Shows / Spektrum

Spektrum
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Episodes
SpektrumDid you Know? #6
Joy Magazine has released a new book with fascinating lesser known facts from the Bible called "Did You Know", and Gillian Fraser, Director and Production…
SpektrumMuller Crauwkamp - Moody Bible Institute-verrykingskursusse
Dan sal ons met Muller Crauwkamp gesels oor die nuwe siklus van Moody Bible Institute-verrykingskursusse wat op Radio Pulpit aangebied word en hoe jy soveel…
SpektrumHuweliksfokus: Is jy slaaf van jou emosies?
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Is…
SpektrumJannie Pelser - Nuusinsig oor Menseregte
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure. Spektrum Podcasts
SpektrumPieter Coffee with the Prayer Roadmap
Johann Els speaks to Pieter Coffee about his own testimony and music (from songs like “I Surrender” to today) and all the books he has written to build up the…
SpektrumDs Janlu Kuyler: Wat nou van die heidene?
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 15 en oor hoe…
SpektrumWynand du Preez - Toets My
Dan het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die temaToets My” uit…
SpektrumKalaharistories - Veerlig en doeksag
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat…
SpektrumIlse Schuurmann oor ’n Boodskap van Hoop en Verlossing
Johann Els gesels met Ilse Schuurmann oor ’n Boodskap van Hoop en Verlossing, ’n splinternuwe Paasproduksie as inisiatief van Die Dameskring Aasvoëlkop. Fondse…
SpektrumGateway News for the week
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he…
SpektrumDid you Know #5
Joy Magazine has released a new book with fascinating lesser known facts from the Bible called "Did You Know", and Gillian Fraser, Director and Production…
SpektrumDale van Blerk oor die Walk the Talk Foundation
Johann Els is speaking to Dale van Blerk about the Walking the Talk Foundation and why he is involved in the work they do. They are currently hosting an…
SpektrumHuweliksfokus: Begin elke dag die vorige aand
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema…
SpektrumJannie Pelser Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure. Spektrum Podcasts
SpektrumMaresa van der Walt - Bloemfontein Street Store
Johann Els gesels met Maresa van der Walt oor ‘n wonderlike inisiatief in Bloemfontein waar 17 kerke saamwerk om Street Store aan te bied, wat sorg vir…
SpektrumDs Janlu Kuyler - Terug in Antiogië
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 14:26 waar…
SpektrumWynand du Preez - Moenie die Here beroof nie
Dan het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Moenie God…
SpektrumKalaharistories: Want Hy het so gesê
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat…
SpektrumNqobile Ngcobo - Youversion now in Africa
YouVersion is a free Bible App helping millions around the world engage with Scripture daily. Africa is seeing huge growth in daily use and app in stalls and…
SpektrumHuweliksfokus: Kan ek herstel van ‘n buite-egtelike verhouding?
Ons skop af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Kan ek herstel…
SpektrumJannie Pelser - Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure. Spektrum Podcasts
SpektrumElza Meyer nooi Esters wêreldwyd tot aksie
Charles van Onselen gesels met Ds Elza Meyer nie net oor haar opkomende twee Ester konferensies nie, maar ook oor ‘n wêreldwye oproep vir miljoene vroue om…
SpektrumDs Janlu Kuyler: Paulus in Listra
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 14, oor hoe…
SpektrumWynand du Preez - Tiende is nie belasting betaal nie
Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Tiende is nie…
SpektrumKalaharistories: Boots en all uitverkoop
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat…
SpektrumGateway News 4 March
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he…
SpektrumJoy Magazine - Did you Know? #3
Joy Magazine has released a new book with fascinating lesser known facts from the Bible called "Did You Know", and Gillian Fraser, Director and Production…
SpektrumRetief Burger - God Geseënde Kruis
Johann Els gesels met Retief Burger. NuweLof is ‘n Aanbiddingsbeweging van bekendes soos Retief, Louis Brittz, Stass van Onbeskaamd, Zaretha, Stella ens wat…
SpektrumG21 - Hard werk, hard rus
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Renier en Anette Strydom is al 31 jaar lank aan die gang met hulle G2Een huweliksbediening. Dit staan…
SpektrumJannie Pelser - Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure, in vandag se geval, Iran. Spektrum Podcasts
SpektrumMichelle Eybers is diep gered
Johann Els gesels met Michelle Eybers met haar Geel Vellies bediening. Sy is die spreker by Oos-Rand Herlewing Sentrum Brakpan se damesoggend die 28ste Maart…
SpektrumDs Janlu Kuyler - Geskiedenis bewys Sy getrouheid
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 13:37 wat praat…
SpektrumWynand du Preez - Gee graag
Dan het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Gee graag”…
SpektrumKalaharistories: Om dankie te kan sê
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat…
SpektrumDanie van Loggerenberg oor Ouervervreemding
Johann Els gesels met Danie van Loggerenberg van Child Protection Hotline oor Ouervervreemding wat die ouer-kind-verhouding vernietig. Kinders word sielkundig…
SpektrumGateway News 25 Feb
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he…