Shows / Maroela-onderhoude

Maroela-onderhoude
Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.
The show, from its episodes
No episode notes yet. Recurring topics, people and starter picks will appear when notes are available.
Typical episode length
11m · median of 183 episodes with a known length
Solo / guest format
Unknown — existing notes name people mentioned, but do not identify hosts or guests.
Recurring topics
No recurring topics established yet.
Recurring people
No recurring people established yet.
Start here
No starter picks yet — no published episodes with audio and a recorded notes hook.
Episodes
Maroela-onderhoudeRonell Erasmus: ‘My tyd wat ek met Here praat’
Die gewilde geestelike sangeres se volledige musiekkatalogus is nou op alle digitale platforms beskikbaar. Maroela Media
Maroela-onderhoudeSkoolSlim | Wat lê werklik agter ’n kind se gedrag?
’n Moeilike kind probeer soms iets sê wat hy of sy nie in woorde kan uitdruk nie. In die jongste episode van “SkoolSlim” kyk Lourindi Nel na trauma, gedrag en…
Maroela-onderhoudeCordelia wys hart vir country met nuwe album
Sy het ’n verskeidenheid genres in gedagte gehad terwyl sy geskryf het, en daar is ’n hele paar ballades en lekker “boot scoop”-countryliedjies waarop ’n mens…
Maroela-onderhoude‘Verlore seun’ Rudi Claase vind weer sy stem
Die afgelope vier jaar was die bekroonde liedjieskrywer en sanger Rudi Claase meer in die hospitaal as wat hy in die ateljee was, maar hy het onlangs…
Maroela-onderhoudeUnieke liefde tussen seun, hond in boek oor disleksie
Vir Elana Barker, skrywer van 'Die miere maak amok', was dit ’n manier om haar seun Jan se diagnose met disleksie te verwerk en verstaan. Maroela Media
Maroela-onderhoudeDissipelskap leefwyse, roeping vir alle Christene
“Tye het verander, maar die mens se aard het nie, dus is die Bybel steeds van toepassing,” sê Ewan Oberholzer oor die besluit om Jesus te volg. Maroela Media
Maroela-onderhoudeVan Brakanjan tot Wrakinjan
’n Goedkoop kitaar, ’n Green Day-konsert en ’n naam wat deur “Brakanjan” geïnspireer is. Só het die alternatiewe Afrikaanse musiekgroep Wrakinjan ontstaan…
Maroela-onderhoude‘Verlammende vrees’: ‘7de Laan’-aktrise maak hart oop oor borskanker
Op 16 April vanjaar het Carina Nel se lewe in ’n ommesientjie verander, toe ’n roetineborsondersoek skielik ’n verbete stryd teen borskanker geword het…
Maroela-onderhoudeSkoolSlim | Kan KI onderwysers vervang?
Kan KI kinders help om beter te dink, of dink dit namens hulle? Valentyn van der Merwe van die SOS gesels met dr. Leandie Bräsler oor KI se plek in die…
Maroela-onderhoudeSkoolSlim | Is jou kind gereed vir graad 1?
