Shows / Maroela-onderhoude

Maroela-onderhoude
Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.
The show, from its episodes
No episode notes yet. Recurring topics, people and starter picks will appear when notes are available.
Typical episode length
11m · median of 183 episodes with a known length
Solo / guest format
Unknown — existing notes name people mentioned, but do not identify hosts or guests.
Recurring topics
No recurring topics established yet.
Recurring people
No recurring people established yet.
Start here
No starter picks yet — no published episodes with audio and a recorded notes hook.
Episodes
Maroela-onderhoudeAmor Vittone terug agter mikrofoon
“Ag, ek praat nie sommer meer oor dáárdie dae nie. Ek dink dis al lankal verby en mense het aanbeweeg. Ek kon gaan lê het, maar my wonde het my gemaak wie ek…
Maroela-onderhoudeHarmonieuse duet ‘eerste van meer’ vir Andriëtte, Herman Kleinhans
“Ek dink dit is die mooi ding van musiek: Elkeen kan ʼn ander betekenis in ʼn lied vind.” Maroela Media
Maroela-onderhoudeJong sangeres van Worcester wil skares met musiek inspireer
“Ek verbaas myself steeds wanneer ek op televisie of in nuusberigte verskyn. Ek dink altyd: Sjoe, Melissa, jy het so ver gekom.” Maroela Media
Maroela-onderhoudeDanny Smoke wys sy romantiese kant
Terwyl Danny in ʼn klein vertrek in sy huis oor sy troudag geskryf het, het hy nie gedink dit sou soveel vreugde en emosies by ander getroude paartjies of…
Maroela-onderhoudeTaai jaar vir Christia inspireer nuwe musiek
“Ek is hierdie jaar deur baie dinge. Ek het my loopbaan weer aan die gang gekry en is deur ʼn egskeiding, so ek is nou meer as ooit vantevore dankbaar vir my…
Maroela-onderhoudeKwartmiljoen pakke sanitêre ware hou meisies in die klas
Die HelpHetta-projek van Helpende Hand verhoed dat meisies tot 55 skooldae per jaar mis en verseker so toegang tot onderwys en drome wat bewaarheid word…
Maroela-onderhoudeGeloof, verlies kerf Lucia se musikale pad
“Dis wonderlik om te sien wat die Here in ʼn mens se lewe kan doen as jy totaal en al oorgee aan Hom.” Maroela Media
Maroela-onderhoudeKos, goeie eetgewoontes sleutel tot bloedsuikerbeheer
In die laaste aflewering van Maroela Media se podsendingreeks oor diabetes, werp twee kenners lig op die impak van eetgewoontes op bloedsuikerbeheer. Maroela…
Maroela-onderhoudeGeloof dryf Len Muller se musiek
“Ek maak musiek uit eie sak en hoop dat iemand iewers aanklank daarby sal vind en dat dit hulle nader aan di Maroela Media
Maroela-onderhoudeProteïenpoeiers: gesonde alternatief of geldmors?
In die tweede episode van Maroela Media se proteïen-podsendingreeks delf ons dieper in die wêreld van proteïenpoeiers en gesels met Chanel Vogl, eienaar van…
Maroela-onderhoudeOnderwysers sê skooltas gee kinders hoop
Elke kind verdien om die eerste dag van die skooljaar met trots te begin, en jy kan dit help moontlik maak. Juffrou Nita Gerber Heyns het die waarde van ʼn…
Maroela-onderhoudeArmand Hofmeyr druk eie stempel af
Pa en seun se musikale genres verskil hemelsbreed, maar albei probeer dieselfde ding deur hul musiek bereik: om Afrikaans as taal te bevorder. Maroela Media
Maroela-onderhoudeAnthonie Bougas se ma vertel van aanvalle op gesin
Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee. Maroela Media
Maroela-onderhoudeGLP-1 – foefie of wondermiddel vir gewigsverlies?
In Maroela Media se jongste episode in ons podsendingreeks oor diabetes, werp Chanelle Retief, ʼn dieetkundige, en dr. Marlé van der Merwe, ʼn algemene…
Maroela-onderhoudeProteïene: Wondervoedingsmiddel of dieetfoefie?
