Shows / 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER

100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER
As dit op 100.5FM Radio Laeveld in Mpumalanga was kan jy dit hier op jou gemak weer luister.
Episodes
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERDiefstal: Wanneer dit nie vreemdelinge is nie
Ons spandeer baie geld om mense uit ons huise en ondernemings te hou, maar hoeveel misdade begin met iemand wat wettig toegang gehad het: 'n kontrakteur…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERLOMAC-lugskou eersdaags aangebied
Die Laeveld Modelvliegtuigklub (LOMAC) bied volgende Saterdag 'n lugskou aan. Alec Groenewald en Phillip Lewis gesels daaroor met Sonop Ontbyt.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERPumas lek lippe af vir Haaie in Curriebeker
Die Airlink Pumas skop hul Curriebeker-veldtog Vrydag by Mbombela-stadion teen die Haaie af. Jimmy Stonehouse en Corné Steenkamp kuier by Sonop Ontbyt.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERWat is beter: sade of saailinge?
Die organiese groentetuinkundige, Elzabé de Bruyn, was weer in die Saterdag Ontbyt-ateljee saam met Charles om te praat oor wat die beste is, sade of saailinge?
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERMbombela registreer behoeftige huishoudings
Registreer by Mbombela as jy 'n behoeftige huishouding is. Phumula Mathebula gesels met Laeveld Brunch.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERMozzieweek volgende week aangebied
NHS bied volgende week die 14de keer hul jaarlikse Mozziefees aan wat topklas krieket na die Laeveld lok. Morné van der Merwe vertel meer.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERCaring Angels Nursing College bekroon
Caring Angels Nursing College in Nelspruit het onlangs 'n toekenning van 'n Britse organisasie ontvang. Belinda Pretorius deel haar passie oor tuisversorging.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERKoue verhoog brandgevaar: Beveilig jouself
Die brandgevaar is beduidend hoër in die winter. GJ Wentzel van Black Sable gesels met Laeveld Brunch.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERSpotbots die toekoms
"Ons is besig om in die regte rigting te beweeg wat betref pro-aktiewe misdaadbestryding," sê Callum MacPherson van Securicon.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERWarrior Ric roep avontuur-hardlopers
Warrior Ric en Michelle Scott gesels met Laeveld Brunch oor die Sabi Sands-veldwedloop 29 Augustus.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERDancing Queens bring Flashback
Die Dancing Queens se jaarlikse konsertreeks ten bate van welwillendheid vind weer die einde van die maand plaas. Angela Kent en Donna James kuier by Sonop…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERBenoekie vir kinder-geestesgesondheid
Yolandi Palmer is passievol oor kinders se geestesgesondheid en met Benoekie probeer sy daarvor fondse insamel en bewusmaking kweek.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERNeem 'n Sjimpansee aan
Sjimpansees is gaande oor kinderspeelgoed: teddiebere, poppies, ook ou tekkies, en emmertjies en grafies. Michelle en Jollene is op 'n missie om die…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERUitspraak oor permitte oorwinning vir renosterbewaring
Die hooggeregshof in Kimberley het die Noord-Kaapse regering se aansoek om appèl rondom uitvoerpermitte vir eties geoeste renosterhorings van die hand gewys…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERVan uitstel kom afstel - maar let hierop om jou risiko te verminder
Die klein dingetjies wat jy nie eens oplet nie, kan die grootste risiko inhou vir jou eiendom en onderneming. GJ Wentzel van Black Sable Risk deel advies met…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERKANSA: Junie is Internasionale Kankeroorlewendesmaand
Elise Fourie is ‘n beradingsielkundige en oorlewende van skildklierkanker wat ook ‘n Relay For Life Global Hero of Hope én ‘n leiervrywilliger by KANSA is. Sy…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERSarah Barratt die Safari Veldgids van die Jaar
Sarah Barratt van Thornybush Game Lodge is aangewys van vanjaar se Safari Veldgids van die Jaar. Sy is maar die tweede vrou in 15 jaar om die toekenning te wen.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERNuwe kindervriendelike ontwerp vanjaar by Innibos-pretpark
'n Groep ma's het tydens verlede jaar se Innibos besluit die kunswerke van skamel geklede vroue by die pretpark op die feesterrein is nie ideaal om kinders aan…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERTradition Transformed vertoon kunsvlyt se evolusie
