Shows / Spektrum

Spektrum
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Episodes
SpektrumKalaharistories: Ankerpaal
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat…
SpektrumHenry du Plessis oor sy boek “My lewe in ‘n Hartklop"
Johann Els gesels met Henry du Plessis oor sy boek “My lewe in ‘n Hartklop” - Die boek is nie net ’n verhaal van siekte nie, maar ook van geloof, hoop…
SpektrumRick Moser - a Revelation of worship
Johann Els gesels met Rick Moser aangaande sy openbaring oor aanbidding, wat ook die tema van sy boek is. Spektrum Podcasts
SpektrumJannie Pelser Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
SpektrumPetronel Fourie "Weet"
“Weet” se doel is om betroubare, maklik verstaanbare kennis vir leerders, ouers en onderwysers gratis beskikbaar te stel. Ons gaan vandag meer uitvind oor wat…
SpektrumDs Janlu Kuyler - Paulus praat net oor Jesus
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 22 oor hoe…
SpektrumAndie Steele Smith - King of Kings
We kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia. Today he celebrates his “King of Kings”. Spektrum Podcasts
SpektrumWynand du Preez - Wat is genoeg?
Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Wat is genoeg”…
SpektrumKalaharistories: Opstal van Drome
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat…
SpektrumGateway News 8 Jul
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he…
SpektrumVivienne Heath - Godsightings
Vivienne Heath from Litenuf is blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today she explains…
SpektrumLetsie van der Bank oor die Radiokansel Damesoggend
met Letsie van der Bank oor die komende Damesoggend 21 Aug, by Casa de Social de Madeira waar jy ‘n afspraak het. Spektrum Podcasts
SpektrumHuweliksfokus: Pilare van die mannehart
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema…
SpektrumJannie Pelser Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
SpektrumMorkel Steyn - The whisper became a song
Johann Els gesels met Morkel Steyn. Hy het ‘n musiek bediening van profetiese woord en musiek wat hy al vir 13 jaar doen. Nou wil hy dit wyer vat met ‘n…
SpektrumDs Janlu Kuyler - Daar is geen toeval nie
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 22 oor hoe daar…
SpektrumKalaharistories: Gestuurde genademense
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat…
SpektrumMuller Craucamp oor Kersfees in Augustus
Johann Els gesels met Muller Craucamp oor Kersfees in Augustus wat in samewerking met Radiokansel Vrydag 28Aug.2026 @19:00 in die ouditorium van UniteCity…
SpektrumGateway News
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he…
SpektrumVivienne Heath - Our Father
Vivienne Heath from Litenuf will be blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today she refers to…
SpektrumMichael Stephens was saved from a LOT
Johann Els is speaking to Michael Stephens, a man who has been shot in the head, in prisons and rehabs, before turning to Jesus to save his life Spektrum…
SpektrumHuweliksfokus: bly weg van versoeking
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema…
SpektrumJannie Pelser nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
SpektrumBarend Liebenberg kon weer opstaan
Johann Els gesels met Barend Liebenberg. Op 27 Maart 1992 het die 17-jarige Barend Liebenberg se lewe vir altyd verander. Hy is verpletter deur 'n 22-ton…
SpektrumDs Janlu Kuyler - Hoe lyk jou geloofsgemeenskap?
