Shows / Groeipyne

Groeipyne
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige een wat kinders of tieners grootmaak en soms voel of hulle teen die mure kan uitklim!
Episodes
GroeipyneGroeipyne: Wanneer moet my kind begin praat?
29 Oktober 2026: Agteros kom ook in die kraal. Dit is ook die geval met kinders se ontwikkelingsvlakke wat van mekaar verskil, en spraak is geen uitsondering…
GroeipyneGroeipyne: Die kombuis is 'n uitstekende leerskool
22 Oktober 2026: Ons leer gewoonlik by ons ma's, oumas en tannies hoe om kos voor te berei. Ankie Niesing is ’n voormalige Verbruikerstudieonderwyser, en bied…
GroeipyneGroeipyne: “Skep gesonde voedselomgewings vir beter voeding”
15 Oktober 2026: Die tema van vanjaar se Nasionale Voedingsweek is “Skep gesonde voedselomgewings vir beter voeding.” Dieetkundige en borsvoedingskonsultant…
GroeipyneGroeipyne: Hoe belangrik is spelling?
8 Oktober 2026: Spelling vorm die boustene vir effektiewe kommunikasie en kognitiewe groei. Die Woorde Open Wêrelde-projek (WOW) van die Universiteit…
GroeipyneGroeipyne: Die laaste twee maande van die skooljaar
1 Oktober 2026: Dis skoolvakansie, maar die dolle gejaag van die laaste skoolkwartaal is om die draai. Met prysuitdelings en skoolkonserte wat wag, is dit soms…
GroeipyneGroeipyne: Wiskundige geletterheid
24 September 2026: September is Geletterheidsmaand in Suid-Afrika. Ons fokus op wiskundige geletterheid. Hoe leer kinders wiskundige begrippe die maklikste…
GroeipyneGroeipyne: Leesgeletterdheid
17 September 2026: Wat is fonologiese en fonemiese bewustheid? Tessa Arendse is 'n oudhoërskoolonderwyser wat nou private onderwysopleiding verskaf met 'n…
GroeipyneGroeipyne: Hoe om demensie aan 'n kind te verduidelik
9 September 2026: September is Wêreld Alzheimers-bewusmakingsmaand. Hoe verduidelik 'n mens aan 'n jong kind wat demensie en Alzheimers is? Lillian Kruger van…
GroeipyneGroeipyne: Vroue se versorgingslas
3 September 2026: 'n Verslag deur die Suid-Afrikaanse Kommissie vir Geslagsgelykheid het in 2024 bevind dat die verantwoordelikheid vir kindersorg en…
GroeipyneGroeipyne: Spelterapie is doeltreffend om kinders se emosies te verwerk
27 Augustus 2026: Watter rol speel spelgebaseerde intervensie by kinders wat trauma ervaar het, of wat sukkel om hulle emosies te reguleer? Marie-Louise van…
GroeipyneGroeipyne: Ontluikende geletterdheid
20 Augustus 2026: Wat is ontluikende geletterdheid, en watter rol speel voorlees en stories om dit te bevorder? Renie Theron, projekbestuurder van Bazoo…
GroeipyneGroeipyne: Sensoriese integrasie en emosionele regulering
13 Augustus 2026: Wat is sensoriese integrasie? Watter rol speel dit in kinders se ontwikkeling? Christelle Koekemoer is ‘n arbeidsterapeut betrokke by ‘n…
GroeipyneGroeipyne: Borsvoedingdieet
6 Augustus 2026: Borsvoedingsweek 2026 se tema is BORSVOEDING VIR ‘N VOLHOUBARE LEWENSBEGIN: VERSTERK WAT WERK. Dieetkundige en borsvoedingskonsultant Natascha…
GroeipyneGroeipyne: Hoe gemaak as jou graad 1-kind nie die mas opkom nie?
30 Julie 2026: Hoe gemaak as jy deur jou kind se skool ingeroep word omdat jou kleintjie blykbaar nie die mas kan opkom in Graad 1 nie? Karin Visser deel haar…
GroeipyneGroeipyne: Borsvoeding
23 Julie 2026: Die Wêreld Gesondheidsorganisasie beveel aan dat mamma’s hulle suigelinge eksklusief borsvoed vir die eerste ses maande ná geboorte. Maar gebeur…
GroeipyneGroeipyne: Musiekterapie
16 Julie 2026: Wat is die waarde van musiekterapie vir kinders se algehele welstand en ontwikkeling. Musiekterapeut Anja Pollard vertel wat dié soort terapie…
GroeipyneGroeipyne: Leesprojek vir Graad R tot Graad 3
9 Julie 2026: Deur vir 'n kind voor te lees en stories te vertel, ontsluit jy soveel meer as net hulle verbeelding. Dis ‘n verrykende ervaring vir sowel leser…
GroeipyneGroeipyne: Oogprobleme by voorskoolse kinders
2 Julie 2026: Sig is een van die mens se vyf tradisionele sintuie. Ons oë help ons om die wêreld om ons te kan sien en verken. Natasha Pieterse, ‘n pediatriese…
GroeipyneGroeipyne: Toepassing van dissipline by voorskoolse kinders
25 Junie 2026: Ouers vind dit soms moeilik om oënskynlike negatiewe opmerkings oor hulle kinders se onaanvaarbare gedrag te aanvaar. Hulle is dadelik op die…
GroeipyneGroeipyne: ‘Leer moet prettig wees’
18 Junie 2026: Wanneer ons dink aan leer, dink ons aan boeke, oefeninge en formele onderrig. Maar is dit wat jong kinders nodig het? Wilna van Rooyen, ‘n…
GroeipyneGroeipyne: Die belangrikheid van speel
11 Junie 2026: Met Wêreld-Speeldag wil die Verenigde Nasies die aandag te fokus op die belangrike rol van speel in kinders se ontwikkeling. Ons praat hieroot…
GroeipyneGroeipyne: Wat doen ons om kinders te beskerm?
