skinny.

Latest / Groeipyne

Groeipyne 12 September 2024

Ons praat verder met dr. Esther Marloth, wat haar doktorsgraad in leerondersteuning verwerf het. Sy het meer as 30 jaar ondervinding, en het die afgelope drie jaar aan 'n boek gewerk wat handel oor die verskillende leerprobleme waarmee onderwysers in die klaskamer worstel.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.