Shows / 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER

100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER
As dit op 100.5FM Radio Laeveld in Mpumalanga was kan jy dit hier op jou gemak weer luister.
Episodes
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERPumas haal weer Curriebeker halfeind
Die Griekwas sal as gasheer vir die Leeus in Kimberley optree, terwyl die Cheetahs die Airlink Pumas in Bloemfontein verwelkom vir die…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERBach to Beatles kom na Laeveld
Die wêreldbekende Charl du Plessis Trio is op pad na die Laeveld. Die pianis gesels met die Middag Game Drive oor Bach to Beatles.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERMahindra Nelspruit: Finansier 'n voertuig so
Christelle Froneman van Mahindra Nelspruit gesels met die Middag Game Drive oor wat die beste manier is om 'n voertuig te finansier.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER911 Riders hou Saterdag Riddle Ride
Die 911 Riders-motorfietsklub bied Saterdag hul jaarlikse Riddle Ride aan. Nandi de Witt gesels met die Middag Game Drive.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERLowveld Venom Suppliers: Pas op vir slange die somer
Die somer beloof om uitermatig warm te wees weens die El Niño effek. Chris Hobkirk van Lowveld Venom Suppliers het met Saterdag Ontbyt gesels oor wat jy kan…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERStem in volgende ronde van Skryf'it
Stemming is oop vir die volgende ronde van die FAK Skryf’it-liedjieskryfkompetisie. Ons eie Coenie Naudé het jou stem nodig. Hy het “Geraas” self geskryf en…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERBoere speel gholf vir landelike veiligheid
Die Sterkspruit-boeregemeenskap het 'n oorspronklike tipe gholfdag bedink om fondse in te samel vir hul veiligheid. Andrew Dunn en Henry du Pradines vertel…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEEROndersteun Loslitdag vir mense met gestremdhede
Vrydag 4 September is Loslitdag. Dominique Vogel van die MPDA vertel hoe jy dit kan ondersteun.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERBeskerm jouself so teen swendelaars
Aanlyn swendelary neem net toe met verneukers wat al hoe meer gesofistikeerd raak om slagoffers uit te oorlê. Juan Grobbelaar, die hoof van kredietverhoudings…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERSecuricon: Ontmoet Gerald Erasmus
Callum MacPherson van Securicon het sy jarelange operasionele bestuurder, Gerald Erasmus, tydens Laeveld Brunch aan luisteraars bekend kom stel.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERBlack Sable Risikobestuur: Veiligheid begin voor iets verkeerd loop
Ilze Erasmus gesels met Laeveld Brunch oor Beroepsgesondheid en veiligheid.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERMahindra Nelspruit: Die groter sportnutsvoertuig
Wanneer het jy werklik die groter sportnutsvoertuig nodig? Lamont Erasmus, verkoopskonsultant by Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERCake 4 CANSA eerste keer in Laeveld
Louise Liebenberg wou vir jare reeds iets doen vir KANSA om hul in hul goeie werk te ondersteun. Sy organiseer Cake 4 CANSA, wat hopelik 'n jaarlikse…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERSANParke waarsku besoekers aan wildtuin oor reëls voor Parkeweek
SANParke se jaarlikse Parkeweek bied Suid-Afrikaners die week van 7 September gratis toegang tot reservate. Rey Thakhuli gesels met 100.5FM oor toeriste wat…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERPumas bly derde op Curriebeker-punteleer met een ronde oor
Die Griekwas bly steeds eerste op die Curriebeker-punteleer na hul 38-14 sege Vrydag oor die Airlink Pumas by Mbombela-stadion. Die Cheetahs wat ook 26 punte…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERLuilekker Sondag: Brian Wilkinson
Die plaaslike musikant Brian Wilkinson was Anne se gas gister tydens Luilekker Sondag.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERPenryn bied e-sport aan
Penryn het besluit om e-sport te omarm. Nicole dos Santos vertel alles.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERMoenie brand nie! sê Lefpa
Die naweek beloof die brandgevaarindeks in die Laeveld om uitermatig hoog te wees, waarsku Lefpa.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERLowveld Torque Wars
Die Lowveld Torque Wars wil petrolkoppe 'n veiliger plek bied om te wys hoe vinnig hulle regtig kan ry. Chris de Klerk en Marloe van Niekerk gesels met Sonop…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERGesondheid en Welstand met Intercare Mbombela: reiskliniek
Dr. Ingrid Siebrits bedryf 'n reiskliniek by Intercare Mbombela. Sy gesels met Laeveld Brunch oor reisgesondheid.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERPasop vir "visvangers"
Callum MacPherson van Securicon verduidelik die bekende "visvang"-metode wat diewe inspan om jou deur 'n oop venster van jou eiendom te verlos.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERPlaaslike armdrukker hou aan seëvier
Janco Kok het in April sy titel by die Afrika-kampioenskappe in Ghana verdedig en weereens eerste plek in beide arms behaal. In Augustus het hy ook sy…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERWord jy billik behandel deur jou makelaar of versekeraar?
