Shows / 100.5FM Radio Laeveld

100.5FM Radio Laeveld
As dit in die Laeveld van Mpumalanga gebeur is dit op 100.5FM familie radio.
Episodes
100.5FM Radio LaeveldGholfdag ten bate van Liznica
Liznica House of Hope versorg babas wat deur hul ma's verwerp is tot hulle in pleegsorg geplaas kan word. Die gholfdag ten hul bate is op 9 Mei in Witrivier…
100.5FM Radio LaeveldSekuriteit met Callum voor twee langnaweke
Twee langnaweke lê voor. Callum Mac Pherson van Securicon gesels met Laeveld Brunch oor hoe jy jou eiendom kan beveilig voor jy vir 'n wegbreek vertrek.
100.5FM Radio LaeveldWinkel verwoes in brand in Onder Sabie
Na aanleiding van 'n brandvoorval wat vanoggend, 21 April , aangemeld is wat die kleinhandelwinkel by die Lower Sabie-ruskamp in die Krugerwildtuin raak, word…
100.5FM Radio LaeveldDancing Queens fokus op danstreffers uit die verlede vanjaar
Witrivier se Dancing Queens keer terug na die planke met Flashback: Big Hit Dance Experience 30 Julie tot 1 Augustus. Vanjaar is dit ten bate van Feed the…
100.5FM Radio LaeveldGriekwas, Pumas vergroot gaping bo-aan punteleer
Die Pumas en Griekwas het die naweek in die SA Beker die punteverskil tussen hulle en hul teenstanders vergroot met klinkende oorwinnings in hul sesde ronde…
100.5FM Radio LaeveldSecuricon sekuriteit met Callum Mac Pherson
Callum Mac Pherson se weeklikse sekuriteitspraatjie is terug. Skakel elke Donderdag om 11:00 in op Laeveld Brunch saam met Gerhardt. Vandag gesels hulle oor…
100.5FM Radio LaeveldIgnite the City Saterdag
Ignite the City vind Saterdag in Mbombela plaas. Lian Ferreira en Eunice Combrink vertel vir Laeveld Brunch meer oor dié jarelange interkerklike gebed en…
100.5FM Radio LaeveldKen jou grondgebruiksregte
Munisipaliteite fokus deesdae baie meer op die wettige gebruik van grond as voorheen en eienaars kan onbewustelik vir hulself risiko's skep. Werner Mostert en…
100.5FM Radio LaeveldPush Bike Race Saterdag vir kleinspan gehou
Penryn hou Saterdag 'n Push Bike Race. Nicole Meyer gesels met Sonop Ontbyt.
100.5FM Radio LaeveldKry so 'n lening vir 'n eiendom
Hoe werk dit om goedkeuring te kry vir 'n lening om 'n eiendom te koop? Susan de Jager van Ooba en Marlise van Rooyen van Harcourts vertel vir Laeveld Brunch.
100.5FM Radio LaeveldPumas skuif op na tweede na hulle Bulldogs looi
Die verdedigende SA Beker-kampioen, die Airlink Pumas, het hul sterk vertoning die naweek voortgesit met 'n klinkende 94-5 oorwinning – hul vierde van die…
100.5FM Radio LaeveldMahindra 3XO beindruk die manne
Q, Gerhardt en Coenie het Vrydag en Saterdag met 'n Mahindra 3XO van Mahindra Nelspruit die jaarlikse Klankgolf-konferensie in Pretoria bygewoon. Hulle het die…
100.5FM Radio LaeveldVoed jou groentetuin organies
Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, het tydens Saterdag Ontbyt met Charles gesels oor voeding vir groentetuine en waarom organies beter werk.
100.5FM Radio LaeveldRegistreer as stamselskenker
Robin en Yolandi Lewis van Numinous Expeditions is tydelik terug van hul reis rondom Suider Afrika om in die Laeveld 'n stemselskenker-veldtog te loods.
