Shows / Spektrum

Spektrum
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Episodes
SpektrumDs Janlu Kuyler - Die 7 seuns en Sy heerlikheid
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 19 en hoe die…
SpektrumKalaharistories: In 'n vispens
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat…
SpektrumLetsie van der Bank oor die Damesoggend
Charles van Onselen gesels met ons eie Letsie van der Bank oor die komende Damesoggend, 21 Augustus by Casa Social de Madeira met Jo Black as spreker en sanger…
SpektrumHuweliksfokus: Lewe met opregte liefde
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle…
SpektrumJannie Pelser - Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure, veral oor Hemelvaart. Spektrum Podcasts
SpektrumErich Posthumus oor Godly Revolution
Charles van Onselen gesels met Erich Posthumus want dit is weer tyd vir Godly Revolution en ons hoor hy gaan Nelspruit toe die 16de Junie die jaar! Spektrum…
SpektrumDs Janlu Kuyler - Dissipelskap
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 18, en hoe die…
SpektrumWynand du Preez - 'n Tiende van iets
Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “’n Tiende van…
SpektrumKalaharistories: Want vandag, net vandag
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat…
SpektrumJanine van Niekerk oor die Radiokansel Vrouekamp @ Shekinah Lodge
Johann Els gesels met Janine van Niekerk oor die komende Radiokansel Vrouekamp wat 22 – 24 Mei by Shekinah Lodge plaasvind. Spektrum Podcasts
SpektrumJuanita Aggenbach oor God se genade en tweede kanse
Johann Els gesels met Juanita Aggenbach oor haar boek, “Liewer as lig” en ‘n gesprek oor tweede kanse, versoeking en die krag van God Spektrum Podcasts
SpektrumHuweliksfokus - Moenie te veel van jouself dink nie
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle…
SpektrumJannie Pelser Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
SpektrumPs Ramahlale Mangaba about community prayer in Mamelodi
Johann Els is speaking to Ps Mangaba about the prayer meeting they are organising in Mamelodi. The purpose of their prayer is their desire to see Salvation…
SpektrumDs Janlu Kuyler - Die Here wil jou gebruik
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 18, en hoe die…
SpektrumWynand du Preez - Vier die voorreg van die tiende
Dan het ons 'n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Ons vier die…
SpektrumKalaharistories - kopkant of stertkant
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat…
SpektrumElize Hattingh se kombuispad met Jesus
Johann Els gesels met een van ons luisteraars met die naam Elize Hattingh oor haar getuienis van die dag wat sy die Here in haar kombuis leer ken het. Spektrum…
SpektrumGateway News 29 Apr
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he…
SpektrumPieter Wessels oor Moreleta Kerk se Intree Opedag
Johann Els gesels met Pieter Wessels oor Moreleta Kerk se Intree Opedag waar jongmense hulle roeping kan ontdek met indiens opleiding. Spektrum Podcasts
SpektrumHuweliksfokus: Vernuwe jou denke
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle…
SpektrumJannie Pelser Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
SpektrumCornelia Pieters vier André Labuschagne se nalatingskap
Charles van Onselen gesels met Cornelia Pieters, dogter van wyle André Labuschagne wat vandag 70 jaar oud sou gewees het. Hy het as leier van 2 gemeentes in…
SpektrumMariëtte Beukes - Die Anties bring hoop
Johann Els gesels oor "Die Anties Bring Hoop", gestig deur Centurion gebaseerde kunstenares Mariëtte Beukes, wat verlede jaar met hierdie kunsklasse 'n groot…
SpektrumDs Janlu Kuyler - Vreeslose Vrymoedigheid
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 17 oor die…
SpektrumKalaharistories: Hartsmense
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat…
SpektrumGateway News 22 Apr
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he…
SpektrumAnnemarie Esterhuizen oor die Radiokansel Vrouekamp 22 - 24 Mei
Johann Els gesels met Annemarie Esterhuizen, kamp organiseerder vir die Radiokansel Vrouekamp 22 -24 Mei by Shekinah Resort. Sy is die een wat die hele kamp…
SpektrumHuweliksfokus: Gee jouself as ‘n lewende offer
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Gee…
SpektrumJannie Pelser - Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure. Spektrum Podcasts
SpektrumAlister Fortuin knows how Jesus can change a life
