Shows / 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER

100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER
As dit op 100.5FM Radio Laeveld in Mpumalanga was kan jy dit hier op jou gemak weer luister.
Episodes
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERHokkievrou op pad na Hokkie Wêreldbeker
Carey Clarke van LVCC is een van drie Laevelders wat ingesluit is in die nasionale meesterspan vir die komende Hokkie Wêreldbeker. Sy gesels met die Middag…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERVertrou onderwysers
Uitbranding onder onderwysers in Suid-Afrika is 'n krisis. Tot soveel as 70% van opvoeders ervaar dit, en byna 50% verlaat die professie binne hul eerste vier…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERTeistering in die werkplek
Linda Brenchley, 'n bedryfsielkundige, verduidelik hoe algemeen en skadelik verskillende teistering in die werkplek is, en wat jy daaromtrent kan doen.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERPumas lek lippe af vir Toyota Challenge
Die Airlink Pumas skop Vrydag hul Toyota Challenge af. Wian Van Niekerk en Darren Adonis gesels met Sonop Ontbyt.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERDanie Rossouw-span op pad na Europa
Elke jaar bied Hoërskool Rob Ferreira die Danie Rossouw Rugbyweek-aan en dan kies hulle twee spanne wat internasionaal gaan toer. Ons gesels nou met Conrad…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERLuilekker Sondag: Lanie Rischmuller
Die plaaslike sangeres Lanie Rischmuller was gister Anne se gas tydens Luilekker Sondag.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERBrandseisoen breek amptelik aan
Die Laeveld brandseisoen begin amptelik Maandag, 1 Junie. André Scheepers van Lefpa waarsku grondeienaars om hul versekering agter mekaar te kry.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERSecuricon 28 Mei
Callum MacPherson gesels weekliks met Laeveld Brunch.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEEREreveldwagters vier NKW se 100ste
Die SANParke Ereveldwagters Laeveld ondersteun reeds sedert 1964 die Krugerwildtuin se werksaamhede. Op die vooraand van die ikone park se 100ste…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERInnibos hou fees local en lekker
Innibos bied Saterdag weer Local is Lekker-weekkaartjies teen afslag vir Laeveld-inwoners by i’langa Mall. Naranda Leeuwner verduidelik watter ander pryse jy…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERSluit aan by die KANSA Vrywilligers
Carien Hamman is die direkteur van KANSA se vrywilligersdienste. Sy vertel hoe jy betrokke kan raak.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERKLCBT hou volgende maand konferensie
Vanjaar fokus die KLCBT Konferensie vir 'n hele dag slegs op toerisme, en 'n vol dag slegs op sake. Linda Grimbeek vertel alles oor 11 en 12 Junie.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERSANParke verskerp veiligheid na moorde in Krugerwildtuin
SANParke sê veiligheidsmaatreëls word verskerp in die Pafuri-gedeelte van die Krugerwildtuin na die moord op twee toeriste. Die liggame van Dina en Ernst…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERDruipkoers vir leerling-rybewyse skiet die hoogte in
Die toetse vir leerling-rybewyse is onlangs verander om korrupsie hok te slaan. Nou druip aspirant-bestuurders op groot skaal. Robert Chandler van die SA…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEEROpwinding voor groot Barrel Racing-kompetisie
Meghan Wallace-Nagel kan nie wag om aan Barrel Racing te gaan deelneem in die VSA nie. Sy gesels met die Middag Game Drive.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERMoenie sigbare items in jou voertuig los nie
Callum MacPherson van Securicon bied algemele veiligheidsadvies is sy weeklikse gesprek met Laeveld Brunch.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERBehoeftesertifikaat vir gesondheidsorgverskaffers ongrondwetlik verklaar
Die Konstitusionele Hof het Maandag beslis bepalings van die Nasionale Gesondheidswet wat verband hou met die Sertifikaat van Behoefte, is ongrondwetlik. Dit…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERPumas bespreek SA Beker-eindstryd teen Griekwas
Die Griekwas en die Pumas sal mekaar vir ‘n derde agtereenvolgende seisoen in die SA Beker-finaal ontmoet na beide spanne hul halfeindronde gewen het. Die…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERLefpa: wees gereed vir brande
Die brandseisoen het arriveer in die Laeveld. André Scheepers van Lefpa gesels met Laeveld Brunch.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERInisiatief geloods om digitale vaardigheidsgaping aan te spreek
