Shows / 100.5FM Radio Laeveld

100.5FM Radio Laeveld
As dit in die Laeveld van Mpumalanga gebeur is dit op 100.5FM familie radio.
Episodes
100.5FM Radio LaeveldKabeldiefstal bly massiewe probleem
Callum MacPherson van Securicon sê vir Laeveld Brunch kabeldiefstal is 'n massiewe probleem.
100.5FM Radio LaeveldHelena Hettema kom hou kabaret én digkunsaand in die Laeveld
Die gevierde en bekroonde kabaretkunstenaar, aktrise, liedjieskrywer en digter, Helena Hettema, hou volgende week twee verskillende vertonings in Nelspruit. Sy…
100.5FM Radio LaeveldMahindra Nelspruit: Bespaar op jou voertuig voor die einde van die jaar
Wat kos jou voertuig jou regtig? Nico Grobler, die nuwe voertuig verkoopsbestuurder by Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive.
100.5FM Radio LaeveldThe Raven Protocol
In haar nuwe boek, “The Raven Protocol”, het dr. Lizelle Grobler – ’n forensiese psigofisioloog en deskundige in neurolinguistiese programmering (NLP) – ’n…
100.5FM Radio LaeveldLefpa verleng Laeveld-brandseisoen
LEFPA het die brandseisoen verleng en die brandverbod bly tot 15 November in plek weens die huidige hoë brandgevaar toestande. André Scheepers gesels met Sonop…
100.5FM Radio LaeveldVerkiesing: Wat jy moet weet voor Woensdag
Waar moet jy Woensdag stem? SMS jou identiteitsnommer na 32810 om uit te vind. Om te bepaal of jy goedgekeur is vir 'n spesiale stem, SMS dit na 32711…
100.5FM Radio LaeveldCallum Ormiston wen die 2026-Afrika-padfietsrykampioenskap
Callum Ormiston het die titel in die mans-elite-padwedren by die 2026 CAC Afrika-padfietsrykampioenskappe verower, na hy die roete van 153 km in drie uur, 44…
100.5FM Radio LaeveldOktober is Downsindroommaand
Oktober is Downsindroommaand. Annien van Tonder van Club 21 vertel wat jy kan doen om meer ondersteunend en inklusief te wees.
100.5FM Radio LaeveldOnderversekering: Herbou van huis kan meer kos as wat jy dink
'n Huis kan op papier lyk asof dit voldoende verseker is, terwyl dit in werklikheid aansienlik onderverseker is. Gee-J Wentzel van Black Sable Risikobestuur…
100.5FM Radio LaeveldBraai Hard vir Power of 8 000
Die tweede aflewering van Braai Hard vind Saterdag plaas ten bate van Power of 8 000. Greg Austin en Angela Kent gesels met die Middag Game Drive.
100.5FM Radio LaeveldLuilekker Sondag: Soul Taxi
Jamie Negrao en Neil Fishwick van Soul Taxi was gister Anne se gaste tydens Luilekker Sondag.
100.5FM Radio LaeveldSecuricon: Oop vensters in die hitte
Callum MacPherson en Gerald Erasmus gesels met Laeveld Brunch.
100.5FM Radio LaeveldWeerlig en kragstuwings: Wat huiseienaars moet weet
Weerlig hoef nie jou huis direk te tref om elektriese en elektroniese toerusting te beskadig nie. Gee-J Wentzel van Black Sable Risikobestuur gesels met…
100.5FM Radio LaeveldWêreld Woordeboekdag
Wêreld Woordeboekdag was Vrydag, 16 Oktober. 100.5FM het gesels met Yolandi Farham, die uitgewersdirekteur vir Afrika by Oxford University Press oor kunsmatige…
100.5FM Radio LaeveldLuilekker Sondag: Nicolene Breytenbach
Die plaaslike sangeres Nicolene Breytenbach was gister Anne se gas tydens Luilekker Sondag.
100.5FM Radio LaeveldPas op met vuur te midde van baie hoë brandgevaar
Dis baie warm en droog en die brandgevaar is hoog, waarsku André Scheepers van die Laeveld en platorand-brandbeskermingsvereniging.
100.5FM Radio LaeveldSluit aan by Amazing Race
Volgens Vrydag is dit weer tyd vir Child Welfare Nelspruit se jaarlikse Amazing Race! Nomfundo Myeza vertel meer.
100.5FM Radio LaeveldLearn Beyond the Label hou werkswinkel
Learn Beyond the Label bied op 24 Oktober ‘n werkswinkel met ‘n indrukwekkende groep sprekers aan om ouers, onderwysers, terapeute en dokters in te lig oor…
100.5FM Radio LaeveldHoe weet misdadigers wie groot bedrae kontant onttrek?
