Shows / Maroela-onderhoude

Maroela-onderhoude
Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.
The show, from its episodes
No episode notes yet. Recurring topics, people and starter picks will appear when notes are available.
Typical episode length
11m · median of 183 episodes with a known length
Solo / guest format
Unknown — existing notes name people mentioned, but do not identify hosts or guests.
Recurring topics
No recurring topics established yet.
Recurring people
No recurring people established yet.
Start here
No starter picks yet — no published episodes with audio and a recorded notes hook.
Episodes
Maroela-onderhoudeUitmekaardryf nie einde van huwelik, meen kenner
Alle huwelikspare loop die gevaar om mettertyd uitmekaar te dryf, maar volgens ʼn huweliksberader kan dit oorkom word, mits iets ergers nie plaasgevind het nie…
Maroela-onderhoudeDirk wys dieper kant met nuwe snit
“Ek wil deur die liedjie die hoop bring dat mense in ʼn soortgelyke situasie iemand sal vind wat daardie seer deur liefhê sal laat verdwyn. Ek het nie weer…
Maroela-onderhoude‘Kweek van kleins af ʼn lesertjie’
Maroela Media gesels met Coralie Vermaak, ʼn spraak-en-taalterapeut en oudioloog, oor die belangrikheid om kinders van ʼn jong ouderdom af aan boeke en lees…
Maroela-onderhoudeHettie en Louis Brittz gee hoop vir gesinne in haastige wêreld
“God is nie klaar met jou gesin nie, want Hy is steeds besig om dit elke dag te vorm.” Volgens Hettie en Louis Brittz begin dit nie by kitsoplossings nie, maar…
Maroela-onderhoudeNuwe vryheid as mens, kunstenaar inspireer Elandré
“Ek dink ek is dit aan die mense verskuldig om myself so elke nou en dan ongemaklik te maak. Dit maak ʼn mens beter.” Maroela Media
Maroela-onderhoudeMarno speel sonder huiwering met klanke, lirieke
“Ek hou van die liedjie, want dit klink anders as wat ek nou skryf. Ek weet nie eers of ek nog só skryf nie. Dit is ʼn hele ander styl.” Maroela Media
Maroela-onderhoudeHelpJag | Bakkies Botha, sportlegendes slaan kolhou vir kosprojek
Kom luister hier hoe Margolé Riekert, hoof van Solidariteit Helpende Hand se projekte, die hart agter HelpJag verduidelik. Maroela Media
Maroela-onderhoudeTV-rol verdiep akteur se eie reis met ADHD
Waar hy verlede jaar kykers laat bloos het as ʼn sagmoedige spiertier in “Khaki Fever”, hoop die akteur Abel Knobel om nou met sy nuwe rol harte te raak en…
Maroela-onderhoudeAfghaanse vrou: ‘Ek het die God gevind wat my raaksien’
Haar man is geskiet, haar vriende het haar heeltemal verstoot en sy moes met ʼn baba uit Afghanistan vlug. Tog sê Zakie* sy het in haar donkerste oomblikke “die…
Maroela-onderhoudeAlternatiewe kunstenaar bring hulde aan rolmodel
“Riku het ʼn baie spesiale plek in my hart, en dit was vir my belangrik om hom deur die liedjie te vereer.” Maroela Media
Maroela-onderhoudeSielkundige fenomeen inspireer sanger
“Ek hoop dat ek deur die liedjie mense sal kan bewus maak van die seer wat hulle ervaar, en dat dit dalk tot die besluit sal lei dat hulle met iemand sal gaan…
Maroela-onderhoudeVrouegroep samel geld in vir individue in nood
“Ons wou ʼn gemaklike, glansryke platform skep waar vroue van verskillende ouderdomsgroepe bymekaar kan kom, ʼn heerlike tyd kan hê en terselfdertyd ʼn verskil…
Maroela-onderhoudeLeah leef teaterdroom in nuwe musiekvideo
“Ek wou nog altyd ʼn musiekvideo in ʼn teater skiet.” Maroela Media