Tradition Transformed kyk na hoe Suid-Afrikaanse kunsvlyt in moderne ontwerp verander, met 30 kunswerke wat vars, kreatiewe benaderings tot tradisionele…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERSpanning, satire, humor op die Innibos-spyskaart
Badprop Produksies het vanjaar twee komedies op die planke by die Toyota Innibos. Johan van der Merwe en Ignatius van Heerden gesels met Laeveld Brunch oor…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERLuilekker Sondag: Ruben Roos
Die plaaslike musikant Ruben Roos was gister Anne se gas in die ateljee tydens Luilekker Sondag.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERLaeveld Jeugkoor tot stand gebring
Die Laeveld Jeugkoor is redelik onlangs op die been gebring en hulle soek nog sangers om by hulle aan te sluit. Elet Kruger gesels saam met Johann Oosthuizen…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERLaeveld JOC paraat vir demonstrasies
Wat kan ons môre te wagte wees wanneer March and March se "spertyd" vir onwettige immigrante om die land te verlaat verstryk? Frank Swanepoel van die Laeveld…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERLaeveld brandseisoen sover vlot
Grondeienaars is besonders verantwoordelik vanjaar en berei fluks voor vir die brandseisoen. André Scheepers van Lefpa sê toestande is tans uiters gunstig om…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERMpumalanga NPO Ekspo op pad
Op Donderdag 9 Julie kom nie-winsgewende organisasies en sakeondernemings bymekaar om hande te neem om hul gemeenskappe beter te ondersteun. Shirley Khoza van…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEEROndersteun Soli-Deo-Gloria Sorgsentrum in Lydenburg
'n Groep Suid-Afrikaners wat in die buiteland woon het onlangs 'n veldtog geloods om die Soli-Deo-Gloria Sorgsentrum in Lydenburg te ondersteun. Gerda Venter…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERTegnologie is 'n wonderlike ding in geveg teen misdaad
Sekuriteitsrolspelers berei voor vir enige onlus Dinsdag, die "sperdatum" wat die teen-immigrasiegroep March and March immigrante gegee het om die land te…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERLaeveld Blues-naweek skop vanaand af
'n Vier-dag Blues-naweek tref die Laeveld hierdie naweek met optredes deur top-kunstenaars vanaf Witrivier en Nelspruit tot in Kaapsehoop. Kitaarspeler Wiam…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERKoop en verkoop goud en silwer saam met Tri Metals
Tri Metals help jou om goud en silwer te koop, verkoop en in te belê. Mede-direkteur Tiaan Smit deel sy insigte oor die mark met Sonop Ontbyt.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERPumas gerat vir Curriebeker
Die Pumas speel eersdaags weer in die premierafdeling van die Curriebeker na hulle die SA Beker-titel suksesvol verdedig het. Jimmy Stonehouse gesels met Sonop…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERO.15-Pumaspan vanjaar kookwater
Die o.15 Pumas-rugbyspan het sover die seisoen geen wedstryde verloor nie en is tans bo-aan die punteleer voor hulle Saterdag Oosterland in die halfeindronde…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERTienie Jonker Toere
Riaan Haasbroek van Tienie Jonker Toere gesels met Laeveld Brunch.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERHet van Verlangekraal by Innibos
Het van Verlangekraal word na 60 jaar vanjaar die eerste keer as teaterprduksie opgevoer. Charl Senekal, bedryfsbestuurder van Lefra Produksies, gesels met…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERKultuurnaweek in Kaapsehoop met Elma Potgieter
Nagkantoor in Kaapsehoop bied die naweek ‘n Elma Potgieter kultuurnaweek aan. Isobel Potgieter gesels nou met ons oor die twee uitsonderlike vertonings en 'n…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERClub 21 sê 'I can'
Club 21-leersentrum se "I can"-program fokus daarop om mense van alle ouderdomme met downsindroom op te lei en voor te berei om onafhanklike loopbane te kan…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERSo werk dit om 'n Comrades busdrywer te wees
Yolanda Odendaal was een van die busdrywers tydens Sondag se Comrades marathon. Sy vertel vir die Middag Game Drive van die groot verantwoordelikheid wat dit…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERComrades-wenner vertel van sege
George Kusche, wat oorspronklik van Malalane afkomstig is, het Sondag die Comrades marathon gewen, en boonop 'n nuwe rekord opgestel. Hy gesels met Coenie…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERGRIP baat by SPAR Women's Challenge
Die SPAR Women’s Challenge Laeveld op 18 Julie is ten bate van GRIP en dit is uitverkoop! Tarryn Lokotsch vertel vir die Middag Game Drive hoekom hulle hierdie…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERSonkragstelsel? Beveilig hom so