Datacomb het gister sy hernude vennootskap met Penreach bekendgestel om die MTN digitale vaardighede vir digitale werkgeleenthede-program uit te rol. Ons…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERSkryf hierom in vir Mev. Mpumalanga
Inskrywings het geopen vir vanjaar se Mev. Mpumalanga-kompetisie en sluit eersdaags. Zahné Botha en Amelia Roux gesels met die Middag Game Drive.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEEROndersteun GRIP met SPAR Women's Challenge
Op 18 Julie vind die SPAR Women's Challenge Mbombela plaas en GRIP is weer die begunstigde. Tarryn Lokotsch gesels met Sonop Ontbyt.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERSecuricon se John Mhlongo steeds op sy pos
'n Storm het verlede week losgebars oor berigte dat Laerskool Nelspruit se geliefde hekwag, John Mhlongo, verwyder is. Dit na 'n ouer gekla het sy warme…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERNoordvaal-beker stel aanlyn-portaal bekend
Passie Erasmus gesels met die Middag Game Drive oor die Virseker Noordvaal-beker wat vanjaar 'n aanlyn portaal het en die Laeveldse deelnemer aan hierdie…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERSafari Outdoor Country
Safari Outdoor Country se Lizelle en Divan gesels met Sonop Ontbyt.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERPumas opgewonde vir tuis halfeind
Die Pumas en Cheetahs speel Vrydagaand om 18:00 by Mbombela-stadion in die SA Beker se eerste halfeindstryd voor die Griekwas Saterdag gashere is vir die…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERRaad met vrugtebome
Elzabé de Bruyn het raad oor hoe om hierdie tyd van die jaar jou vrugtebome organies te benader.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERMbombela Ope lok internasionale tennisspelers
Die Mbombela Open Global Series loop Sondag ten einde met die eindstryde. Die Organiseerder, Sabelo Mathebula, gesels met 100.5FM.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERDonna is a cow for the CHOC Foundation
Donna James is op 'n missie om fondse in te samel vir die CHOC Foundation wat kinders met kanker ondersteun. Sy hardloop ultra-marathons in die buiteland. 150…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERDialise-eenheid open by Robs
Rob Ferreira-hospitaal het onlangs amptelik sy dialise-eenheid geopen. Dr. Salah Bashir vertel hoe 'n groot verskil dit in pasiënte se lewens maak.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERSekuriteit met Securicon: Samewerking help die gemeenskap
Callum Mac Pherson van Securicon gesels weekliks met Laeveld Brunch oor veiligheid. Hy vertel meer oor hul betrokkenheid by die soektog na 'n vermiste sakeman…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERTwee van Mpumalanga op pad na Statebondspele vir Skaak
Twee spelers van Mpumalanga is vanjaar ingesluit om Suid-Afrika by die Statebond Skaakkampioenskap in Sri Lanka te gaan verteenwoordig. Junior Master Bafana…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERLebombo-grenspos gaan herbou word
Die Grensbestuursowerheid het die suksesvolle bieërs aangekondig om ses groot landgrensposte deur middel van openbare-privaat vennootskappe te herontwikkel…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER'Feel the music' volgende week
Die Lowveld Community Orchestra, Developement Orchestra, Lowveld Youth Choir en ander belowende jong, plaaslike musici hou volgende week konsert met "Feel the…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERKrokodilvangs in Komatirivier
Kapt. Pottie Potgieter, koordineerder van die polisie se duikeenheid in Mpumalanga het 'n baie gewaagde operasie uitgevoer om 'n krokodil uit die Komati-rivier…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERKaapsehoop wildetrop groei na kommer tot agt
Die Kaapsehoop Conservancy was verlede week bekommerd dat 'n sewe-stuk troppie wildeperde verlore was, maar hulle is veilig opgespoor - met 'n nuwe vulletjie…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERPampelmoesmampoer
Pampelmoesmampoer is 'n eiesoortige produksie wat vanjaar by Innibos te beleef is. Sonop Ontbyt gesels met Matie van Graan.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER'Unspoken yet remembered'
Dr. Tracy Mmako is 'n neuroloog wat eersdaags 'n boek publiseer oor haar reis met haar dogter se autisme. Sy het ook die Dr. MT Mmako-Mkhonza Foundation gestig…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERSecuricon: Hoe om 'n krisis te hanteer
Callum Mac Pherson van Securicon gesels met Laeveld Brunch oor die grootste foute wat mense maak wanneer hulle met 'n krisis gekonfronteer word.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERLocal in Lekker by Innibos