Ons hoor gereeld van mense wat beroof word na hulle groot bedrae kontant by 'n bank onttrek het. Laeveld Brunch gesels met Callum MacPherson en Gerald Erasmus…
100.5FM Radio LaeveldWip op vir Flamboyant met 'n doel
Flamboyant skool mik om 'n sandterapiekamer te installeer vir hul leerlinge. Hoof Gail van der Riet en onderwyser Jess Redfern vertel meer oor wat dit is.
100.5FM Radio LaeveldReën buite, verlies binne: Is jou onderneming stormgereed?
Gee-J Wentzel van Black Sable Risikobestuur gesels met Laeveld Brunch oor somerreën.
100.5FM Radio LaeveldBig 6 - 500 Gong Challenge
Bernard van Rooyen en Geon Clark van die Laeveld-tak van Bosveld Jagters- en Wildbewaringvereniging (BJV) het met Laeveld Brunch kom gesels oor die afgelope…
100.5FM Radio LaeveldJohannes Meyer doen die Big Pull
Johannes Meyer gaan vanaf November tydens The Big Pull 'n 16-ton-vragmotor van Centurion na die Paarl toe trek. Hy gesels met Sonop Ontbyt oor die 40-dag trek.
100.5FM Radio LaeveldMahindra OJA kompakte trekker
Mahindra Nelspruit se OJA kompakte trekker is ideaal vir boere wat met kleiner gewasse soos bloubessies, avo's en makadamias boer. Michelle Prinsloo gesels met…
100.5FM Radio LaeveldVLU Odonata hou fyntee
Die VLU Odonata hou volgende Saterdag 'n fyntee. Mariëtte Joubert gesels met ons.
100.5FM Radio LaeveldRed jou groente wat verwelk
Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en…
100.5FM Radio LaeveldLuilekker Sondag: Felecia Pretorius
Die plaaslike sangeres Felecia Pretorius was gister Anne se gas tydens Luilekker Sondag.
100.5FM Radio LaeveldN4-konstruksie: Dis hoekom
Daar is tans baie konstruksiewerk en rehabilitasieprojekte op die N4 aan die gang. Solange Soares van TRAC gee 'n opdatering van wat aangaan.
100.5FM Radio LaeveldNicolene Teixeira: Laeveld-lief
Die plaaslike sangeres Nicolene Teixeira se jongste vrystelling is "Laeveld-lief".
100.5FM Radio LaeveldRekord-brandstofpryse: Moontlike toename in diefstal verwag
Callum MacPherson en Gerald Coetzee van Securicon sê weens die toename in brandstofpryse raak die moontlikheid dat die diefstal daarvan sal toeneem ook groter…
100.5FM Radio LaeveldBlack Sable Risikobestuur: Let op klein waarskuwingstekens
Kyk vir lekplekke aan jou plafon voor die skade vererge, maan Gee-J Wentzel van Black Sable Risikobestuur.
100.5FM Radio LaeveldPenryn bied aan The Things We Carry
Penryn College nooi Laevelders om die ervarings van jong kunstenaars te beleef met "The Things We Carry"-kunsuitstalling. Michelle Booysen, die kunshoof…
100.5FM Radio LaeveldPlaaslike ontwerper wen by ComicCon
Die plaaslike ontwerper Salome Nel het by die onlangse ComicCon Africa se Championship of Cosply die "Best Prop"-toekenning gewen.
100.5FM Radio LaeveldMahindra XUV 3XO
Ontmoet vir Barend Brecher van Mahindra Nelspruit. Hy gesels met die Middag Game Drive oor die XUV 3XO.
100.5FM Radio LaeveldCasterbridge cake party
Angela Kent wou al vir lank 'n Koek-partytjie hou. Dit vind Saterdag ten bate van Huis Betlehem plaas by Casterbridge.
100.5FM Radio LaeveldSpoedgholf vir Caleb
Volgende Saterdag bied die Barberton-buitebaan Spoedgholf aan ten bate van klein Caleb van Wyk wat aan 'n seldsame breintoestand, hemimegalencephaly (HME) ly…
100.5FM Radio LaeveldHenru & Schwabie vat Die Pad na die Laeveld
Henru & Schwabie, die gewilde Mosselbaaise duo bring hul mooi akoestiese melodieë Laeveld toe! Schwabie het gesels met Sonop Ontbyt.
100.5FM Radio LaeveldLefpa gaan selektief toelaat dat jy begin slash brand
Die son skyn weer na 'n paar reënerige dae. André Scheepers van Lefpa sê vir Laeveld Brunch Oktober bly egter 'n hoë brandgevaarmaand en grondeienaars moenie…
100.5FM Radio LaeveldKANSA mik hoog met Car Sit-in vanjaar
Die KANSA Laeveld "Car Sit-in" vind vanaf vanmiddag 14:00 by i'langa Mall plaas. Rinella Jansen van Vuuren en Elsie Fourie vertel vir Sonop Ontbyt dat hulle…
100.5FM Radio LaeveldSecuricon gesels oor voertuigkapings
Callum MacPherson en Gerald Erasmus van Securicon gesels met Laeveld Brunch oor voertuigkapings.
