Shows / 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER

100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER
As dit op 100.5FM Radio Laeveld in Mpumalanga was kan jy dit hier op jou gemak weer luister.
Episodes
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERRegistreer as stamselskenker
Robin en Yolandi Lewis van Numinous Expeditions is tydelik terug van hul reis rondom Suider Afrika om in die Laeveld 'n stemselskenker-veldtog te loods.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERMisdaadwenke deur Securicon
Callum Mac Pherson van Securicon is terug as gereelde gas op 100.5FM waar hy misdaadwenke en tendense met luisteraars deel.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER100.5FM is môre regstreeks vanaf Safari Country
100.5FM saai môre regstreeks uit vanaf Safari Country by Valley Hyper. Lizelle Swart kuier by Sonop Ontbyt.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERZaden Mcbride sing soos 'n nagtegaal
Zaden Mcbride het groot drome om eendag 'n sangloopbaan te hê. Hy deel dit met die Middag Game Drive.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERBlitz Skaaktoernooi môre aangebied
NHS bied môre hul eerste Blitz Skaaktoernooi aan. Die skaakkapteine Franzelle Faul en Christiaan Lotter kuier in die ateljee.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERPaasnaweek in die wildtuin: Drama, boetes en gelukkige besoekers
SANParke sê die probleem van besoekers wat tydens wildritte in die Krugerwildtuin uit hul voertuie klim neem toe. Die afgelope Paasnaweek is ‘n man met…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERHarcourts: Kry jou sake agtermekaar. Regtig
Dit is baie belangrik om jou dokumentasie in plek te hê vir in geval, sê Glynis Davies van Harcourts. "Dit veroorsaak soveel pyn en selfs 'n bakleiery as jy…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERRuben Roos: Die lewe is 'n lied
Ruben Roos se jongste enkelsnit gaan oor die "Lewe is 'n lied."
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERJakkie Louw op pad na Innibos
Jakkie Louw sien uit na Innibos. Sy jongste enkelsnit klink soos Roxette, maar hy word eers oor 'n maand vrygestel.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERWitrivier-naamsverandering ons Aprilgekgrappie
Daar tans geen planne is om Witrivier se naam na Vundzile te verander nie. Die voorgestelde naamsverandering waaroor ons vroeër berig het was ons Aprilgekgrap…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEEROnoorwonne Pumas marsjeer voort in SA Beker
Na die vierde ronde van die SA Beker die naweek lê die verdedigende kampioene, die Pumas, derde op die punteleer. Hulle het die Valke Sondag met 42-36 geklop…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERCMDA skort bedrywighede op
Die Raad van die Casterbridge Music Development Academy (CMDA) het besluit om alle bedrywighede van vandag af op te skort. Die fokus verskuif nou na intensiewe…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERInPowered: Reëls gee jou beter kans in misdaad situasie
Mense doen dikwels simpel dinge wat hul risikoprofiel verhoog, want hulle weet nie van beter nie. Mark Grobbelaar, die stigter en uitvoerende beampte van…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERSkenk bloed by i'langa môre
SANBS hou môre weer 'n bloedskenkingsveldtog by i'langa Mall 09:00 tot 17:00. Palesa Mazibuko kuier by Sonop Ontbyt.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERLaevelders wen Expedition Africa
Die Laeveld se Expedition Africa Adventure Race-span, Jabberwock, het op 20 Maart 'n naelskraapse oorwinning in die 2026 Drakensberg resies behaal na 'n…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERGeraas: 'n Ode aan ADHD
Die plaaslike rocker en radio-omroeper Coenie Naudé se jongste enkelsnit klink soos niks wat jy al uit sy pen gehoor het nie. Geraas word môre amptelik…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERNLP kan jou angs in die rede val
Jess Burgess, 'n NLP-praktisyn, bied volgende naweek 'n werkswinkel aan om jou te help om jou angs beter te beheer. Sy gesels met die Middag Game Drive.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERLVCC Rolbal vier 75 jaar