Maroela-onderhoudeDié stoele se stories moet vertel word
Sy het al bykans duisend Transvaalse meubelstukke opgespoor, maar glo daar is nog juwele wat ontdek moet word. Maroela Media
Maroela-onderhoudeMusikant Dani Villé skryf eerlik oor vriendskap
“Met ʼn terugblik op die vriendskap het ek egter besef dat sy eintlik baie selfbewus was, en dit het vir my voorgekom asof sy baie omgegee het vir haar beeld en…
Maroela-onderhoudePa-en-dogter-liefde inspireer Prop se nuwe treffer
“Ek het dit aanvanklik as ʼn liefdesbrief aan my dogter geskryf.” Maroela Media
Maroela-onderhoudeDuo sing vir broodwinners in buiteland
“Ons land is in ʼn situasie waar boere oorsee moet gaan werk om te oorleef, terwyl dit dalk nooit die plan was nie.” Maroela Media
Maroela-onderhoudeLiefdesliedjie op skrywerskamp gebore
“Alles vir ʼn oomblik” is nie jou deursnee-liefdesliedjie nie, aangesien dit ʼn mengsel van angstigheid en positiwiteit oor die liefde bevat. Maroela Media
Maroela-onderhoudeSangersvriende sing oor Groot Trek
“Ek weet nie of kinders nog baie oor die Groot Trek op skool leer nie, so kom ons sing daaroor.” Maroela Media
Maroela-onderhoudeJakkie Louw wil vir jou kinders stories vertel
“Daar is te min nuwe Afrikaanse stories vir kinders. Ek het ʼn lekker klomp stories wat nooit gaan opraak nie.” Maroela Media
Maroela-onderhoudeJo Black gaan HelpJag om kinders te voed
“Ons almal wil iets goeds doen, almal wil ʼn verskil maak. Daar is drie goed wat jy kan gee: iets, jou tyd of geld.” Maroela Media
Maroela-onderhoudeAlmero betower weer met ‘Een keer om die son’-klankbaan
“Wat my hierdie keer veral opgewonde maak, is dat die tweede seisoen meer ligte oomblikke, maar ook genoeg donker oomblikke bevat.” Maroela Media
Maroela-onderhoudeTwee dekades later: Deon Groot oor musiek, inspirasie en ‘Seisoene’
Deon gesels met Mizanne van Wyk in Maroela Media se ateljee oor sy nuwe album, die duur lesse wat hy in sy loopbaan geleer het en waaruit hy sy inspirasie put…
Maroela-onderhoudeMusiekduo HKJK sing van Bosveld-vryheid
“‘Bosveldnooi’ het ʼn Appel- Afrikaanse musiekgevoel. Dit is ʼn kommersiële Afrikaanse liedjie met ʼn kinkel. Daar is eintlik net een manier om dit te beskryf, en…
Maroela-onderhoudePotchefstroomse duo volg in Die Piesangskille se spore
Die duo verwys na hul aande van musiekmaak op die plot as “stam-aande”, en dis hoeka by een van hierdie sessies wat Johan, Zander en Die Heuwels Fantasties…
Maroela-onderhoudeHoop, genesing en tweede kanse in ‘EKODS 2’
“Die plan en droom van die begin af, was om die storie verder te vertel. Ons het al in die skryfproses vir die eerste seisoen storielyne vir ʼn tweede reeks…
Maroela-onderhoudeNuweling droom van enkelpad in musiekbedryf
“Musiek is definitief my grootste passie en iets waarvoor ek baie lief is. Ek beplan beslis nie om op te hou met musiek wanneer ek klaar is met skool nie.”…
Maroela-onderhoudeRian van Heerden: ‘Ek sal nooit skaam wees om te sê ek is ʼn Afrikaner’
“Hierdie reeks is een wat my baie na aan die hart lê en is geweldig belangrik vir Suid-Afrikaners en die situasie waarin ons ons tans bevind.” Maroela Media
Maroela-onderhoudeLuister | Jesus se geboorte ‘die grootste Kersgeskenk’
“Dit klink dalk soos ʼn cliché, maar dit is wat ons aan ʼn ewige hoop verbind. Ons enigste troos in lewe en dood is om aan Jesus Christus te behoort. Dít is…
Maroela-onderhoudeHoe vier jou gesin Kersfees?