In die eerste episode gesels ons met Chanelle Retief, ʼn dieetkundige en eienaar van die dieetkundige praktyk NutriFundi, oor die boustene van proteïene en of…
Maroela-onderhoudeMarthlé se Kraak Beskuit verower harte, en joune kan ook
Dié voormalige onderwyseres vertel hoe ʼn baksel beskuit haar lewe onherroeplik verander het en bewys het familie, tradisie en ʼn skeppende hand kan die resep…
Maroela-onderhoudeNuwe musiek vir Robbie Wessels in egte storievertelstyl
Robbie Wessels se nuwe vollengte-album het onlangs die lig gesien, maar ná al die jare huiwer hy steeds nie om vir aanhangers die “Leeuloop” “stap vir stap” te…
Maroela-onderhoudeSó vloei musiek in vierde geslag Heuer-musikant se are
“Ek voel baie keer soos ʼn middel waardeur God musiek laat vloei en het dit my missie gemaak om vir Afrikaanse mense musiek te bring.” Maroela Media
Maroela-onderhoudeAfrikaner diaspora wil hul identiteit, taal en kultuur vier
MyHartland is ʼn digitale platform wat Afrikaners wêreldwyd help om hul identiteit, taal en kultuur lewendig te hou. Nicolien Welthagen van die SNI vertel meer…
Maroela-onderhoude'Jesus’-kletsbotte wek etiese vrae onder gelowiges
“Ware kennis van KI kan ons help om die konteks en genre van tekste in die Bybel te verstaan, en gee vir ons ʼn goeie idee van waar die teks in die geskiedenis…
Maroela-onderhoude‘Diabetes nie ʼn resies nie,’ sê jare langer lyer
“Diabetes beïnvloed jou lewe op verskillende maniere. Dit is soos ʼn kleuter in die huis wat voortdurend versorg moet word. My hele lewensuitkyk het verander…
Maroela-onderhoudeEnergieke bootskaatser ry nou Afrikaanse musiekgolf
“Ek hou daarvan om nuwe dinge te probeer en gee nie om om my kop te stamp nie. Ek dink mense moenie so ʼn groot ding maak van goed wat verkeerd loop nie.”…
Maroela-onderhoudeRuan Tennant gee nuwe lewe aan Carike-treffer van ouds
“As kind het ‘Hoeka toeka’ vir my baie vreugde gebring, en Carike is steeds vir my ʼn ikoon. Die liedjie het ʼn lekker skop, en dit het my altyd goed laat voel.”…
Maroela-onderhoudeSkoolbenodighede is die verskil tussen hoop en wanhoop
As ʼn maatskaplike werker het Chandré Oosthuizen al eerstehands die invloed gesien wat iets soos ʼn skooltas op ʼn kind het. Sy het in Maroela Media se ateljee…
Maroela-onderhoude‘Jy is wat jy eet,’ sê dokter oor diabetes
In die eerste episode van Maroela Media se podsendingreeks oor diabetes, werp dr. Marlé van der Merwe lig op die verskille tussen tipe 1- en tipe 2-diabetes…
Maroela-onderhoudeNádine gee Karin Hougaard-treffer nuwe asem
Die sprankelende sangeres vertel in Maroela Media se ateljee sy het aanvanklik net beplan om die liedjie op Steve Hofmeyr se Ikoon-konsert te sing en het nooit…
Maroela-onderhoudePieter Koen terug agter mikrofoon
“Belangrikste van alles was dit vir my ʼn manier om hulde te bring aan ʼn goeie vriend, asook een van die beste Suid-Afrikaanse kunstenaars van sy era.” Maroela…
Maroela-onderhoudeKritiese denke op voorgrond by Affies-redenaars
Affies het vanjaar ʼn allemintige 14 leerders in 15 kategorieë by die ATKV-redenaarskompetisie se landsfinaal gehad. Drie leerders het by Maroela Media in die…
Maroela-onderhoudeKrone-droom word waar vir Danny Smoke
“Die groot verhoog, die ligte – dis alles net asemrowend. Dit is die meeste opwinding wat jy ooit in een vertoning sal beleef.” Maroela Media