Word jy billik behandel deur jou makelaar of versekeraar? GJ Wentzel van Black Sable Risk vertel vir Laeveld Brunch wat jou te doen staan.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERMahindra Bolero MaXX
Die Mahindra Bolero MaXX bied jou al die moontlike opsies vir enige industrie. Oscar Kolbe, direkteur en algemene bestuurder van Mahindra Nelspruit, gesels met…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERAgt munisipaliteite in Mpumalanga begin Aarto implementeer
Die Mpumalanga Departement van Gemeenskapsveiligheid sê agt munisipale gebiede in die provinsie het begin met die implementering van die Aarto-wetgewing. Die…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERVier kultuur met Innibos Boekenaweek
Die vierde Innibos Boekenaweek vind aan die einde van die maand in Kaapsehoop plaas. Annemarie van der Walt gesels met Sonop Ontbyt.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERPumas derde op Curriebeker-punteleer met twee rondes oor
Die Airlink Pumas het hul veldtog om die Curriebeker-titel versterk met 'n oortuigende oorwinning van 29-7 oor die Stormers-23 in Mbombela. Die…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERLuilekker Sondag: Annemarie Hitge
Die plaaslike sangeres Annemarie Hitge was gister Anne se gas in die ateljee tydens Luilekker Sondag.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERWat hou El Niño die somer in vir jou tuin?
Elzabé de Bruyn, die organiese groentetuinkenner, het met Saterdag Ontbyt gesels oor peste in die tuin en wat ons hierdie somer van El Niño kan verwag.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERGlam Guru deel raad vir vrouevelle en manshare
Die Glam Guru Hannon kuier in die Laeveld. Hy het Anne se velsorgvrae beantwoord.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERBrande kom nog, maan Lefpa
André Scheepers van Lefpa sê moenie dat die onlangse reën jou houtgerus maak oor brande nie.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERSecuricon: So spoor ons gesteelde voertuie op
Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERIntercare bied sambreel tandheelkunde
Dr. Lohan Steyn van Intercare Mbombela Tandheelkundige-sentrum gesels met Laeveld Brunch.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERMahindra: Stel veiligheid eerste
Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERSien om na jou geestesgesondheid en winterwelstand
Dr. Zelda Retief, huisarts by Intercare Mbombela Mediese Sentrum in die Matumi-sentrum, spesialiseer in diabetes, hoë bloeddruk, skildkliertoestande…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERSekuriteitswagte is baie belangrik
Daar is meer aan sekuriteit as alarms en kameras. Wagte is baie belangrik, sê Callum MacPherson van Securicon.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERBoer soek jong, tweede bruid: Wat sê die reg en Bybel?