“Ek wil elke gesin uitdaag om regtig moeite te doen om tyd te neem om op die boodskap van Kersfees te fokus.” Maroela Media
Maroela-onderhoudeJaar van ‘groot genade, geleenthede’ vir Bobby
“Kyk, ek het hierdie jaar maar net weer besef ons moet die Groot Outeur se pen vertrou. Hy skryf die storie van jou lewe, en dankie tog daarvoor.” Maroela Media
Maroela-onderhoudeGee ʼn Bybel, verander ʼn lewe
Vir vervolgde gelowiges kan ʼn enkele Bybel die verskil tussen wanhoop en volharding wees. Jy kan help om God se Woord in die hande van iemand te plaas wat hul…
Maroela-onderhoudeGroei weer só nader aan jou huweliksmaat
“Geskeduleerde aktiwiteite toegespits op gehaltetyd sal die paartjie dadelik weer nader aan mekaar bring.” Maroela Media
Maroela-onderhoudeOns Winkels vier jaar van groei, danksy jou skenkings en aankope
Elke item wat jy aan Helpende Hand se Ons Winkels skenk of daar koop, word omgesit in kanse, hulp en hoop vir ander. Maroela Media
Maroela-onderhoude‘Wicked’-opvolgfliek vir ma’s en dogters aanbeveel
Alhoewel glansryk en beeldskoon – iets wat moderne gehore, veral ma’s en hul dogters, betower – raak die rolprent soms selfvertroetelend en te lank met ʼn…
Maroela-onderhoudeDie huwelik en intimiteit | Episode 1: Praat met jou maat
Intimiteit is nie iets wat vroeër jare juis bespreek is nie, daarom heers daar baie wanindrukke rondom die onderwerp, meen huweliksberader Louise Ehlers in…
Maroela-onderhoudeDie huwelik en intimiteit | Episode 5: Platoniese aanraking
Hierdie platoniese aanrakings speel ʼn groot rol in die huwelik, aangesien dit emosionele sekuriteit en intimiteit bevestig. Maroela Media
Maroela-onderhoudeDie huwelik en intimiteit | Episode 4: Liefdestale
“Om The Five Love Languages deur Gary Chapman saam met jou huweliksmaat te lees, is ʼn briljante manier om te help bepaal watter liefdestale vir jou van meer…
Maroela-onderhoudeDie huwelik en intimiteit | Episode 3: Seksuele geweld
“Die huweliksmaat wat die trauma deurgemaak het, moet ook deur die proses leer om hul uitkyk op intimiteit te verander. In die verlede was dit iets wat hulle…
Maroela-onderhoudeDie huwelik en intimiteit | Episode 2: Jou maat en verslawing aan porno
In episode twee van Maroela Media se podsendingreeks oor intimiteit in die huwelik, bespreek leraar Ian Dubery verslawing aan pornografie vanuit ʼn Christelike…
Maroela-onderhoudeDie huwelik en intimiteit | Episode 6: Voorhuwelikse kursusse, wittebrood
“Julle moet leer hoe om hierdie heilige spasie wat die Here vir jou as man en vrou gegee het te respekteer en sodoende die volle voorregte daarvan te benut.”…
Maroela-onderhoudeGuinness-wêreldrekord vir kankervegters beplan
Dit is ʼn reuse-uitdaging, aangesien die span mik om ʼn allemintige 6 000 unieke strikkies op ʼn Renault Duster te plak. Maroela Media
Maroela-onderhoudeLuister | Driemanskap sing oor nostalgie van seevakansies
“Ons het so drie jaar gelede saam aan musiek begin skryf, en dit het ʼn rukkie gevat om ons klank te vind. Ons is uiteindelik op ʼn plek waar ons van ons musiek…
Maroela-onderhoudeHoop, kreatiwiteit in gospelsnit verken
“Ons wil vir Afrikaanse mense in hul eie taal ʼn uitdrukking van kerk wees.” Maroela Media
Maroela-onderhoudeDirk Kotzé oor Hartland Akademie