Callum MacPherson van Securicon gesels met Laeveld Brunch oor die tendens van mense se beleggings in sonkrag-infrastruktuur wat gesteel word.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERVerkiesingregistrasienaweek die naweek
Thanduxolo Chembeni van die OVK vertel hoekom jy die naweek by 'n stemlokaal moet uitkom.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERVordering met beveiligheid van laagwaterbrug oor Krokodilrivier
Die polisie het bevestig dat die oorskot wat in 'n Krokodil gevind is met DNS-toetse bevestig is as die sakeman Gabriel Batista, wat in Mei in die…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERPumalanga Frail Care hou opedag
Pumalanga Frail Care is 'n nie-winsgewende organisasie wat verswakte bejaardes versorg. Sis. René Nel gesels oor die Opedag wat hulle môre aanbied.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERLuilekker Sondag: Rhinus Lotz
Die plaaslike sanger, Rhinus Lotz het gisteroggend saam met Anne gekuier tydens Luilekker Sondag.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERDien so water toe aan jou groentetuin
Die organiese groentetuinkenner, Elzabé de Bruyn, het tydens Saterdag Ontbyt met Charles gesels oor watertoediening vir jou groentetuin.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERTyd en Gees
Die plaaslike musikante Kris Ray en Juan Bester het kragte saamgesnoer vir hul eerste enkelsnit saam. Hulle gsels met Middag Game Drive oor Tyd en Gees.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERBack up Stephan!
Stephan Potgieter word beskou as 'n plaaslike held wat altyd gereed is om ander te help en by te staan. Hy het drie dae gelede 'n hartaaval gehad en benodig…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERDonna hardloop Comrades vir CHOC
Donna James en haar seun het 'n paar weke gelede die Great Wall of China-marathon voltooi. Nou berei sy voor vir die Comrades, alles ten bate van die CHOC…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERVerstaan 'n vuurdriehoek
André Scheepers van Lefpa verduidelik vir Sonop Ontbyt hoe 'n brand versprei.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERKLCBT-konferensie 2026 dawer van sukses
Die Kruger Laeveld Kamer vir Sake en Toerisme het gister en vandag sy jaarlikse konferensie aangebied.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERSecuricon 11 Junie
Callum MacPherson van Securicon gesels met Laeveld Brunch.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERLuilekker Sondag: Juan Bester
Juan Bester was Anne se plaaslike musikale gas tydens Luilekker Sondag.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERVerwelkom LGBTQ+ mense so
Reiskonsultant Jason Fiddler is 'n spreker by die KLCBT se toerisme-konferensie in Witrivier Woensdag. Hy sê die LGBTQ+-gemeenskap is 'n baie waardevolle mark…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERGodly Revolution kom na Mbombela
Godly Revolution is op pad na Mbombela vir Jeugdag. Bernard Posthumus gesels met die Middag Game Drive.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERDie gevare van Roblox
Roblox is 'n baie gewilde aanlynspeletjie. Nicole Dos Santos van Penryn waarsku ouers egter teen die gevare wat hul kinders daar raak kan loop, en hoe om hulle…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERViering van Afrikaans eersdaags ook in Kaapsehoop
Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans het die bekende tenoor, Coert Grobbelaar, as hul Taalaktivis van die Jaar aangewys sy bedrae tot die…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERSafari Gids van die Jaar vier 15 jaar
Safari Gids van die Jaar is hierdie jaar 15 jaar oud. Die 2026 kompetisie vind plaas 18 tot 24 Junie. Vyf finaliste is reeds gekies en die finale sal in die…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERLaeveld se krieketster Katie Prior sprei vlerke met toer na Japan
Van die Laeveld na Japan... Die plaaslike krieketspeler Katie Prior het onlangs aan die jaarlikse Women’s Japan Premier League deelgeneem. Sy gesels met die…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERInnibos 2026 sluip al nader - is jy IN?
Daar is minder as 'n maand oor voor Innibos 2026 op 2 Julie afskop. Naranda Leeuwner sê vir Sonop Ontbyt die kaartjies verkoop soos soetkoek.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEEROndersteun KANSA met 'n mini Comrades
Saterdag hou die Laeveld 'n Comrades in die kleine ten bate van KANSA. Rinella Jansen van Vuren gesels met Kies Koers.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERApplous na dapper inwoner verdagte help vastrek
Callum Mac Pherson ,moes 'n kliënt die week met 'n Bell's beloon na sy dapperheid gehelp het om 'n verdagte, wie Securicon glo 'n gewoontemisdadiger is, vas te…