld Jeugkoor is redelik onlangs op die been gebring en hulle soek nog sangers om by hulle aan te sluit. Elet Kruger gesels saam met Johann Oosthuizen…
100.5FM Radio LaeveldLaeveld JOC paraat vir demonstrasies
Wat kan ons môre te wagte wees wanneer March and March se "spertyd" vir onwettige immigrante om die land te verlaat verstryk? Frank Swanepoel van die Laeveld…
100.5FM Radio LaeveldLaeveld brandseisoen sover vlot
Grondeienaars is besonders verantwoordelik vanjaar en berei fluks voor vir die brandseisoen. André Scheepers van Lefpa sê toestande is tans uiters gunstig om…
100.5FM Radio LaeveldMpumalanga NPO Ekspo op pad
Op Donderdag 9 Julie kom nie-winsgewende organisasies en sakeondernemings bymekaar om hande te neem om hul gemeenskappe beter te ondersteun. Shirley Khoza van…
100.5FM Radio LaeveldOndersteun Soli-Deo-Gloria Sorgsentrum in Lydenburg
'n Groep Suid-Afrikaners wat in die buiteland woon het onlangs 'n veldtog geloods om die Soli-Deo-Gloria Sorgsentrum in Lydenburg te ondersteun. Gerda Venter…
100.5FM Radio LaeveldTegnologie is 'n wonderlike ding in geveg teen misdaad
Sekuriteitsrolspelers berei voor vir enige onlus Dinsdag, die "sperdatum" wat die teen-immigrasiegroep March and March immigrante gegee het om die land te…
100.5FM Radio LaeveldLaeveld Blues-naweek skop vanaand af
'n Vier-dag Blues-naweek tref die Laeveld hierdie naweek met optredes deur top-kunstenaars vanaf Witrivier en Nelspruit tot in Kaapsehoop. Kitaarspeler Wiam…
100.5FM Radio LaeveldKoop en verkoop goud en silwer saam met Tri Metals
Tri Metals help jou om goud en silwer te koop, verkoop en in te belê. Mede-direkteur Tiaan Smit deel sy insigte oor die mark met Sonop Ontbyt.
100.5FM Radio LaeveldPumas gerat vir Curriebeker
Die Pumas speel eersdaags weer in die premierafdeling van die Curriebeker na hulle die SA Beker-titel suksesvol verdedig het. Jimmy Stonehouse gesels met Sonop…
100.5FM Radio LaeveldO.15-Pumaspan vanjaar kookwater
Die o.15 Pumas-rugbyspan het sover die seisoen geen wedstryde verloor nie en is tans bo-aan die punteleer voor hulle Saterdag Oosterland in die halfeindronde…
100.5FM Radio LaeveldTienie Jonker Toere
Riaan Haasbroek van Tienie Jonker Toere gesels met Laeveld Brunch.
100.5FM Radio LaeveldHet van Verlangekraal by Innibos
Het van Verlangekraal word na 60 jaar vanjaar die eerste keer as teaterprduksie opgevoer. Charl Senekal, bedryfsbestuurder van Lefra Produksies, gesels met…
100.5FM Radio LaeveldKultuurnaweek in Kaapsehoop met Elma Potgieter
Nagkantoor in Kaapsehoop bied die naweek ‘n Elma Potgieter kultuurnaweek aan. Isobel Potgieter gesels nou met ons oor die twee uitsonderlike vertonings en 'n…
100.5FM Radio LaeveldClub 21 sê 'I can'
Club 21-leersentrum se "I can"-program fokus daarop om mense van alle ouderdomme met downsindroom op te lei en voor te berei om onafhanklike loopbane te kan…
100.5FM Radio LaeveldSo werk dit om 'n Comrades busdrywer te wees
Yolanda Odendaal was een van die busdrywers tydens Sondag se Comrades marathon. Sy vertel vir die Middag Game Drive van die groot verantwoordelikheid wat dit…
100.5FM Radio LaeveldComrades-wenner vertel van sege
George Kusche, wat oorspronklik van Malalane afkomstig is, het Sondag die Comrades marathon gewen, en boonop 'n nuwe rekord opgestel. Hy gesels met Coenie…
100.5FM Radio LaeveldGRIP baat by SPAR Women's Challenge
Die SPAR Women’s Challenge Laeveld op 18 Julie is ten bate van GRIP en dit is uitverkoop! Tarryn Lokotsch vertel vir die Middag Game Drive hoekom hulle hierdie…
100.5FM Radio LaeveldSonkragstelsel? Beveilig hom so
Callum MacPherson van Securicon gesels met Laeveld Brunch oor die tendens van mense se beleggings in sonkrag-infrastruktuur wat gesteel word.
100.5FM Radio LaeveldVerkiesingregistrasienaweek die naweek
Thanduxolo Chembeni van die OVK vertel hoekom jy die naweek by 'n stemlokaal moet uitkom.
100.5FM Radio LaeveldVordering met beveiligheid van laagwaterbrug oor Krokodilrivier
Die polisie het bevestig dat die oorskot wat in 'n Krokodil gevind is met DNS-toetse bevestig is as die sakeman Gabriel Batista, wat in Mei in die…
100.5FM Radio LaeveldPumalanga Frail Care hou opedag
Pumalanga Frail Care is 'n nie-winsgewende organisasie wat verswakte bejaardes versorg. Sis. René Nel gesels oor die Opedag wat hulle môre aanbied.
100.5FM Radio LaeveldLuilekker Sondag: Rhinus Lotz
Die plaaslike sanger, Rhinus Lotz het gisteroggend saam met Anne gekuier tydens Luilekker Sondag.
100.5FM Radio LaeveldDien so water toe aan jou groentetuin
Die organiese groentetuinkenner, Elzabé de Bruyn, het tydens Saterdag Ontbyt met Charles gesels oor watertoediening vir jou groentetuin.
100.5FM Radio LaeveldTyd en Gees
Die plaaslike musikante Kris Ray en Juan Bester het kragte saamgesnoer vir hul eerste enkelsnit saam. Hulle gsels met Middag Game Drive oor Tyd en Gees.
100.5FM Radio LaeveldBack up Stephan!
Stephan Potgieter word beskou as 'n plaaslike held wat altyd gereed is om ander te help en by te staan. Hy het drie dae gelede 'n hartaaval gehad en benodig…
100.5FM Radio LaeveldDonna hardloop Comrades vir CHOC
Donna James en haar seun het 'n paar weke gelede die Great Wall of China-marathon voltooi. Nou berei sy voor vir die Comrades, alles ten bate van die CHOC…
100.5FM Radio LaeveldVerstaan 'n vuurdriehoek
André Scheepers van Lefpa verduidelik vir Sonop Ontbyt hoe 'n brand versprei.
100.5FM Radio LaeveldKLCBT-konferensie 2026 dawer van sukses
Die Kruger Laeveld Kamer vir Sake en Toerisme het gister en vandag sy jaarlikse konferensie aangebied.