Shows / Wiele2Wiele

Wiele2Wiele
Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in "Wiele2Wiele" die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke. Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening.
Episodes
Wiele2WieleWiele2Wiele ry Jetour X70 Plus
Vir hierdie week se episode van Wiele2Wiele skop hulle af met die laaste ronde van die Nasionale Tydrenkampioenskap, wat hierdie komende naweek in Dullstroom…
Wiele2WieleWiele2Wiele: Geely se Coolray onder loep
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele sluit Waldo van der Waal van kykNET se gewilde motorprogram La’t Wiel by die span aan om oor Geely se nuwe Coolray…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry nuwe T-Roc
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele klim hulle agter die stuur van Volkswagen se nuwe T-Roc in en word aangenaam verras deur dié gewilde…
Wiele2WieleWiele2Wiele: Twee bakkies onder loep
Hierdie week vir Wiele2Wiele gesels en redeneer hulle oor twee uiteenlopende bakkies – JMC se Vigus en die VW Amarok PanAmericana 3.0L V6. Hulle gesels met…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry drie nuwe Chinese motors
Hierdie week vir Wiele2Wiele is daar drie baie uiteenlopende padtoetse — die Chery Tiggo 4 Cross LiT, die Changan Hunter REEV K50 en die GWM Ora 5 HEV. Die…
Wiele2WieleWiele2Wiele: Mazda se nuwe CX-5 bekendgestel
Hierdie week begin Wiele2Wiele op ‘n hartseer noot, met die vrouemoorde in Ekurhuleni en die tragiese sterftes van renjaers Robert Wolk en Marcel Angel. In…
Wiele2WieleWiele2Wiele: Monster Jeep onder loep
Hierdie week vir Wiele2Wiele stel JMC sy Grand Avenue-bakkie bekend, terwyl Hyundai se Creta en Staria opgeknikker is. Hulle vertel jou van ’n monster – die…
Wiele2WieleWiele2Wiele: Tata stel sy Osprey bekend
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele stel Tata sy nuwe Osprey bekend, hulle bring tyd met Toyota se RAV4 GR-Sport model deur en die #SaferCarsforAfrica…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry Audi se nuwe Q3
Hierdie week vir Wiele2Wiele neem hulle jou op ’n toetsrit met die Audi Q3 S line Sportback. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
Wiele2WieleWiele2Wiele ry Changan Deepal S07
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele gaan hulle vir ’n toetsrit met die Changan Deepal S07 en op ’n visvang-avontuur met die Kia Tasman-bakkie…
Wiele2WieleWiele2Wiele: Alles oor nuwe Duster
Hierdie week op Wiele2Wiele gesels hulle oor die nuwe Renault Duster, met ’n nuwe enjin wat tot die reeks toegevoeg is én ’n prys wat jou behoorlik gaan laat…
Wiele2WieleWiel2Wiele gee hul indrukke van nuwe Seltos
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die pragtige, splinternuwe Kia Seltos, wat met drie enjins aangebied word – onder andere ’n 1.5-liter-turbodiesel. Hulle…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry twee bussies
Hierdie week is dit bussie-bonaza op Wiele2Wiele. Hulle gesels oor die Volkswagen Caravelle eHybrid en die Renault Trafic Passenger. Hulle gaan ry ook met die…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry Kia Carens
Verlede week het jy gehoor wat Carl en Jeanette dink maar hierdie week op Wiele2Wiele, is dit Nicol en Mike se beurt om oor die Kia Tasman-bakkie te gesels…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry Kia Tasman-bakkie
Hierdie week vir Wiele2Wiele vat hulle die langpad met die Mercedes-Benz GLC 300d en bring kwaliteittyd deur met die nuwe Kia Tasman-bakkie. Hulle vat jou ook…
Wiele2WieleWiele2Wiele: Land Rover Defender 130 onder loep
Hierdie week vir Wiele2Wiele gesels hulle oor die groot Land Rover Defender 130, die giftige Toyota GR Yaris en die GAC GS3 Emzoom. Wiele2Wiele op Facebook…
Wiele2WieleWiele2Wiele: Lepas L4 vs. Jaecoo J7
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele skop hulle af met twee bekendstellings – Audi se nuwe Q3 en Toyota se eerste vol-elektriese model vir Suid-Afrika…
Wiele2WieleWiele2Wiele: Nuwe Hilux onder die loep
Hierdie week doen Wiele2Wiele dinge effe anders en sit ons die kollig op die nuwe negende generasie Toyota Hilux – ’n fantastiese bekendstellingstoer deur…
Wiele2WieleWiele2Wiele: BYD se Atto 2 onder loep
Hierdie week vir Wiele2Wiele vat Carl die pad saam met Volkswagen en sy Amarok-modelle op ’n avontuur wat min mense ooit self beleef! Van die asemrowendste…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry Defender Octa en Mustang GT