Maroela-onderhoudeSangers vorm musiekduo ná liefde op verhoog blom
“Terwyl ons gesing het, het ek haar deur my sonbril dopgehou. Ek het sommer geweet wanneer ons optrede verby is, gaan ons sokkie tot die môrester opkom.”…
Maroela-onderhoudeVier 50-jarige mans wil Afrikaans en die lewe vier
“Dit is 2025, al vier van ons is 50 jaar oud en in 1975 gebore, en Afrikaans is 100 jaar oud. 2025 is die jaar waarin ons al hierdie begrippe kan saamsnoer in…
Maroela-onderhoudeBernice West oor ma-wees en nuwe musiek
“Dit bly ʼn groot voorreg, die voorreg om lewe te kan bring in hierdie wêreld is amazing. Elke keer wanneer ons vir Lua kyk, is daar ʼn gevoel wat mens nie kan…
Maroela-onderhoude‘Elke liedjie vertel eie storie,’ sê Jaid River
“ʼn Mens moet eintlik met oorfone na die liedjie luister, want dan kan jy ervaar hoe kitaarklanke eers in die een oor, dan in die ander opklink. Presies asof…
Maroela-onderhoudeKKNK-verhoog rede vir haar musiekdroom
“Toe my voete op daardie verhoog land, het ek geweet musiek is wat ek wil doen. Ek is baie bevoorreg en geseënd dat ek my musiekdroom voltyds kan najaag.”…
Maroela-onderhoudeJennifer Zamudio vier 25 jaar van musiek
“Die bedryf het verander. Ons as kunstenaars moet daarby aanpas.” Maroela Media
Maroela-onderhoudePassievolle ‘wildewragtig’ Reandi stap plaaspad saam met boere
“Jy is so uitgelewer aan die natuur en die Here se genade, so jy as boervrou moet besef dat daar nie altyd roetine gaan wees nie en dat daar moeilike seisoene…
Maroela-onderhoude'Jy kán’ sê Prop met LIG-konsert vir gestremdes
Hy wil vir mense wat daagliks weens gestremdhede voor unieke uitdagings te staan kom, wys dat hulle dit kán oorkom. Maroela Media
Maroela-onderhoudeCarletonville-sinkgatramp 61 jaar later onthou
Carletonville-sinkgatramp 61 jaar later onthou. Maroela Media
Maroela-onderhoudeZoé spreek tot jong vroue met treffersnit
Uittreksel: “Ek het glad nie die reaksie verwag nie, maar dit is duidelik dat vroue, oud en jonk, by die lirieke aanklank vind. Ek dink dit is ʼn liedjie wat…
Maroela-onderhoudeLiefde, genesing ná fratsongeluk inspireer Heidi se musiek
“Ek lewe elke dag voluit, bid vir wysheid, insig en krag om ʼn mooier mens van binne en buite te wees, om gesonder te leef en om daar te wees vir my kinders.”…
Maroela-onderhoudeMusiekgroep raak kreatief met KI
“Dit sou maande en miljoene rande gekos het, nou het ons dit self binne twee dae geskep.” Maroela Media
Maroela-onderhoudeSlim kosplanne vir kleuterskole op ʼn begroting
Minder suiker, meer kleur en minder vermorsing begin alles met ʼn lysie en ʼn plan. Helpende Hand se span bemagtig kleuterskole met praktiese raad en hulp…
Maroela-onderhoudeLandbouprogram wys fut van ywerige plattelanders
Chris Burgess en sy span vertel stories van mense wat oplossings vir probleme in hul buurte en gemeenskappe aanpak. Maroela Media
Maroela-onderhoudeRoerende Afrika-fliek is Embeth Davidtz se ode aan Afrika
“Ek het self op ʼn plaas grootgeword. Zimbabwe gaan altyd anders as Suid-Afrika wees. Maar ek het geweet ek sou die storie kan vertel. My tyd in Suid-Afrika het…
Maroela-onderhoudeOranjerooi sonsak inspireer musiekgroep se egte klank
“Ek kan onthou ná ʼn dag wat ons musiek in Potchefstroom opgeneem het, het die son net so begin sak. As daar nou een ding is van Potch, dan is dit sy mooi…