4 Junie 2026: Kinderbeskermingsweek is ’n tyd waarin bestek geneem moet word van kinders in onveilige situasies en omgewings, en wat ons as ‘n samelewing kan…
GroeipyneGroeipyne: Irlen-sindroom (Deel 2)
28 Mei 2026: Irlen Sindroom is ’n visuele persepsieprobleem, wat soms verkeerd gediagnoseer word. Irlen-diagnostikus Martelean Venter praat verder oor hoe die…
GroeipyneGroeipyne: Irlen-sindroom (Deel 1)
21 Mei 2026: Irlen-sindroom is ‘n visuele persepsieprobleem, wat verkeerd gediagnoseer kan word. Martelean Venter, is een van slegs drie Irlen-diagnostici in…
GroeipyneGroeipyne 14 Mei 2026
Kinders kan met verskillende leeruitdagings presenteer. Een daarvan is disleksie. Disleksie-terapeut Marguerite Koch verduielik wat hierdie leergestremdheid…
GroeipyneGroeipyne 7 Mei 2026
Arbeidsterapeut Charlene Cruickshank praat oor die rol van arbeidsterapie om kinders se fisieke en emosionele funksionaliteit optimaal te versterk.
GroeipyneGroeipyne 30 April 2026
Konflik binne gesinsverband is onvermydelik. Hoe hanteer ‘n ouer konflik met veral ‘n voorskoolse kind? Voorligtingsielkundige Fiona Doman-Olivier bespreek die…
GroeipyneGroeipyne 23 April 2026
Byna elke nuwe ouer sal kan getuig van slapelose nagte met ‘n nuwe kleinding. Wat het voeding en baba se slaappatrone met mekaar uit te waai? Slaapkonsultant…
GroeipyneGroeipyne 16 April 2026
Wêreld Stemdag word elke jaar op 16 April gevier. Een van die mooiste klanke vir ‘n ouer is dié van ‘n kind. Hanlie Degenaar, spraakterapeut en oudioloog…
GroeipyneGroeipyne 9 April 2026
Om leesbaar te kan skryf, is een van die vaardighede wat al van kleins af vir kinders aangeleer word. Die kollig val op skryf as ‘n basis vir leer, saam met…
GroeipyneGroeipyne 2 April 2026
Volgens die Wêreld Gesondheidsoganisasie is daar wêreldwyd ongeveer 1,25 miljoen kinders tussen 0 en 14 jaar oud wat tuberkulose het. Dr. Cordelia Elly, ‘n…
GroeipyneGroeipyne 26 Maart 2026
Die eerste kwartaal van die 2026-akademiese jaar is verby. Ons fokus op die vorderingsverslag van kinders in kleuterskole.
GroeipyneGroeipyne 19 Maart 2026
Marie Schoeman van Downsindroom SA praat oor die werk wat hulle doen.
GroeipyneGroeipyne 12 Maart 2026
Hoe ernstig is die probleem van gehoorverlies onder Suid-Afrikaanse kinders? Agneta Grove, ‘n oudioloog en spraakterapeut, vertel van navorsing in dié verband,
GroeipyneGroeipyne 5 Maart 2026
Wat is aandagafleibaarheid-hiperaktiwiteitsindroom, en wat is van die wanpersepsies wat steeds hieroor bestaan? Lana Theron, ‘n geregistreerde berader, gee…
GroeipyneGroeipyne 26 Februarie 2026
Hoe hanteer ons gesprekke met kinders oor ingewikkelde onderwerpe soos identiteit, insluiting en ‘n gevoel van behoort? Mari Payne, Seniordirekteur: Opvoeding…
GroeipyneGroeipyne 19 Februarie 2026
Die wêreld kan soms baie wreed wees. Wat ons kan doen om ons kinders veilig te hou en paraat te maak? Ons fokus op lyfie-veiligheid. Wat is dit, en wat is dit…
GroeipyneGroeipyne 12 Februarie 2026
Volgens ‘n internasionale studie wat elke paar jaar gedoen word, is Suid-Afrikaanse kinders swak lesers. Die regering is besig met intervensieprogramme, soos…
GroeipyneGroeipyne 5 Februarie 2026
Dis vandeesweek Nasionale Swangerskap-bewusmakingsweek. Ons weet hoe belangrik ‘n gesonde swangerskap is - nie net fisies nie, maar ook geestelik. Natascha…
GroeipyneGroeipyne 29 Januarie 2026
Suid-Afrika het elf amptelike landstale, met gebaretaal wat ook amptelike erkenning geniet. Kinders word groot in ‘n meertalige omgewing. Hoe raak dit hulle?…
GroeipyneGroeipyne 22 Januarie 2026
Die Minister van Basiese Onderwys , Siviwe Gwarube, het harde woorde laat val oor boeliegedrag, spesifiek by skole. Skole het beleid hieroor, hou praatjies en…
GroeipyneGroeipyne 15 Januarie 2026
Vroeë-kinderontwikkelingskenners gee raad vir akademiese jaar wat voorlê.
