Shows / Groeipyne

Groeipyne
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige een wat kinders of tieners grootmaak en soms voel of hulle teen die mure kan uitklim!
Episodes
GroeipyneGroeipyne 14 Augustus 2025
Ons kyk na finansiële uitdagings, en die impak wat dit op ons kosmandjies kan hê. Wat koop jy, en wat los jy? Dieetkundige Christa Dunn het die antwoorde.
GroeipyneGroeipyne 7 Augustus 2025
Ons kyk na die rol van nuuskierigheid, weetgierigheid en verbeelding in ‘n voorskoolse kind se ontwikkeling. Wilna van Rooyen, ’n…
GroeipyneGroeipyne 31 Julie 2025
Amanda Broodryk van die Laeveld deel haar persoonlike reis met haar seuntjie by wie disleksie geïdentifiseer is. Opvoedkundige en disleksiekenner Yolanda Gani…
GroeipyneGroeipyne 24 Julie 2025
Anthea Warner praat met die Basiese Onderwysdepartement en Sesame Workshop International South Africa oor die registrasie van vroeë kinderontwikkelingsentra.
GroeipyneGroeipyne 17 Julie 2025
Ons fokus op leesagterstand, en wat die regering se planne is om die probleem aan te pak, saam met remedierende terapeut en medeskrywer van die Tippie-reeks…
GroeipyneGroeipyne 10 Julie 2025
Ons kyk na jong kinders se akademiese reis, en wanneer dinge nie volgens plan verloop nie. Wat staan ons te doen wanneer daar struikelblokke opduik?…
GroeipyneGroeipyne 3 Julie 2025
Volgens navorsing en beskikbare syfers is tot tien persent van die wêreld se bevolking linkshandig, en onder hulle is bekendes soos Albert Einstein, Napoleon…
GroeipyneGroeipyne 26 Junie 2025
Dieetkundige en borsvoedingskonsultant, Natascha Olivier, praat oor die struikelblokke wat mammas kan laat dink dat hulle nie genoeg borsmelk produseer nie.
GroeipyneGroeipyne 19 Junie 2025
Dieetkundige en borsvoedingskonsultant, Natascha Olivier, neem ons deur die proses om suksesvolle borsvoeding te inisieer.
GroeipyneGroeipyne 12 Junie 2025
Die sprong na Graad 1 is groot, en vir hierdie oorgang om suksesvol te wees, is dit nodig dat die voorskoolse kind oor die nodige vaardighede beskik…
GroeipyneGroeipyne 5 Junie 2025
Slaapkonsultant Jolandi Becker deel haar kennis oor goeie slaapgewoontes, en hoe om met pasgebore babas goeie beginsels te implimenteer.
GroeipyneGroeipyne 29 Mei 2025
Voorligtingsielkundige Fiona Doman-Olivier praat verder oor die rol en impak van 'n ma en pa op verskeie gebiede van ontwikkeling en welstand in 'n kind se…
GroeipyneGroeipyne 22 Mei 2025
Voorligtingsielkundige Fiona Doman-Olivier praat oor die rol en impak van 'n ma en pa op verskeie gebiede van ontwikkeling en welstand in 'n kind se lewe.
GroeipyneGroeipyne 15 Mei 2025
Wie onthou nog DF Malherbe se gedig oor slaap? Die wondersoete ding! Maar dis natuurlik nie altyd die geval vir baie nuwe ouers nie. Soms sukkel ‘n kleinding…
GroeipyneGroeipyne 8 Mei 2025
Ons sit die gesprek voort met spraakterapeut en skrywer Christien Neser, oor hoekom dit so belangrik is om vir jou kind voor te lees.
GroeipyneGroeipyne 1 Mei 2025
Spraakterapeut en skrywer, Christien Neser, vertel hoekom dit so belangrik is om vir jou kind voor te lees.
GroeipyneGroeipyne 24 April 2025
Ons het die afgelope paar weke gefokus op neurodiversiteit en outisme teen die agtergrond van Outisme Bewusmakingsmaand. Ons sluit die reeks gesprekke af met…
GroeipyneGroeipyne 17 April 2025
Die fokus is op neurodiversiteit in die klaskamer teen die agtergrond van Outisme Bewusmakingsmaand. Kleinkinderonderrigspesialis en kleuterskooljuffrou…
GroeipyneGroeipyne 10 April 2025
Ons fokus op neurodiversiteit saam met kliniese sielkundige, spelterapeut en neuro-gedragskonsultant, dr. Jo-Marie Bothma.