Skoolgereedheid gaan oor veel meer as letters en syfers. Dr. Melodie de Jager, stigter van die Mind Moves Instituut, gesels met dr. Leandie Bräsler van die SOS…
Maroela-onderhoudeDeur koeëls en myntonnels op zama-zamas se spoor
Ná meer as ’n dekade se ondersoekwerk vertel joernalis Graham Coetzer in sy nuwe boek van die georganiseerde misdaad, uitbuiting en groot geld agter…
Maroela-onderhoude‘Pleegsorg is my roeping,’ vertel Bianca (24)
“Ons glo dat elke kind die geleentheid moet hê om in ’n liefdevolle gesin groot te word.” Maroela Media
Maroela-onderhoudeBorskankerdiagnose: ‘Dan gaan jy op jou knieë’
Toe fase-3 borskanker in 2022 by die 33-jarige Edith du Toit van Lichtenburg in Noordwes gediagnoseer is, was haar eerste gedagte: “Wat van my kinders?”…
Maroela-onderhoudeRuhan gee stem aan verlies, verlange
“Met ‘Pa vir Kersfees’ bring Ruhan ’n bekende heldeverhaal opnuut na vore en gee hy woorde aan die verlange om iemand nog net een keer te sien, te hoor of vas…
Maroela-onderhoudeOllyvans skink dubbel met solo-debuut
Ollyvans vervaardig al jare lank agter die skerms musiek vir kunstenaars soos Juan Boucher, Tasché en Refentse en het ook die groep Red Sheep se treffersnit…
Maroela-onderhoudeTim Theron aksieman in nuwe Deon Meyer-reeks
“Die ambisie was van die begin af om iets groots te doen. Suid-Afrikaans, maar op ’n internasionale skaal.” Maroela Media
Maroela-onderhoudeStudent vat verkope van handboeke, skep wen-sakeplan
Die 21-jarige Darren Minders het met Die Boekemark die kategorie vir nuwe ondernemingsidees in Akademia se 2026-sakeplankompetisie gewen. Esté Meyer Jansen van…
Maroela-onderhoudeZaan, Kurt draai saam op dansvloer
Kurt en Zaan, wat ’n hegte band gevorm het tydens die vervaardigingsproses van “Meisie meisie”, vertel die verfilming van die musiekvideo was groot pret…
Maroela-onderhoudeGeliefde oud-Springbok Kitsie skryf sy pad na vrede
Die “Bomb Squad”, twee Wêreldbeker-toernooie, moeilike tye en ’n loopbaan wat onverwags tot ’n einde gekom het. Steven Kitshoff kyk terug op die pad wat hom…
Maroela-onderhoude‘Skoon bladsy’ vir nuwe Afrikaanse skool in Hartenbos
Vir Hennie Louw is die geleentheid om ʼn splinternuwe skool te help bou meer as bloot die volgende stap in sy loopbaan. Dit raak ook aan ʼn baie persoonlike…
Maroela-onderhoudeRegstudent met musiekdrome laat Dozi-treffer herleef
Nadat Jolan van Vuuren Akademia se talentkompetisie gewen het, het hy die kans gekry om ʼn liedjie saam met Johan Vorster te vervaardig. Maroela Media
Maroela-onderhoude‘Dít maak jou koelboks koning,’ sê Snotkop
Snotkop en Ricus Nel is terug met nog ʼn liedjie ná die wegholsukses van “Boerepompie”. Maroela Media
Maroela-onderhoudeNuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’
“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek…
Maroela-onderhoude‘Kontras van menslikheid’ inspireer Janie, Hunter
Op byna 42 is Janie Bay uiters gemaklik in haar vel, en haar nuwe musiek weerspieël waar sy haar tans in haar lewe bevind. Maroela Media
Maroela-onderhoudeGeliefde omroeper sing oor wat agter die masker skuil
“Ek dink ons almal is ʼn bietjie onafgerond. Ons sit ʼn masker op en gee voor dat ons lewe perfek is, veral in die hedendaagse tyd waar ons onsself met ander op…
Maroela-onderhoude‘Skadumeisie’: Oplaas bevryding ná jare van seer
Die boek word beskryf as nie net ʼn oorlewingsverhaal ná verslawing, verkragting en selfvernietigende gedrag nie, maar ook ʼn storie van hoop en ʼn herinnering…
Maroela-onderhoudeSkoolSlim | Belê in die menswees van jou kinders
ʼn Sterk skool word nie net deur goeie uitslae en sportprestasies gebou nie. In dié episode van "SkoolSlim" gesels Pieter Rademeyer oor die redes waarom…
Maroela-onderhoude‘Misofo-wat?’ Daar ís hulp as geluide jou wil gek maak
Vir die meeste mense is die geluide van iemand wat kou, sluk of met ʼn pen tik bloot deel van die alledaagse lewe. Vir mense met misofonie kan dieselfde geluide…
Maroela-onderhoudeSkoolSlim | Om te lees is om te verstaan
In hierdie episode van “SkoolSlim” verduidelik Lotta Engelbrecht waarom ʼn liefde vir lees reeds in die vroeë kinderjare begin en hoe ouers en onderwysers saam…
Maroela-onderhoudeOp die spektrum | ‘Oneindige uitdagings, maar daar is hoop’
In die tweede episode van “Op die spektrum” gesels die Müller-gesin van Pretoria oor hul seun se aanvanklike diagnose van outisme en verduidelik breedvoerig…
Maroela-onderhoudeOp die spektrum | ‘Vroeë diagnose, regte dokters van kardinale belang’
In die eerste episode van “Op die spektrum” gesels die Müller-gesin van Pretoria oor hulle ervaring met die diagnose van outisme en gee praktiese raad vir…
Maroela-onderhoudeSkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?
Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS)…
Maroela-onderhoudeSkoolSlim | Helen Zille sê sterk skole vra sterk gemeenskappe
In dié episode van “SkoolSlim” gesels dr. Leandie Bräsler en Helen Zille oor waarom ouers, skole, gemeenskappe en plaaslike regering almal ʼn rol speel om…
Maroela-onderhoude‘Negatiewe musiek’ inspireer musiekgroep Nikotien
“Wat ons eintlik met die liedjie wil sê, is dat dit oukei is om jouself in negatiewe musiek en negatiewe emosies te verloor.” Maroela Media
Maroela-onderhoudeStap in Totius se spoor met Koepel-Klop
Koepel-Klop vind op 1 Oktober om 10:00 plaas. Dit koste beloop R550 per persoon, en die roete duur ongeveer twee uur. Maroela Media
Maroela-onderhoudeMaeztro, Loufi laat die boere ‘rave’
“Ek het begin wonder hoe dit sal lyk as die boere ‘rave’, want hulle het al genoeg gery.” Maroela Media
Maroela-onderhoudeMensdom se ‘innerlike geveg’ inspireer sanger
“Iets wat my egter stom laat, is te midde van hierdie teenstrydigheid is daar altyd hoop. Die mens bring altyd hoop, maak nie saak wat in die wêreld aangaan…
Maroela-onderhoudeSkoolSlim | Kultuur en kapitaal werk saam in ons skole
Kan ʼn sterk skoolkultuur belangriker as kapitaal wees? Volgens Henk Schalekamp, besturende direkteur van Kanton Beleggings, is die antwoord ʼn besliste ja. In…
Maroela-onderhoudeSkoolSlim | Robotika in die klaskamer begin nie by ʼn robot nie
Dit is ʼn praktiese SkoolSlim-episode vir onderwysers wat graag met robotika wil begin, maar onseker is hoe om die eerste tree te gee. In dié episode van…
Maroela-onderhoude‘Totale wanbalans’ in skolesport
Wanneer word skolesport ʼn belegging in kinders, en wanneer word kinders ʼn belegging in skolesport? Maroela Media
Maroela-onderhoudeADHD dikwels eers in volwassenes raakgesien
Vir baie mense kom ʼn ADHD-diagnose eers in volwassenheid, nadat jare se uitstel, wanorganisasie en oorweldiging begin opstapel. ʼn Kenner sê die simptome was…
Maroela-onderhoudeSkoolSlim | Berei ons skole kinders regtig vir die toekoms voor?