100.5FM Radio LaeveldMisdaadwenke deur Securicon
Callum Mac Pherson van Securicon is terug as gereelde gas op 100.5FM waar hy misdaadwenke en tendense met luisteraars deel.
100.5FM Radio Laeveld100.5FM is môre regstreeks vanaf Safari Country
100.5FM saai môre regstreeks uit vanaf Safari Country by Valley Hyper. Lizelle Swart kuier by Sonop Ontbyt.
100.5FM Radio LaeveldZaden Mcbride sing soos 'n nagtegaal
Zaden Mcbride het groot drome om eendag 'n sangloopbaan te hê. Hy deel dit met die Middag Game Drive.
100.5FM Radio LaeveldBlitz Skaaktoernooi môre aangebied
NHS bied môre hul eerste Blitz Skaaktoernooi aan. Die skaakkapteine Franzelle Faul en Christiaan Lotter kuier in die ateljee.
100.5FM Radio LaeveldPaasnaweek in die wildtuin: Drama, boetes en gelukkige besoekers
SANParke sê die probleem van besoekers wat tydens wildritte in die Krugerwildtuin uit hul voertuie klim neem toe. Die afgelope Paasnaweek is ‘n man met…
100.5FM Radio LaeveldHarcourts: Kry jou sake agtermekaar. Regtig
Dit is baie belangrik om jou dokumentasie in plek te hê vir in geval, sê Glynis Davies van Harcourts. "Dit veroorsaak soveel pyn en selfs 'n bakleiery as jy…
100.5FM Radio LaeveldRuben Roos: Die lewe is 'n lied
Ruben Roos se jongste enkelsnit gaan oor die "Lewe is 'n lied."
100.5FM Radio LaeveldJakkie Louw op pad na Innibos
Jakkie Louw sien uit na Innibos. Sy jongste enkelsnit klink soos Roxette, maar hy word eers oor 'n maand vrygestel.
100.5FM Radio LaeveldWitrivier-naamsverandering ons Aprilgekgrappie
Daar tans geen planne is om Witrivier se naam na Vundzile te verander nie. Die voorgestelde naamsverandering waaroor ons vroeër berig het was ons Aprilgekgrap…
100.5FM Radio LaeveldOnoorwonne Pumas marsjeer voort in SA Beker
Na die vierde ronde van die SA Beker die naweek lê die verdedigende kampioene, die Pumas, derde op die punteleer. Hulle het die Valke Sondag met 42-36 geklop…
100.5FM Radio LaeveldCMDA skort bedrywighede op
Die Raad van die Casterbridge Music Development Academy (CMDA) het besluit om alle bedrywighede van vandag af op te skort. Die fokus verskuif nou na intensiewe…
100.5FM Radio LaeveldKANSA: Sorgtuistes maak behandeling bereikbaar
Gavin Kestir is KANSA se dienstebestuurder van sorgtuistes. Hy vertel waar hulle in die proses is om so ‘n tuiste in Nelspruit op te rig.
100.5FM Radio LaeveldInPowered: Reëls gee jou beter kans in misdaad situasie
Mense doen dikwels simpel dinge wat hul risikoprofiel verhoog, want hulle weet nie van beter nie. Mark Grobbelaar, die stigter en uitvoerende beampte van…
100.5FM Radio LaeveldSkenk bloed by i'langa môre
SANBS hou môre weer 'n bloedskenkingsveldtog by i'langa Mall 09:00 tot 17:00. Palesa Mazibuko kuier by Sonop Ontbyt.
100.5FM Radio LaeveldLaevelders wen Expedition Africa
Die Laeveld se Expedition Africa Adventure Race-span, Jabberwock, het op 20 Maart 'n naelskraapse oorwinning in die 2026 Drakensberg resies behaal na 'n…
100.5FM Radio LaeveldGeraas: 'n Ode aan ADHD
Die plaaslike rocker en radio-omroeper Coenie Naudé se jongste enkelsnit klink soos niks wat jy al uit sy pen gehoor het nie. Geraas word môre amptelik…
100.5FM Radio LaeveldNLP kan jou angs in die rede val
Jess Burgess, 'n NLP-praktisyn, bied volgende naweek 'n werkswinkel aan om jou te help om jou angs beter te beheer. Sy gesels met die Middag Game Drive.