Dirk Kotzé, burgemeester van die Mosselbaai-munisipaliteit, reageer op berigte oor Hartland Akademie. Maroela Media
Maroela-onderhoude‘Verjaarsdaggeskenk-liedjie’ word Jak se jongste uitreiking
“Ek het aanvanklik vir hom half skertsend gevra of hy dit nie sommer met kunsmatige intelligensie wil doen nie – dis mos deesdae maklik om ʼn liedjie self te…
Maroela-onderhoudeLuister | ‘Onvermydelike stiltes’ inspireer musikant Karla Bosch
Die musikant Karla Bosch gesels in Maroela Media se ateljee oor haar nuwe album. Maroela Media
Maroela-onderhoudeNuwelingsangeres skryf emosioneel oor geslagsgeweld
“Dit maak my uiters emosioneel om te weet dat dit ander vroue se werklikheid is.” Maroela Media
Maroela-onderhoudeIrene-Louise verruil tekkies vir pienk vellies
“Wat mense in die musiekvideo sien, is eintlik nie toneelspel nie, want ek is nie gemaak vir die plaaslewe nie.” Maroela Media
Maroela-onderhoudeSprokiesverhale kry nuwe lewe in Afrikaanse pantomime
“Dis so te sê ʼn sing-dans-saamskree- Suid-Afrikaanse weergawe van ʼn sprokie met baie komedie – gesinsvermaak geskik vir almal.” Maroela Media
Maroela-onderhoudeDís ‘Troumateriaal’ vir Brendan Peyper
Brendan Peyper het in Maroela Media se ateljee gesels oor sy jongste kortspeelalbum, sy pad in die bedryf, voorlopige sekwestrasie en die trek terug Pretoria…
Maroela-onderhoudeVanes-Mari delf geestelik met eie parfuum
“Reuk kan herinneringe en emosies ook teweegbring. As jy in ʼn ou huis instap of iets spesifieks ruik, ontlok dit soveel meer.” Maroela Media
Maroela-onderhoudeBlackbyrd se Tasha verken solopad
Tasha Zaaiman gesels in Maroela Media se ateljee oor haar pad as solokunstenaar, haar jongste enkelsnit en die geestelike ervaring wat sy in haar tyd op “Die…
Maroela-onderhoudeMOS beskerm moedertaalonderrig met nuwe skool in Pta
Roedolf van der Westhuizen, uitvoerende hoof van Die MOS Inisiatief, en Lerina van Rensburg, hoof van Enso Akademie in Wonderboom, Pretoria het met Esté Meyer…
Maroela-onderhoudeNederige sakeman gee terug ná hy entrepreneurskompetisie wen
“Die Here was nog altyd goed vir my en my gesin, Hy’t nog altyd vir ons gesorg. Hierdie prysgeld is natuurlik wonderlik, maar dit het vir my gevoel soos ʼn…
Maroela-onderhoudeMOS brei Afrikaanse aanlyn onderrig uit na grondslagfase
Roedolf van der Westhuizen, uitvoerende hoof van Die MOS Inisiatief, het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor hoe Afrikaanse onderwys in ʼn…
Maroela-onderhoudeOrganisasie wil veterane se menswaardigheid herstel
Behoorlike behuising is ʼn uitdaging vir talle veterane en daarom het die VAF huise in Klerksdorp, Roodepoort en Krugersdorp waar veterane kan woon teen ʼn lae…
Maroela-onderhoudeAitsa-toekennings kry nuwe baadjie
Die Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings is al die afgelope paar jaar ʼn hoogtepunt op die Afrikaanse musiekkalender. Maroela Media
Maroela-onderhoudeBorrelende musikant Just Mia wil ‘vreugde wek’
“Ek is nog altyd baie geseënd met ʼn vreugdevolle gesindheid. Almal ken my as ʼn gelukkige mens." Maroela Media
Maroela-onderhoudeGesin, geloof dra kankeroorwinnaar op genesingspad
Toe Nicoleen Thirion (52) vyf jaar gelede met borskanker gediagnoseer is, het haar lewe vir ʼn oomblik byna stilgestaan. As iemand met geen ervaring van dié…