Is Afrikaanse skole besig om kinders vir môre se werkswêreld voor te berei, of werk ons steeds volgens ʼn model wat vir gister ontwerp is? Maroela Media
Maroela-onderhoudeWynand Strydom wil herkoms bewaar met nuwe album
“Ek wil mense graag weer herinner aan waar ons vandaan kom. Nie om in die verlede te leef nie – ek dink dit is belangrik om op die toekoms te fokus – maar…
Maroela-onderhoudeCarley se musiek word saam met haar groot
Carley se jongste enkelsnit, “Wag vir jou”, is meer as net nog ʼn liedjie. Ná haar oorwinning in ʼn talentkompetisie, ʼn droomreis wat wink en selfs ʼn rol in ʼn…
Maroela-onderhoude‘Ouers, onderwysers moet in vennootskap werk’
Om kinders groot te maak is nie net ʼn werk vir die skool of ʼn werk vir ouers nie. “Dit is regtig ʼn vennootskap,” sê die onderwysnavorser Johnell Prinsloo in…
Maroela-onderhoude‘Koop ʼn bakkie’ sing Dassie en Robbie
“Bakkies speel ʼn groot rol in die Suid-Afrikaanse kultuur, veral omdat mense se voertuie ʼn deel van hul identiteit uitmaak.” Maroela Media
Maroela-onderhoudeSonder Onderbroeke wil ‘alternatief bly’
“Ons is dankbaar vir die vryheid wat ons platemaatskappy ons gee om met ons musiek te eksperimenteer.” Maroela Media
Maroela-onderhoude‘Groot voorreg’ vir Skryf’it-wenner wat nou beoordelaar is
“Ek het baie mense aangemoedig om vir vanjaar se kompetisie in te skryf, juis omdat die ervaring vir my so waardevol was.” Maroela Media
Maroela-onderhoudeSkoolSlim | Skoolgereedheid gaan oor meer as ouderdom
Jou kind kan dalk al tot 100 tel, maar is hy of sy emosioneel gereed vir die eerste jaar van ʼn skoolloopbaan? Maroela Media
Maroela-onderhoudeAanbiddingsfees eersdaags gevier
“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie…
Maroela-onderhoudeHoe raak aftrede jou huwelik?
“Dis ʼn goeie idee om, voordat julle aftree, behoorlik te gesels oor wat elkeen se verwagtings oor aftrede is, want daar is ʼn groot kans dat die idees nie met…
Maroela-onderhoudeHoe kies ek ʼn skool vir my outistiese kind?
Om die regte skool vir ʼn kind op die outismespektrum te kry, kan ʼn reuse-uitdaging wees as ʼn ouer nie weet waar om te begin nie, sê prof. Suzanne Bester…
Maroela-onderhoude‘Vir weer’: Christia Visser se digbundel rou, eerlik
Christia Visser het haar jongste digbundel, “Vir weer”, geskryf terwyl sy deur ʼn egskeiding gegaan het. Sy probeer sin maak van verlies, verandering en van…
Maroela-onderhoudeWanneer een ouer tuisbly: die risiko vir huwelike
Die besluit dat een ouer tuisbly om kinders groot te maak, klink vir baie gesinne na die ideale oplossing. Huweliksberader Louise Ehlers waarsku egter dat dié…
Maroela-onderhoudeSkoolSlim | Kwytskelding, skoolgeld en finansiële druk op Afrikaanse skole
Skoolgeld bly vir baie Afrikaanse skole die verskil tussen oorlewing en agteruitgang. Tog verstaan ouers nie altyd hoe afhanklik openbare skole van dié…
Maroela-onderhoudeSkoolSlim | Hoe bly goeie skole finansieel staande?
Afrikaanse skole staan onder toenemende finansiële en regulatoriese druk, terwyl staatssteun afneem en administratiewe vereistes toeneem. In dié episode van…
Maroela-onderhoudeBrug na hoop: Projek gee kinders nuwe kans
“By ‘Bemagtig ʼn kind’ bou ons doelbewus ʼn brug wat kinders help om uitdagende omstandighede oor te steek na ʼn toekoms vol hoop, stabiliteit en geleenthede. Ons…
Maroela-onderhoudeKan ʼn huwelik herstel ná ʼn buite-egtelike verhouding?
“Die moeilikste deel van die proses is om te vergewe en weer vertroue op te bou. Absolute eerlikheid van albei se kant af is ook nodig vir die herstelproses.”…
Maroela-onderhoudeAfrikaanse toppresteerders skitter in SOS se nuwe nasionale ranglys
Agter elke matriekpunt skuil ʼn storie van harde werk. Hugo Vermeulen, hoof van opleiding by die SOS, het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor die…
Maroela-onderhoude‘Help, graad 4 is hier!’
“Graad 4 is dikwels ʼn groter aanpassing as graad 1,” sê Unine Laas, Grondslagfasespesialis by die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum, in Maroela Media se…