skinny.

Latest / Groeipyne

Groeipyne 13 Februarie 2025

Ons fokus op die band tussen ouer en kind. Wat behels hierdie bindingsteorie? Anthea Fredericks praat met Judy-Ann Cilliers van MathMoms, ‘n organiseasie wat werklose vroue oplei om wiskundelesse vir kinders in hulle gemeenskap aan te bied. Deur middel van die lesse help hulle om gesonde, ondersteunende verhoudinge te help kweek.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.