Die Vrystaatse boer, adv. Gerrit Coetzee (58), se soeke na 'n jong, tweede bruid het die internet behoorlik aan die gons. Danie van Wyk van Neon Kerk en die…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERWat jy nie weet van persoonlike versekering nie
Weet jy wat jou verantwoordelikhede is i.t.v. jou versekering? GJ Wentsel van Black Sable Risikobestuur gesels met Laeveld Brunch.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERKleinsaak? Fokus hierop wanneer jy 'n voertuig kies
Hoe kan die regte kommersiële voertuig 'n kleinsakeonderneming help om meer doeltreffend en winsgewend te werk? Hein le Roux van Mahindra Nelspruit gesels met…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERPumas klop Boland vir hul eerste oorwinning in die Curriebeker-veldtog
Die Pumas het alles in die stryd gewerp vir 'n oorwinning van 20-15 teen die Boland Kavaliers in Wellington Sondag. Dis hul eerste oorwinning in die 2026…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERLuilekker Sondag: Mathew Gold
Die plaaslike musikant was Sondag Anne se gas tydens Luilekker Sondag.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERPenryn doelwagter skitter en haal nasionale span
Die Laeveldse sportgemeenskap vier 'n belangrike mylpaal met Ulrich Reingrubber, Penryn College se uitmuntende doelwagter, wat gekies is om Suid-Afrika by die…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERKANSA: Manlike borskanker-oorlewer vertel van reis
Bobby Were is 'n oorlewende van borskanker. Hy vertel wat hy geleer het oor mans en hul gesondheid.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERBrandblussers is baie belangrik vir jou eerste reaksie
Dis belangrik om te onthou dat elke onderneming brandbestydingstoerusting op die perseel moet hê. GJ Wentzel van Black Sable Risk gesels met Laeveld Brunch.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERArmdruk ondergaan omwenteling
Nelspruit het weer die voorreg om die Nasionale Armdruk Kampioenskappe aan te bied op 8 en 9 Augustus. Daar was ook verskeie verwikkelinge in die sport van…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERRuan Raath-gholfdag Vrydag gehou
Die gemeenskap het gereageer om Ruan Raath (36) te ondersteun na sy kankerdiagnose. Sy sussie Chané Jacobs en kollega Jonathan Eastes gesels oor die gholfdag…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERPumas segeloos na Curriebeker se tweede ronde
Die Cheetahs en Boland Kavaliers het hul onoorwonne lopies in die Curriebeker-premierafdeling met oortuigende oorwinnings voortgesit tydens die tweede ronde…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERTweelingbroers maak Uplands baie trots
Siphesihle en Thubelihle Marule is tweelingbroers wat skoolgaan by Uplands danksy 'n KLM-beurs. Binne vier jaar het hulle van nuwelinge in rugby tot…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERLuilekker Sondag: Tiffany Steyn
Die plaaslike sangeres, Tiffany Steyn, was Anne se gas tydens Luilekker Sondag gister.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERGraskopboksers wen SA-titels
Die Graskop junior boks sensasies Arion Fraser (Weltergewig) en Dylan Roets (lig, middelgewig) het by die Saterdag Ontbyt ateljee kom inloer om oor hul…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERMbombela gaan slim elektrisiteitsmeters installeer
Mbombela-munisipaliteit gaan slim elektrisiteitsmeters installeer. Phumula Mathebula verduidelik vir Sonop Ontbyt wat jy moet weet van die Tesourie se RT…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEEROperasie Glimlag herstel gesplete lippe in Mbombela
Operation Smile South Africa doen 'n beroep op individue en gesinne om na vore te kom vir gratis chirurgie en omvattende sorg vir gesplete lippe en verhemeltes…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERDiefstal van infrastruktuur neem toe
Callum MacPherson gesels met Laeveld Brunch oor die toenemende diefstal van infrastruktuur.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERChirurgiese marathon vir Mandelamaand
Cure Day Hospital Mbombela het hierdie Mandelamaand hande geneem met dokters en die ASH-stigting om toegang tot spesialis chirurgie te verbeter. Jessica Prim…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERBeskerm jouself teen brande wetlik en prakties
Lefpa en Black Sable Risk werk saam om mense se eiendom teen brande te beskerm. André Scheepers en GJ Wentzel gesels met Laeveld Brunch.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERWat jy benodig in 'n voertuighandelaar
Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, deel met die Middag Game Drive waarvoor voertuigeienaars op die uitkyk moet wees wanneer hulle wiele aanskaf.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERPumas verloor naelskraap teen Haaie in Curriebeker
Die besoekende Haaie het die Pumas Vrydag met 26-24 in die Curriebeker by Mbombela-stadion getroef. Die oorwinning het die Sharks vyf punte op die punteleer…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERLuilekker Sondag: Jacques Lombard
Jacques Lombard is 'n bekende gesig in die Laeveld en hy onlangs 'n nuwe nering by sy lang lys aktiwiteite gevoeg: Dié van kunstenaar. Hy gesels met Luilekker…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERLaevelder op pad na Pro Hyrox-kompetisie
Stephan Hartman het al twee keer aan Hyrox-kompetisies deelgeneem en pak in Augustus sy eerste pro-kompetisie in Kaapstad aan. Hy hoop om die SA-span te haal…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERHoë brandgevaar heers vandag in die Laeveld
Vandag is ‘n geen-brand dag nie, sê die Laeveld en platorand-brandbeskermingsvereniging (Lefpa) weens die heersende weerstoestande, hoë brandgevaar en wind…