Op 8 Mei bied Innibos 'n skattejag en Local is lekker-dag vir feesterreinkaartjies by i'langa Mall vanaf 12:00 tot 16:00. Verkope van produksiekaartjies open…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERSirkus L'amour by Innibos
Wynand van Vollenstee is tydens die komende Innibos-fees te sien in die komedie "Sirkus L'amour en die alewige getoer." Hy kuier by Sonop Ontbyt in die ateljee.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER'n CoC is noodsaaklik
'n Elektriese sertifikaat van nakoming (CoC) is 'n verpligte wetlike dokument wat bevestig dat 'n eiendom se elektriese installasie voldoen aan standaarde…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERDwelms en misdaad: 'Daar is 'n duidelike korrelasie'
Daar is 'n duidelike korrellasie tussen misdaad en dwelmgebruik, sê Healing Wings se Nelson Mahamba.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERCalvary vier 40ste jaar
Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERGriekwas troef Pumas in SA Beker
Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERAlles wat IN is op die verhoog, begin by Toyota Innibos
Kaartjieverkope vir vanjaar se Toyota Innibos-produksies open op 30 April. Naranda Leeuwner vertel vir die Middag Game Drive Alles.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERLugskou groter en beter in 2026
Daar is slegs 10 dae oor voor die Laeveld Lugskou 2026. Alichia van Ee gesels met Sonop Ontbyt.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERGholfdag ten bate van Liznica
Liznica House of Hope versorg babas wat deur hul ma's verwerp is tot hulle in pleegsorg geplaas kan word. Die gholfdag ten hul bate is op 9 Mei in Witrivier…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERSekuriteit met Callum voor twee langnaweke
Twee langnaweke lê voor. Callum Mac Pherson van Securicon gesels met Laeveld Brunch oor hoe jy jou eiendom kan beveilig voor jy vir 'n wegbreek vertrek.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERWinkel verwoes in brand in Onder Sabie
Na aanleiding van 'n brandvoorval wat vanoggend, 21 April , aangemeld is wat die kleinhandelwinkel by die Lower Sabie-ruskamp in die Krugerwildtuin raak, word…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERDancing Queens fokus op danstreffers uit die verlede vanjaar
Witrivier se Dancing Queens keer terug na die planke met Flashback: Big Hit Dance Experience 30 Julie tot 1 Augustus. Vanjaar is dit ten bate van Feed the…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERGriekwas, Pumas vergroot gaping bo-aan punteleer
Die Pumas en Griekwas het die naweek in die SA Beker die punteverskil tussen hulle en hul teenstanders vergroot met klinkende oorwinnings in hul sesde ronde…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERSecuricon sekuriteit met Callum Mac Pherson
Callum Mac Pherson se weeklikse sekuriteitspraatjie is terug. Skakel elke Donderdag om 11:00 in op Laeveld Brunch saam met Gerhardt. Vandag gesels hulle oor…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERIgnite the City Saterdag
Ignite the City vind Saterdag in Mbombela plaas. Lian Ferreira en Eunice Combrink vertel vir Laeveld Brunch meer oor dié jarelange interkerklike gebed en…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERKen jou grondgebruiksregte
Munisipaliteite fokus deesdae baie meer op die wettige gebruik van grond as voorheen en eienaars kan onbewustelik vir hulself risiko's skep. Werner Mostert en…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERPush Bike Race Saterdag vir kleinspan gehou
Penryn hou Saterdag 'n Push Bike Race. Nicole Meyer gesels met Sonop Ontbyt.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERKry so 'n lening vir 'n eiendom
Hoe werk dit om goedkeuring te kry vir 'n lening om 'n eiendom te koop? Susan de Jager van Ooba en Marlise van Rooyen van Harcourts vertel vir Laeveld Brunch.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERPumas skuif op na tweede na hulle Bulldogs looi
Die verdedigende SA Beker-kampioen, die Airlink Pumas, het hul sterk vertoning die naweek voortgesit met 'n klinkende 94-5 oorwinning – hul vierde van die…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERMahindra 3XO beindruk die manne
Q, Gerhardt en Coenie het Vrydag en Saterdag met 'n Mahindra 3XO van Mahindra Nelspruit die jaarlikse Klankgolf-konferensie in Pretoria bygewoon. Hulle het die…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERVoed jou groentetuin organies
Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, het tydens Saterdag Ontbyt met Charles gesels oor voeding vir groentetuine en waarom organies beter werk.