100.5FM Radio LaeveldLVCC Rolbal vier 75 jaar
Rolbal geniet 'n oomblik in die son met gewildheid wat toeneem. LVCC se rolbalklub is vanjaar 75 jaar oud. Stan Stanton en Charles Davies gesels met ons.
100.5FM Radio LaeveldPumas Sondag weer tuis in SA Beker
Die Pumas speel Sondag by Mbombela-stadion teen die Valke. Sampie Swiegers en Sango Xamlashe gesels met Sonop Ontbyt.
100.5FM Radio LaeveldJazz en Bluefees op pad na Waterval Boven
'n Jazz en Bluesfees vind oor Paasnaweek in Waterval Boven plaas. Barbora Tellingher en John Fresk gesels met die Middag Game Drive.
100.5FM Radio LaeveldChris Coetzer bring aansporingskonserte na Laeveld
Die sanger Chris Coetzer tree Saterdag 28 Maart by die Henk van Rooyen-vlooimark in Marloth Park op. Kom geniet dit saam tussen 11:00 en 12:00 en besoek die…
100.5FM Radio LaeveldSheri Brynard deel inspirasie vir Wêrelddag vir downsindroom
Sheri Brynard is een van die bekendste Suid-Afrikaners met downsindroom. Sy gesels met ons voor Wêrelddag vir downsindroom wat jaarliks op 21 Maart gevier word.
100.5FM Radio LaeveldLaevelders span saam om Love Revolution op die planke te bring
Die Passiespel "A Love Revolution: How one man changed the world" is 'n gemeenskapsprojek wat verskillende kerke, kore, groepe danseers en musikante van oor…
100.5FM Radio LaeveldThe Square die plek om te wees hierdie Saterdag
Ons saai Saterdag regstreeks uit vanaf The Square-sentrum. Joanne Wearne gesels met Sonop Ontbyt.
100.5FM Radio LaeveldLaerskool Laeveld bring Big Bounce na die Laeveld
Laerskool Laeveld bied op 25 Maart die tiende keer hul jaarlikse Colour Run aan en hierdie keer saam met 'n Big Bounce.
100.5FM Radio LaeveldVeerkragtigheid kan aangeleer word
Peta King-de Wet is die gasspreker by die SACBW se maandelikse vergadering wat Donderdag plaasvind.
100.5FM Radio LaeveldGemeenskap opponeer jongste mynaansoek op wildtuin se voorstoep
Die volgende hoofstuk in die uitgerekte Krugerwildtuin-mynsage is Vrydag voortgesit in Marlothpark toe AfriForum, gemeenskapslede en belanghebbendes byeengekom…
100.5FM Radio LaeveldPumas bly op wenpad tydens SA Beker ronde 2
Die verdedigende SA Beker-kampioene, die Airlink Pumas, het die Oostelike Provinsie Vrydag met 47-10 by Mbombela-stadion geklop. Die span reis Vrydag na…
100.5FM Radio LaeveldLanie Rischmüller: Eerste in Afrikaans
Lanie Rischmüller is 'n nuwe Country liedjieskrywer en sangeres. "Engel daarbo" is haar eerste Afrikaanse enkelsnit sy vrystel.
100.5FM Radio LaeveldAfritasties: 'Ek kan lees'
Hoërskool Bergvlam is die enigste ATKV-jeugtak in die Laeveld. Anseri Pool van Afritasties vertel meer oor die "Ek kan lees"-projek.
100.5FM Radio LaeveldWintergewasse in jou groentetuin: Die moets en moenies
Elzabé de Bruyn, organiese groentetuin kenner, was weer in die Saterdag Ontbyt ateljee om oor die plant van wintergewasse te gesels en die moets en moenies wat…