100.5FM Radio LaeveldNPO Ekspo volgende Vrydag gehou
Volgende Vrydag hou die Laeveld 'n NPO Ekspo om plaaslike ondernemings met nie-winsgewende organisasies te verbind. Shirley Khoza en Nandi Shongwe gesels met…
100.5FM Radio Laeveld'Meisies' meng klassieke, kabaret- en kontemporêre klanke
Meisie is 'n plaaslike groep wat klassieke, kabaret- en kontemporêre klanke vermeng om vroue se stories te vertel. Naomi Tagg, Janette Rottcher en Lizanne…
100.5FM Radio LaeveldSolarFlair presteer by Sasol Solar Challenge
Die plaaslike SolarFlair-span het "Best Embodiment of African Engineering and Team Spirit" gewen tydens die pas afgelope Sasol Solar Challenge. Craig Gebhardt…
100.5FM Radio LaeveldLuilekker Sondag: Andrew Duggan
Andrew Duggan was gister Anne sa gas tydens Luilekker Sondag.
100.5FM Radio LaeveldCupcakes 4 Kids with Cancer hierdie Saterdag
September is Bewusmakingsmaand vir Kinderkanker, en Saterdag sal die Laeveld by duisende Suid-Afrikaners aansluit vir die Nasionale Kolwyntjiedag vir Kinders…
100.5FM Radio LaeveldKnitted Knockers ondersteun kankerpasiënte
Naomi Philander vertel meer oor KANSA se pruikprogramme en Knitted Knockers.
100.5FM Radio LaeveldGroot Vyf in Konsert in die Kruger
Die Laeveld SANParke Ereveldwagters beplan in Maart 'n groot konsert om fondse in te samel om hul aktiwiteite in die Krugerwildtuin te befonds. Linda Pieters…
100.5FM Radio LaeveldPumas kyk vorentoe na Curriebeker-hartbreek
Die Pumas het weer die eindronde van die Curriebeker gehaal vanjaar, en hul seisoen is nog lank nie klaar nie. Marius van Rensburg gesels met Sonop Ontbyt oor…
100.5FM Radio LaeveldLuilekker Sondag: Ilse Mare
Die plaaslike musikant Ilse Mare was gister Anne se gas tydens Luilekker Sondag.
100.5FM Radio LaeveldFinale stemmery open vir Skryf'it-kompetisie
Coenie Naudé het jou stem 'n finale keer nodig vir sy oorspronklike liedjie "Geraas" in die FAK Skryf'it-kompetisie. Hy gesels met Laeveld Brunch oor wat die…
100.5FM Radio LaeveldMisdaadtendense verander met die seisoene
Soos die seisoene verander sien hulle verskillende misdaadtendense, sê Callum MacPherson van Securicon vir Laeveld Brunch.
100.5FM Radio LaeveldMahindra Nelspruit bied jou na jou aankoop steeds ondersteuning
Jy het die voertuig gekoop: Hoe kry jy daarna ondersteuning? Letitia Habib, naverkoopbestuurder by Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive.
100.5FM Radio LaeveldLentegroentetuin
Elzabé de Bruyn gesels met Saterdag Ontbyt oor jou lentegroentetuin.
100.5FM Radio LaeveldDameskring omarm Afrikaans
Die Dameskring Eersteling-tak bied elke twee jaar 'n Afrikaans Aand aan om die taal te bevorder en hul beursprogram te ondersteun. Marionette Groenewald gesels…
100.5FM Radio LaeveldEl Niño en malaria: Kenner vertel
Prof. Lizette Koekemoer van die Wits Navorsingsinstituut vir malaria vertel vir Saterdag Ontbyt wat die komende somer, met 'n baie sterk El Niño, vir muskiete…
100.5FM Radio LaeveldLuilekker Sondag: Brandon Turvey
Die plaaslike sanger Brandon Turvey was gister Anne se gas tydens Luilekker Sondag.
100.5FM Radio LaeveldLefpa onthou 11 September 25 jaar later
Dit is vandag die 25ste herdenking van 11 September 2001 toe Al Kaïda-vlieëniers met twee gekaapte vliegtuie in die toringgeboue van die Wêreldhandelsentrum in…
100.5FM Radio LaeveldInbrekers kom deur die dak
Callum MacPherson en Gerald Erasmus gesels met Laeveld Brunch.
100.5FM Radio LaeveldNight of 1000 stars
Night of 1000 Stars ten bate van KANSA vind eersdaags plaas. Sandra Jacobs en Rinella Jansen van Vuuren gesels met Sonop Ontbyt.
100.5FM Radio LaeveldJabberwock gerat vir Wêreldkampioenskap
Adventure Race-span Jabberwock (Sara Archdeacon, Harry Wiltshire, Craig Metherell, DeWaal Visser) is op pad na Adventure Racing Wêreldkampioenskap in Corsica…