Hierdie week vir Wiele2Wiele het hulle twee baie spesiale padtoetse: die Land Rover Defender Octa met sy 4,4 liter-biturbo V8 en dan die Ford Mustang GT. Vir…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry nuwe RAV4, iCAUR
Toyota het sy sesde-generasie RAV4 bekend gestel – ’n pragtige sportnutsvoertuig met gevorderde tegnologie wat wys hoe ver die model ontwikkel het sedert die…
Wiele2WieleWiele2Wiele gesels oor Motor van die Jaar-wenners
Hierdie week vir Wiele2Wiele word die splinternuwe Land Cruiser FJ bekendgestel en die 2026 SA Motor van die Jaar-wenners word aangekondig. Vir die tegniese…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry Volvo, Mitsubishi en VW
Hierdie week vir Wiele2Wiele is daar drie uiteenlopende padtoetse: Volvo se elektriese ES90-sedan, Mitsubishi se Destinator-sportnuts en Volkswagen se…
Wiele2WieleWiele2Wiele: Kia se Carens bekendgestel
Hierdie week vir Wiele2Wiele - die eerste Toyota Matsuri-fees is by die Kyalami-renbaan gehou, waar gaste nie net meer oor Toyota en sy ryke geskiedenis kon…
Wiele2WieleWiele2Wiele vat langpad met Merc se Vito Tourer
Hierdie week vir Wiele2Wiele vertel hulle jou van Ford se Ranger wat opgeknap is met ’n nuwe 2,3 liter EcoBoost-enjin. Die Kritzingers vat dan die langpad…
Wiele2WieleWiele2Wiele: Alles oor Simola-heuwelren
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele vertel hulle jou alles oor die afgelope Simola-heuwelren. Hulle sit die kollig op die span wat vir Suzuki…
Wiele2WieleWiele2Wiele ervaar MG3 en MG ZX Pro
Hierdie week vir Wiele2Wiele ervaar hulle die MG3 en MG ZX Pro, en besin oor wat hierdie historiese handelsmerk anders maak. Hulle gaan maak ook ’n draai by ’n…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry Tiggo 9 Super Hybrid, Audi A5 en VW Tiguan
Hierdie week vir Wiele2Wiele is daar drie padtoetse: Chery se Tiggo 9 Super Hybrid, Audi se A5 en Volkswagen se Tiguan. Vir die tegniese wenk beantwoord hulle…
Wiele2WieleWiele2Wiele gesels oor Kia en JMC se bakkies
Die hele motorindustrie is aan die gons oor die bekendstelling van die nuwe Kia Tasman-bakkie en Wiele2Wiele vertel jou meer oor hoe hierdie bakkie beslis sy…
Wiele2WieleWiele2Wiele: Nuwe modelle vir Suzuki, Mitsubishi en Changan
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele is daar drie bekendstellings: Suzuki sy nuwe Across bekend, Mitsubishi sy Destinator en Changan sy UNI-S. Daar is…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry Alfa se Junior Veloce
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele is daar drie padtoetse: die Renault Duster 1.3T 4x2, die Volvo XC60 T8 PHEV en die elektriese Alfa Romeo Junior…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry nuwe Golf GTI
Hierdie week vir Wiele2Wiele ervaar hulle die nuwe ikoon - Volkswagen se Golf GTI. Renault stel ook sy nuwe Kiger Turbo bekend. Hulle gesels met die 17-jarige…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry nuwe Volvo ES90
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele maak hulle kennis met Volvo se splinternuwe ES90 - ’n statige elektriese sedan, met ’n reikafstand van meer as 700…
Wiele2WieleWiele2Wiele maak kennis met Lepas L4
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele maak hulle kennis met Lepas en sy L4. Lepas is ’n nuwe handelsmerk onder die Chery-groep. Hulle spandeer ook tyd met…
Wiele2WieleWiele2Wiele: Ford Ranger Platinum, GWM Tank 300D onder loep
Hierdie week vir Wiele2Wiele vat die manne die ateljee oor en gesels oor die Ford Ranger Platinum, die GWM Tank 300D en die Tata Harrier. Daar is finansiële…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry Suzuki Grand Vitara
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele klim hulle agter die stuur van die Suzuki Grand Vitara en vat jou saam vir die rit. Dan skuif hulle aan vir ’n…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry Leapmotor se C10 REEV
Wiele2Wiele het die jaarlikse Stand van die Motorbedryf-aanbieding (Somi) deur Toyota Suid-Afrika bygewoon vir die jongste nuus uit die bedryf, asook watter…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry Tata Tiago
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele vertel hulle jou wat nuus is by Volkswagen SA na afloop van die jaarlikse VW Indaba. Hulle gaan ry ook met die Tata…
Wiele2WieleWiele2Wiele gesels oor Motor van die Jaar-finaliste
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele vertel hulle vir jou wie die 18 finaliste vir die SAGMJ se Motor van die Jaar-kompetisie is en spandeer ook tyd met…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry nuwe JMC Vigus-bakkie
