
Wiele2Wiele: Geely se Coolray onder loep
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele sluit Waldo van der Waal van kykNET se gewilde motorprogram La’t Wiel by die span aan om oor Geely se nuwe Coolray te gesels.
Hulle vertel jou meer oor die nuwe Tesla Roadster en kyk ook na Discovery Insure se bestuurderbystandstelsel wat daarop gemik is om padveiligheid te bevorder. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.