GroeipyneGroeipyne 27 Maart 2025
Die kollig val op ‘n gesin wat die pad loop met Downsindroom. Dr. Susette Brynard, 'n afgetrede lektor van die Vrystaatse Universiteit, is die ma van Sheri…
GroeipyneGroeipyne 20 Maart 2025
Oudioloog en spraakterapeut Agneta Grové praat oor die verskillende intervensies by babas en kinders met gehoorverlies, soos gehoorapparate en kogleêre…
GroeipyneGroeipyne 13 Maart 2025
Gehoor en spraak is belangrike aspekte van 'n kind se ontwikkeling. Hoe weet ons as daar fout is? Hoe kan die probleem aangepak word? Oudioloog en…
GroeipyneGroeipyne 6 Maart 2025
Anthea Fredericks sit haar gesprek voort met Cozette Laubser, direkteur van BabyGym en internasionaal gekwalifiseerde geboorte-opvoeder, oor babas se…
GroeipyneGroeipyne 27 Februarie 2025
Die geboorte van ‘n baba is ‘n vreugdevolle tyd vir nuwe ouers, maar dit kan soms ook oorweldigend wees. Hierdie klein mensie is totaal van jou afhanklik, en…
GroeipyneGroeipyne 20 Februarie 2025
Suid-Afrika met sy 12 amptelike tale is 'n baken van linguistieke diversiteit. Anthea Fredericks praat met Anneline Jack, bestuurshoof van die Suid-Afrikaanse…
GroeipyneGroeipyne 13 Februarie 2025
Ons fokus op die band tussen ouer en kind. Wat behels hierdie bindingsteorie? Anthea Fredericks praat met Judy-Ann Cilliers van MathMoms, ‘n organiseasie wat…
GroeipyneGroeipyne 6 Februarie 2025
Die nuwe skooljaar is in volle swang, ook vir voorskoolse kinders. Dit beteken roetine, wat dalk tydens die afgelope lang vakansie eenkant toe geskuif is…
GroeipyneGroeipyne 30 Januarie 2025
Navorsing wys dat 5% van Suid-Afrikaanse kinders aandagafleibaarheid-hiperaktwiteitsindroom, of ADHD, het, maar die meerderheid van hierdie kinders word nie…
GroeipyneGroeipyne 23 Januarie 2025
Die nuwe skooljaar is in volle swang, en sommige ouers is bekommerd oor oorvol klaskamers en ‘n tekort aan onderwysers. Remediërende onderwysers en…
GroeipyneGroeipyne 16 Januarie 2025
Ons gee vir oulaas ‘n terugblik op die programme wat in 2024 groot byval gevind het. Ons luister weer na dr. Esther Marloth wat haar doktorsgraad in…
GroeipyneGroeipyne 9 Januarie 2025
In 2024 was daar heelwat Groeipyne programme wat groot reaksie uitgelok het. Ons luister weer na die onderhoude oor spraakprobleme en kinders met selektiewe…
GroeipyneGroeipyne 2 Januarie 2025
Opvoedkundige sielkundige, Marike Badenhorst, praat oor gesinne, en hoe om gesonde gesinsverhoudings te bou.
GroeipyneGroeipyne 26 Desember 2024
Opvoedkundige sielkundige Marike Badenhorst praat oor gesinne en hoe om gesonde gesinsverhoudings te bou.
GroeipyneGroeipyne 19 Desember 2024
Dr. Leana Olivier, die bestuurshoof van die Foundation for Alcohol Related Research, praat oor Fetale Alkohol Spektrumafwykings, en hoe om ingeligte besluite…
GroeipyneGroeipyne 12 Desember 2024
Die 2024-skooljaar is op sy rug, en die lang somervakansie is op hande. Maar eers moet ons deur ons kinders se vorderingsverslae werk om te sien hoe hulle op…
GroeipyneGroeipyne 28 November 2024
Ons fokus op die rol wat pa's of vaderfigure speel in die lewe van voorskoolse kinders, en hoe hegte bande gesmee kan word. Mari Payne van Sesame Workshop…
GroeipyneGroeipyne 21 November 2024
Vroeëkinderontwikkeling-spesialis en opvoeder, Sophie Breytenbach, praat oor beweging met betrekking tot voorskoolse kinders se algehele ontwikkeling.
GroeipyneGroeipyne 14 November 2024
Ons kyk na die rol van ‘n ouma, en die impak wat sy kan hê op haar kleinkinders en hulle gesinne. Vroeëkinder-ontwikkelingspesialis, Sophie Breytenbach, self…
GroeipyneGroeipyne 7 November 2024
Hoe gemaak as jy en jou kleuter koppe stamp? Hoe hanteer ons konflik met ons voorskoolse kinders? Yolandi van den Heever, 'n kleinkinder-onderrigspesialis en…
GroeipyneGroeipyne 31 Oktober 2024
Yolandi van den Heever, 'n kleinkinder-onderrigspesialis praat oor spraakprobleme uit die oogpunt van ‘n kleuterskooljuffrou.