Maroela-onderhoudeWanvoeding kan ʼn kind se brein, hart én toekoms steel
Maroela Media het met dr. Marita Serfontein, ʼn geregistreerde dieetkundige, en Danelle du Plessis, koördineerder van Helpend Hand se Kosblikkie-projek, gesels…
Maroela-onderhoudeJong groep Nikotien vind voete op Afrikaanse rockmusiektoneel
Die groep, wat tussen hulle “meer grade as lede” het, het ontmoet as studente aan die Noordwes-Universiteit in Potchefstroom. Maroela Media
Maroela-onderhoudeHelpende Hand voed hoop, drome met Kosblikkie-projek
Honger kinders sukkel om te leer, maar Solidariteit Helpende Hand wil dit verander, een kosblikkie op ʼn slag. Kom luister hoe ʼn eenvoudige kosblikkie ʼn kind se…
Maroela-onderhoudePitt-sjarme in supersoniese renjaerfliek sal spoedvrate sus
Een van die beste renjaerrolprente ooit. Maroela Media
Maroela-onderhoudeNuwe horisonne wink vir Vrystaatse sanger Rudo
“Die liedjie vat ʼn baie groot deel van my lewe saam. My vrou kom van Pretoria af, en nadat ek ʼn paar keer vir haar gaan kuier het, het ek vir haar gesê dat ek…
Maroela-onderhoudeUitdagende Vryfees-toneelstuk werp lig op mensehandel
“Met goed soos Joshlin Smith se saak het die kwessie rondom mensehandel vir baie mense ʼn realiteit begin word, en ons het besluit ons gaan in die diep kant…
Maroela-onderhoudeSnit kry ‘nuwe wiele’ vir Afrikaans 100
“Ek wou nooit in Afrikaans skryf nie, want ek was bang om die taal aan te vat. Al is dit my moedertaal, moes ek leer hoe om daarin te skryf en ek moes oefen…
Maroela-onderhoudeVry om ander te bevry: Verslawingsberader ken pad van pyn
“Jou getuienis bewys aan ander dat jy dieselfde dinge oorkom het wat hulle gevange hou, en juis dít maak dit vir hulle makliker om dit ook te oorkom.” Maroela…
Maroela-onderhoude‘Tyd vir dieper dinge,’ sê gewilde kletsrymer oor musiek
“Ek wil musiek maak wat mense veilig genoeg laat voel om ná ʼn optrede na my toe te kom en te sê dat hulle deur iets gaan. Dan sal ek sê: ‘Oukei, kom ons…
Maroela-onderhoudeVaderskap breek nuwe wêreld vir Refentse oop
Die dag wat Refentse pa geword het, het sy hele lewe verander. Maroela Media
Maroela-onderhoudeGesinne van verslaafdes verdien ook berading
“Navorsing toon dat verslawing van generasie tot generasie oorgedra word en dat dit aangeleerde gedrag is. Dis nie net die verslaafde wat in so ʼn siklus…
Maroela-onderhoudeLuister | Kabouterbos Kleuterskool is die plek waar kleintjies in Afrikaans kan gedy
Op 1 Julie open ʼn unieke Afrikaanse kleuterskool sy deure in Pretoria. Hier lê visie, waardes en hoop agter ʼn ruimte wat kinders se groei wil bevorder. Kom…
Maroela-onderhoudeStoepstories | Geloofsprong lei SA gesin na ‘idilliese eilandlewe’ in Mosambiek
“Ek dink hulle is stomgeslaan en kan nie glo hoe ons leef nie, maar hulle is ook mal daaroor. Dit is pragtig, dis teen die see met palmbome oral. Ek dink hulle…
Maroela-onderhoudeIs dit tyd vir ʼn nuwe Afrikaanse verjaarsdagliedjie?
Kom luister ook na die onderhoud met Morné van Emmenes, bemarkingshoof by Virseker. Hy het in Maroela Media se ateljee kom kuier en met Mizanne van Wyk gesels…
Maroela-onderhoudeVervolgingsondag plaas kollig op Christene se nood in Afrika
Die kerk in Afrika is die grootste en jongste ter wêreld, tog ervaar dit tans ʼn ongekende aanslag. Geopende Deure Suider-Afrika wil met die herdenking van…