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 21 met sy…
SpektrumKalaharistories - Ek is los
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat…
SpektrumJohan Erasmus se kettings breek
Erin Patience gesels met Johan Erasmus oor sy getuienis, wat net weer bewys dat ‘n mens nooit te laag of te verlore is vir die Here nie… en dat Hy enige lewe…
SpektrumGateway News 24 June
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he…
SpektrumJannie Pelser - nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
SpektrumKobus Pretorius oor Mighty Men Laeveld
Johann Els gesels met Kobus Pretorius want dit tyd om Mighty Men vir die 7de jaar aan te bied in die Laeveld in September. Alle manne in die omgewing is…
SpektrumDs Janlu Kuyler oor Hand 21 en Paulus se besluit
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 21 oor Paulus…
SpektrumHuweliksfokus: moenie n perfekte huwelik verwag nie
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema…
SpektrumAndries du Toit oor Regskennisgewings by Maroela Media
Johann Els gesels met Andries du Toit, die Bestuurder van digitale besigheidsstrategie en innovasie by Maroela Media. Die regskennisgewings platform is een van…
SpektrumWynand du Preez: dankbaarheid bring tevredenheid
Ons het ‘n oordenking wat elke week wat tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Dankbaarheid…
SpektrumKalaharistories: Want stilte sê alles
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat…
SpektrumDarrel Smith ken die reddende hand van Jesus
Johnn Els gesels met Darrel Smith, Senior Inspekteur by die City of Cape Town, Public Safety Training College. Darrel ken die hoogste hoë en die laagste…
SpektrumNevelia Moloi - The Father I want to be/see
Johann Els is speaking to Nevelia Moloi, Communications Director of Heartlines, Fathers Matter. They have a Youth Month Campaign to spotlight young people’s…
SpektrumHuweliksfokus: Respek en waardering
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle…
SpektrumJannie Pelser - Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
SpektrumReyno Weppener oor Buffelspoort se bedrywighede
Wynand Rossouw gesels met Reyno Weppener oor ATKV Buffelspoort Vakansieoord se heerlike bedrywighede. Spektrum Podcasts
SpektrumDs Janlu Kuyler - Jou lewenstaak
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 20 oor jou…
SpektrumKalaharistories - Die hemel is te klein
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat…
SpektrumGenevive Roxmouth - a Gentle Guide for the Cancer Journey
Johann Els gesels met Genevive Roxmouth, 'n tweemalige oorlewende van aggressiewe Stadium 4-kanker en 'n moeder, wat die werklikhede verstaan van die hantering…
SpektrumHuweliksfokus: kom ons praat oor geld
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Kom…
SpektrumJannie Pelser se nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure. Spektrum Podcasts
SpektrumElzandri Scott van die Outcast Foundation
Janine van Niekerk gesels met nog ‘n proaktiewe mens met die naam, Elzandri Scott. Sy is die stigter van die Outcast Foundation, 'n Christelik-gebaseerde…
SpektrumDs Janlu Kuyler - Eutikus wat slaap slaap val
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 20 oor Eutikus…
SpektrumWynand du Preez - Eer die armes
Elke week het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Eer die…
SpektrumKalaharistories- 4 woorde van hoop
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat…
SpektrumWenda Vermaak stap saam met Jesus
Johann Els gesels met luisteraar van ons Wenda Vermaak oor haar getuienis van die Here se wonderwerke deur so baie uitdagings in haar lewe. Spektrum Podcasts
SpektrumGateway News
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he…
SpektrumHuweliksfokus: Onderskei tussen werkdruk, verwaarlosing en uitbranding
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema…
SpektrumJannie Pelser - Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure - sy tema: minder onthou, meer droom. Spektrum Podcasts
SpektrumPaul Loots en die komberse vir Danville
Johann Els gesels met Paul Loots. Hy is ‘n gewone mens wat veilig in die Ooste van Pretoria in finansies werk. Die Here het hom egter daar gaan haal en hy het…
SpektrumDs Janlu Kuyler - Die oproer in Efese
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 19 oor die…
SpektrumWynand du Preez - Betaal jou werknemers
Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Betaal jou…
SpektrumKalaharistories - sien jy kans?
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat…
SpektrumMaresa van der Walt oor die "streetstore" in Bloemfontein
Janine van Niekerk gesels met Maresa van der Walt oor die "streetstore" in Bloemfontein en die eenheid en seen wat daaruit voortvloei. Spektrum Podcasts
SpektrumGateway News
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he…
SpektrumVrouekamp terugvoer
Ons het Radiokansel Vrouekamp gehou by Shekinah Resort, en die Here het werklik opgedaag en elke vrou intiem en persoonlik bedien daar. Hier is van die…