GroeipyneGroeipyne 24 Oktober 2024
Ons fokus op kinders met leeruitdagings, angstigheid in die klaskamer en ouerondersteuning. Marietjie de Kock is die leerondersteuning-koördineerder by…
GroeipyneGroeipyne 17 Oktober 2024
Suid-Afrika het by verre die hoogste voorkomsyfer van Fetale Alkohol Spektrum Afwykings ter wêreld. Dr. Leana Olivier, die bestuurshoof van die Foundation for…
GroeipyneGroeipyne 10 Oktober 2024
Spraakterapeut en skrywer Christien Neser verduidelik wat die moontlike oorsake van hakkel kan wees, en hoe dit behandel kan word.
GroeipyneGroeipyne 3 Oktober 2024
Wie onthou nog Annelie van Rooyen se bekende liedjie oor Sannie wat thewe thakke thout thal eet? Spraakterapeut en skrywer, Christien Neser, praat oor die…
GroeipyneGroeipyne 26 September 2024
Die fokus val op die WOW-projek (Woorde Open Wêrelde), Stellenbosch Universiteit se bemagtingsprojek wat ‘n verskil in vele gemeenskappe maak. Die…
GroeipyneGroeipyne 19 September 2024
Arbeidsterapeut Chrismarie Whitehead gee raad aan kleuterskooljuffrouens oor hoe om die klaskamer aan te pas, om maatjies te help, wat sukkel om hulle gedrag…
GroeipyneGroeipyne 12 September 2024
Ons praat verder met dr. Esther Marloth, wat haar doktorsgraad in leerondersteuning verwerf het. Sy het meer as 30 jaar ondervinding, en het die afgelope drie…
GroeipyneGroeipyne 5 September 2024
Ons praat verder met dr. Esther Marloth, wat haar doktorsgraad in leerondersteuning verwerf het. Sy het meer as 30 jaar ondervinding, en het die afgelope drie…
GroeipyneGroeipyne 29 Augustus 2024
Ons praat oor leerondersteuning uit die oog van ‘n passievolle onderwyser, wat haar doktergraad hieroor gedoen het. Dr. Esther Marloth is ‘n Suid-Afrikaner…
GroeipyneGroeipyne 22 Augustus 2024
Wat is leerondersteuning? Wat behels dit, en hoe raak dit jou en jou kind? Jeanine Pentz, 'n leerondersteuningsbestuurder by Curro Uitzicht skool in…
GroeipyneGroeipyne 15 Augustus 2024
Wanneer moet ‘n ouer of kleuterskoolonderwyser rooi ligte sien flikker oor 'n kind se ontwikkelingsmylpale?En sou jy bekommerd wees, waarheen wend jy jou?…
GroeipyneGroeipyne 8 Augustus 2024
Dieetkundige Christa Dunn praat oor kinders wat ondergewig is. Sy verduidelik wat die bydraende faktore is, en wat ons kan doen om die probleem op te los.
GroeipyneGroeipyne 1 Augustus 2024
Kliniese sielkundige en spelterapeut dr. Jo-Marie Bothma praat oor hoe om voort te bou op die goeie ouerskapspraktyke van geslag tot geslag, en gee raad oor…
GroeipyneGroeipyne 25 Julie 2024
Ons fokus op generasiesiklusse – dít wat van geslag tot geslag oorgedra word. Kliniese sielkundige en spelterapeut, dr. Jo-Marie Bothma, praat oor…
GroeipyneGroeipyne 18 Julie 2024
Dieetkundige Christa Dunn deel kommerwekkende statistiek oor vetsug onder voorskoolse kinders, en gee raad om die probleem aan te pak.
GroeipyneGroeipyne 11 Julie 2024
Die grondslagfase is een van die belangrikste fases van 'n kinders se skoolloopbaan, indien nie dié belangrikste nie. Yolandi van den Heever, 'n vroeë…
GroeipyneGroeipyne 4 Julie 2024
Ouers wil altyd die beste vir hulle kinders gee. Hulle bedoeling is goed, maar soms is hulle nie goed ingelig nie. Dít kan moontlik skadelike gevolge hê. Vroeë…
GroeipyneGroeipyne 27 Junie 2024
Dis steeds skoolvakansie, en peuters en kleuters het die klaskamer vir die huis verruil. Wat gebeur by die huis, teenoor wat in die klaskamer plaasvind?…
GroeipyneGroeipyne 20 Junie 2024
Die winter is hier, en ons voel dit aan ons lywe. Só ook ons peuters en kleuters. Watter impak het dit op hulle en op die kleuterskoolklaskamer? Dr. Elsabe…
GroeipyneGroeipyne 13 Junie 2024
Ons fokus op die belangrike rol van pa's in kinders se ontwikkeling. Heidi Malan, wat meer as 20 jaar se ervaring in die aanbied van doeltreffende…