
Groeipyne: Wanneer moet my kind begin praat?
29 Oktober 2026: Agteros kom ook in die kraal. Dit is ook die geval met kinders se ontwikkelingsvlakke wat van mekaar verskil, en spraak is geen uitsondering nie. Sommige kinders is laat-praters en daar is baie redes hiervoor. Seuntjies praat oor die algemeen ook later as dogtertjies. Spraakterapeut en skrywer, Christien Neser, praat oor genetika, biologiese faktore en omgewingsinvloed.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.