Rolbal geniet 'n oomblik in die son met gewildheid wat toeneem. LVCC se rolbalklub is vanjaar 75 jaar oud. Stan Stanton en Charles Davies gesels met ons.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERPumas Sondag weer tuis in SA Beker
Die Pumas speel Sondag by Mbombela-stadion teen die Valke. Sampie Swiegers en Sango Xamlashe gesels met Sonop Ontbyt.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERJazz en Bluefees op pad na Waterval Boven
'n Jazz en Bluesfees vind oor Paasnaweek in Waterval Boven plaas. Barbora Tellingher en John Fresk gesels met die Middag Game Drive.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERChris Coetzer bring aansporingskonserte na Laeveld
Die sanger Chris Coetzer tree Saterdag 28 Maart by die Henk van Rooyen-vlooimark in Marloth Park op. Kom geniet dit saam tussen 11:00 en 12:00 en besoek die…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERSheri Brynard deel inspirasie vir Wêrelddag vir downsindroom
Sheri Brynard is een van die bekendste Suid-Afrikaners met downsindroom. Sy gesels met ons voor Wêrelddag vir downsindroom wat jaarliks op 21 Maart gevier word.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERLaevelders span saam om Love Revolution op die planke te bring
Die Passiespel "A Love Revolution: How one man changed the world" is 'n gemeenskapsprojek wat verskillende kerke, kore, groepe danseers en musikante van oor…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERThe Square die plek om te wees hierdie Saterdag
Ons saai Saterdag regstreeks uit vanaf The Square-sentrum. Joanne Wearne gesels met Sonop Ontbyt.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERLaerskool Laeveld bring Big Bounce na die Laeveld
Laerskool Laeveld bied op 25 Maart die tiende keer hul jaarlikse Colour Run aan en hierdie keer saam met 'n Big Bounce.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERVeerkragtigheid kan aangeleer word
Peta King-de Wet is die gasspreker by die SACBW se maandelikse vergadering wat Donderdag plaasvind.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERGemeenskap opponeer jongste mynaansoek op wildtuin se voorstoep
Die volgende hoofstuk in die uitgerekte Krugerwildtuin-mynsage is Vrydag voortgesit in Marlothpark toe AfriForum, gemeenskapslede en belanghebbendes byeengekom…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERPumas bly op wenpad tydens SA Beker ronde 2
Die verdedigende SA Beker-kampioene, die Airlink Pumas, het die Oostelike Provinsie Vrydag met 47-10 by Mbombela-stadion geklop. Die span reis Vrydag na…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERLanie Rischmüller: Eerste in Afrikaans
Lanie Rischmüller is 'n nuwe Country liedjieskrywer en sangeres. "Engel daarbo" is haar eerste Afrikaanse enkelsnit sy vrystel.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERAfritasties: 'Ek kan lees'
Hoërskool Bergvlam is die enigste ATKV-jeugtak in die Laeveld. Anseri Pool van Afritasties vertel meer oor die "Ek kan lees"-projek.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERWintergewasse in jou groentetuin: Die moets en moenies
Elzabé de Bruyn, organiese groentetuin kenner, was weer in die Saterdag Ontbyt ateljee om oor die plant van wintergewasse te gesels en die moets en moenies wat…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERStaat skuld Mbombela meer as R400 miljoen
Die DA beplan om Mbombela by die Openbare Beskermer aan te gee weens sy versuim om dienste af te sny van die provinsiale regering wat die munisipaliteit R406…
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERRolstoele beskikbaar deur MAPD
Die Mpumalanga APD het rolstoele beskikbaar vir inwoners wat dit benodig. Doen teen Vrydag aansoek. TK Khumalo and Thembelihle Mhlabane vertel hoe.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERRelay for Life hierdie naweek
Die KANSA Relay for Life vind Vrydag plaas. Sandra Jacobs kuier by Sonop Ontbyt.
100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEERPumas Vrydag tuis in SA Beker-aksie
Die SA Beker het die naweek afgeskop en die verdedigende kampioene, die Airlink Pumas, het die SWD Arende met 28-26 in George geklop. Die Pumas speel…