GroeipyneGroeipyne 8 Januarie 2026
Sweminstrukteur Ida van Wyk vertel hoekom dit uiters belangrik is om kinders op ‘n jong ouderdom aan swem en waterveiligheid bloot te stel.
GroeipyneGroeipyne 1 Januarie 2026
Is speel net vir kinders? Wat is die voordele verbonde aan ongestruktureerde spel, of te wel vryspel. Spraakterapeut en oudioloog Hanlie Degenaar van die…
GroeipyneGroeipyne 18 Desember 2025
Is skermtyd die nuwe kinderoppasser? Watter uitwerking het dit op kinders? Hanlie Degenaar, ‘n spraakterapeut en oudioloog verbonde aan die Sentrum vir…
GroeipyneGroeipyne 11 Desember 2025
Die skooljaar is verby, en 'n welkome verposing en 'n tyd van samesyn lê voor. Hoe moet ons hierdie tyd die beste benut? Wilna van Rooyen, ’n vroeë…
GroeipyneGroeipyne 4 Desember 2025
Wat het skoolgereedheid met Graad 12-uitslae uit te waai? Ontwikkelingskenner en opvoeder dr. Melodie de Jager verduidelik die verband tussen die twee.
GroeipyneGroeipyne 27 November 2025
Die vakansie is op hande, en baie gesinne gaan op reis na ‘n vakansiebestemming. Hoe gemaak as jy ‘n kleuter of ‘n pienkvoet het? Hoe maak jy reisplanne? Hoe…
GroeipyneGroeipyne 20 November 2025
Hoe beïnvloed fisieke aktiwiteit ‘n kind se skoolgereedheid? Kinderkinetikus Karyna le Roux praat oor die belangrike rol wat beweging en fisieke aktiwiteit…
GroeipyneGroeipyne 13 Oktober 2025
Is jou kind emosioneel gereed vir skool? Ons kyk na die emosionele voorbereiding van jou kind vir Graad 1.
GroeipyneGroeipyne 6 November 2025
Lizette van Huysteen, ‘n vroeëkinderontwikkelinspesialis, praat verder oor die boublokke om ‘n grondslag vir wiskundeprestasie te lê.
GroeipyneGroeipyne 30 Oktober 2025
Lizette van Huysteen, ‘n vroeëkinderontwikkelingspesialis, praat oor die boublokke om ‘n grondslag vir wiskundeprestasie te lê.
GroeipyneGroeipyne 23 Oktober 2025
Natascha Olivier, ‘n dieetkundige en borsvoedingskonsultant, praat oor Nasionale Voedingsweek, en gee raad oor gesonde kos en eetgewoontes.
GroeipyneGroeipyne 2 Oktober 2025
Ouer-opleidingspesialis Heidi Malan praat verder oor ouer/kind-verhoudings.
GroeipyneGroeipyne 25 September 2025
‘n Mens sou dink dat ouerskap natuurlik kom, maar ‘n pienkvoet kom nie met ‘n handleiding nie! Ons fokus op ouer/kind-verhoudings saam met…
GroeipyneGroeipyne 18 September 2025
Die ontdekkingsreis wat ons ouers saam met veral hulle voorskoolse kinders onderneem, is soms deurspek met onsekerhede. Die wêreld lyk soms boos, en rondom ons…
GroeipyneGroeipyne 11 September 2025
Internasional Fetale Alkoholspektrum-afwykingsdag word jaarliks internasionaal op 9 September herdenk. Dis ‘n bewusmaking van die skadelike gevolge van…
GroeipyneGroeipyne 4 September 2025
Ons fokus op die gevreesde siektes, infeksies en infestasies wat by kleuterskole kop uitsteek, en waaroor ons nie graag gesels nie. Wat is…
GroeipyneGroeipyne 28 Augustus 2025
Marita Bezuidenhout, ‘n ma van drie met meer as ‘n dekade se betrokkenheid in die babakos-bedryf, praat oor die oorgang van borsmelk of formulemelk na vaste…
GroeipyneGroeipyne 21 Augustus 2025
Ons fokus op verbeelding, en die impak wat verbeeldingspel op voorskoolse kinders se ontwikkeling het. Wilna van Rooyen, ’n vroeë kinderontwikkelingspesialis…