Alister Fortuin, and ex-offender who has served 22 years behind bars after receiving life and 18 years. He comes from a life of gangsterism and is now fully…
SpektrumDs Janlu Kuyler: Die verskil wat een mens kan maak
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 16 en oor een…
SpektrumWynand du Preez - Die doel van tiendes
Ons het elke week 'n oordenking wat tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Die doel van die…
SpektrumKalaharistories - Nooit te laat nie
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat…
SpektrumIzelle Loots oor die Radiokansel Vrouekamp 22 - 24 Mei
Dit is weer tyd vir Radiokansel se Vrouekamp (22 – 24 Mei by Shekinah Resort), en ek het laas keer baie lekker gesels met Izelle Loots (een van die Krone), oor…
SpektrumGateway News
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he…
SpektrumNico van der Merwe van Eduplex
Janine gesels met Nico van der Merwe, stigter van nie net die Oorinstituut nie, maar ook van Eduplex, ’n Christen privaatskool in Queenswood, Pretoria. Nico is…
SpektrumHuweliksfokus: Die derde liefde
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Die…
SpektrumJannie Pelser - Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure, met sy fokus op leierskap vanmiddag. Spektrum Podcasts
SpektrumDr Venessa Marais oor AML
Johann Els gesels met Kliniese sielkundige, Dr Venessa Marais, Suid-Afrikaanse ambassadeur vir AML (Akute Myeloïede Leukemie). Op 21 April 2026 is die AML…
SpektrumDs Janlu Kuyler: Hoe om deure wys oop te maak
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 16 en oor hoe…
SpektrumWynand du Preez - Die gee van tiendes
Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Hoe om tiende te…
SpektrumKalaharistories - Die een wat wag
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat…
SpektrumNadio Olivier vra gebed vir Centurion
Charles van Onselen gesels met Nadia Olivier oor hoe ‘n gewone mens kan omgee vir haar gemeenskap. Sy roep ‘n gebedsdag vir haar area uit, in die geval…
SpektrumHuweliksfokus: Tweede liefde(Phileo) waarop die huwelik staan
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle…
SpektrumJannie Pelser Nuusinsig
Dan het ons Jannie Pelser volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure. Vandag gaan oor die slaggate! Spektrum Podcasts
SpektrumJohannes Wolfaardt - Struggling Stains
Johann Els speaks to Johannes Wolfaardt about how the Lord restored his life after numerous suicide attempts as a result of rejection and abuse as a child. He…
SpektrumDs Janlu Kuyler: Toe Paulus en Barnabas se paaie skei
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor hoe toe Paulus en Barnabas…
SpektrumWynand du Preez:
Dan het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Help mekaar…
SpektrumKalaharistories: Monumentale Momente
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat…
SpektrumDeon Grobler: Kilos vir Kinders op die pad
Johann Els gesels met Deon Grobler langs die pad. Hy en sy pelle het 26 Maart weggespring van Lephalale na Gouritzmond toe, 1600km per fiets, om ‘n…
SpektrumGateway News 1 Apr
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he…
SpektrumMarisca Viana oor "Devoted"
Johann Els gesels met Marisca Viana oor die derde joernaal wat sy vrystel, genaamd Beloved. Sy het ’n getuienis om te deel en ’n hart om ander nader aan Jesus…
SpektrumHuweliksfokus: Agape Liefde
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema…
SpektrumJannie Pelser Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure. Spektrum Podcasts
SpektrumJanine van Niekerk oor die Krone Vrouekamp by Shekinah
Johann Els gesels met Janine van Niekerk oor die komende Vrouekamp by Shekinah 22 – 24 Mei saam met die Krone. Spektrum Podcasts
SpektrumDs Janlu Kuyler: Die Heilige Gees lei ons nou
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor hoe die Heilige Gees ons…
SpektrumKalaharistories: Hemelstraat se mense
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat…
SpektrumIlse Strauss oor oor Maroela Media se vroueoggend by Monte de Dios
Op 18 April om 9:00 word vroue genooi na 'n besonderse vroueoggend by Monte de Dios in Pretoria - 'n unieke kultuur -en-geloofsbelewenis aangebied deur Maroela…
SpektrumWynand du Preez - Genade buite geld
Dan het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit word aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Genade…