Hierdie week vir Wiele2Wiele ervaar hulle die nuwe JMC Vigus enkel- en dubbelkajuitbakkie, beskikbaar vanaf R299 900. Hulle bring ook tyd met die Ford Everest…
Wiele2WieleWiele2Wiele gooi kollig op SA’ners se Dakar-stories
Wat verg dit regtig om die Dakar te voltooi? Die Wiele2Wiele-span het gaan uitvind. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
Wiele2WieleWiele2Wiele ry Toyota Hilux Legend 55
Terwyl Toyota Hilux’e oor die duine van Saoedi-Arabië vlieg by die Dakar-veldtydren, bring die span van Wiele2Wiele tyd deur met die Toyota Hilux Legend 55 en…
Wiele2WieleWiele2Wiele: Agter die skerms by Dakar
Wiele2Wiele is terug vir 2026 en hulle wiele is weer aan die rol. Met die Dakar-veldtydren wat tans in volle swang is in Saoedi-Arabië, plaas hulle die kollig…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry BMW M2
Hierdie week vir Wiele2Wiele raak almal liries oor die BMW M2 - ’n motor wat jy nie sonder handskoene aanpak nie. Hulle vat jou ook saam op ’n rit met die BYD…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry Tucson en nuwe J5
Wiele2Wiele vat die langpad met die Hyundai Tucson en spandeer ook tyd agter die stuur van Jaecoo se splinternuwe J5. King of the Whip 2025 was verlede naweek…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry Jetour T2
Renault stel sy splinternuwe Kiger bekend en ons gaan ry met Jetour se T2, wat behoorlik die koppe laat draai. Passievol oor motorsport en Porsche? Dan móét jy…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry nuwe Duster
In hierdie week se episode het Volvo sy opgegradeerde XC60-sportnuts bekendgestel en die span vat die langpad met die splinternuwe Renault Duster. Hulle gaan…
Wiele2WieleWiele2Wiele: Omoda in kollig
Hierdie week vir Wiele2Wiele plaas hulle Omoda in die kollig - hulle toets die C9 400T Explore en die splinternuwe C7. Daar is ’n Motul-wenk, hulle gesels oor…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry opgeknapte mu-X
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele stel Alfa Romeo sy splinternuwe Junior bekend en hulle bring tyd agter die stuur van Isuzu se opgeknapte mu-X…
Wiele2WieleWiele2Wiele: GR Yaris kry outo-ratkas
Hierdie week vir Wiele2Wiele stel Toyota sy splinternuwe GR Yaris Outo bekend - ’n verrigtingsikoon! Changan is in die land met vyf nuwe modelle en Jetour stel…
Wiele2WieleWiele2Wiele: Kia se Carnival opgekikker
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele stel MG sy nuwe ZS Pro bekend - ’n kompakte familie-voertuig. Leapmotor, deel van die Stellantis-groep, bring ook sy…
Wiele2WieleWiele2Wiele: Nuwe Transporter, Triber en XC90 bekendgestel
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele was daar drie bekendstellings - die Volkswagen Transporter, Renault se Triber en die Volvo XC90. Daar is weer ’n…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry inprop-hibried Velar
Hierdie week vir Wiele2Wiele ry hulle met Range Rover se inprop-hibried Velar, die Opel Grandland en hulle bring ook tyd met die Volkswagen Tayron deur. Motul…
Wiele2WieleWiele2Wiele: Heeltyd speeltyd met Mini en BMW
Hierdie week vir Wiele2Wiele is dit heeltyd speeltyd met die Mini Cooper JCW en BMW se M135. Hulle gesels oor al die goed wat jy in jou motor doen wanneer jy…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry met twee BMW’s
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele ’n draai met BMW se 118 en sy wilde boetie, die M235. BYD het sy splinternuwe Dolphin Surf bekendgestel - tans die…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry Audi se A3-sedan
Hierdie week vir Wiele2Wiele vier Toyota sy Hilux se ryke geskiedenis in Suid-Afrika met die bekendstelling van die Hilux Legend 55. Vir die padtoets van die…
Wiele2WieleWiele2Wiele: Mazda, Volvo en Audi onder die loep
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele was daar drie padtoetse: die Mazda CX-30 wat propvol standaardspesifikasies is, die Volvo C40 Recharge wat die koppe…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry met Audi RS Q8
Hierdie week gaan speel Wiele2Wiele met die Audi RS Q8 - is dit ’n sportmotor of ’n familiemotor? Hulle spandeer ook tyd met die handratmodel van Volkswagen se…
Wiele2WieleWiele2Wiele ervaar nuwe MG3
Hierdie week op Wiele2Wiele ervaar hulle die splinternuwe MG3, ’n kompakte luikrug wat beslis aandag gaan trek. Hulle bring ook tyd met die Chery Tiggo 7 CHS…
Wiele2WieleWiele2Wiele ry Jaecoo se J7 SHS
Hierdie week op Wiele2Wiele stel Volvo die nuwe EX30 Cross Country bekend. Hulle neem jou saam op ’n Toyota ‘Roots to Routes’-geskiedenisreis en spandeer tyd…